The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Match 120 - Bulls vs Lions |
Post Reply | Page <1 2345> |
Author | ||
Mr-T
Ervare Leeu Joined: 01-Apr-2016 Location: Goma - DRC Status: Offline Points: 577 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
as dit is hoe ons speel, verdien ons nie om in die play-offs te wees nie, hoop maar 2de helfte gaan beter.
Dan, dink Bulls se 2 en 3de drie moes nie gewees het nie, Sal weer die game kyk maar. 2de drie, Duane se skoonmaak my die ruck, gelyk of hy die man om die nek gehad het. Die 3de drie, gelyk of Trevor die bal vorentoe verloor het maar RG was by om bal te vat en toe score hulle.. Soos ek se, mag verkeerd wees sal weer moet kyk
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem, as ons net 1 game uit 6 teen sa spanne kan wen verdien ons nie om in uitspeel rondtes te wees nie
|
||
knersus
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 313 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons duik so mis dit lyk of hulle oor hulle eie voete val...
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem, hierdie span verdien nie om deur te gaan nie. En vlge jaar sien ek nog minder hoop. Ons het probleme in sleutel areas, slotte veral
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink ons mense wat speulers recruite is die probleem die bulls se persoon wat spelers recruite is stukke beter as ons sin kyk hulle diepte en gehalte spelers wat hulle het
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink nie werwing is die groot verskil nie. Ackerman het met minder talent meer uitgerig, en tot dusver lyk dit of Pote Human dieselfde doen vir die Bulls.
Edited by emiel1 - 15-Jun-2019 at 7:00pm |
||
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
3 weke om Voor te berei vir Currie Cup! Moet coach aan stel. En laat swys op sy bokke fokus!
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink nie dis n seisoen wat ons wil onthou nie
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Van 3 finale na nie eens die uitklop rondtes haal nie.. How the mighty have fallen
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die kwarteidstryde lyk so:
Saders vs Highlanders Jaguares vs Chiefs Brumbies vs Sharks Hurricanes vs Bulls |
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis snaaks so pateties as wat die sharks die jaar was kan hulle dalk nog tot in die finaal kom hulle het nie n te moeilike roete nie
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Patetiese einde tot ñ patetiese seisoen. Belaglike foute deur spelers, voorspelbaarheid op aanval met geen penetrasie, onverklaarbare spankeuses en bowenal skokkende verdediging het ons die seisoen gekos.
|
||
Up the Vaal!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daarsy, nou kan die wat wil waai, waai. Ons kort ouens wat die effort wil insit en nie in die verlede lewe nie.
Ons moet begin fokus op rugby en ophou alles probeer rondslinger.
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Groom is gone!!!! Yipppeeeeeeeee!!!!!!!!
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hier is ons span wat in die 2016 finaal gespeel het teen die Canes:
15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Rohan Janse van Rensburg, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies, 9 Faf de Klerk, 8 Warren Whiteley (captain), 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5, Franco Mostert, 4 Andries Ferreira, 3 Julian Redelinghuys, 2 Malcolm Marx, 1 Dylon Smith Substitutes: 16 Armand ‘Akker’ van der Merwe, 17 Corner Fourie, 18 Jacques van Rooyen, 19 Lourens Erasmus, 20 Ruan Ackermann, 21 Ross Cronje, 22 Howard Mnisi, 23 Jaco van der Walt Vergelyk dit met ons laaste span wat Saterdag pak teen die Bulle gekry het: 15. Andries Coetzee; 14. Tyrone Green, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje; 8. Hacjivah Dayimani, 7. Vincent Tshituka, 6. Cyle Brink, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Johannes Jonker, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Marnus Schoeman, 21. Dillon Smit, 22. Wandisele Simelane, 23. Courtnall Skosan Begin XV - Net 5 spelers dieselfde, naamlik Andries Coetzee, Lionel Mapoe, Elton Jantjies, Malcolm Marx en Dylan Smith. |
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En die 2018 finaal? Dink dit sal meer regverdig wees om dit met laasjaar te vergelyk. 3 jaar is 'n lang tyd in rugby deesdae met die trand wat SA spelers waai.
En as mens Skosan bytel wat op die bank was, en Ross wat in 2016 op die bank was is dit 7 uit die 23 tal.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek probeer niks regverdig nie, ek persoonlik dink nog steeds die 2016 span was ons beste span en beste kans om die kompetisie te wen, en ek wou maar net wys dat baie dinge verander in 4 jaar se tyd, 4 jaar is 'n baie lang tyd in rugby terme.
Mylpale Saterdag - Tyrone Green se 10de SR wedstryd, en Marx se 10de SR wedstryd as kaptein
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hier is die 2017 span in die finaal:
15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Harold Vorster, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies, 9 Ross Cronje, 8 Ruan Ackermann, 7 Kwagga Smith, 6 Jaco Kriel (captain), 5 Franco Mostert, 4 Andries Ferreira, 3 Ruan Dreyer, 2 Malcolm Marx, 1 Jacques van Rooyen Substitutes: 16 Akker van der Merwe, 17 Corne Fourie, 18 Johannes Jonker, 19 Lourens Erasmus, 20 Cyle Brink, 21 Faf de Klerk, 22 Rohan Janse van Rensburg, 23 Sylvian Mahuza 2018 span in die finaal: 2018: 15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrink, 13 Lionel Mapoe, 12 Harold Vorster, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies, 9 Ross Cronje, 8 Warren Whiteley (captain), 7 Cyle Brink, 6 Kwagga Smith, 5 Franco Mostert, 4 Marvin Orie, 3 Ruan Dreyer, 2 Malcolm Marx, 1 Jacques van Rooyen Substitutes: 16 Corne Fourie, 17 Dylan Smith, 18 Johannes Jonker, 19 Lourens Erasmus, 20 Marnus Schoeman, 21 Dillon Smit, 22 Aphiwe Dyantyi, 23 Howard Mnisi |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So in vergelyking met laas jaar se finaal is net 7 spelers in die begin XV dieselfde
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En 11 van die wedstryd 23
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39168 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Mens verloor partykeer die groter prentjie uit die oog, ek dink as mens na hierdie stat kyk het Swys 'n baie moeilike taak gehad hierdie jaar.
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja stem ons grootste verlies was Franco Mostert en hierdie jaar was ons baie dun in die losvoorspelers wat altyd ons sterk punt was. Maar die groot ligpunt is die getal jong spelers wat ons kon deurbring. Hopelik doen ons goed in die Currie Beker die jaar wat goeie dinge vir die toekoms sal voorspel
|
||
Lions4life
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
What 2016-2018 shows me is continuity, which we lacked this season. Players need time to grow into the team and learn how the people around them play. I dont think we played 2 games in a row with the same starting 15 or game day 23.
But I agree with the sentiment that you cant lose the quality and quantity of players we did and expect to be contenders.
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
2017 was a very close 2nd to the 2016 team and there a decision by Kwagga cost us the SR title. (And I still have a hard time forgiving him) 2018 if we are honest we were only there thanks to the conference system.
|
||
Post Reply | Page <1 2345> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |