Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Rondte 4 - Leeus vs Guppies
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Rondte 4 - Leeus vs Guppies

 Post Reply Post Reply Page  <1 234
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 9:09am
Ek het Simelane gisteraand vir die eerste keer sien tackles maak of probeer maak van voor af, dis 'n goeie teken en wys dat hy aan sy verdediging werk
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 9:20am
Wat my die blyste maak is dat die span heeltyd verbeter. En ook dat ons bereid is om lelik te wen, ipv 50 driee te wil druk maar selfde tyd 60 afstaan. 

Ek was nog altyd 'n voorstander van ouer manne terug te kry, so ek is baie bly dat Jannie en Willem so goed doen! Ek begin selfs van Jannie hou, hy was altyd een van my min gunsteling spelers.. LOL
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 9:55am
Ek dink Peyper het regtig probeer om dit 'n aanskoulike wedstryd te maak, maar die spelers moes te veel gestraf word.

Ons konsentrasie en intesiteit was puik en die Haaie kon uiteindelik nie die druk absorbeer nie.


Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 10:01am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek dink Peyper het regtig probeer om dit 'n aanskoulike wedstryd te maak, maar die spelers moes te veel gestraf word.

Ons konsentrasie en intesiteit was puik en die Haaie kon uiteindelik nie die druk absorbeer nie.



Die 14 of 15 strafskoppe wat die Sharks afgestaan het is redelik hoog. Dit is n strafskop elke 5 en n half minute net teen die een kant, dan sluit dit nie in die actual play time nie, so alreeds gaan dit dan n stop start game wees.

Dit is die 2de game in n ry nou wat ons baie strafskoppe wen en beteken eintlik dat ons die ander span onder baie druk sit, maar dit het die uitwerking dan ook dat dit maar baie stop start game is.


Edited by TunaLion - 21-Dec-2020 at 10:02am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 10:02am
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Thx Transvaal.

Ek dink dit was 'n baie goeie wen, Sharks is 'n kwaliteit span en dit was slegs hul 2de verloor hierdie seisoen.

Met Burger Odendaal en Tshituka weer in die span volgende week, glo ek gaan ons bietjie meer bresse kan slaan, alhoewel Dan en Wilhelm nie te sleg gedoen het nie. Ons het lekker diepte deesdae voel dit my in meeste posisies, selfs slot, wat nie te lank terug 'n probleem was.

Dan wil ek vra wat julle dink van Elton as kaptein? In my opinie het hy 'n ver pad gekom van laas jaar af. Hy lyk baie volwasse deesdae, neem goeie besluite, betrek die ander leiers in die span en kommunikeer goed met die ref en media, terwyl sy eie spel die laaste paar games redelik baie goed was.

I’ve always been an Elton fan , growing up with guys like Hennie Le Roux and Andre Pretoruis at 10 , made me “open” to guys playing more attacking , taking more risks and with that the odd mistake will happen.

Elton is also super loyal , which is something that I value. 

On the captaincy. It looks like we have a leadership group and it’s not just Elton. He is a strong. Inclusive leader . He does the hard yards and is very professional. 

I’m happy to keep him as our captain 

In die verlede het ek hom baie gekritiseer oor sy optrede as kaptein. Hy sou sy humeur verloor en op die ref skree en tekere gaan- dit het ook dan afgesmeer aan die ander spelers.

Nou het hy sy emosies baie beter onder beheer en konsentreer hy meer op die spel- en dit smeer ook af aandie ander spelers.

Puik Elton!
Up the Vaal!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 10:17am
Ek het ook gehou van Elton se kommentaar na die Cheetahs wedstryd. Dit was 'n goeie wen maar ons het hulle laat speel aan die einde en kon maklik die bonuspunt verloor het. Elton het na die tyd dit duidelik gestel dat hy nie tevrede was met die laaste 15 minute nie en ons sal daarna moet gaan kyk. Dit wys die standaarde wat hy as kaptein stel en ook dat hy gemaklik voel om met outoriteit te praat.

Edited by Goue Leeu - 21-Dec-2020 at 10:18am
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 234
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.187 seconds.