Print Page | Close Window

Match 12 - Lions vs Reds

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8643
Printed Date: 14-May-2024 at 3:15am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 12 - Lions vs Reds
Posted By: Transvaal
Subject: Match 12 - Lions vs Reds
Date Posted: 03-Feb-2020 at 8:35am
Saturday 8 February 2020 at Ellis Park, kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Jaco Peyper
AR1: Cwengile Jadezweni
AR2: Griffin Colby
TMO: Marius Jonker

Lions: 15 Andries Coetzee, 14 Tyrone Green, 13 Duncan Matthews, 12 Dan Kriel, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies (captain), 9 Morne van den Berg, 8 Len Massyn, 7 Vincent Tshituka, 6 Marnus Schoeman, 5 Marvin Orie, 4 Ruben Schoeman, 3 Jannie du Plessis, 2 Pieter Jansen, 1 Dylan Smith
Replacements: 16 Jan-Henning Campher, 17 Sti Sithole, 18 Carlu Sadie, 19 Wilhelm van der Sluys, 20 Ruan Vermaak, 21 Dillon Smit, 22 Manny Rass, 23 Shaun Reynolds

Reds: 15 Bryce Hegarty, 14 Jock Campbell, 13 Jordan Petaia, 12 Hamish Stewart, 11 Henry Speight, 10 James O’Connor, 9 Tate McDermott, 8 Harry Wilson, 7 Liam Wright (captain), 6 Angus Scott-Young, 5 Lukhan Salakaia-Loto, 4 Izack Rodda, 3 Taniela Tupou, 2 Alex Mafi, 1 JP Smith
Replacements: 16 Sean Farrell, 17 Dane Zander, 18 Josh Nasser, 19 Angus Blyth, 20 Seru Uru, 21 Moses Sorovi, 22 Isaac Lucas, 23 Hunter Paisami

LionsWorld Prediction: Lions by 7

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2020 at 8:36am
Die Reds lyk ook beter as verlede jaar, so ons moet hierdie wedstryd met erns benader, kies die beste span en speel die beste wat jy kan om soveel ligapunte as moontlik te verdien

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Feb-2020 at 8:54am
Brad Thorn se forwards.. ons gaan moet seker maak ons man up voor anders gaan ons n helse lang dag beleef. 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 03-Feb-2020 at 9:25am
Ons vlieg nou terug van Argentinie af met baie min selfvertroue... Sal nir verbaas wees as ons die een ook verloor nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2020 at 9:37am
Die Reds is een van die spanne wat waarskynlik nie in die top 8 sal eindig nie, so 'n verloor vir ons teen hulle sal die gevaarligte laat begin flikker.

Posted By: Niela
Date Posted: 03-Feb-2020 at 10:42am
I am much more bullish on this game.

The Jagaures are in a different league . We should win this one . Two young sides , could be a nice running game

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 03-Feb-2020 at 12:33pm
All indications are that Ross will be back. With Warner maybe out with an ankle injury, let Ross take over the captaincy, to let Jantjies concentrate on his own game. He is a different player at Ellis Park.

Posted By: valie
Date Posted: 03-Feb-2020 at 12:34pm
Ons sal moet vinger trek en sorg dat ons die game wen.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 03-Feb-2020 at 1:00pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ons sal moet vinger trek en sorg dat ons die game wen.

I agree 100%. I was hoping we would catch the jags off guard this weekend. But I was wrong. At least the guys know what to expect now. They know they played badly, especially in the 2nd half. I am sure we will have a team with a very different attitude this Saturday.

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 03-Feb-2020 at 3:47pm
Hoop om die naweek Albert's, Kriel, Boeboes en Ross op bank te sien
 Dillon Smith as begin scrummie, sal miskien die nuwe heelagter op loskakel wou sien, green op heelagter en ulengo op vluel
 
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Feb-2020 at 5:47pm
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Hoop om die naweek Albert's, Kriel, Boeboes en Ross op bank te sien
 Dillon Smith as begin scrummie, sal miskien die nuwe heelagter op loskakel wou sien, green op heelagter en ulengo op vluel

Jaco is nog beseer. 

Posted By: Zibbie
Date Posted: 03-Feb-2020 at 6:38pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Hoop om die naweek Albert's, Kriel, Boeboes en Ross op bank te sien
 Dillon Smith as begin scrummie, sal miskien die nuwe heelagter op loskakel wou sien, green op heelagter en ulengo op vluel

Jaco is nog beseer. 

weet ons hoe lyk die situasie met Alberts ? 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Feb-2020 at 8:57pm
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

Geen idee nie, sal ook graag wil weet.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-Feb-2020 at 6:58am
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

All indications are that Ross will be back. With Warner maybe out with an ankle injury, let Ross take over the captaincy, to let Jantjies concentrate on his own game. He is a different player at Ellis Park.

Ross was very poor last year, so might not be an improvement at all

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 04-Feb-2020 at 7:11am
Ons mis n Faf tipe scrummie ,hoekom ons game plan so baie verander het die laaste ruk....naaste wat ons tans aan n Faf tipe het dink ek is Morne van der Berg,maar nog rou....

Waar is Bradley Thain?Hy het goed gelyk in die paar games laas jaar

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2020 at 8:34am
Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the Lions and Reds at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 04-Feb-2020 at 9:02am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

All indications are that Ross will be back. With Warner maybe out with an ankle injury, let Ross take over the captaincy, to let Jantjies concentrate on his own game. He is a different player at Ellis Park.

Ross was very poor last year, so might not be an improvement at all
Yes, he was not at his best, but that was last year. 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Feb-2020 at 9:18am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the Lions and Reds at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05

Eish, I am not a big fan of Peyper....

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 05-Feb-2020 at 10:11am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the Lions and Reds at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05
so the Lions start the game 10-0 behind 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Feb-2020 at 2:12pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the Lions and Reds at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05
so the Lions start the game 10-0 behind 

It is better than Egon Seconds I guess... Btw, I see Seconds is a touch judge, was hoping he wouldnt be involved in Super Rugby whatsoever...

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2020 at 2:15pm
Ek het ook opgetel dat Seconds in rondte 1 en rondte 2 'n AR is, AR2 in rondte 1, maar AR1 in rondte 3, dit beteken dat as iets met die skeidsregter in die wedstryd gebeur, dat AR1 sal oorneem by hom, ek weet dit gebeur amper nooit nie, maar dit het al gebeur dat die AR1 by die skeidsregter moes oorneem in 'n wedstryd

Posted By: WitBoer
Date Posted: 05-Feb-2020 at 9:16pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het ook opgetel dat Seconds in rondte 1 en rondte 2 'n AR is, AR2 in rondte 1, maar AR1 in rondte 3, dit beteken dat as iets met die skeidsregter in die wedstryd gebeur, dat AR1 sal oorneem by hom, ek weet dit gebeur amper nooit nie, maar dit het al gebeur dat die AR1 by die skeidsregter moes oorneem in 'n wedstryd
I.e Piet van Zyl...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2020 at 9:37pm
Piet van Zyl is waarskynlik een keer waar dit gebeur het, maar ek het dit ook al in ander wedstryde sien gebeur in die duisende wedstryde wat ek seker sedert die 1970's gekyk het, skeidsregters trek ook partykeer per ongeluk 'n hammie of raak op 'n ander manier beseer en kan dan nie aangaan met die wedstryd nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2020 at 9:39pm
Hier is 'n lekker artikel daaroor, het blykbaar al 14 keer in toetsrugby gebeur:

https://www.sareferees.com/News/referee-replaced-the-14th-time-in-tests/2831213/" rel="nofollow - https://www.sareferees.com/News/referee-replaced-the-14th-time-in-tests/2831213/

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 8:48am
Reds se span opgedateer in die eerste pos

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 06-Feb-2020 at 9:16am
Hulle het 'n sterk voorry en is 'n fisieke span. Interessant dat O'Connor op 10 is vir hierdie wedstryd.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 10:28am
Die span aankondiging is vandag 12:30, sal daar wees en 'n video neem

Posted By: Zibbie
Date Posted: 06-Feb-2020 at 10:29am
rumors is dat Alberts op 8 begin 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 10:32am
Net 2 ure dan sal ons weet

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 10:37am
Die 3 losvoorspelers het eintlik al 3 goed vertoon, so dit stuur eintlik die verkeerde boodskap om hulle nie met nog 'n begin te beloon nie. As hulle regtig vir Alberts moet begin, sou ek se dat Orie vir hom moet plek maak, want hy was die enigste voorspeler wat teleurgestel het.

Agterlangs het Matthews baie bal gehad en min daarmee gedoen, en Skosan het 5 duikslae verbrou, so ek sou se hulle 2 behoort onder druk te wees. Green het ook 4 duikslae verbrou, so kan ook sy plek kwyt wees. Swanepoel het weer heelwat besit afgestaan.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Feb-2020 at 10:45am
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

rumors is dat Alberts op 8 begin 

Len het goed gedoen, die ou moet bietjie kans kry. Willem kan opi bench wees en hulle later seermaak.

Posted By: Zibbie
Date Posted: 06-Feb-2020 at 11:04am
sover ek verstaan sal dit dan Massyn op 7 en schoeman op 6 wees . maar soos jy se . ons sal binne kort weet 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 11:17am
As Tshituka nie 'n niggle opgetel het nie, sal dit nie reg wees om hom te drop nie, hy het goed gespeel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 11:17am
Na rondte 1 lyk die 8 spanne wat kwalifiseer vir die uitspeelrondtes so:

The following teams qualify for the playoffs:
Quarter Final 1: Jaguares vs Reds
Quarter Final 2: Crusaders vs Brumbies
Quarter Final 3: Sunwolves vs Sharks
Quarter Final 4: Stormers vs Chiefs

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Feb-2020 at 11:22am
Bou op wat gewerk het. Die lostrio was die een kombinasie wat goed gewerk het teen die Jags. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Feb-2020 at 12:11pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Bou op wat gewerk het. Die lostrio was die een kombinasie wat goed gewerk het teen die Jags. 

Net so. 

Posted By: LION@SEA
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:10pm
Selfde span as laasweek, net Andries kom in op 15!

-------------
Hannes

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:11pm
Vanaf Suparugby:

Die Leeus het ‘n groot inspuiting ervaring gekry vir hul stryd Saterdag op Emirates Airlinepark teen die Reds.

Die insluiting van die die heelagter Boeboes Coetzee (88) in die beginspan gee aan die Leeus broodnodige ervaring.

Jannie du Plessis, wat in sy 147e wedstryd speel, en Elton Jantjies in sy 127e, het al by 100-klub aangesluit.

Daar is egter steeds geen Ross Cronjé, wat 92 wedstryde gespeel het of Willem Alberts, wat 37 vir die Leeus 73 keer vir die Sharks uitgedraf het, in die span nie.

Met André Warner op die krukkerlys begin Krappie van dern Berg die eerste keer met Dillon Smit op die bank.

Die agttal is presies dieselfde en so ook die middelveld terwyl Shaun Reynolds op die bank is.

*Coetzee vervang Tiaan Swanepoel op heelagter.

Leeus teen Reds: Andries Coetzee; Tyrone Green, Duncan Matthews, Dan Kriel, Courtnall Skosan; Elton Jantjies ©, Krappies van den Berg; Len Massyn, Vincent Tshituka, Marnus Schoeman, Martin Orie, Ruben Schoeman, Jannie du Plessis, Pieter Jansen, Dylan Smith. Reserwes: Jan-Henning Campher, Sti Sithole, Carlu Sadie, Wilhelm van der Sluys, Ruan Vermaak, Dillon Smit, Manny Rass, Shaun Reynolds

Posted By: Zibbie
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:12pm
Bly om te sien ek was verkeerd . 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:22pm
Originally posted by LION@SEA LION@SEA wrote:

Selfde span as laasweek, net Andries kom in op 15!
en die skrummie in die beseerde Warner se plek

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:23pm
Span opgedateer in die eerste pos

Posted By: Clav
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:23pm
Enige rede dat Alberts nie ingesluit is nie ?

Posted By: Niela
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:23pm
Krappies van der berg en martin orie, haha

Happy that they didnt make wholesale changes. Boeboes makes sense, other than that only Alberts could have been on the bench instead of vander sluys or vermaak.

I do believe that we are probably one of the fitter, if not the fittest sides. We must leave these young ozzy's really gasping for air in the last 20

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:29pm
Originally posted by Clav Clav wrote:

Enige rede dat Alberts nie ingesluit is nie ?

Hy was by die perskonferensie, blykbaar sal hy eers reg wees vir speel volgende naweek

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 1:36pm
Dalk is Martin Orie Marvin se tweeling broer wat minder balle aanslaan 

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 06-Feb-2020 at 2:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Clav Clav wrote:

Enige rede dat Alberts nie ingesluit is nie ?

Hy was by die perskonferensie, blykbaar sal hy eers reg wees vir speel volgende naweek
We will need him against the Stormers

Posted By: Zibbie
Date Posted: 06-Feb-2020 at 2:20pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dalk is Martin Orie Marvin se tweeling broer wat minder balle aanslaan 

LOL ons kan net hoop 

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Feb-2020 at 3:17pm
Met die uitsondering van die middeveld toon hierdie span nogal belofte. Sou self daaraan dink om Reynolds en Andries Coetzee in die middeveld in te span (Nie een van Kriel, Mathews of Rass beindruk my nie) en Stean Pienaar, Simelane en Green in die agterste driehoek saam met Skosaan te kombineer,

Posted By: WitBoer
Date Posted: 06-Feb-2020 at 4:17pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Met die uitsondering van die middeveld toon hierdie span nogal belofte. Sou self daaraan dink om Reynolds en Andries Coetzee in die middeveld in te span (Nie een van Kriel, Mathews of Rass beindruk my nie) en Stean Pienaar, Simelane en Green in die agterste driehoek saam met Skosaan te kombineer,
Ek dink nie, Kriel en Matthews het te sleg gedoen teen die Bulle nie en verdien nog 'n kans. 
Hoop maar Boeboes is op vorm anders sou ek eerder vir Green op 15 sit met Pienaar op Vleuel.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 5:34pm

Willem Alberts talks about joining the Lions - 6 Feb 2020

https://www.youtube.com/watch?v=3N4if89oj4U" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=3N4if89oj4U

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 6:02pm
Coach Ivan van Rooyen announces Lions team to play Reds - 6 Feb 2020
https://youtu.be/wNuN4_oVp_s" rel="nofollow - https://youtu.be/wNuN4_oVp_s

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2020 at 6:09pm
Elton Jantjies - Pre match Lions vs Reds - 6 Feb 2020
https://youtu.be/tBDJy3NZIis" rel="nofollow - https://youtu.be/tBDJy3NZIis

Posted By: GoLions
Date Posted: 06-Feb-2020 at 6:25pm
Ons is terug na 'n 5/3 bank.Ek hoop werklik ons los die hybrid Bok/Lions spelpatroon wat ons teen die Pumuares probeer het.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Feb-2020 at 7:10pm
dankie vir die videos! kom ons kyk of ons die naweek kan click en die ding doen

Posted By: Zibbie
Date Posted: 06-Feb-2020 at 7:30pm
nogals gehou van wat Alberts te se het 

Posted By: Niela
Date Posted: 06-Feb-2020 at 7:40pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Elton Jantjies - Pre match Lions vs Reds - 6 Feb 2020
https://youtu.be/tBDJy3NZIis" rel="nofollow - https://youtu.be/tBDJy3NZIis

Week by week captain , that’s like an “acting” CEO , very tough job. 

Posted By: GoLions
Date Posted: 06-Feb-2020 at 8:06pm
This could be an interesting game with both teams featuring a number of youngsters, the Reds even more so than the Lions. I expect the game to be fast, probably with a lot of mistakes from both sides

Lions: 15 Andries Coetzee (29), 14 Tyrone Green (21), 13 Duncan Matthews (25), 12 Dan Kriel (25), 11 Courtnall Skosan (28), 10 Elton Jantjies (29) (captain), 9 Morne van den Berg (22), 8 Len Massyn (22), 7 Vincent Tshituka (21), 6 Marnus Schoeman (30), 5 Martin Orie (26), 4 Ruben Schoeman (23), 3 Jannie du Plessis (37), 2 Pieter Jansen (24), 1 Dylan Smith (25)
Substitutes: 16 Jan-Henning Campher (23), 17 Sti Sithole (26), 18 Carlu Sadie (22), 19 Wilhelm van der Sluys (28), 20 Ruan Vermaak (21), 21 Dillon Smit (27), 22 Manny Rass (21), 23 Shaun Reynolds (24)

Reds – 15 Bryce Hegarty (27), 14 Jock Campbell (24), 13 Jordan Petaia (19), 12 Hamish Stewart (21), 11 Henry Speight (31), 10 James O’Connor (29), 9 Tate McDermott (21), 8 Harry Wilson (20), 7 Liam Wright (22) (c), 6 Angus Scott-Young (22), 5 Lukhan Salakaia-Loto (23), 4 Izack Rodda (23), 3 Taniela Tupou (23), 2 Alex Mafi (23), 1 JP Smith (29).
Subs: 16 Sean Farrell (21), 17 Dane Zander (20), 18 Josh Nasser (20), 19 Angus Blyth (21), 20 Seru Uru (23), 21 Moses Sorovi (24), 22 Isaac Lucas (20), 23 Hunter Paisami (21).

Posted By: Niela
Date Posted: 07-Feb-2020 at 8:23am
Originally posted by GoLions GoLions wrote:

Why are some guys in bold?

I agree that the game could start fast , but it could be wet tomorrow with some rain, that will level things and we all know what happens to Jantjies when its wet....

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Feb-2020 at 11:29am
Ekt gou gekyk vir kaartjies vir more, omtrent al die goeie areas is nie te koop nie? Verstaan dit nie, is Ticketpro dan nie die enigste outlet, behalwe direk by die Park nie? Selfs op die Ooste is dit dieselfde storie? 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Feb-2020 at 11:35am
Geen idee nie, maar ek kan ook nie dink dat daar vreeslik baie kaartjies al verkoop is nie, die mense vermy gewoonlik wedstryde teen die Aussie spanne

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Feb-2020 at 11:35am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ekt gou gekyk vir kaartjies vir more, omtrent al die goeie areas is nie te koop nie? Verstaan dit nie, is Ticketpro dan nie die enigste outlet, behalwe direk by die Park nie? Selfs op die Ooste is dit dieselfde storie? 

Dalk klaar uitverkoop? Of het hulle gladnie toegang tot daai areas nie?

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Feb-2020 at 3:09pm
niks toegang tot daai areas nie, wat baie snaaks is

Posted By: Niela
Date Posted: 08-Feb-2020 at 7:42am
looks like it’s going to be a very wet Ellis park today. 

I’ve only seen this lions side dominate in the rain once , vs the blues 4 years ago. 

We will have to bring a power game and grind out a victory by bullying those young “soft” ozzys 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:05pm
#SuperRugby - #Lions 0 vs #Reds 0 - Kickoff!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:11pm
#SuperRugby - #Lions 0 vs #Reds 3 - 4m - PENALTY Hegarty

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:13pm
#SuperRugby - #Lions 5 vs #Reds 3 - 6m - TRY Green

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:15pm
#SuperRugby - #Lions 5 vs #Reds 8 - 9m - TRY Campbell

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:16pm
#SuperRugby - #Lions 5 vs #Reds 10 - 10m - CONVERSION Hegarty

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:24pm
#SuperRugby - #Lions 10 vs #Reds 10 - 15m - TRY Green

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:32pm
#SuperRugby - #Lions 10 vs #Reds 13 - 25m - PENALTY Hegarty

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:40pm
v d Berg puik sover.

Skrums superk@k sover.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:43pm
Ok, ek sal dit dan maar se. Hierdie Leeus spannetjie gaan swaar kry, ons het geen skrum, die algemene spel is werklik average, ons sukkel met lynstane. Waar die Sharks en WP duidelik soos Superrugby spanne lyk vertoon die leeus soos n Vodacup span

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

#SuperRugby - #Lions 10 vs #Reds 10 - 15m - TRY Green
Vroeër in die beweging was hy betrokke op sy regter vleul en paar fases later druk hy in linker hoek. Al in die CC begin om my nuwe gunsteling speler te word.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:48pm
#SuperRugby - #Lions 15 vs #Reds 13 - 39m - TRY Marnus Schoeman

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:50pm
#SuperRugby - #Lions 17 vs #Reds 13 - 39m - CONVERSION Jantjies

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:51pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ok, ek sal dit dan maar se. Hierdie Leeus spannetjie gaan swaar kry, ons het geen skrum, die algemene spel is werklik average, ons sukkel met lynstane. Waar die Sharks en WP duidelik soos Superrugby spanne lyk vertoon die leeus soos n Vodacup span
  Senters en skrums is vir my al issue sover. Maar jy is reg. Reds is ñ span wat ons moet wen. 

-------------
Up the Vaal!

Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

#SuperRugby - #Lions 15 vs #Reds 13 - 39m - TRY Marnus Schoeman
Jô.... Weet nie of daai 'n drie was nie...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:52pm
so 17-13 rustyd

Posted By: Niela
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:52pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ok, ek sal dit dan maar se. Hierdie Leeus spannetjie gaan swaar kry, ons het geen skrum, die algemene spel is werklik average, ons sukkel met lynstane. Waar die Sharks en WP duidelik soos Superrugby spanne lyk vertoon die leeus soos n Vodacup span

We need to clean up the line outs , the scrums are also an issue, but that’s fixable. 

I like the guts we are showing and the youngsters are looking promising , especially krappies Vd berg. 

3 tries to 1 . I’ll take it. We must start the 2nd half strong , take advantage of the man down 

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:53pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

#SuperRugby - #Lions 15 vs #Reds 13 - 39m - TRY Marnus Schoeman
Jô.... Weet nie of daai 'n drie was nie...
As Seconds nie sy vlag uitsteek nie, is dit ñ drie 😂

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:54pm
Ons kommentator het vergeet van die geel kaart so paar minute voor halftyd. Ek skat dis die fotograaf wat hom ñ vry belowe het halftyd.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:54pm
AK , ek probeer positief bly maar dis moeilik. Kom ons bly maar hoop maar ek weet rerig nie. Ek hoop rerig ek is verkeerd...

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Feb-2020 at 3:57pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

#SuperRugby - #Lions 15 vs #Reds 13 - 39m - TRY Marnus Schoeman
Jô.... Weet nie of daai 'n drie was nie...
As Seconds nie sy vlag uitsteek nie, is dit ñ drie 😂

Marvin se drie, die bal was in hulle altwee se hande, dus was die bal voor en n geldige drie

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:00pm
Lanklaas 'n Leeu skrum so sien sukkel. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:01pm
Skrums.. Malcolm het ook n groot rol gespeel hoekom ons in die verlede goed gedoen het. Jannie het ok vertoon langs sy Broer, maar eerlik dink ek nie dit is sy sterk punt nie en die combo van Jansen en Jannie is dalk n probleem.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:10pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Skrums.. Malcolm het ook n groot rol gespeel hoekom ons in die verlede goed gedoen het. Jannie het ok vertoon langs sy Broer, maar eerlik dink ek nie dit is sy sterk punt nie en die combo van Jansen en Jannie is dalk n probleem.
Hakker móét kan skrum, maar hy hoef nie te in te kan gooi by lynstane.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:15pm
Ons gaan moet wakker skrik anders verloor ons hier. Jannie moet nou af. 2 geel kaarte vir Reds en ons sukkel...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:17pm
Sadie op vir Jannie op 48 minute

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:19pm
Met 5cm mis Green sy 3de drie. Agterpoot uitgeduik net voor die hoekvlag.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:23pm
Sadie op en ons skrum hulle stukkend... Jannie is way overrated, was nog altyd... Geldmors en ons mors mor Sadie op die bench

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:30pm
Of, ons skrum datem hulle 7 stukkend met Sadie op...LOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:31pm
6 patetiese skrums na mekaar

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:34pm
#SuperRugby - #Lions 17 vs #Reds 18 - 62m - TRY McDermott

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:36pm
#SuperRugby - #Lions 17 vs #Reds 20 - 62m - CONVERSION Hegarty

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:36pm
Wie is hierdie Sadie? Kan nie skrum nie, val rond soos ñ Teletubbie?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:39pm
#SuperRugby - #Lions 22 vs #Reds 20 - 67m - TRY Skosan

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:39pm
#SuperRugby - #Lions 24 vs #Reds 20 - 67m - CONVERSION jantjies

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:45pm
Met 10 minute oor moet ek sê hier lyk iets nie lekker nie. Die spelers het commitment, maar dis asof hul nie lekker rigting het nie. Asof hul nie ñ leier het nie...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:46pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Met 10 minute oor moet ek sê hier lyk iets nie lekker nie. Die spelers het commitment, maar dis asof hul nie lekker rigting het nie. Asof hul nie ñ leier het nie...

Antwoord is: Jaco kriel 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2020 at 4:47pm
#SuperRugby - #Lions 27 vs #Reds 20 - 75m - PENALTY Jantjies

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net