Print Page | Close Window

Smit, Matthews sign for Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8126
Printed Date: 28-Apr-2024 at 1:19pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Smit, Matthews sign for Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Smit, Matthews sign for Lions
Date Posted: 06-Aug-2019 at 12:06pm
https://www.supersport.com/rugby/currie-cup/news/190805_Smit_Matthews_sign_for_Lions" rel="nofollow - https://www.supersport.com/rugby/currie-cup/news/190805_Smit_Matthews_sign_for_Lions

The Emirates Lions have confirmed they have snapped up the signatures of flanker Roelof Smit and winger Duncan Matthews from the Blue Bulls.

Smit accepted his contract offer over the weekend to cross the Jukskei after failing to get sufficient game time at the Bulls over the last while, while Matthews accepted a contract offer last weekend.

And the Lions could soon also have the signature of scrumhalf Andre Warner on their books if he accepts a contract offer with the union.

Smit publicly criticised the Bulls last month in an interview and said he didn’t understand why he was being shunned by the coaching staff, and with his contract ending in October, it isn’t a surprise that he is making a move.

The flanker was set to make his test debut in 2016 after playing for the Boks in an unofficial game against the Barbarians when he was injured and missed his chance to become a Springbok.

When on form he is one of the best fetchers around, but has been beset with injuries over the past few years.

The same can be said of Matthews, who has hardly played this season with injuries and has been more in rehabilitation over the past few years than on the field.

That said, when he is on the field, he is a talent that scores tries and the Lions medical staff will be hoping to keep him fit to get the best out of him.

Warner has signalled his interest in the Lions after previously turning down a Western Province offer to stay at the Bulls. But it seems the rotation policy between him and the two Springboks Ivan van Zyl and Embrose Papier isn’t working out, and with Nic Groom gone, the Lions will be able to use him a lot more than he would be used at Loftus.

Across the Jukskei, the Bulls haven’t been shy either, adding the likes of Pumas hooker Corniel Els and Pukke captain Louis van der Westhuizen – who will be going to the World Cup with Namibia – on their books.

This comes after their big-name signings of Boks Morne Steyn and Juandre Kruger, as well as Scottish loose forward Josh Strauss, all of whom will run out for Super Rugby next year.

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2019 at 12:11pm
So dit klink of dit nou amptelik is dat Smith en Matthews Leeus toe kom. Matthews was een van die 3 name op my lys. Die ander 2 word seker nog mee onderhandel.

Posted By: Simba
Date Posted: 06-Aug-2019 at 1:30pm
Transvaal is die ander 2 oorsese spelers of van 'n ander unie af? D

-------------
db

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Aug-2019 at 1:39pm
Het net so n idee dis twee goeie spelers dit sal great wees veral n goeie vaskop stut en n kwaliteit slot

Posted By: WitBoer
Date Posted: 06-Aug-2019 at 2:34pm
Hou van Smit, Matthews is ook nie sleg nie, maar het ons rerig NOG 'n vleuel nodig?

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2019 at 2:38pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Het net so n idee dis twee goeie spelers dit sal great wees veral n goeie vaskop stut en n kwaliteit slot

Dit is twee goeie spelers maar ongelukkig nie 'n slot nie, dis 'n stut en 'n agterspeler. En dit kan nog deur die mat val, daarom het ons nie die name gegee tot dit bevestig is nie. Matthews is nou bevestig maar die ander 2 nog nie

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Aug-2019 at 3:03pm
Ek laaik nogal vir Ruben op nommer 4 op die oomblik en Vermaak weet ons het baie potensiaal hou net nie so baie van Herbst nie hy is n lopende geelkaart op die oomblik

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2019 at 3:13pm
Herbst het nog baie om te leer, ek dink ook hy is nog nie reg vir Super Rugby nie

Posted By: Paul
Date Posted: 06-Aug-2019 at 3:44pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Het net so n idee dis twee goeie spelers dit sal great wees veral n goeie vaskop stut en n kwaliteit slot

Dit is twee goeie spelers maar ongelukkig nie 'n slot nie, dis 'n stut en 'n agterspeler. En dit kan nog deur die mat val, daarom het ons nie die name gegee tot dit bevestig is nie. Matthews is nou bevestig maar die ander 2 nog nie
Ek is so nuuskurig om te weet wie dit is

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2019 at 3:53pm
Dink Herbst het eintlik goed gedoen die eerste helfde van die SuperRugby reeks tot en met die  Sharks wedstryd waar hy afgestuur is omdat ons die losgemaal laat val het.  In die laaste tyd lyk hy soms oorgretig en staan onnodige strafskoppe af, maar ek dink dit is 'n fase waardeur elke jong speler gaan.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Aug-2019 at 3:56pm
Jys reg Emiel maar ek dink daar is op die oomblik n paar slotte wat ek bo hom sal kies soos van der Sluys, Vermaak en aruben Schoeman sal ons eers moet sien hoe doen hy in super rugby

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2019 at 4:14pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Jys reg Emiel maar ek dink daar is op die oomblik n paar slotte wat ek bo hom sal kies soos van der Sluys, Vermaak en aruben Schoeman sal ons eers moet sien hoe doen hy in super rugby

Ek dink ons het 'n paar baie belowende jong slotte. Ruben Schoeman is sekerlik een van die beter kopies wat die unie aangegaan het, terwyl Vermaak, Nothnagel en selfs Herbst(wanneer hy sy vorm herwin) baie potensiaal het. Kan nie se dat van Sluis my veel beindruk het in SR nie, en ons skrums het kwesbaar gelyk laas week met hom in die agtal.

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 06-Aug-2019 at 4:40pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Het net so n idee dis twee goeie spelers dit sal great wees veral n goeie vaskop stut en n kwaliteit slot

Dit is twee goeie spelers maar ongelukkig nie 'n slot nie, dis 'n stut en 'n agterspeler. En dit kan nog deur die mat val, daarom het ons nie die name gegee tot dit bevestig is nie. Matthews is nou bevestig maar die ander 2 nog nie
Ek is so nuuskurig om te weet wie dit is

As ek moet raai Frans Steyn en either Trevor Nyakane of Ox van die vrystaat

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2019 at 5:43pm
Van Vrystaat sou ek eerder die haker wou he...hy is 'n stewige stuk vleis

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 06-Aug-2019 at 6:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Van Vrystaat sou ek eerder die haker wou he...hy is 'n stewige stuk vleis

Stem by is glad nie sleg nie....

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2019 at 6:35pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Van Vrystaat sou ek eerder die haker wou he...hy is 'n stewige stuk vleis

Hy is een van die twee spelers wat ek in sou kontrakteer as ek die unie was. Die ander een is die no9 van Griekwas. Hoop ook dat die bespiegeling oor James Mollentze waar is. Hy is groot, sterk en vaardig. Ons kort so 'n speler in die middeveld. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Aug-2019 at 8:05pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Het nog nie die James storie gehoor nie, waar kom dit vandaan? 

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2019 at 10:53pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Rooihart het dit n paar dae terug 'genoem PaBz0r. 
http://www.lionsworld.co.za/forumnew/lions-extend-contract-with-emirates_topic8102_page4.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/forumnew/lions-extend-contract-with-emirates_topic8102_page4.html

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Aug-2019 at 6:02am

Dankie, nie daai gesien nie. 

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 07-Aug-2019 at 8:20am
Die haker van die Staat is oorspronklik van Carltonville af. So ek dink hy sal nie om gee as hy 'n kontrak kan kry by die Leeus nie.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Aug-2019 at 10:30pm
https://www.facebook.com/588109764638040/posts/2469541583161506?s=585975842&sfns=mo" rel="nofollow - https://www.facebook.com/588109764638040/posts/2469541583161506?s=585975842&sfns=mo

Die Leeus het ‘n versekeringspolis uitgeneem vir lewe na Elton Jantjies.

Die Junior Bokkie James Mollentze speel sy rugby aanstaande jaar in die Leeukuil.

Veral die Onder 21s het nie vanjaar ‘n generaal om hul skip te stuur nie.

Molentze is ewe tuis op 10 en 12  en verskaf diepte in albei die posisies.

Gianni Lombard word as Jantjies se opvolger grootgemaak en kan aanstaande seisoen se merk maak.

Die oud Leeu Cravenweeklosskakel Marc Morrison is vandeesweek deur die Onder 21 breintrust nadergetrek.

Hy het die Cheetahs se Onder 19s verlede jaar verteenwoordig.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Aug-2019 at 5:48am
Goeie nuus

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 7:41am
Ek verstaan die unie se kontraktering nie so lekker nie. Ons is besig om spelers te koop in elke posisie BEHALWE WAAR ONS SPELERS NODIG HET! 

Waarom het ons NOG vleuels nodig?? 

Is dit nou al bevestig of Jantjies bly of waai? Indien hy waai het ons nog Lombard en Reynolds.. So nou staan en koop ons nog 'n losskakel wat 3de, moontlik 4de keuse speler gaan wees (as Jantjies bly).

En Roelof Smit is seker goed, maar het ons regtig nog losvoorspelers nodig? Is Brink, Schoeman, WW, Tshithuka, Daymani etc nie genoeg nie?

Ek sou eerder al die name wat tot dusver rondgegooi is as moontlike signings ruil vir Carlu Sadie

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Aug-2019 at 9:48am
Ek dink die is goed. Ek weet baie ouens gaan nie saam my stem nie maar ek is nie heeltemal oortuig Reynolds is die antwoord op losskakel in Superugby nie. Ek dink nogal ons kan doen met n stewige backup 10 en 12...

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:03am
Ek het mos gepraat van 3 name op my lys met wie die Leeus praat, 1 daarvan was Matthews wat nou bevestig is, van die ander 2 kan ek seker noem dat die agterspeler wel 10 kan speel. Hoop nie ek gee nou weg wie dit is nie. En dit bly onbevestig so kan deur die mat val, so glad nie seker dat hy wel by ons gaan teken nie. Die ander speler is 'n stut

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:06am
'n Goeie 12 het ons definitief nodig. Ek hou van Reynolds, maar het nog gladnie CC gekyk nie so weet regtig nie hoe hy speel op die oomblik nie. Die paar kanse wat hy in super rugby gekry het het hy goed gedoen.. 

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:07am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek dink die is goed. Ek weet baie ouens gaan nie saam my stem nie maar ek is nie heeltemal oortuig Reynolds is die antwoord op losskakel in Superugby nie. Ek dink nogal ons kan doen met n stewige backup 10 en 12...

Ek dink weer Reynolds doen goed sover, veral in ag genome dat ons pak redelik sukkel en die powere diens wat hy van Cronje ontvang. Haker, stut, senters en skrumskakel (Warner is nie die antwoord nie), is die posisies waar ek gehoop ons sou konsentreer.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:10am

En slot?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:12am
Ja heng, ek dink slot is ons grootste probleem

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:14am
Maar die unie is besig om vleuels, losskakels en losvoorspelers te koop.. Disapprove

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:17am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Maar die unie is besig om vleuels, losskakels en losvoorspelers te koop.. Disapprove

Ons weet mos nie van ALLES waarmee hulle besig is nie, dalk praat hulle met slotte ook en ons weet net nie daarvan nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:49am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Maar die unie is besig om vleuels, losskakels en losvoorspelers te koop.. Disapprove

Ons weet mos nie van ALLES waarmee hulle besig is nie, dalk praat hulle met slotte ook en ons weet net nie daarvan nie

Dalk ja. Maar dink jy die unie kan dit bekostig om al hierdie spelers te koop PLUS nog top spelers in die posisies wat ons geidentifiseer het?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:52am
Onthou heelwat spelers verlaat ons ook, so die geld wat ons vir hulle betaal het, is beskikbaar

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:55am
Wel, ek hoop regtig so. Dalk kan jy as jy kans kry by die span aankondiging bietjie vra oor speler aankope, veral slot, stut en scrummie?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:56am
Dis my plan om bietjie daaroor uit te vra as ek kan vandag, maar dit hang ook maar af of die regte mense daar is, dis iets wat iemand soos Bart sal moet antwoord.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:58am
Ok dankie. maar Bart moet tog sekerlik baie nou met die afrigters werk om die regte tipe spelers aan te koop, so mens sal hoop hulle is almal op dieselfde bladsy

Posted By: valie
Date Posted: 08-Aug-2019 at 11:12am
Die ander ding wat ons moet onthou, is dat ons ook net spelers kan koop wat in die mark is, dus as daar nie goeie slotte in die mark is, wat belangstel om na ons toe te kom nie, gaan ons nie slotte kry nie, en moet ons doen met wat ons het.

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Aug-2019 at 11:37am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek dink die is goed. Ek weet baie ouens gaan nie saam my stem nie maar ek is nie heeltemal oortuig Reynolds is die antwoord op losskakel in Superugby nie. Ek dink nogal ons kan doen met n stewige backup 10 en 12...

Ek dink weer Reynolds doen goed sover, veral in ag genome dat ons pak redelik sukkel en die powere diens wat hy van Cronje ontvang. Haker, stut, senters en skrumskakel (Warner is nie die antwoord nie), is die posisies waar ek gehoop ons sou konsentreer.

En slot?

'n Internasionale slot in die klas van PsDT of Mostert sal goud werd wees, maar ek dink dit is ver bokant ons begroting. In plaas van geld te mors op kort termyn oplossings soos Lewies en van der Sluis, sou ek liewers soos Johan Ackerman met belowende jong manne werk. 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 11:41am
Originally posted by valie valie wrote:

Die ander ding wat ons moet onthou, is dat ons ook net spelers kan koop wat in die mark is, dus as daar nie goeie slotte in die mark is, wat belangstel om na ons toe te kom nie, gaan ons nie slotte kry nie, en moet ons doen met wat ons het.

Where there's a will there's a way.. Ek weti hoe waar dit is nie maar het iewers gelees die Bulle probeer PSDT koop. Ek dink nie hy was in die mark nie, maar tog het hulle besef waar hul top kwaliteit spelers nodig het, en hulle doen moeite om dit te kry. 

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 08-Aug-2019 at 11:43am
Ek Hou nogals van Ruban Schoeman....een van die leeus se beter kopies die laaste ruk...

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: valie
Date Posted: 08-Aug-2019 at 12:44pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Die ander ding wat ons moet onthou, is dat ons ook net spelers kan koop wat in die mark is, dus as daar nie goeie slotte in die mark is, wat belangstel om na ons toe te kom nie, gaan ons nie slotte kry nie, en moet ons doen met wat ons het.

Where there's a will there's a way.. Ek weti hoe waar dit is nie maar het iewers gelees die Bulle probeer PSDT koop. Ek dink nie hy was in die mark nie, maar tog het hulle besef waar hul top kwaliteit spelers nodig het, en hulle doen moeite om dit te kry. 
Ek dink nie hy is soseer in die mark as wat WP in die poef is nie. Dit beteken ook nie dat oor hy met die bulle onderhandel, hy sal belangstel om Leeus toe te kom nie. Ek sal ook baie like as hy na ons toe sou wou kom.

Posted By: valie
Date Posted: 08-Aug-2019 at 12:46pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek Hou nogals van Ruban Schoeman....een van die leeus se beter kopies die laaste ruk...
Stem. Hy is nogal besig op die veld

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 08-Aug-2019 at 12:58pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek Hou nogals van Ruban Schoeman....een van die leeus se beter kopies die laaste ruk...
I agree. Good enforcer, will complement Orie very nicely, and he is a good ball carrier as well. He is also able to do his primary role very well. I think he will fit in very well with our style of play.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:55pm
Bart was toe nie daar nie so kon nie regtig iets oor kontrakte vra nie. Rudolf het wel gese Smit van die Bulle het nog nie geteken nie. Die media beampte het gese hulle praat deurentyd met spelers en sal aankondigings maak sodra ouens geteken het

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:58pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Bart was toe nie daar nie so kon nie regtig iets oor kontrakte vra nie. Rudolf het wel gese Smit van die Bulle het nog nie geteken nie. Die media beampte het gese hulle praat deurentyd met spelers en sal aankondigings maak sodra ouens geteken het

Ok dankie Tvl. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 2:02pm
Amper vergeet ek van Warner, Rudolf het gese Smit EN Warner het nog niks geteken nie

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net