Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Rondte 4 - Leeus vs Guppies
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05

Rondte 4 - Leeus vs Guppies

 Post Reply Post Reply Page  123 4>
Author
Message Reverse Sort Order
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Rondte 4 - Leeus vs Guppies
    Posted: 21-Dec-2020 at 10:17am
Ek het ook gehou van Elton se kommentaar na die Cheetahs wedstryd. Dit was 'n goeie wen maar ons het hulle laat speel aan die einde en kon maklik die bonuspunt verloor het. Elton het na die tyd dit duidelik gestel dat hy nie tevrede was met die laaste 15 minute nie en ons sal daarna moet gaan kyk. Dit wys die standaarde wat hy as kaptein stel en ook dat hy gemaklik voel om met outoriteit te praat.

Edited by Goue Leeu - 21-Dec-2020 at 10:18am
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 10:02am
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Thx Transvaal.

Ek dink dit was 'n baie goeie wen, Sharks is 'n kwaliteit span en dit was slegs hul 2de verloor hierdie seisoen.

Met Burger Odendaal en Tshituka weer in die span volgende week, glo ek gaan ons bietjie meer bresse kan slaan, alhoewel Dan en Wilhelm nie te sleg gedoen het nie. Ons het lekker diepte deesdae voel dit my in meeste posisies, selfs slot, wat nie te lank terug 'n probleem was.

Dan wil ek vra wat julle dink van Elton as kaptein? In my opinie het hy 'n ver pad gekom van laas jaar af. Hy lyk baie volwasse deesdae, neem goeie besluite, betrek die ander leiers in die span en kommunikeer goed met die ref en media, terwyl sy eie spel die laaste paar games redelik baie goed was.

I’ve always been an Elton fan , growing up with guys like Hennie Le Roux and Andre Pretoruis at 10 , made me “open” to guys playing more attacking , taking more risks and with that the odd mistake will happen.

Elton is also super loyal , which is something that I value. 

On the captaincy. It looks like we have a leadership group and it’s not just Elton. He is a strong. Inclusive leader . He does the hard yards and is very professional. 

I’m happy to keep him as our captain 

In die verlede het ek hom baie gekritiseer oor sy optrede as kaptein. Hy sou sy humeur verloor en op die ref skree en tekere gaan- dit het ook dan afgesmeer aan die ander spelers.

Nou het hy sy emosies baie beter onder beheer en konsentreer hy meer op die spel- en dit smeer ook af aandie ander spelers.

Puik Elton!
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 10:01am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek dink Peyper het regtig probeer om dit 'n aanskoulike wedstryd te maak, maar die spelers moes te veel gestraf word.

Ons konsentrasie en intesiteit was puik en die Haaie kon uiteindelik nie die druk absorbeer nie.



Die 14 of 15 strafskoppe wat die Sharks afgestaan het is redelik hoog. Dit is n strafskop elke 5 en n half minute net teen die een kant, dan sluit dit nie in die actual play time nie, so alreeds gaan dit dan n stop start game wees.

Dit is die 2de game in n ry nou wat ons baie strafskoppe wen en beteken eintlik dat ons die ander span onder baie druk sit, maar dit het die uitwerking dan ook dat dit maar baie stop start game is.


Edited by TunaLion - 21-Dec-2020 at 10:02am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Dec-2020 at 9:55am
Ek dink Peyper het regtig probeer om dit 'n aanskoulike wedstryd te maak, maar die spelers moes te veel gestraf word.

Ons konsentrasie en intesiteit was puik en die Haaie kon uiteindelik nie die druk absorbeer nie.


Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 9:20am
Wat my die blyste maak is dat die span heeltyd verbeter. En ook dat ons bereid is om lelik te wen, ipv 50 driee te wil druk maar selfde tyd 60 afstaan. 

Ek was nog altyd 'n voorstander van ouer manne terug te kry, so ek is baie bly dat Jannie en Willem so goed doen! Ek begin selfs van Jannie hou, hy was altyd een van my min gunsteling spelers.. LOL
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 9:09am
Ek het Simelane gisteraand vir die eerste keer sien tackles maak of probeer maak van voor af, dis 'n goeie teken en wys dat hy aan sy verdediging werk
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 8:58am
Stem saam, in die regte toestande is goeie taktiese skoppe 'n kritieke deel van die arsenaal van enige span wat bekers wil wen. Maar gisteraand was toestande goed en tog was daar veels te veel doelose skoppe deur albei spanne. Met die balbesit en gebiedsvoordeel wat ons gehad het moes ons meer uitgerig het. Tog kla ek nie te veel nie. Indien ons kan voortbou om 'n wenkultuur op te bou kan dit die fondasie le tot 'n goeie 2021.

Edited by emiel1 - 20-Dec-2020 at 9:01am
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 8:01am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Thx Transvaal.

Ek dink dit was 'n baie goeie wen, Sharks is 'n kwaliteit span en dit was slegs hul 2de verloor hierdie seisoen.

Met Burger Odendaal en Tshituka weer in die span volgende week, glo ek gaan ons bietjie meer bresse kan slaan, alhoewel Dan en Wilhelm nie te sleg gedoen het nie. Ons het lekker diepte deesdae voel dit my in meeste posisies, selfs slot, wat nie te lank terug 'n probleem was.

Dan wil ek vra wat julle dink van Elton as kaptein? In my opinie het hy 'n ver pad gekom van laas jaar af. Hy lyk baie volwasse deesdae, neem goeie besluite, betrek die ander leiers in die span en kommunikeer goed met die ref en media, terwyl sy eie spel die laaste paar games redelik baie goed was.

I’ve always been an Elton fan , growing up with guys like Hennie Le Roux and Andre Pretoruis at 10 , made me “open” to guys playing more attacking , taking more risks and with that the odd mistake will happen.

Elton is also super loyal , which is something that I value. 

On the captaincy. It looks like we have a leadership group and it’s not just Elton. He is a strong. Inclusive leader . He does the hard yards and is very professional. 

I’m happy to keep him as our captain 
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 7:57am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Nie veel van 'n skouspel nie. Te veel foute, en te veel geskop na my smaak. Tog het die Leeu pak vir die tweede week hulle opponente geboelie. Verdediging was ook goed. 'n Paar mooi oomblike op die aanval teen die einde met Simelane se breek.

I don’t mind the kicking. When we do attack ,we give it everything and we actually make an impact. 

There was a stage when we refused to kick, then the attack becomes stale and easily readable by the defence.

Now , we have more options and can keep defences guessing. As long as the balance is right, it is really effective
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Dec-2020 at 12:30am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Nie veel van 'n skouspel nie. Te veel foute, en te veel geskop na my smaak. Tog het die Leeu pak vir die tweede week hulle opponente geboelie. Verdediging was ook goed. 'n Paar mooi oomblike op die aanval teen die einde met Simelane se breek.

Dit mag dalk so wees en ek stem saam met jou dat daar nogsteeds te veel foute was, maar dit beteken ons kan steeds baie verbeter, wat awesome is. Terwyl ons n span nogsteeds met 15 punte kon klop wat net 2 games die laaste paar maande verloor het (hierdie was hul 2de verloor).

Ek hou ook nie baie van die skop taktiek nie, maar ons gaan dit nodig hê in die Pro16 in Europa op die swaar nat velde. En dit was interresant om te sien dat ons redelik effektief so kon speel. Ek dink dit is n groot positive en dit beteken ons is nie meer one trick ponies en voorspelbaar nie. As ons so aanhou groei, kan hierdie span dalk groot dinge in die toekoms bereik, veral met so n amazing defence.


Edited by TunaLion - 20-Dec-2020 at 12:32am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 11:32pm
Nie veel van 'n skouspel nie. Te veel foute, en te veel geskop na my smaak. Tog het die Leeu pak vir die tweede week hulle opponente geboelie. Verdediging was ook goed. 'n Paar mooi oomblike op die aanval teen die einde met Simelane se breek.

Edited by emiel1 - 19-Dec-2020 at 11:32pm
Back to Top
Puttertjie View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 03-Apr-2016
Location: Sydney, NSW
Status: Offline
Points: 89
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Puttertjie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 11:23pm
En ook die hele afrigtingspan? Ek voel vanaand positief!

Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 10:29pm
Thx Transvaal.

Ek dink dit was 'n baie goeie wen, Sharks is 'n kwaliteit span en dit was slegs hul 2de verloor hierdie seisoen.

Met Burger Odendaal en Tshituka weer in die span volgende week, glo ek gaan ons bietjie meer bresse kan slaan, alhoewel Dan en Wilhelm nie te sleg gedoen het nie. Ons het lekker diepte deesdae voel dit my in meeste posisies, selfs slot, wat nie te lank terug 'n probleem was.

Dan wil ek vra wat julle dink van Elton as kaptein? In my opinie het hy 'n ver pad gekom van laas jaar af. Hy lyk baie volwasse deesdae, neem goeie besluite, betrek die ander leiers in die span en kommunikeer goed met die ref en media, terwyl sy eie spel die laaste paar games redelik baie goed was.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 10:07pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 9:58pm
Ek dink nie hy is beseer nie. Dylan Smith het wel sy nek ge-ys toe hy af is
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 9:46pm
Weet iemand btw hoekom Jannie so vroeg af gegaan het? Is hy beseer?
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 9:45pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Alberts ook die man van die wedstryd

Ons het daai “enforcer” a lot nodig en Willem bring sy kant. Hy gee nog alles , wat great is om te Sien. 

Hy was by RAU en toe deur die ranks gekom, dis Nice dat hy aan die einde weer “terug gee” aand die leeus


Ek onthou hoe so baie mense gekla het oor Alberts se kontraktering, selfs onlangs het ek nog op die Lions se Facebook page klagtes gesien van sogenoemde "kenners" oor Alberts en Jannie se "aankope" (wat tegnies net kontraktering is - dit is nie soos sokker waar spelers los gekoop word van hul kontrakte, maar whatever).

Ekt Alberts en Jannie raakgeloop in die begin van die jaar en ek moet sê ek was regtig verbaas oor watse vriendelike ouens hulle albei is. Ek dink hulle is presies die tipe senior ouens wat mens in 'n span sal wil hê - humble genoeg om nogsteeds als te gee op die veld en nie net paycheck te trek nie, maar ook senior genoeg om die jong outjies ook te kan aanhelp.


Edited by TunaLion - 19-Dec-2020 at 9:47pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 9:23pm
Goeie, oortuigende wen!!! Lekker boys!! Hou so aan!!
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:52pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Alberts ook die man van die wedstryd

Ons het daai “enforcer” a lot nodig en Willem bring sy kant. Hy gee nog alles , wat great is om te Sien. 

Hy was by RAU en toe deur die ranks gekom, dis Nice dat hy aan die einde weer “terug gee” aand die leeus
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:48pm
Alberts ook die man van die wedstryd
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:47pm
Willem Alberts get n paar monster tackles ingesit. Hy was n baie goeie kopie
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:44pm
happy with the win. 

Should cement a semi final spot , which is a job well done for our young side (although super sport probably mentioned 4 times how young the sharks side is , whatever)
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:44pm
27-12, goeie wen vir ons
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1023
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:43pm
Wow wow wow manne lekker man!!!!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2020 at 8:42pm
Well done manne. Game met baie foute maar die wen is welkom Tongue
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 4>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.187 seconds.