The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 12 - Lions vs Reds |
Post Reply | Page <1234 6> |
Author | ||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hulle het 'n sterk voorry en is 'n fisieke span. Interessant dat O'Connor op 10 is vir hierdie wedstryd.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die span aankondiging is vandag 12:30, sal daar wees en 'n video neem
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
rumors is dat Alberts op 8 begin
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Net 2 ure dan sal ons weet
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die 3 losvoorspelers het eintlik al 3 goed vertoon, so dit stuur eintlik die verkeerde boodskap om hulle nie met nog 'n begin te beloon nie. As hulle regtig vir Alberts moet begin, sou ek se dat Orie vir hom moet plek maak, want hy was die enigste voorspeler wat teleurgestel het.
Agterlangs het Matthews baie bal gehad en min daarmee gedoen, en Skosan het 5 duikslae verbrou, so ek sou se hulle 2 behoort onder druk te wees. Green het ook 4 duikslae verbrou, so kan ook sy plek kwyt wees. Swanepoel het weer heelwat besit afgestaan.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Len het goed gedoen, die ou moet bietjie kans kry. Willem kan opi bench wees en hulle later seermaak.
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
sover ek verstaan sal dit dan Massyn op 7 en schoeman op 6 wees . maar soos jy se . ons sal binne kort weet
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
As Tshituka nie 'n niggle opgetel het nie, sal dit nie reg wees om hom te drop nie, hy het goed gespeel
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Na rondte 1 lyk die 8 spanne wat kwalifiseer vir die uitspeelrondtes so:
The following teams qualify for the playoffs:
Quarter Final 1: Jaguares vs Reds Quarter Final 2: Crusaders vs Brumbies Quarter Final 3: Sunwolves vs Sharks Quarter Final 4: Stormers vs Chiefs |
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bou op wat gewerk het. Die lostrio was die een kombinasie wat goed gewerk het teen die Jags.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Net so.
|
||
LION@SEA
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jul-2018 Location: Cape Twon Status: Offline Points: 29 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Selfde span as laasweek, net Andries kom in op 15!
|
||
Hannes
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Vanaf Suparugby:
Die Leeus het ‘n groot inspuiting ervaring gekry vir hul stryd Saterdag op Emirates Airlinepark teen die Reds. Die insluiting van die die heelagter Boeboes Coetzee (88) in die beginspan gee aan die Leeus broodnodige ervaring. Jannie du Plessis, wat in sy 147e wedstryd speel, en Elton Jantjies in sy 127e, het al by 100-klub aangesluit. Daar is egter steeds geen Ross Cronjé, wat 92 wedstryde gespeel het of Willem Alberts, wat 37 vir die Leeus 73 keer vir die Sharks uitgedraf het, in die span nie. Met André Warner op die krukkerlys begin Krappie van dern Berg die eerste keer met Dillon Smit op die bank. Die agttal is presies dieselfde en so ook die middelveld terwyl Shaun Reynolds op die bank is. *Coetzee vervang Tiaan Swanepoel op heelagter. Leeus teen Reds: Andries Coetzee; Tyrone Green, Duncan Matthews, Dan Kriel, Courtnall Skosan; Elton Jantjies ©, Krappies van den Berg; Len Massyn, Vincent Tshituka, Marnus Schoeman, Martin Orie, Ruben Schoeman, Jannie du Plessis, Pieter Jansen, Dylan Smith. Reserwes: Jan-Henning Campher, Sti Sithole, Carlu Sadie, Wilhelm van der Sluys, Ruan Vermaak, Dillon Smit, Manny Rass, Shaun Reynolds |
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bly om te sien ek was verkeerd .
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Span opgedateer in die eerste pos
|
||
Clav
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Enige rede dat Alberts nie ingesluit is nie ?
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Krappies van der berg en martin orie, haha
Happy that they didnt make wholesale changes. Boeboes makes sense, other than that only Alberts could have been on the bench instead of vander sluys or vermaak. I do believe that we are probably one of the fitter, if not the fittest sides. We must leave these young ozzy's really gasping for air in the last 20
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hy was by die perskonferensie, blykbaar sal hy eers reg wees vir speel volgende naweek
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dalk is Martin Orie Marvin se tweeling broer wat minder balle aanslaan
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ons kan net hoop
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Met die uitsondering van die middeveld toon hierdie span nogal belofte. Sou self daaraan dink om Reynolds en Andries Coetzee in die middeveld in te span (Nie een van Kriel, Mathews of Rass beindruk my nie) en Stean Pienaar, Simelane en Green in die agterste driehoek saam met Skosaan te kombineer,
Edited by emiel1 - 06-Feb-2020 at 3:19pm |
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink nie, Kriel en Matthews het te sleg gedoen teen die Bulle nie en verdien nog 'n kans. Hoop maar Boeboes is op vorm anders sou ek eerder vir Green op 15 sit met Pienaar op Vleuel.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Post Reply | Page <1234 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |