The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 67 - Crusaders vs Lions |
Post Reply | Page <1 5678> |
Author | |||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoe is dit dat die WP en Bulle sulke goeie slotte oplewer en ons raap en skraap??
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
As Makou en Andries Ferreira beskikbaar was sou dit beter gegaan het..
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Makou is ook maar 'n "los" slot, wat goed doen as die spel los is. Net my opinie
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink tog hy sou goed gekombineer het met iemand soos Ferreira, wat die gewig en grunt het wat ons kort. Orie se work-rate is baie goed, maar donner die ou het slegte hande en kannie aan 'n bal vashou nie!!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sou graag daai Le Roux Roets wat van die Pumas af Waratahs toe is by ons wou sien. Orie se werkverrigting is goed, maar hy verloor te veel balle in kontak.
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Watter van ons slotte sou span kry by 'n ander SA SR span?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Geen van ons huidige slotte nie.. Maar Mostert, Makou en Ferreira sou?
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink nie dat ons regtig 'n "hardebaard" slotpaar onder JA gehad nie. Ek sou nie Ferreira in daardie kategorie plaas nie. Sonder Mostert het hy maar min impak in die Curry beker gehad. Ek dink ons geheim was die balaans tussen die slotte en losvoorspelers net reg was. Tecklenberg en Mostert was beweeglike harde spelers wat in die vas hul man kon staan teen groter lomp slotte maar ook 'n groot ondersteunende rol in die los kon speel. Ons het 'n hele paar talentvolle jong slotte, maar dit gaan 'n seisoen of twee vat om hulle gewoont te kry om die week na week harde rugby te speel.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dalk, maar dis irrelevant.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Transvaal, is daar dalk 'n skrale kans dat jy 'n beserings-verslag vanaf die GLRU kan vra? Wat is die situasie met Warren? Brink is redelik vroeg vervang teen die Crusaders.. is hy okay? Hoe lank is Dylan Smith nog uit (kan seker nie veel langer wees nie)? Ensovoorts. Hulle sal seker nie 'n definitiewe antwoord oor Swys kan gee nie.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sal vra en kyk wat hulle se.
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dankie baie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
okay, hulle kry eers vandag die verslae oor Warren, Brink en Mahuza se beserings, en hulle sal ook vir ons uitvind oor Dylan. Swys vorder blykbaar goed en hulle verwag dat hy met die Waratahs wedstryd weer met die media sal praat.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hierdie bye is op 'n goeie tyd dink ek. Gee die manne kans om te rus na die toer, en die paar beseerdes kan herstel.
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lombard uit vir nege maande
Die Leeus sal tot aanstaande seisoen moet wag om die towenaar Gianni Lombard weer in aksie te sien. Lombard is vir min of meer nege maande buite aksie wat beteken dat hy vir aanstaande seisoen se SuperRugby beskikbaar sal wees. Die jong losskakel het groot impak gemaak toe hy vanjaar speelkans kry en daar word hoë verwagtinge van hom gekoester. Hy het sy knie in die wedstryd teen die Chiefs beseer in ‘n wedstryd waarin hy en Elton Jantjies skitterend gekombineer het, Van Suparugby |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ai dis 'n jammerte. Reynolds moet nou die kans gegun word om homself in die span te vestig en ervaring op te doen. Ons weet Jantjies gaan nie vlg jaar meer met ons wees nie, so dis tussen Reynolds en Lombard vir die losskakel posisie vlg jaar. Ons sou kon doen met Jaco vd Walt nou..
|
|||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wat dink julle van ons koop Bosch van die Sharks. Ek dink hy sal ons agterlyn lekker aan die beweeg kry.
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Paar manne hier wat nie veel ooghare vir Bosch het nie... Maar.... Hy het ons span soos 'n klomp derde span spelers laat gryp na wind toe die Sharks ons vermorsel het op Ellispark... Ek hou meer van hom op 15, maar sy verdediging laat veel te wense oor...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Transvaal, ban vir Tiny nou dadelik asb!!!! Nee dankie, ek kry eerder Earl Rose uit retirement uit as wat ek Bosch in 'n leeu trui wil sien..
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goeiende aanvalende speler met baie flair wanneer hy spasie het. Ook 'n goeie skopskoen. MAAR, jy beter 'n baie mededingende pak voorspelers he met losvoorspelers en senters wat die 10 kanaal kan help verdedig. Met so 'n speler"in ons middeveld verlede Saterdag sou ons maklik twee of drie driee meer afgestaan het.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek hou meer van Josh Strauss, sou hom graag by ons wou sien, of dalk moet hulle die ou terug bring wat van ons af Kings toe is, sy naam ontglip my nou
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Post Reply | Page <1 5678> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |