The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 67 - Crusaders vs Lions |
Post Reply | Page <1 45678> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nie beseer sover ek weet nie, maar hy het ook nie saamgetoer nie, so sal seker hierdie naweek in die SuperSport Challenge wedstryd teen Namibie speel
|
|
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is Simelane beseer? Ek was regtig beindruk met sy spel.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Saders se span opgedateer en Paul Williams aangewys as skeidsregter
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hierdie is nou nog 'n stappie op in krag, spoed, intensiteit en klas... Go manne! Wys wat in julle steek!
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Crusaders named:
David Havili, Sevu Reece, Braydon Ennor, Ryan Crotty, George Bridge, Richie Mo'unga, Mitchell Drummond, Kieran Read, Billy Harmon, Whetukamokamo Douglas, Sam Whitelock (captain), Quinten Strange, Michael Alaalatoa, Codie Taylor, Joe Moody. Reserves: Ben Funnell, Harry Allan, Oliver Jager, Mitchell Dunshea, Jordan Taufua, Ere Enari, Mitchell Hunt, Ngane Punivai. No Franks, Barrett, Todd, Hall, or Goodhue, Bridge and Codie Taylor are back, while Punivai gets his first opportunity off the bench.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Al hoekom Groom se besluitneming dalk beter is is omdat hy n volle 2 minute vat om te besluit wat om te doen... Dan pass hy nog kak ook... Hel nee, ek weet regtig nie wat enige iemand in Groom sien nie...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Raylion
Pasgebore Leeu Joined: 23-Apr-2019 Status: Offline Points: 6 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ross gaan n groot impak van die bench maak in die 2de helfde. Groom en Elton behoort baie druk van Reynolds af te haal en teen n span soos die Crusaders moet jy baie meer van 9 af skop om die druk van jou loskakel af te haal. Ek stem Ross se pass en diens is baie vinniger en beter maar Groom se skop en besluitneming is hoekom hy in die begin span is. Ons het dieselfde taktiek teen die Jaguars en Sunwolves oorsee gebruik.
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Maar gaan hy wel op die veld wees? Ons sal moet wag en sien
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is ook BAIE verlig om WW se naam daar te sien, na hy laas nwk kruppel van die veld af is..
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Uiteindelik Commies op 15!! Jippie!!!! Hoop hy het n moerse game Stem met julle wat gese het Ross sou beter wees vir Reynolds.. Die afrigters moet maar net onthou dit is sekerlik die wereld se best club/unie waarteen ons speel. So as dinge nie lekker uitwerk nie moet ouens nie onder die bus gegooi word nie.
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sou graag''n gevestigde sakelpaar in die vorm van Cronje & Jantjies wou sien (dink nie Groom en Reynolds het ooit saam gespeel nie, en Reynolds het laas jaar baie goed op 12 gelyk) om takties die spel te beheer, anderste stem ek saam met jou.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem saam, ek dink dis altyd beter om goed te exit uit jou 22, en die beste manier om goed te exit is om uit te skop so gou as wat jy kan, en so ver as wat jy kan
|
|
Raylion
Pasgebore Leeu Joined: 23-Apr-2019 Status: Offline Points: 6 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink dit is n baie goeie span, ons gaan baie meer slim en takties teen die Crusaders moet speel. Crusaders lewe van ander spanne se foute so ons kan nie bekostig om alles uit ons eie kwart gebied te wil uit hardloop!
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis ook waar Kom ons kyk maar Wie hardloop vrydag oggend op
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja maar die vraag is of ons die span kan glo.....LOL!
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bietjie `n rowwe vuurdoop vir Reynolds om hom nou skielik op losskakel te kies teen die Crusaders in Christchurch... sou hom eerder op 12 gekies het. Hoop Combrinck het `n goeie wedstryd op 15.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
So die 4 veranderings is:
Combrinck vir Boeboes op 15 Reynolds vir Lombard op 10 Groom vir Cronje op 9 Robbie vir Marx op 2 |
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk nie sleg nie.. miskien net Groom vir Ross, maar nou ja. Kan Ross ook nie in die grond in speel nie
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie goeie span,dink net Cronje sou dit beter gemaak het veral vir Reynolds
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Span opgedateer in eerste pos
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink ons bly op die grondvloer na daai ene
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis nou amper middernag in NZ, hulle sukkel seker om die ou met die span wakker te bel. Hoop nie hy is op die trappe nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Haha, die WP doen dit al van laasjaar af, maar net tot eerste en tweede fases 😂
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39193 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nog een - Afrigter in beheer daarvan om opponente se Disinformasie te ontsyfer
|
|
Post Reply | Page <1 45678> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |