The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Match 20 - Lions vs Stormers |
Post Reply | Page <1 4567> |
Author | ||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ons kan trots wees, maar ons moes gewen het. Hulle kon tenminste die pass gekyk het.
Edited by PaBz0r - 15-Feb-2020 at 5:40pm |
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja Paul eweskielik het van hulle ouens nie meer te gretig ingegaan om die bal te probeer steel nie hy het hulle bietjie seergemaak
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Gemengde gevoelens oor die een. Jammer oor die tuisveld verloor, maar die span het beter gelyk as die afgelope twee naweke, en het beter gedoen as wat ek verwag het. Sal eers na hulle oorsese toer kan se of daar wel potensiaal is.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Youtube hoogtepunte
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lions Coach Ivan van Rooyen after Lions v Stormers match on 15 Feb 2020
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ruhan Nel after the Lions vs Stormers match on 15 Feb 2020 |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stormers Coach John Dobson after the Lions v Stormers match on 15 Feb 2020
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip, ek ook, maar mense sê mos hoe "regverdige" man hy is. Watse klomp snert! Keer op keer bevoordeel hy die Stormers/WP in games met die 50/50 calls wat nooit teen hulle gaan.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Moes dit net van die rug af kry. Ek is weer optimisties oor die Leeus en dit was nie Peyper se skuld die verloor nie al sal dit net nice wees as van die 50/50 calls ook 'n slag vir ons sal gaan. Meeste van die punte teen ons was direk van ons eie foute af, soos die simpel pass wat gelei het tot die intercept of die lynstaan vroeg in die 1ste helfte wat ons verloor het naby ons 22m lyn.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Photos from Saturdays Super Rugby match between the #Lions and #Stormers at Ellis Park |
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Not sure how we end op losing , after being in front and on the half way line with 40sec to go. I was at the park and wil watch the game again on tv , but Elton spent a lot of time talking to peyer , think there was unhappiness with many of his decisions. Our scrums and line outs were poor once again and costs us the game. Other than that , I thought we were good and when we played tempo rugby , we looked like the 2017 lions. Alberts Made an immediate impact
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Expected us to struggle upfront, and yes we struggled, but we were better than expected, especially when the altitude started playing a role the last 20 minutes. Also expected some mistakes due to inexperience and untested combinations, and there were two that led to tries. Think the Stormers ability to unlock our defense (in the midfield and outer channels) that led to tries by Peterson and Nel is what finally sank us.
|
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie trots gewees gister ons span het hulle Kant gebring, die middel veld af exit kicks het meeste van die tyd goed uitgewerk, ek dink Peyper is n regverdige man, kon slegs daardie laaste lynstaan sien waar by n moerse fout begaan het dink nie dit maak hom anti Lions nie, was weer lekker om by die park te wees, Willem was great om the sien, kan nie wag dat Kriel terug is nie, Jantjies was ook great, Stormers het werklik n goeie span die jaar, ons is baie beter as laasjaar, dink ook steeds sal better wees as Sadie begin en ons hakers omruil
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink ons span is ook baie beter as laasjaar,maar dat ons somehow swakkeer gaan doen omdat die ander spanne in ons groep baie beter is as laasjaar, soos die Stormers en Sharks. Die Jags het ook baie beter begin as laasjaar en daar het hulle reeds die finaal gemaak. Weet nie van die Bulle nie. Ons het n ietwat moeilike toer met n jongerige/onervare span. Dink die Bye kom op n goeie tyd na die ontwrigtings van die twee weke voor die Reds game (siekte,toer,beserings). Jaco gaan n moerse impak maak op die span wanneer hy terugkom, net soos Willem gister gemaak het, maar teen daardie tyd is dit al bietjie laat in die kompetisie. Hopelik kry ons n klomp BPs eneen wen op toer, dit sal werkbaar wees. Dink ons grootste probleem op die stadium is die skrumskakel (Krappies) en die hakkers. Krappies/Morne was baie stadig by die losgemale en ons het gesien hoe baie beter ons gespeel het met Dillon wat vinnig skoongemaak het. Om goed te doen in skrums het n mens n sterk hakker nodig en ek dink dit is hoekom ons skrums so sukkel vanjaar,want die stutte en slotte is dieselfde as laasjaar. Die hakkers moet ook baie verbeter met hul ingooi werk,met die een swak ingooi wat gelei het tot n drie en as mens hard wil wees kan mens se dit het die game gekos vir ons saam die baie strafskoppe by die skrums.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Krappies van der Berg het gister 'n paar foute gemaak , maar hy soek ten minste vir geleendhede om aan te val, iets wat ons die afgelope twee jaar min van gesien in ons skrumskakels. Ja, Dillon het goed gelyk toe hy opgekom het, maar teen daai tyd was die WP voorspeler pap, en al ons agterspelers het begin goed lyk op aanval (nie so goed op verdediging nie).
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
die hakkers was eerste op die veld voor die game , besig om target te gooi. As mens so sukkel in die lynstaan dan gan jy heel game sukkel.
Met die eerste drie het die stormers nie eers contest nie , en ons het die lynstaan verloor, dit mag nooit gebeur nie. Beide UJ en wits het ook gesukkel by die lynstaan. Warren Whitley was by daai game maandag aand , sy coaching gaan hier getoets word. Ja , die spelers moet executie, maar hy is verantwoordelik vir daai deel van die spel. Ons defense is BAIE beter as laas jaar, 2 van die 4 driee teen ons was baie soft. Ons kick off receipts is ook baie beter , dit was laas jaar n major issue. Ons moet net die scrums en lybstane uit sort dan Sal ons begin wen. Elton was gister briljant gewees. Met n jong scrummie aan sy binnenkant en nuwe centers aan sy buitenkant. Jannie was average, maar hy het baie gestress gelyk daai laaste 20 min, asof ons n final speel , dit was goed om te Sien. Hy is clearly nie net n passenger nie , hy is hier om n verskil te maak en wil hé ons moet wen. |
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink ook Jannie is goed vir die span, sal hom net eerder 2de helfde gebruik
|
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het na gister se game die gevoel dat ons behoort te mik vir 3 wenne oorsee en glo dit is realisties
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het mos voor die toernooi gese ons kort hom, toe vertel almal my hy is so sleg en dis beter om met die jong ouens te speel. Nouja..
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink hy is nog beseer ook.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Robbie is baie average. Maar ons is desperate , haha
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ja nee Pieter Jansen is definitely not our solution at hooker; can't find and jumper, makes no impact in broken play and can't scrum. Things looked better when JHC came on.
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
2 en 9 (deel van spine soos Swys sal sê) skep vir ons probleme. Daar is min spelers wat Krappie se entoesiasme om match en ek het baie respek vir die manier hoe hy van humble beginnings by HS Linden en later Wits homself opgespeel het...ek dink net nie hy is SR gehalte (op oomblik anyway). Verder is hy eintlik ‘n 15. Mens maak nie ‘n 9 in rugby imo. Jy is een of nie. Selfde met hakers en loskakels.
Ek dink meeste voel Campher>Jansen. Die manne sal maar moet werk. Help nie ons breek die bank op bv Dweba of Bismarck terwyl oms wag vir Marx. Dit maak ons egter lelik seer op stadium. Soms is bietjie vasbyt met speler ook die regte ding en kan dit later dividende gee. Voel net of dit op oomblik teen duur prys kom.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Onthou julle Marx se eerste game? Akkers het hom vinnig afgehaal en ons het hom die res van die seisoen nie weer gesien nie. Ek stem, bietjie vasbyt is nie n slegte ding nie. Krappie sal verbeter en ek dink JHC moet met Jansen bietjie swop om te kyk hoe dit gaan. Mens moet hulle kans gee om hulle swakpunte uit te wys sodat hulle kan verbeter, dit help nie mens dink jy is goed en sien jou agterent nie. |
||
Post Reply | Page <1 4567> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |