The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
SF 2 - South Africa vs Wales |
Post Reply | Page <12 |
Author | |||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja that's the thing, everyone is hoping Eng are spent after beating Aus and Nz in consecutive weeks. I certainly hope so, and I also hope that Rassie has a few tricks up his sleeve for this game. We'll have to wait and see.
Japan certainly punched above their weight this WC, but you'd expect the boks to beat them 9/10 times. I'd certainly prefer to play them than Ireland (even though they beat Ireland)
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
England are a formidable side, but then so are we. I believe SA has some tricks up their sleeves. But so has England, but have they got it in them to lift themselves for that last game?
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Tuna, ek is realisties, nie pessimisties nie. Jy kan se wat jy wil, maar ons het danksy die verloor teen die AB's in die groep fase 'n makliker roete finaal toe as die ander kant van die draw. NZ is nie in die finaal nie omdat hulle teen 'n baie goeie Engelse span verloor het. Dit beteken nie noodwendig ons is nou ewe skielik 'n beter span as hulle omdat ons verder gevorder het nie! Ek haal aan wat Tvl onlangs in 'n ander thread gepost het: "Van die laaste 10 toetse teen NZ het ons net 1 gewen, en net 3 van die laaste 20". Ek is nie 'n NZ fanboy nie, ek wys maar net uit ons moet ons voete op die grond hou en realisties wees. Rassie het die span gevat van nerens na 'n WC finaal en verdien al die krediet wat na hom toe kom, maar ons span het 'n hele paar swak skakels, en ons gameplan van "skop elke bal donners hoog en tackle dan die wit waks uit hulle uit" gaan nie teen almal werk nie. So ek hoop maar ons varieer bietjie die spel teen Eng, anders kan ek nie sien hoe ons hul gaan wen nie |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
28 Springboks have played in 60 test matches or more, they are: |
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel ons het die RC beker en is in die WC final. Waar is NZ, Aus en Arg? So by default is ons beter as hulle in 2019. Die world Rankings stem saam dat ons nou die beste Suiderlike span is. Wie weet wat volgende jaar gaan gebeur en dit maak nie saak nie. Ons is NOU die beste. En daardie eerste game het Garces sy kop verloor en was starstruck. Ons het net twee penalties gewen teen die ABs, die 1ste een in die 2de minuut en die 2de penalty in die 78ste minuut, dit met all die side entries, offsides, scrums wats ons gedominate het waar die NZ stut se elmboog op die grond was, die ABs vuilspel (Read clothesline, punches, etc). Hul een drie het juis gekom na so 'n skrum so dit was 'n crazy game waar die ref als geblaas het teen ons wat hy kon, maar niks vir ons nie en ons het steeds met net 10 punte verloor. Doen jouself 'n guns en gaan kyk na die game weer en besluit maar vir jouself of ons net 2 penalties verdien het in daardie game. En 'n penalty is massief in WC games (en Rugby in die algemeen). Ek weet ook nie hoe kan jy sê Wallis was so swak in die WC nie? Hulle is definitief in die top4 spanne en die rankings wys dit ook. Hulle het dalk nie opgedaag vir die Frankryk game nie, maar nogsteeds gewen (nie hul fout Frankryk het 'n rooikaart gekry nie). En Wallis het nes Engeland ook vir Aus geklop. Ek dink Engeland het ook nie ge'celebrate' nie, want hulle het uiters moeg gelyk na die game in my opinie. Dalk gee hulle ons pakslae, dalk nie, ten minste het ons dit so ver gemaak vir die eerste keer in 12 jaar, maar Suid-Afrikaners wil altyd rede hê om pessimisties te wees en hulself te ondermyn teen ander lande. |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
22 Springboks have scored 120 or more points in test matches, they are: |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
21 Springboks have scored 12 or more tries in test matches, they are: |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Latest World Ranking after the semi-finals: |
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons is dalk nie die "beste" span nie , maar as ons het die rugby championship gewen en ons is in die RWC final, ons kan nie te k*k was nie.
Ja ons het n makliker pad gehad, Ireland was no 1 gerank en kon nie japan wen nie, ons kon. Wallis het die 6 nations gewen, en ons het wallis gewen. Lets look at the glass half full. If we combine our gutsy defense with a solid attack, we will be unbeatble. Winning a RWC on the road to become the best is a pretty nice little cherry on top. We also have a B&I lions tour in 2 years, if we can build on this base, add some attacking flair, we will be hard to beat. |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goed gese Tunalion, MAAR net 'n paar ander dinge om aan te dink. Ek sal nie se ons is nou die beste suidelike halfrond span nie. NZ is nie nou ewe skielik 'n swak span nadat hul teen 'n baie goeie Engelse span verloor het. NZ sal tien teen een nogsteeds ons gat skop 9 uit elke 10 keer.
Ons pad na die finaal was baie maklik. Eerstens teen NZ verloor, daarna Italie, Namibia en Canada gewen. Japan in die quarters was self n maklike game, en Wallis was maar baie swak hierdie WC. Maak nie saak wat hulle voor die WC vermag het nie. Daarteenoor het Eng eers vir Aus en die vlg nwk vir NZ geklop. Dit wil gedoen word! Die ander ding wat ek opgemerk het was die Engelse spelers se reaksie na hul wen teen NZ. Hul het nie soos ons soos mal goed op en af gespring van vreugde nie.. Dit se maar net vir my hulle is vol selfvertroue en weet hulle kan enigiemand wen. Ek het nie gedink ons sal dit so ver maak nie, so well done Rassie en bokke, jul het my baie aangenaam verras! En natuurlik sal ek baie bly wees as ons die beker wen! Ek dink Eng is 'n baie beter span as ons, maar dalk het hul klaar hul finaal gespeel teen NZ, so enigiets kan gebeur
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Well said, dink jy het n punt. England was bitter goed maat soos jy noem vergeet ons Wallis het hulle geklop in die laaste paar jaar...
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ai ons as 'n nasie is maar 'n baie negatiewe klomp. Ons het teen die Sesnasie kampioene gewen, en as die telling gelyk was, kon ons die laast skop pale toe geskop het, so ons kon eintlik met 6 punte wen, wat meer is as wat NZ mee gewen het.... oh wag, NZ het verloor? Is dit nie NZ verskoning oor hoekom hulle nie perform het in die RC en al die Bokke ondersteuners (veral die ouens op die website) se rede oor hoekom ons dit gewen het nie? Omdat NZ hul oë op die WB het nie. Wel ons het die RC beker en het verder as NZ gekom in die wêreldbeker ook nog. Not too bad. Dan wen ons die sesnasie kampioene en die span wat nog net 'n paar weke voor die WC 1ste in die wêreld was, en ons ondersteuners kyk tipies net na die ander semi en sê ons is nie so goed soos die en daai span nie. Whatever! As negatiwiteit 'n siekte was, was meer as twee derdes van SA se populasie as lankal dood. De Allende se drie was seker ook maar net lucky, maar as dit 'n Engelsman was, was ons almal in ons noppies oor hoe sterk die ou is en het ons gewens hy was in ons span. Ja ons aanval is nie great nie, maar dit is 'n WC semifinaal, niemand gaan baie drieë score nie. Terwyl ons die meeste drieë sover het in die WC soos dit staan anyway. Seker ook nie goed genoeg nie. Die eerste twee jaar wat Ackerman ons afrigter was in SR (2014 & 2015) het
ons ook net gefokus op defence. Of is jul geheue regtig so kort?
Tecklenburg en Whiteley was bo die tackle stats en julle ouens (ek ingesluit) was almal
so trots daaroor. Ons is in die final manne! Wen of verloor is ons die best Suidelike span in die wêreld in minder as twee jaar met Rassie in beheer.
Edited by TunaLion - 27-Oct-2019 at 6:48pm |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kyk, as ons so gespeel het teen Japan het ons dalk verloor. Baie swak game deur beide spanne. Ons 1-on-1 verdediging was nie goed nie. Gelukkig het Wallis net so baie unforced errors soos ons gemaak. Sal hlad nie omgee as Willemse speel bo Willie nie. Nou 2 weke na mekaar wat hy meer tjol aanjaag as goed. Marx speel ook glad nie volgens sy standaard nie.
Maar ons het gewen, ek het nie gedink ons gaan dit verby 1/4 maak voor die WC begin het nie.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
19-16 vir die Bokke. In 'n semi-finaal gee niemand om vir mooi rugby nie, solank jy net wen. Hoop maar net Rassie het 'n plan vir Engeland, want ek dink hulle is heelwat sterker as Wallis
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Afskop oor 'n uur, ek hoop die Bokke wen, maar ek dink die twee spanne is baie gelyk en enige iets kan gebeur!
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
That’s Great news
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Volgens wat ek gehoor het Was Peyper bo Owens gekies om die semi-finaal te blaas, totdat daai foto uitgelek het. So dit klink vir my of Garces 'n baie goeie kans het om die finaal te blaas, behalwe as hy die naweek heeltemal die kluts kwyt raak en 'n groot blaps maak
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Theoretically easy.
I mate of mine reminded me of an interesting conflict of interest for mr Garces. If the Boks lose, he should be the ref in the final (As Owens is in the other SF and cant ref a wales game) So some extra motivation for him to "Let wales win"
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wallis was maar swak teen Frankryk, en was dalk gelukkig om te wen. As hulle so teen ons speel, behoort ons nie te sukkel nie. Ons moet asseblief net nie dieselfde as teen Japan speel nie, want dis nie 'n goeie idee om vir Wallis 80% balbesit te gee en te dink ons sal hulle klop nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sondag 11 uur ons tyd in Yokohama
|
|||
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |