The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Leeus vs Guppies |
Post Reply | Page 123> |
Author | ||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 20-Aug-2019 at 8:38am |
|
Baie dankie vir jou moeite
|
||
Up the Vaal!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Mylpale - Frans van Wyk het sy Curriebeker debuut gemaak.
Hacjivah Dayimani het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel. Shaun Reynolds het die 150 punte kerf verbygesteek en staan op 167 punte vir die Leeus in CB. Jacobie Adriaanse het in sy 40ste Curriebeker wedstryd gespeel. Rhyno Herbst het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel. Marnus Schoeman het sy eerste Curriebeker drie vir die Leeus gedruk.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En ons was op die aanval met 'n lynstaan binne hulle kwartgebied, maar toe het Marnus Schoeman aangeslaan seker so 10 meter van hulle doellyn
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kon ongelukkig nie die game kyk nie.. Het ons 'n kans gehad om die game te wen met n strafskop op die einde?
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Edited by valie - 18-Aug-2019 at 7:50pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Post Match - Lions vs Sharks on 18 August 2019 - Sharks coach and captain
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Post match - Lions vs Sharks - 18 August 2019 - Lions coach and captain
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hulle steek teveel lyf weg, dan raak die trui groot 😜 Simelane is seinig, hy slaan die gap en die bal gaan dood of ons moet oor begin. Ross was so stadig dat hulle hom by die ruck vang. Die lynstane was swak en het ons goeie bal gekos. Daar was nie rerig iets wat ons konstant goed gedoen het nie, dit vertel seker die verhaal.
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen.
Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly. Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak. Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak.
|
||
Clav
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek kom agter daar is iets vout met ons truie. Dit sit nie styf genoeg nie.. die ouens word heeltyd gevang en grond toe getrek omdad die oposiesie maklik aan ons truie kan raakvat en trek.
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoe het Brink gespeel?
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sharks se 9, 10 en 12 het die spel goed beheer met die goeie voorvoetbal wat hul pak in die eerste 50 minute verskaf het, terwyl ons agterlyn gesukkel het met Cronje se slordige diens en die vinnige opskiet verdediging. Het beter gelyk toe impakspelers opgekom het, maar weer te veel foute op kritiese tye.
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem en Simelane Kan nie pass wil elke cap self probeer deur Kom...... |
||
Once a Lion always a lion
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Verder wil ek my bekak as Hachjivah die bal kry en hy staan en dans eers vir 10 sekondes voor hy besluit om te hardloop.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons hetbteen onsself verloor. Te veel foute. Ons speel te veel rugby in ons eie 22 en ons skoppers het nie ge pitch nie.
Dis asof ons begin panic as ons die bal het. Marius van der Westhuizen het vandag baie goed geblaas.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ook die eindtelling
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 28 vs #Sharks 30 - 74m - TRY Marnus Schoeman
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 23 vs #Sharks 30 - 70m - CONVERSION Smith
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 23 vs #Sharks 28 - 69m - TRY Ward
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 23 vs #Sharks 23 - 62m - TRY Reynolds
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 18 vs #Sharks 23 - 55m - PENALTY Reynolds
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 15 vs #Sharks 23 - 50m - PENALTY Nohamba
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#CurrieCup - #Lions 15 vs #Sharks 20 - 45m - TRY Green
|
||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |