The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Smit, Matthews sign for Lions |
Post Reply | Page 12> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 08-Aug-2019 at 2:02pm |
||
Amper vergeet ek van Warner, Rudolf het gese Smit EN Warner het nog niks geteken nie
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ok dankie Tvl.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Bart was toe nie daar nie so kon nie regtig iets oor kontrakte vra nie. Rudolf het wel gese Smit van die Bulle het nog nie geteken nie. Die media beampte het gese hulle praat deurentyd met spelers en sal aankondigings maak sodra ouens geteken het
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek Hou nogals van Ruban Schoeman....een van die leeus se beter kopies die laaste ruk...
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Where there's a will there's a way.. Ek weti hoe waar dit is nie maar het iewers gelees die Bulle probeer PSDT koop. Ek dink nie hy was in die mark nie, maar tog het hulle besef waar hul top kwaliteit spelers nodig het, en hulle doen moeite om dit te kry.
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
'n Internasionale slot in die klas van PsDT of Mostert sal goud werd wees, maar ek dink dit is ver bokant ons begroting. In plaas van geld te mors op kort termyn oplossings soos Lewies en van der Sluis, sou ek liewers soos Johan Ackerman met belowende jong manne werk.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die ander ding wat ons moet onthou, is dat ons ook net spelers kan koop wat in die mark is, dus as daar nie goeie slotte in die mark is, wat belangstel om na ons toe te kom nie, gaan ons nie slotte kry nie, en moet ons doen met wat ons het.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ok dankie. maar Bart moet tog sekerlik baie nou met die afrigters werk om die regte tipe spelers aan te koop, so mens sal hoop hulle is almal op dieselfde bladsy
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dis my plan om bietjie daaroor uit te vra as ek kan vandag, maar dit hang ook maar af of die regte mense daar is, dis iets wat iemand soos Bart sal moet antwoord.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel, ek hoop regtig so. Dalk kan jy as jy kans kry by die span aankondiging bietjie vra oor speler aankope, veral slot, stut en scrummie?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Onthou heelwat spelers verlaat ons ook, so die geld wat ons vir hulle betaal het, is beskikbaar
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dalk ja. Maar dink jy die unie kan dit bekostig om al hierdie spelers te koop PLUS nog top spelers in die posisies wat ons geidentifiseer het?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons weet mos nie van ALLES waarmee hulle besig is nie, dalk praat hulle met slotte ook en ons weet net nie daarvan nie
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Maar die unie is besig om vleuels, losskakels en losvoorspelers te koop..
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja heng, ek dink slot is ons grootste probleem
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En slot?
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink weer Reynolds doen goed sover, veral in ag genome dat ons pak redelik sukkel en die powere diens wat hy van Cronje ontvang. Haker, stut, senters en skrumskakel (Warner is nie die antwoord nie), is die posisies waar ek gehoop ons sou konsentreer.
Edited by emiel1 - 08-Aug-2019 at 10:07am |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
'n Goeie 12 het ons definitief nodig. Ek hou van Reynolds, maar het nog gladnie CC gekyk nie so weet regtig nie hoe hy speel op die oomblik nie. Die paar kanse wat hy in super rugby gekry het het hy goed gedoen..
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het mos gepraat van 3 name op my lys met wie die Leeus praat, 1 daarvan was Matthews wat nou bevestig is, van die ander 2 kan ek seker noem dat die agterspeler wel 10 kan speel. Hoop nie ek gee nou weg wie dit is nie. En dit bly onbevestig so kan deur die mat val, so glad nie seker dat hy wel by ons gaan teken nie. Die ander speler is 'n stut
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink die is goed. Ek weet baie ouens gaan nie saam my stem nie maar ek is nie heeltemal oortuig Reynolds is die antwoord op losskakel in Superugby nie. Ek dink nogal ons kan doen met n stewige backup 10 en 12...
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek verstaan die unie se kontraktering nie so lekker nie. Ons is besig om spelers te koop in elke posisie BEHALWE WAAR ONS SPELERS NODIG HET!
Waarom het ons NOG vleuels nodig?? Is dit nou al bevestig of Jantjies bly of waai? Indien hy waai het ons nog Lombard en Reynolds.. So nou staan en koop ons nog 'n losskakel wat 3de, moontlik 4de keuse speler gaan wees (as Jantjies bly). En Roelof Smit is seker goed, maar het ons regtig nog losvoorspelers nodig? Is Brink, Schoeman, WW, Tshithuka, Daymani etc nie genoeg nie? Ek sou eerder al die name wat tot dusver rondgegooi is as moontlike signings ruil vir Carlu Sadie
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goeie nuus
|
|||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |