Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 67 - Crusaders vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 67 - Crusaders vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 5678>
Author
Message
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:03pm
Hoe is dit dat die WP en Bulle sulke goeie slotte oplewer en ons raap en skraap??
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:16pm
As Makou en Andries Ferreira beskikbaar was sou dit beter gegaan het.. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:20pm
Makou is ook maar 'n "los" slot, wat goed doen as die spel los is. Net my opinie
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:25pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Makou is ook maar 'n "los" slot, wat goed doen as die spel los is. Net my opinie

Ek dink tog hy sou goed gekombineer het met iemand soos Ferreira, wat die gewig en grunt het wat ons kort. Orie se work-rate is baie goed, maar donner die ou het slegte hande en kannie aan 'n bal vashou nie!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:28pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Dink Lemmer is baie goeie skrumafrigter. Ons lynstane en veral ons losgemale(mauls)vanaf lynstane was ook baie goed laas jaar. Maar van JA se vinnige en dinamiese momentum spel deur veral ons voorspelers is daar maar min oor. 
Wel ons het nie meer dieselfde dinamies pak van 2017 nie. Beserings en spelers wat weg is het ons voorlangs baie uitgedun. Dis ook die rede hoekom ons aanval nie op standaard is nie. Ons kry nie meer die tipe voorvoet bal wat ons nodig het nie, dis ook hoekom ons nie meer offloads sien nie, want jy kan net offload as jy vorentoe gaan en die ondersteunende speler kan met spoed in die bal in hardloop.
As ons weer ons pak kan kry om te domineer, gaan ons baie van ons probleme uitsorteer. 

Ons het 'n yster-slotpaar nodig. Ons Voorrye en meeste van  ons loosies doen steeds baie goed. Selfs Sithole het drasties verbeter. Ons kort 'n Ackerman/Bakkies saam met 'n Franco Mostert tipe slotpaar.
Ek is geneig om saam te stem. Ons het nie hardebaarde in ons vaste 5 nie. Van Rooyen, Dreyer, Mostert en Ferreira het n groot leemte gelaat, en dit het n invloed op ons hele span se spel, van voor tot agter. Dit help nie ons soek die fout net by die afrigtingspan nie.
Ek sou graag daai Le Roux Roets wat van die Pumas af Waratahs toe is by ons wou sien.
Orie se werkverrigting is goed, maar hy verloor te veel balle in kontak.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:40pm
Watter van ons slotte sou span kry by 'n ander SA SR span?
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 3:42pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Watter van ons slotte sou span kry by 'n ander SA SR span?

Geen van ons huidige slotte nie.. Maar Mostert, Makou en Ferreira sou?
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 4:16pm
Ek dink nie dat ons regtig 'n "hardebaard" slotpaar onder JA gehad nie. Ek sou nie Ferreira in daardie kategorie plaas nie. Sonder Mostert het hy maar min impak in die Curry beker gehad. Ek dink ons geheim was die balaans tussen die slotte en losvoorspelers net reg was. Tecklenberg en Mostert was beweeglike harde spelers wat in die vas hul man kon staan teen groter lomp slotte maar ook 'n groot ondersteunende rol in die los kon speel. Ons het 'n hele paar talentvolle jong slotte, maar dit gaan 'n seisoen of twee vat om hulle gewoont te kry om die week na week harde rugby te speel.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 4:22pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek dink nie dat ons regtig 'n "hardebaard" slotpaar onder JA gehad nie. Ek sou nie Ferreira in daardie kategorie plaas nie. Sonder Mostert het hy maar min impak in die Curry beker gehad. Ek dink ons geheim was die balaans tussen die slotte en losvoorspelers net reg was. Tecklenberg en Mostert was beweeglike harde spelers wat in die vas hul man kon staan teen groter lomp slotte maar ook 'n groot ondersteunende rol in die los kon speel. Ons het 'n hele paar talentvolle jong slotte, maar dit gaan 'n seisoen of twee vat om hulle gewoont te kry om die week na week harde rugby te speel.
Ek stem saam, en dit beteken dat ons as ondersteuners die span n seisoen of twee gaan moet gee, tot wanneer daai ouens hulle potensiaal bereik. As ons vinniger wil resultate he, gaan die unie moet geld uithaal en n goeie slot koop.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2019 at 4:25pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Watter van ons slotte sou span kry by 'n ander SA SR span?

Geen van ons huidige slotte nie.. Maar Mostert, Makou en Ferreira sou?


Dalk, maar dis irrelevant. Big smile
Up the Vaal!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 8:06am
Transvaal, is daar dalk 'n skrale kans dat jy 'n beserings-verslag vanaf die GLRU kan vra? Big smile Wat is die situasie met Warren? Brink is redelik vroeg vervang teen die Crusaders.. is hy okay? Hoe lank is Dylan Smith nog uit (kan seker nie veel langer wees nie)? Ensovoorts. Hulle sal seker nie 'n definitiewe antwoord oor Swys kan gee nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 8:18am
Sal vra en kyk wat hulle se.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 8:21am
Dankie baie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 8:23am
okay, hulle kry eers vandag die verslae oor Warren, Brink en Mahuza se beserings, en hulle sal ook vir ons uitvind oor Dylan. Swys vorder blykbaar goed en hulle verwag dat hy met die Waratahs wedstryd weer met die media sal praat.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 8:33am
Hierdie bye is op 'n goeie tyd dink ek. Gee die manne kans om te rus na die toer, en die paar beseerdes kan herstel. 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 8:40am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

okay, hulle kry eers vandag die verslae oor Warren, Brink en Mahuza se beserings, en hulle sal ook vir ons uitvind oor Dylan. Swys vorder blykbaar goed en hulle verwag dat hy met die Waratahs wedstryd weer met die media sal praat.
Dankie!
Back to Top
Tin View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 211
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 10:19am
Lombard uit vir nege maande

Die Leeus sal tot aanstaande seisoen moet wag om die towenaar Gianni Lombard weer in aksie te sien.

Lombard is vir min of meer nege maande buite aksie wat beteken dat hy vir aanstaande seisoen se SuperRugby beskikbaar sal wees.

Die jong losskakel het groot impak gemaak toe hy vanjaar speelkans kry en daar word hoë verwagtinge van hom gekoester.

Hy het sy knie in die wedstryd teen die Chiefs beseer in ‘n wedstryd waarin hy en Elton Jantjies skitterend gekombineer het,


Van Suparugby
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 11:43am
Originally posted by Tin Tin wrote:

Lombard uit vir nege maande

Die Leeus sal tot aanstaande seisoen moet wag om die towenaar Gianni Lombard weer in aksie te sien.

Lombard is vir min of meer nege maande buite aksie wat beteken dat hy vir aanstaande seisoen se SuperRugby beskikbaar sal wees.

Die jong losskakel het groot impak gemaak toe hy vanjaar speelkans kry en daar word hoë verwagtinge van hom gekoester.

Hy het sy knie in die wedstryd teen die Chiefs beseer in ‘n wedstryd waarin hy en Elton Jantjies skitterend gekombineer het,


Van Suparugby

Ai dis 'n jammerte. Reynolds moet nou die kans gegun word om homself in die span te vestig en ervaring op te doen. Ons weet Jantjies gaan nie vlg jaar meer met ons wees nie, so dis tussen Reynolds en Lombard vir die losskakel posisie vlg jaar.

Ons sou kon doen met Jaco vd Walt nou.. 
Back to Top
Tiny View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 13-May-2018
Location: Witbank
Status: Offline
Points: 49
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tiny Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 11:47am
Wat dink julle van ons koop Bosch van die Sharks. Ek dink hy sal ons agterlyn lekker aan die beweeg kry.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 11:49am
Originally posted by Tiny Tiny wrote:

Wat dink julle van ons koop Bosch van die Sharks. Ek dink hy sal ons agterlyn lekker aan die beweeg kry.
LOL Paar manne hier wat nie veel ooghare vir Bosch het nie...
Maar.... Hy het ons span soos 'n klomp derde span spelers laat gryp na wind toe die Sharks ons vermorsel het op Ellispark...
Ek hou meer van hom op 15, maar sy verdediging laat veel te wense oor...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:04pm
Originally posted by Tiny Tiny wrote:

Wat dink julle van ons koop Bosch van die Sharks. Ek dink hy sal ons agterlyn lekker aan die beweeg kry.
Hy kan dalk met tyd great wees, maar dit sal nie gebeur dat hy Leeus toe kom nie.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:17pm
Originally posted by Tiny Tiny wrote:

Wat dink julle van ons koop Bosch van die Sharks. Ek dink hy sal ons agterlyn lekker aan die beweeg kry.

Transvaal, ban vir Tiny nou dadelik asb!!!! Tongue

Nee dankie, ek kry eerder Earl Rose uit retirement uit as wat ek Bosch in 'n leeu trui wil sien.. 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:18pm
Goeiende aanvalende speler met baie flair wanneer hy spasie het. Ook 'n goeie skopskoen. MAAR, jy beter 'n baie mededingende pak voorspelers he met losvoorspelers en senters wat die 10 kanaal kan help verdedig. Met so 'n speler"in ons middeveld verlede Saterdag sou ons maklik twee of drie driee meer afgestaan het.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:27pm
Ek hou meer van Josh Strauss, sou hom graag by ons wou sien, of dalk moet hulle die ou terug bring wat van ons af Kings toe is, sy naam ontglip my nou
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Apr-2019 at 12:29pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek hou meer van Josh Strauss, sou hom graag by ons wou sien, of dalk moet hulle die ou terug bring wat van ons af Kings toe is, sy naam ontglip my nou
Lerm? Bobby de Wee?
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 5678>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.