Print Page | Close Window

Match 20 - Lions vs Stormers

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8675
Printed Date: 29-Mar-2020 at 2:35pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 20 - Lions vs Stormers
Posted By: Transvaal
Subject: Match 20 - Lions vs Stormers
Date Posted: 10-Feb-2020 at 8:18am
Saturday 15 February 2020 at Ellis Park, kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Jaco Peyper
AR1: Marius van der Westhuizen
AR2: Rasta Rasivhenge
TMO: Willie Vos

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Tyrone Green, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Morne van den Berg, 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Jannie du Plessis, 2. Pieter Jansen, 1. Dylan Smith.
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Willem Alberts, 21. Hacjivah Dayimani, 22. Dillon Smit, 23. Wandisile Simelane

Stormers: 15 Dillyn Leyds, 14 Sergeal Petersen, 13 Ruhan Nel, 12 Jamie Roberts, 11 Seabelo Senatla, 10 Damian Willemse, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Johan du Toit, 5 Chris van Zyl, 4 Salmaan Moerat, 3 Wilco Louw, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff (captain)
Replacements: 16 Chad Solomon, 17 Ali Vermaak, 18 Frans Malherbe, 19 JD Schickerling, 20 Cobus Wiese, 21 Ernst van Rhyn, 22 Paul de Wet, 23 Jean-Luc du Plessis

LionsWorld Prediction: TBC

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Feb-2020 at 8:31am
Ons oorblywende bepalings:

Stormers (h), bye, Waratahs (a), Rebels (a), Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a),  http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=9d78d1ecc5f01569&type=H&mid=8209&exp=60%3ACI1C55A%3A3&libId=k67tz4mm010009ks000DAi0jt9rce&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsa-super-rugby-strengths-snags-lions_topic8624.html&v=1&iid=9d78d1ecc5f01569&opt=true&out=https%3A%2F%2Fwww.gopjn.com%2Ft%2F1-8209-43737-8209%3Furl%3Dhttp%253A%252F%252Fwww.bestcigarprices.com%252Fcigar-directory%252Fgran-habano-azteca-cigars%252Fgran-habano-azteca-jaguares-25428%252F&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11.html&title=SA%20Super%20Rugby%20strengths%2C%20snags%3A%20LIONS%20-%20LionsWorld%20Forum&txt=%3Cspan%3EJaguares%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Jaguares  (h).

En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 2 rondtes

The following teams qualify for the playoffs:
Quarter Final 1: Stormers vs Sunwolves
Quarter Final 2: Chiefs vs Crusaders
Quarter Final 3: Brumbies vs Blues
Quarter Final 4: Sharks vs Jaguares

Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Feb-2020 at 11:10am
Stormers is oorgrote grunsteling om hierdie een gemaklik te wen. Om geen punte af te staan in eerste 2 wedstryde wil gedoen wees!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Feb-2020 at 12:18pm
Laaste 9 wedstryde op Ellispark tussen die 2 spanne:

2019 - Leeus wen 41-22
2018 - Leeus wen 52-31
2016 - Leeus wen 29-22
2015 - Stormers wen 22-19
2014 - Leeus wen 34-10
2012 - Stormers wen 24-19
2011 - Stormers wen 33-19
2010 - Stormers wen 26-13
2008 - Stormers wen 22-13

Posted By: Niela
Date Posted: 10-Feb-2020 at 12:20pm
The stormers are looking good, but I have a feeling we are going to take this one. 

Posted By: valie
Date Posted: 10-Feb-2020 at 12:56pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

The stormers are looking good, but I have a feeling we are going to take this one. 

Nothing is impossible. The stormers had their first 2 games at a packed Newlands, which I believe can be a huge allie.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Feb-2020 at 1:21pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

The stormers are looking good, but I have a feeling we are going to take this one. 

Nothing is impossible. The stormers had their first 2 games at a packed Newlands, which I believe can be a huge allie.

Gaan seker meer Stormers as Leeus op die park wees Saterdag..

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Feb-2020 at 1:23pm
@Transvaal, sal jy asb hoor wat die stories is met die kaartjies, ekt sopas weer gekyk vir Saterdag en dit is presies dieselfde as met die Reds game, mens kan omtrent net in die hoeke kaartjies koop en die res wys as not on sale?!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Feb-2020 at 1:25pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Laaste 9 wedstryde op Ellispark tussen die 2 spanne:

2019 - Leeus wen 41-22
2018 - Leeus wen 52-31
2016 - Leeus wen 29-22
2015 - Stormers wen 22-19
2014 - Leeus wen 34-10
2012 - Stormers wen 24-19
2011 - Stormers wen 33-19
2010 - Stormers wen 26-13
2008 - Stormers wen 22-13

So even in our more lean years, they never really thrashed us, while we could have won the 2015 game if Mnisi didnt have a brainfart with the last movement of the game...

-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!

Posted By: Niela
Date Posted: 10-Feb-2020 at 1:35pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

The stormers are looking good, but I have a feeling we are going to take this one. 

Nothing is impossible. The stormers had their first 2 games at a packed Newlands, which I believe can be a huge allie.

Gaan seker meer Stormers as Leeus op die park wees Saterdag..

Ek gaan bietjie die game kyk di enaweek, its been a while. Dink dit gaan n great game wees, dis lekker om underdogs te wees. Toe ons in 2017 alles altyd wen , het dit begin boring raak!! haha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 10-Feb-2020 at 1:41pm

Nee vrek, dan is ek maar 'n boring mens, maar ek sal nir omgee as ons altyd alles wen nie...LOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 10-Feb-2020 at 2:39pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

The stormers are looking good, but I have a feeling we are going to take this one. 

Nothing is impossible. The stormers had their first 2 games at a packed Newlands, which I believe can be a huge allie.

Gaan seker meer Stormers as Leeus op die park wees Saterdag..

Ek gaan bietjie die game kyk di enaweek, its been a while. Dink dit gaan n great game wees, dis lekker om underdogs te wees. Toe ons in 2017 alles altyd wen , het dit begin boring raak!! haha
Nee vrek, dan is ek maar 'n boring mens, maar ek sal nir omgee as ons altyd alles wen nie...LOL
Stem. Te veel wen is baie beter as te veel verloor.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Feb-2020 at 4:27pm
Lol, dit was an awesome jaar. Ekt toe nog in Windhoek gebly en selfs afgevlieg vir 'n game in die seisoen om seker te maak ek mis nie uit op die kans om een van die beste Leeus spanne ooit in aksie te sien nie. Ekt ook afgevlieg vir die finaal, maar ons almal weet hoe het dit ge-eindig :'(

Sou wat gee om daardie jaar oor te hê, het selfs 'n seisoen kaartjie gekoop hierdie jaar dat ek nou in JHB bly, want net om die Leeus te sien speel (wen of verloor) is nogsteeds awesome vir my.

-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!

Posted By: OomPB
Date Posted: 10-Feb-2020 at 6:58pm
Stormers gaan groot pak vat die naweek. Wenn nooit by Ellis Park nie. 

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 10-Feb-2020 at 9:14pm
Ek gaan ook bietjie park toe die naweek, ons kan hulle wen, hoop ons kan skrum uitsort en Hulle verras

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Feb-2020 at 10:51pm
Ek is baie bekommerd vir die game, veral omdat Alberts nie gaan speel nie. Maar met 'n paar oefensessies agter die blad - iets wat blykbaar skaars was die laaste week volgens die afrigters agv die maagvirus en die reis - staan ons dalk 'n kans. Sal ten minste ons laat weet waar ons staan vir die seisoen.

Na hierdie game word dinge ook net moeiliker vir ons want ons vertrek weer volgende week na Aus toe.

-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Feb-2020 at 10:54pm
Skies, ek sien nou ons het eintlik 'n bye volgende week. Ek dink dit is vir 'n slag perfect timing vir die bye.

-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!

Posted By: L13
Date Posted: 11-Feb-2020 at 6:51am
I am worried, watching our last 2 games we don't look well coached. We are struggling with basics - taking kick-offs, can't catch high balls, missing tackles, line-outs and scrums are a mess. On attack we have no direction - just one off runners from standing starts. 

The last few years we always run in pods of 3 (1 pod of forwards and 1 pod in the backs) which allowed us to shift the contact and get numbers to the breakdown to keep possession. Any strike runners were coming from deep... We are we changing what worked?

I hope I am wrong, but right now I am seriously worried that Cash Van Rooyen is out of his depth.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 7:56am
Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the #Lions and #Stormers at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 11-Feb-2020 at 8:02am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the #Lions and #Stormers at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05
ag nee man, Liewe fok. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 8:14am
Ek dink nie daar is 'n beter skeidsregter in SA op die oomblik nie?

Posted By: valie
Date Posted: 11-Feb-2020 at 9:12am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie daar is 'n beter skeidsregter in SA op die oomblik nie?
Stem. Meeste Lions ondersteuners wat hom nie like nie, verkwalik hom nogsteeds vir Kwagga se Rooi kaart in die finaal n paar jaar terug. Vir die rekord: dit was n solid rooikaart, sewe dae van die week.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 9:14am
Ja mens kan nie die skeidsregter blameer as die speler 'n oortreding begaan en korrek gestraf word nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 9:52am
Die Leeus XV speel Saterdag in 'n voorwedstryd teen die Bulle XV, afskop is 12:00

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 9:53am
Dis die ideale wedstryd vir spelers om te wys dat hulle eerder Super Rugby as SuperSport Challenge moet speel

Posted By: valie
Date Posted: 11-Feb-2020 at 10:11am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis die ideale wedstryd vir spelers om te wys dat hulle eerder Super Rugby as SuperSport Challenge moet speel
Die wedstryd word seker nie uitgesaai nie. TVl dit sal nice wees as jy ons so bietjie kan update en agtergrond gee tydens die game, dis nou te se as jy gaan, lol!
Ek sal like om spelers soos Stean Pienaar, James Mollentze, Louritz van der Schyff, Pikkie de Villiers te sien speel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 10:19am
Ek mis die wedstryd vir niks

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 1:41pm
Bongi Mbonambi gaan blykbaar die hele Super Rugby seisoen misloop, hy moes 'n operasie kry op sy beseerde hamstring

Posted By: Paul
Date Posted: 11-Feb-2020 at 4:05pm
Om eerlik te wees is ek bietjie bang vir die game Saterdag 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Feb-2020 at 6:47pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

@Transvaal, sal jy asb hoor wat die stories is met die kaartjies, ekt sopas weer gekyk vir Saterdag en dit is presies dieselfde as met die Reds game, mens kan omtrent net in die hoeke kaartjies koop en die res wys as not on sale?!

Ek het nou op facebook vir hulle gevra wat die storie is, kom ons hoop hulle reply. Ek kannie dink dat die hele ooste bo nie te koop is nie en dan basies weste/ooste se normale seisoen kaartjie spots. Daars nie n manier dat daar soveel seisoen kaartjie houers eweskielik is nie

https://www.facebook.com/151843218214280/posts/2877729172292324?d=n&sfns=mo" rel="nofollow - https://www.facebook.com/151843218214280/posts/2877729172292324?d=n&sfns=mo

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2020 at 7:09pm
As jy nie 'n antwoord kry nie, stuur vir my 'n e-mail dan forward ek dit vir hulle

Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Feb-2020 at 7:26pm
Toe ek my seisoen kaartjies so paar weke terug gekoop het, het ek gesukkel om n besluit te maak en n paar keer ander seats gaan kies. Eventually kom ek agter dat waarookal ek voorheen gekies het, as uitverkoop wys. So maw ek dink daar mag dalk n glitch wees in die TicketPro sisteem wat seats as verkoop wys al cancel n mens die bestelling eventually. Hoop nie dit oo grootskaal gebeur nie, want dit kan dalk die rede vir so iets wees.

-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Feb-2020 at 7:47pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Toe ek my seisoen kaartjies so paar weke terug gekoop het, het ek gesukkel om n besluit te maak en n paar keer ander seats gaan kies. Eventually kom ek agter dat waarookal ek voorheen gekies het, as uitverkoop wys. So maw ek dink daar mag dalk n glitch wees in die TicketPro sisteem wat seats as verkoop wys al cancel n mens die bestelling eventually. Hoop nie dit oo grootskaal gebeur nie, want dit kan dalk die rede vir so iets wees.

Eish. Dit sal n groot fout wees

Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Feb-2020 at 8:41pm
Jip, en dit sal dan moontlik lei tot 'n dagvaarding teen TicketPro.

-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!

Posted By: OomPB
Date Posted: 12-Feb-2020 at 6:29pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie daar is 'n beter skeidsregter in SA op die oomblik nie?
Stem. Meeste Lions ondersteuners wat hom nie like nie, verkwalik hom nogsteeds vir Kwagga se Rooi kaart in die finaal n paar jaar terug. Vir die rekord: dit was n solid rooikaart, sewe dae van die week.
Verstaan nie hoekom hulle kla oor hom nie. Hy het laas week n paar shockers ten gunste van die Leeus gehad. 

Sien Herschell, Jaco Coetzee is uit. Beide is groot verliese vir die Stormers. 

Maak die Leeus nog groter gunstelinge.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 12-Feb-2020 at 7:41pm
Leeus is nie eers amper gunstelinge vir die een nie, maar "nice try"! Wink

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 13-Feb-2020 at 8:11am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie daar is 'n beter skeidsregter in SA op die oomblik nie?
Stem. Meeste Lions ondersteuners wat hom nie like nie, verkwalik hom nogsteeds vir Kwagga se Rooi kaart in die finaal n paar jaar terug. Vir die rekord: dit was n solid rooikaart, sewe dae van die week.
my dislike for Peyper has nothing to do with the Kwagga incident, he must wear that badge all on his own, he let his franchise, province, team and the fans down (and I for 1 will battle to ever forgive him).

Peyper has shown over and over again that he dislikes the lions and the 50/50 calls become 75/25 calls against us. Mark my words, he will show his true colors again this weekend. 

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 13-Feb-2020 at 8:41am
Ek sien Peyper as die beste wat ons het, dink Rasta raak ook al beter

Posted By: rooibont
Date Posted: 13-Feb-2020 at 8:45am
Rasta is besig om in 'n baie goeie ref te ontwikkel !

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 8:49am
Nee hel Rasta is vir my baie swak

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 10:06am
Stormers het nou net die op twitter gepos:

Wilco Louw, who has 48 DHL Stormers caps, will be released early from his contract to join English club Harlequins in July at the end of the Vodacom Super Rugby season. He is keen to make the most of his last few months at DHL Newlands -

Posted By: Simba
Date Posted: 13-Feb-2020 at 10:53am
Transvaal weet jy dalk hoe laat word die span aangekonding vandag? Ek glo nie daar gaan enige veanderings wees nie. D

-------------
db

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 10:54am
12:30, en ek sal weer videos gaan neem

Posted By: Simba
Date Posted: 13-Feb-2020 at 11:19am
Baie dankie Transvaal. D

-------------
db

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 11:24am
Hier is die volledige verklaring oor Louw:

Louw set for Harlequins move after Vodacom Super Rugby

Tighthead prop Wilco Louw will be released early from his contract with Western Province Rugby to join English club Harlequins at the end of the Vodacom Super Rugby season.

The front row powerhouse, who has 48 caps for the DHL Stormers and 57 caps for DHL Western Province, will join the Premiership outfit in July, having been granted an early release from his contract with Western Province Rugby.

DHL Stormers Head Coach John Dobson said that he is grateful that a resolution which suits all parties has been found.

"While we did not want to stand in Wilco's way, we also know that he has a huge role to play in our Vodacom Super Rugby campaign this season and we are happy that we have an agreement which allows him to focus on his rugby.

"Wilco has been a selfless servant of DHL Western Province and the DHL Stormers and we are all hoping that he will be able to end his time here on a high as we all look to make the most of the final Vodacom Super Rugby season at DHL Newlands," he said.

Louw said that while he is excited about the next chapter of his career in England, he is also determined to make his last season at DHL Newlands a memorable one.

"I have grown both as a player and a person in my time at DHL Newlands, so I will be going all-out to contribute as much as I can to the team this season.

"I am also looking forward to what the future holds with Harlequins and will take many happy memories of my time with DHL Western Province and the DHL Stormers with me when I leave in July," he said.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 11:47am
Kan ek dalk net weer vir almal wat hier lees 'n groot guns vra, gaan subscribe aan ons Youtube kanaal, ek het meer subscribers nodig.

https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber" rel="nofollow - https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 13-Feb-2020 at 12:52pm
https://www.facebook.com/lionsrugbyco/?__tn__=kCH-R&eid=ARCg0MHYHOtGTSqFLiTtIQAuQ0kxmj6ezKNMa_3rPMD5TXmLmyywWJM7RTk--pP-vL2lE6EjerMOB8zm&hc_ref=ARS7LZ0nHTRLDgOznU4vBNumM8sPQZDEvElL0e-JX2SYsA6aDWBLuOSorqroWd73hps&fref=nf&__xts__%5B0%5D=68.ARDWKlVazrAm3PA1axCu1iLRF1YBtUb4dEBXpdCwfdluUP5LAUCayiRg6tOon5whC2Ht067FUMxD4AWJcEA8vmyTzzSL1IWphOyxMiNGCW3EfdBGFkIb-6Y9sHUzL_4S2En8-3AwcgMXVEHL9_dJFW19BcaOaW84B0GjHRO7Fa5Y4_RdWrYSZT2rCtlT4OAVcc9QFuL64FAa8vyWt_Cl5A7RAFLHPdXIF5DJImUKA7SUaPFx0nX8JH2Fi_apOHtTEa5Bvj3XqLSGPxiVIRMxNwOdyA8z-qFz6SlZ9brk-R-fL-TVIcgIriC3xN__r0cb2Pg99WspVpSVGxLyymf4VapKDIc-z3I-fgS9bUAisIjCZCgg" rel="nofollow - Lions Rugby Co
https://www.facebook.com/lionsrugbyco/photos/a.158198030912132/2881355855262989/?type=3&__xts__%5B0%5D=68.ARDWKlVazrAm3PA1axCu1iLRF1YBtUb4dEBXpdCwfdluUP5LAUCayiRg6tOon5whC2Ht067FUMxD4AWJcEA8vmyTzzSL1IWphOyxMiNGCW3EfdBGFkIb-6Y9sHUzL_4S2En8-3AwcgMXVEHL9_dJFW19BcaOaW84B0GjHRO7Fa5Y4_RdWrYSZT2rCtlT4OAVcc9QFuL64FAa8vyWt_Cl5A7RAFLHPdXIF5DJImUKA7SUaPFx0nX8JH2Fi_apOHtTEa5Bvj3XqLSGPxiVIRMxNwOdyA8z-qFz6SlZ9brk-R-fL-TVIcgIriC3xN__r0cb2Pg99WspVpSVGxLyymf4VapKDIc-z3I-fgS9bUAisIjCZCgg&__tn__=H-R" rel="nofollow - 20 mins  ·  https://www.facebook.com/#" rel="nofollow -

Team Announcement: Emirates Lions vs DHL Stormers
Emirates Airline Park (15:05)

Emirates Lions prop Dylan Smith will run out in his 50th Vodacom Super Rugby game on Saturday when host the DHL Stormers at Emirates Airline Park at 15:05.

The burly prop made his Super Rugby debut in 2016 and have scored two tries.

“This milestone represents a lot of hard work for me. I have come through a few injuries and set-backs over the years and I am just grateful to have got to 50 caps for the Lions,” Smith said ahead of this game.

In the only change to the starting line-up Manuel Rass comes in at centre in the place of Duncan Matthews.

1. Dylan Smith
2. Pieter Jansen
3. Jannie du Plessis
4. Ruben Schoeman
5. Marvin Orie
6. Marnus Schoeman
7. Vincent Tshituka
8. Len Massyn
9. Morne van den Berg
10. Elton Jantjies (captain)
11. Courtnall Skosan
12. Dan Kriel
13. Manuel Rass
14. Tyrone Green
15. Andries Coetzee

Reserves:
16. Jan-Henning Campher
17. Sti Sithole
18. Carlu Sadie
19. Wilhelm van der Sluys
20. Willem Alberts
21. Hacjivah Dayimani
22. Dillon Smit
23. Wandisile Simelane

The Lions XV will host a Vodacom Bulls XV team as a curtain raiser at 12:00.

Ross Cronje will captain the side.

1. Nathan McBeth / Leo Kruger
2. Marko Janse van Rensburg
3. Frans van Wyk
4. Brendon Snyman
5. Reinhard Nothnagel
6. Roelof Smit
7. Mandisi Mthiyane
8. Jo-Hanko de Villiers
9. Ross Cronje (captain)
10. Shaun Reynolds
11. Jamba Ulengo
12. James Mollentze
13. Jan-Louis la Grange
14. Stean Pienaar
15. Tiaan Swanepoel

16. PJ Botha
17. Leo Kruger/ Banele Mthenjane
18. Asenathi Nthlabakanye
19. Darrien-Lane Landsberg
20. MJ Pelser
21. Mark Snyman
22. Dian Schoonees
23. Tinus Combrink
24. Louritz van der Schyff
25. Wyclef Vlitoor
26. Muzi Manyike

https://www.facebook.com/hashtag/lionspride?source=feed_text&epa=HASHTAG&__xts__%5B0%5D=68.ARDWKlVazrAm3PA1axCu1iLRF1YBtUb4dEBXpdCwfdluUP5LAUCayiRg6tOon5whC2Ht067FUMxD4AWJcEA8vmyTzzSL1IWphOyxMiNGCW3EfdBGFkIb-6Y9sHUzL_4S2En8-3AwcgMXVEHL9_dJFW19BcaOaW84B0GjHRO7Fa5Y4_RdWrYSZT2rCtlT4OAVcc9QFuL64FAa8vyWt_Cl5A7RAFLHPdXIF5DJImUKA7SUaPFx0nX8JH2Fi_apOHtTEa5Bvj3XqLSGPxiVIRMxNwOdyA8z-qFz6SlZ9brk-R-fL-TVIcgIriC3xN__r0cb2Pg99WspVpSVGxLyymf4VapKDIc-z3I-fgS9bUAisIjCZCgg&__tn__=%2ANKH-R" rel="nofollow -

Posted By: Paul
Date Posted: 13-Feb-2020 at 12:55pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kan ek dalk net weer vir almal wat hier lees 'n groot guns vra, gaan subscribe aan ons Youtube kanaal, ek het meer subscribers nodig.

https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber" rel="nofollow - https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber
Ek het ge-subscribe Transvaal

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 13-Feb-2020 at 12:55pm
Baie bly om vir Alberts op die bank te sien

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 13-Feb-2020 at 12:58pm
Goeie B span, die bank is baie onbekend 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:22pm
Span opgedateer in die eerste pos, het 2 videos geneem, een van Cash en een van Elton

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:24pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kan ek dalk net weer vir almal wat hier lees 'n groot guns vra, gaan subscribe aan ons Youtube kanaal, ek het meer subscribers nodig.

https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber" rel="nofollow - https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber
Ek het ge-subscribe Transvaal

Dankie, ek sien daar is 6 nuwe subscribers....ek het nodig om daardie kanaal te groei sodat ek kan aftree en op rugby konsentreer

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:26pm
Die Leeus het ook besluit om weer hierdie jaar, net soos laas jaar, nie 'n squad aan te kondig nie. Ek moet se ek hou glad nie daarvan nie, maar dis hulle reg om seker sulke besluite te neem

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:30pm
glad to see Alberts, Simelane, Ross and Roelof Smit featuring in the teams.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:46pm
From Alberts not being available to being on the bench? Jedi Mind tricks..

Ons gaan moet uithaal en wys, hulle voor oorheers.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:48pm
Sien R365 noem dat Albert met Vermaak gebracket is 20 Willem Alberts/Ruan Vermaak

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:50pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Sien R365 noem dat Albert met Vermaak gebracket is 20 Willem Alberts/Ruan Vermaak

by die spanaankondiging het hulle bevestig dat Alberts op die bank is

Posted By: valie
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:50pm
Ek sien ook nerens Duncan Matthews se naam nie. Is hy dalk beseer?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 1:51pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien ook nerens Duncan Matthews se naam nie. Is hy dalk beseer?

Nee nie beseer nie, hy is geroteer volgens die afrigter. Was een van die vrae by die perskonferensie

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 13-Feb-2020 at 2:02pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kan ek dalk net weer vir almal wat hier lees 'n groot guns vra, gaan subscribe aan ons Youtube kanaal, ek het meer subscribers nodig.

https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber" rel="nofollow - https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g?view_as=subscriber
Ek het ge-subscribe Transvaal

Dankie, ek sien daar is 6 nuwe subscribers....ek het nodig om daardie kanaal te groei sodat ek kan aftree en op rugby konsentreer

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 2:12pm
Ja dit is nogal snaaks....ek kort net 919 subscribers om geld te begin verdien!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 2:12pm
Mens moet 1000 subscribers he en ek het 81...LOL!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 2:52pm
Stormers se span opgedateer in eerste pos

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 2:57pm
Die ou van Beeld het my weer vir stats gevra so ek gee dit sommer hier ook, die Leeus het al een keer 0 in 'n Super Rugby wedstryd gekry, maar dit was in 1997 teen die Crusaders in Christchurch toe ons 23-0 verloor het. Ons laagste telling op Ellispark was toe ons laas jaar 42-5 teen die Sharks verloor het...ek het al vergeet van daardie pakslae...wat 'n swart dag was dit net nie gewees nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 2:59pm
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/jantjies-out-as-masimla-starts-at-no-9-for-stormers-20200213" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/jantjies-out-as-masimla-starts-at-no-9-for-stormers-20200213

Stormers coach John Dobson has named his team for their Super Rugby encounter against the Lions in Johannesburg on Saturday.

Dobson made a few amendments to the team that beat the Bulls 13-0 at Newlands last weekend.

Scrumhalf Godlen Masimla, loose forward Juarno Augustus and prop Wilco Louw will all make their first starts of the season.

Masimla and Augustus come in for the injured Herschel Jantjies and Jaco Coetzee respectively, with Johan du Toit shifting to flank from the back of the scrum.

Stormers centurion Frans Malherbe is among the replacements, which include a fit-again JD Schickerling and scrumhalf Paul de Wet, who is set to make his first appearance of the season.

Dobson said that his team face a serious challenge if they are to maintain their winning start to the season.

"It is always a tough assignment to travel up to Johannesburg, but it is a challenge that the team has really embraced this week.

"We have made a solid start to the season at home, but we need to back that up with good performances away from home and that starts this weekend against the Lions," he said.

Kick-off for Saturday's clash at Ellis Park is scheduled for 15:05.

Teams:

Lions

15 Andries Coetzee, 14 Tyrone Green, 13 Manuel Rass, 12 Dan Kriel, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies (captain), 9 Morne van den Berg, 8 Len Massyn, 7 Vincent Tshituka, 6 Marnus Schoeman, 5 Marvin Orie, 4 Ruben Schoeman, 3 Jannie du Plessis, 2 Pieter Jansen, 1 Dylan Smith

Substitutes: 16 Jan-Henning Campher, 17 Sti Sithole, 18 Carlu Sadie, 19 Wilhelm van der Sluys, 20 Willem Alberts, 21 Hacjivah Dayimani, 22 Dillon Smit, 23 Wandisile Simelane

Stormers

15 Dillyn Leyds, 14 Sergeal Petersen, 13 Ruhan Nel, 12 Jamie Roberts, 11 Seabelo Senatla, 10 Damian Willemse, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Johan du Toit, 5 Chris van Zyl, 4 Salmaan Moerat, 3 Wilco Louw, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff (captain)

Substitutes: 16 Chad Solomon, 17 Ali Vermaak, 18 Frans Malherbe, 19 JD Schickerling, 20 Cobus Wiese, 21 Ernst van Rhyn, 22 Paul de Wet, 23 Jean-Luc du Plessis

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 3:00pm
>>> in for the injured Herschel Jantjies and Jaco Coetzee respectively

Daai is 2 sleutel spelers wat hulle verloor het

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 13-Feb-2020 at 3:14pm
Sleutelspelers om te verloor maar die Stormers het die jaar goeie diepte, gaan steeds baie taai wees...

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 3:16pm
Ja ek dink hulle is seker die gunstelinge, maar as ons ons man in die skrums en lynstane kan staan, behoort ons in die wedstryd te wees. Rass op 13 is ook 'n redelike verdediger, so ek neem aan hy is daar om die lekplekke te stop

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 13-Feb-2020 at 3:18pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die ou van Beeld het my weer vir stats gevra so ek gee dit sommer hier ook, die Leeus het al een keer 0 in 'n Super Rugby wedstryd gekry, maar dit was in 1997 teen die Crusaders in Christchurch toe ons 23-0 verloor het. Ons laagste telling op Ellispark was toe ons laas jaar 42-5 teen die Sharks verloor het...ek het al vergeet van daardie pakslae...wat 'n swart dag was dit net nie gewees nie
In more ways than 1. The team that beat us wore black, the sky was black and then the game was interrupted due to a thunder storm. The scoreline was the worst part of the day.
 
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 13-Feb-2020 at 4:37pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die ou van Beeld het my weer vir stats gevra so ek gee dit sommer hier ook, die Leeus het al een keer 0 in 'n Super Rugby wedstryd gekry, maar dit was in 1997 teen die Crusaders in Christchurch toe ons 23-0 verloor het. Ons laagste telling op Ellispark was toe ons laas jaar 42-5 teen die Sharks verloor het...ek het al vergeet van daardie pakslae...wat 'n swart dag was dit net nie gewees nie
In more ways than 1. The team that beat us wore black, the sky was black and then the game was interrupted due to a thunder storm. The scoreline was the worst part of the day.
 
Ons was laasjaar eintlik baie k@k, hoop ons wen ander SA spanne die jaar

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 4:43pm
Coach Ivan van Rooyen - Pre-Match Lions vs Stormers - 13 Feb 2020
https://youtu.be/VeOvbzTPrk4" rel="nofollow - https://youtu.be/VeOvbzTPrk4

Posted By: Zibbie
Date Posted: 13-Feb-2020 at 4:47pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die ou van Beeld het my weer vir stats gevra so ek gee dit sommer hier ook, die Leeus het al een keer 0 in 'n Super Rugby wedstryd gekry, maar dit was in 1997 teen die Crusaders in Christchurch toe ons 23-0 verloor het. Ons laagste telling op Ellispark was toe ons laas jaar 42-5 teen die Sharks verloor het...ek het al vergeet van daardie pakslae...wat 'n swart dag was dit net nie gewees nie

Ek onthou n blank teen die stormers in 2010 ? was dit dalk currie cup ? 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2020 at 4:47pm
Captain Elton Jantjies - Pre-Match Lions vs Stormers - 13 Feb 2020
https://youtu.be/a_tIaglv-Ek" rel="nofollow - https://youtu.be/a_tIaglv-Ek

Posted By: Niela
Date Posted: 13-Feb-2020 at 10:45pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/jantjies-out-as-masimla-starts-at-no-9-for-stormers-20200213" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/jantjies-out-as-masimla-starts-at-no-9-for-stormers-20200213

Stormers coach John Dobson has named his team for their Super Rugby encounter against the Lions in Johannesburg on Saturday.

Dobson made a few amendments to the team that beat the Bulls 13-0 at Newlands last weekend.

Scrumhalf Godlen Masimla, loose forward Juarno Augustus and prop Wilco Louw will all make their first starts of the season.

Masimla and Augustus come in for the injured Herschel Jantjies and Jaco Coetzee respectively, with Johan du Toit shifting to flank from the back of the scrum.

Stormers centurion Frans Malherbe is among the replacements, which include a fit-again JD Schickerling and scrumhalf Paul de Wet, who is set to make his first appearance of the season.

Dobson said that his team face a serious challenge if they are to maintain their winning start to the season.

"It is always a tough assignment to travel up to Johannesburg, but it is a challenge that the team has really embraced this week.

"We have made a solid start to the season at home, but we need to back that up with good performances away from home and that starts this weekend against the Lions," he said.

Kick-off for Saturday's clash at Ellis Park is scheduled for 15:05.

Teams:

Lions

15 Andries Coetzee, 14 Tyrone Green, 13 Manuel Rass, 12 Dan Kriel, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies (captain), 9 Morne van den Berg, 8 Len Massyn, 7 Vincent Tshituka, 6 Marnus Schoeman, 5 Marvin Orie, 4 Ruben Schoeman, 3 Jannie du Plessis, 2 Pieter Jansen, 1 Dylan Smith

Substitutes: 16 Jan-Henning Campher, 17 Sti Sithole, 18 Carlu Sadie, 19 Wilhelm van der Sluys, 20 Willem Alberts, 21 Hacjivah Dayimani, 22 Dillon Smit, 23 Wandisile Simelane

Stormers

15 Dillyn Leyds, 14 Sergeal Petersen, 13 Ruhan Nel, 12 Jamie Roberts, 11 Seabelo Senatla, 10 Damian Willemse, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Johan du Toit, 5 Chris van Zyl, 4 Salmaan Moerat, 3 Wilco Louw, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff (captain)

Substitutes: 16 Chad Solomon, 17 Ali Vermaak, 18 Frans Malherbe, 19 JD Schickerling, 20 Cobus Wiese, 21 Ernst van Rhyn, 22 Paul de Wet, 23 Jean-Luc du Plessis

The loss of Herschel and coetsee is huge for them. On paper they don’t scare me at all. 

Lions by 5

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Feb-2020 at 8:02am

Ai, sorry... Stormers by 10

The Stormers on paper don't scare me too, but the Lions do. Just not enough quality and bad form so far from more that 2/3 of the team.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 10:09am
Ons is 11de op die log op die oomblik so het punte nodig van die wedstryd

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:07pm
#SuperRugby - #Lions 0 vs #Stormers 0 - Kickoff!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:16pm
#SuperRugby - #Lions 3 vs #Stormers 0 - 8m - PENALTY Elton Jantjies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:20pm
#SuperRugby - #Lions 3 vs #Stormers 5 - 11m - TRY Juarno Augustus

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:21pm
#SuperRugby - #Lions 3 vs #Stormers 7 - 12m - CONVERSION Damian Willemse

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:24pm
Ons lynstane maar goor sover

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:26pm
v d Berg 2 keer bal direk uitgeskop. Nie aanvaarbaar op hierdie vlak.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:27pm
Tshituka is in ñ bui vandag, hy speel puik sover die 1ste 16 minute.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:30pm
#SuperRugby - #Lions 3 vs #Stormers 12 - 19m - TRY Godlen Masimela

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:30pm
Ons skrums is fine soner, maar Peyper het vergeet onkantlyne bestaan vir die Stormers.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:32pm
Krappies het n shocker sover

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:36pm
Is Orie af?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:39pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Is Orie af?
 
Orie terug na kop-toets

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:41pm
Coetzee drie 8-12

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:42pm
Skosan drie, maklik verdoel 15-12 na 30 minute

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:43pm
Internet is DOOD Stadig vandag hier by die park

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:47pm
#SuperRugby - #Lions 15 vs #Stormers 15 - 37m - PENALTY Damian Willemse

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:48pm
Hooker both knees on the ground. Onaanvaarbaar op hierdie vlak.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:49pm
Rass op 13 speel ook sy hart uit.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:51pm
Orie no-look pass, vorentoe na Jannie wie aanslaan.
Bal reg deur Orie se hande by lynstaan.

Kyk mens wil nie persoonlik raak nie, maar hierdie perd hoort nie hier nie.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:52pm
#SuperRugby - #Lions 15 vs #Stormers 18 - 39m - PENALTY Damian Willemse

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:53pm
Pieter Jansen is n vet 0 op n kontrak

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:53pm
Ja stem Attie daar is hier en daar n ou wat bietjie aanjaag soos die scrummie ook maar ek dink ons doen goed is in die game moet net na halftyd die klein foute uit begin skakel

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:54pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ja stem Attie daar is hier en daar n ou wat bietjie aanjaag soos die scrummie ook maar ek dink ons doen goed is in die game moet net na halftyd die klein foute uit begin skakel
Jip, ons is ons eie grootste probleem. Balretensie...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Feb-2020 at 3:57pm
ook die rustydtelling

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net