Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 7 - Jaguares vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 7 - Jaguares vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
Author
Message
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 8:55am
In my opinie is een van die groot redes vir die verloor, swak besluitneming van die kaptein. Ons moes halftyd 10-14 voor gewees het, maar Elton kies on te gaan vir die lyn, terwyl ons maul pateties is om die minste te sê.
Ek weet nie of ons enigsins gaan kan verbeter nie. Ja, Alberts moet nog bykom, maar hy kan net oorweeg word op 4 en Schoeman het vir my sy deel gedoen, so Alberts gaan nie so groot verbetering wees nie. Ons los trio was ook nie sleg nie, selfs ons voorry was redelik goed, totdat die Jaguares se voorry verander is en Schoeman af is... 
Orie was swak, maar ek twyfel of hy uitgelaat sal word... 
Ons agterlyn het GEEN impak gemaak nie en is voorspelbaar. Selfde as laasjaar en die jaar voor dit... Ek sê steeds Niel de Bruin hoort nie op die vlak as aanvalsafrigter nie...
Die 15 het ook nie vir my enige x faktor nie, Green moet daar speel of dan selfs Boeboes.
Laastens dink ek die span se karakter is swak... Dit het regtig gelyk of hulle boedel oorgee in die 2de helfte en nie meer lus was vir speel nie...
Dit is baie duidelik die spelers speel nie omdat dit vir hulle lekker is nie. Wanneer laas het ons 'n span op die veld sien draf met glimlagte op hulle gesigte... 
Ek dink meeste van ons het verwag dat ons sou verloor, maar om so te verloor laat 'n wrang smaak in my mond...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:05am
"Wanneer laas het ons 'n span op die veld sien draf met glimlagte op hulle gesigte... "
Dit was nogal opmerklik dat hulle vir n slag weer met glimlagte op die gesigte opgedraf het.
Ek was baie gatvol oor die verloor, maar ons moet ook besef dat behalwe vir een stut, daai vuilgat slot, Pablo Matera en Sanchez, het ons eintlik teen Argentinie se toets span gespeel, wat 3 maande terug in die wereldbeker gespeel het.
Ek soek ook nie verskonings nie, maar in hindsight dink ek ons as ondersteuners ( ek inkluis) was dalk n bietjie naief om te dink ons gaan basies amper n volsterkte Puma span in hulle eie agterplaas wen.
Hier is die ander ding: die manne vlieg nou terug en jetlag gaan verseker n rol speel. Die feit dat Cash nie n volsterkte span oorgestuur het nie (agv niggles asook spelers wat dalk doelbewus nie saamgevat is nie), kan dalk net n bedekte seen wees.
Ons het baie groot naam spelers die afgelope 3 jaar verloor, en hoe sleg dit is om dit te hoor, ons gaan moet geduldig wees. Hierdie einste Jaguares span was 3 jaar gelede nowhere in die kompetisie, en laasjaar het hulle in die finaal gespeel. Ons moenie te verbaas wees as hulle die jaar die die ding wen nie.
Ek rate nog altyd vir Orie, maar hy was baie swak. 2 van die lynstane wat ons verloor het, het die bal sy hande geraak, maw hy moes dit gevang het. Sy hande laat hom ongelukkig te veel in die steek.
On pak was goed in die eerste helfte, ek voel net Warner het dalk die game te veel kere onnodiglik stadig gemaak en te veel besit weggeskop, een van die redes hoekom ons swak gelyk het op die aanval - ons outside backs moes die heeltyd skoppe jaag, en moes die heeltyd met stadig bal, agter die voordeellyn speel. Elton was ook ver van sy beste af.
Elton het ook ongelukking nie sy beste dag op die veld beleef nie.

Spelers wat ek dink teen die reds kan feature, mits alml fiks is is:
Boeboes
Alberts
Ulengo
Smit
Simelane.


Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:37am
Ek moet sê ek word ook gatval om heeltyd vir Orie te verdedig en dink ek is nou klaar daarmee.

Hy het hart en maak gewoonlike baie tekels en is solied in die lynstane, maar nou het hy heelwat balle nie gevat nie en klomp lynstane is verlore agv hom. Hyt klomp balle WEEREENS aangeslaan en word net erger daarmee ipv beter soos 'n mens sou verwag. Ek dink ten minste 2 van die lynstane wat hy verloor het, het hulle van af gescore. Hyt ons ook klomp balle gekos en aanvals geleenthede.

So sonder hom sou die score alklaar heelwat beter gelyk het, jammer om dit nou te moet sê.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:38am
Hoop maar jy is reg Valie. Toe Elton daai uitskop laasnag mis en die pumas nie lank daarna gaan score was dit vir my soos laasjaar se Currie Cup. Nuwe gesigte, steeds dom foute...
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:42am
Ek dink ook Neil De Bruin moet waai.....
Go LIONS!!!!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:46am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Hoop maar jy is reg Valie. Toe Elton daai uitskop laasnag mis en die pumas nie lank daarna gaan score was dit vir my soos laasjaar se Currie Cup. Nuwe gesigte, steeds dom foute...
Stem. Ek dink die afrigtingspan weet ten minste nou waaraan gewerk moet word. 
Ek dink Alberts, Boeboes, Ulengo en later Jaco Kriel gaan n groot verskil maak itv ondervinding.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:50am
I didn’t expect us to win either. 

The jaguares and stormers will front runners for the conference, losing away from home after being in the game for 48 minutes isn’t that bad , given our squad.

People need to reset their expectations, otherwise it will be a long year for lions supporters. 

I said I’ll be happy with a QF and that is what we should build towards. 

Us losing last night is disappointing, but by no means surprising
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 10:51am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek dink ook Neil De Bruin moet waai.....
Ek dink eerder on moe na ons game plan en besluitneming kyk. Die nie Niel se skuld as 9 en 10 al di balle wegskop omdat dit stadig gemaak word nie.
Cash probeer n blaadjie uit Rassie se wb boek vat, en ek weet nie hoe compatible dit met die Leeus se bal in die hand brand is nie. Dis 2 totaal kontrasterende style.

Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 3:15pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek dink ook Neil De Bruin moet waai.....
Ek dink eerder on moe na ons game plan en besluitneming kyk. Die nie Niel se skuld as 9 en 10 al di balle wegskop omdat dit stadig gemaak word nie.
Cash probeer n blaadjie uit Rassie se wb boek vat, en ek weet nie hoe compatible dit met die Leeus se bal in die hand brand is nie. Dis 2 totaal kontrasterende style.


Dit is seker waar, en ekt net na die highlights van gister se game gekyk. Maar is die paar seisoene wat Neil die agterlynafrigter is, het ek gevoel ons aamval het agteruit gegaan. Dit is nou sy derde seisoen in die posisie al.

Ons is almal seker ook maar te negatief om almal fair te judge na net een game. n Nuwe defensive systeem vat volgense blykbaar n jaar voordat die spelers regtig gewoond raak daaraan. Ons was weg van ons tuis teen n internasionale span ook. Ek was net baie negatief toe ek wakker word en ek sien wat die telling was.

Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 6:14pm
Die enigste stukkie aanvallende spel gister was Massyn se mooi lopie na omkeerbesit wat tot 'n drie gelei het, anderste was daar maar weinig inspererende oomblike .'n Paar jaar terug met die vertrek van Ackerman was daar veel gepraat van "succession" planne om jonger spelers blootstelling te gee met die oorblywende senior spelers om later oor te neem. Hiervan het min gekom, en ons boer geleidelik agteruit. 




Edited by emiel1 - 02-Feb-2020 at 6:15pm
Back to Top
Rooibonte8 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Location: Rayton
Status: Offline
Points: 414
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Rooibonte8 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 6:31pm
Vir my voel dit of die telling die Jaguares vlei, Elton Jantjies was baie swak, hy word jaarliks swakker, Orie was nog nooit goed genoeg nie, 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Feb-2020 at 7:44pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek dink ook Neil De Bruin moet waai.....
Ek dink eerder on moe na ons game plan en besluitneming kyk. Die nie Niel se skuld as 9 en 10 al di balle wegskop omdat dit stadig gemaak word nie.
Cash probeer n blaadjie uit Rassie se wb boek vat, en ek weet nie hoe compatible dit met die Leeus se bal in die hand brand is nie. Dis 2 totaal kontrasterende style.


Dit is seker waar, en ekt net na die highlights van gister se game gekyk. Maar is die paar seisoene wat Neil die agterlynafrigter is, het ek gevoel ons aamval het agteruit gegaan. Dit is nou sy derde seisoen in die posisie al.

Ons is almal seker ook maar te negatief om almal fair te judge na net een game. n Nuwe defensive systeem vat volgense blykbaar n jaar voordat die spelers regtig gewoond raak daaraan. Ons was weg van ons tuis teen n internasionale span ook. Ek was net baie negatief toe ek wakker word en ek sien wat die telling was.

Nou moet jy weet hoe ek gevoel het. Ek het flippen opgestaan om die game live te kyk. 3 uur vanoggend was ek redelik gatvol vir myself.
Aanval begin voorlangs, en die balle wat van voor af gekom het was stadig. Ons was onder druk by die afbreekpunte en moes elke keer 3 of 4 manne instuur om ons balle te beveilig. Dit het ons ritme gebreek en ons bal stadig gemaak, asook veroorsaak dat ons meer spelers as hulle op die grond gehad het en minder wat op hul voete was. Verder het ons hopeloos te veel balle weggeskop.


Edited by valie - 02-Feb-2020 at 7:45pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Feb-2020 at 7:53am
Die 38-8 verloor is maar die 6de keer in die geskiedenis van Super Rugby wat die Leeus die eerste wedstryd van die jaar verloor, maar die 30 punte is die grootste verloor in die eerste wedstryd, hier is die stats van die ander 5:
1996 - Verloor met 32-11 (21 pte) teen Waratahs
2007 - Verloor met 25-16 (9 pte) teen Waratahs
2010 - Verloor met 26-13 (13 pte) teen Stormers
2011 - Verloor met 24-20 (4 pte) teen Bulle
2015 - Verloor met 22-8 (14 pte) teen Hurricanes
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Feb-2020 at 7:31pm
Solank Junkies die kitaar slaan, gaan julle sukkel. Die Kings sal nie geld op hom spandeer nie.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 12:06am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die 38-8 verloor is maar die 6de keer in die geskiedenis van Super Rugby wat die Leeus die eerste wedstryd van die jaar verloor, maar die 30 punte is die grootste verloor in die eerste wedstryd, hier is die stats van die ander 5:
1996 - Verloor met 32-11 (21 pte) teen Waratahs
2007 - Verloor met 25-16 (9 pte) teen Waratahs
2010 - Verloor met 26-13 (13 pte) teen Stormers
2011 - Verloor met 24-20 (4 pte) teen Bulle
2015 - Verloor met 22-8 (14 pte) teen Hurricanes


Dit is eintlik n baie goeie stat. In 25 jaar net 6 verloor, maak die verloor nou eintlik nog erger.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 5:06am
Dis nie heeltemal 25 jaar nie, want 'n klomp jare het ons saam met die Cheetahs as die Cats gespeel (1998 tot 2006 so 9 jaar)  en in 2013 het die Kings vir 'n jaar ons plek gevat, so ons het net 15 van die 25 jaar gespeel
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 5:07am
Dit beteken steeds dat ons 9 keer ons eerste wedstryd van die jaar gewen het en 6 keer verloor het
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 7:13am
Ons moet die game agter ons sit ,eindelik net die laaste 45+ minute en leer uit ons foute en net sterker terug kom ...
Once a Lion always a lion
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 9:20am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis nie heeltemal 25 jaar nie, want 'n klomp jare het ons saam met die Cheetahs as die Cats gespeel (1998 tot 2006 so 9 jaar)  en in 2013 het die Kings vir 'n jaar ons plek gevat, so ons het net 15 van die 25 jaar gespeel


Skies, ekt gedink dit sluit die Cats in. Wat n gemors daardie was!!!
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 11:23am
Nee mens kan nie die Stats van die Cats tel as Leeus stats nie, want dit was 'n gekombineerde franchise van die Leeus en Cheetahs.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 11:56am
Congrats to the following 7 players that made their Super Rugby debut for the Lions on the weekend: Jannie du Plessis, Ruben Schoeman, Andre Warner, Dan Kriel, Duncan Matthews, Tiaan Swanepoel, Manual Rass
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 11:58am
So 6 van die begin XV en 1 van die bank af het hulle Leeus debuut gemaak
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 1:43pm
Van die Leeus se amptelike statistikus:

Elton Jantjies played in his 122nd  match for the Super Lions (the most appearances); his career points on 1095. This include 12 tries, 261 conversions, 165 penalties and 6 drop goals. Adding his 13 Super matches and 11 points for the Stormers, he has scored 1106 points in 134 Superrugby matches; only the fifth player in the competition's history to achieve this: Dan Carter 1708, Morne Steyn 1449, Beauden Barrett 1211, Elton Jantjies 1106, Stirling Mortlock 1037.

Courtnall Skosan holds the  record of the most Super Lions tries, 33 after 73 matches. Bryan Habana holds the SA record for most tries in a Super career - 56 in 118 matches.

Jannie du Plessis played in his 146th Super match (119 for the Sharks, 26 for the Cheetahs, and 1 for the Super Lions. Only Victor Matfield (148), Adriaan Strauss (156) and Beast Mtawarira (159), have played in more Super matches.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 4:03pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

So 6 van die begin XV en 1 van die bank af het hulle Leeus debuut gemaak


Hoeveel se SR debuut?
Up the Vaal!
Back to Top
GoLions View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 357
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 6:29pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

So 6 van die begin XV en 1 van die bank af het hulle Leeus debuut gemaak


Hoeveel se SR debuut?
4

'n Terleurstellende tweede helfte waar niks wou werk nie. Maar krediet aan die Jaguares. Hulle was amper foutloos en die mees ge"polishde" span van die naweek

Ek kan nie verstaan hoekom Cash met 'n skop-spelpatroon voor die dag gekom het nie. Ons het ons self op die agtervoet geplaas ddarmee
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.