The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 1 June 2024, kickoff is at 14:00 |
Match 67 - Crusaders vs Lions |
Post Reply | Page 123 8> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 30-Apr-2019 at 2:42pm |
|
Ek het die sperdatum vir media akkreditasie gemis, so ek neem aan ek sal maar ook op tv kyk...LOL!
|
||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal my finasies het maar geval toe my vrou haar werk verloor het.
Soos ding nou lyk met ons spelers weet nie of ek regtig nog so wou gaan nie. Gaan julle dalk nog? Die Rand is nou so swak.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jy's reg daar, en wat het van ons planne geword om wereldbeker toe te gaan?
|
||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bann my maar maar Earl Rose het my baie laat vloek.
Weet Transvaal het hom baie gelike veral as hy nie speel nie.
|
||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hopelik sal ons maar soos gewoonlik na die wereld beker weer begin bou. Ek soek n losskakel wat 80% sy kicks deur die pale sit. Weet nie wat is fout met Jantjies nie dis asof hy 60% speel sodat hy seker wereld beker toe kan gaan.
Dis net die Crusaders wat lyk my nie sukkel nie. Ek hoop regtig ons leeus wen darem n paar games wat oor bly.
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Thanks, ja, ek onthou nou, hy nogal die oog gevang vir die Kings. Wel gesukkel om naam te maak by groot unies (Lions. Sharks en ek dink Stormers)
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
In Lombard en Reynolds het ons 2 belowende jong spelers wat, as hulle reg bestuur word, baie vir ons kan beteken in die toekoms. Ek sou nie invest in 'n has-been soos Cronje of 'n speler van 'n ander unie nie.
Daar is ander posisies waar ons groter probleme gaan he. Soos scrummie. Ek weti of Ross vlg jaar gaan aanbly nie? IPV om geld en tyd te mors op Groom moes ons een van ons jonger scrummies onder Ross laat speel. Waai Ross en Groom na hierdie jaar moet ons vlg jaar met 'n groentjie begin. Ander probleem posisie is slot.
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek like ook vir Stander, maar daar gaan geen groot "signings" wees vir die Leeus nie. Ek glo nie ons gaan iemand "koop" nie.
|
||
Up the Vaal!
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Was hy nie hier vir 'n seisoen nie? Het nie veel indruk gemaak as ek reg onthou.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lionel Cronje
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
we are talking about a Flyhalf
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stander bedoel ek...LOL!
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek hou meer van Josh Strauss, sou hom graag by ons wou sien, of dalk moet hulle die ou terug bring wat van ons af Kings toe is, sy naam ontglip my nou
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Goeiende aanvalende speler met baie flair wanneer hy spasie het. Ook 'n goeie skopskoen. MAAR, jy beter 'n baie mededingende pak voorspelers he met losvoorspelers en senters wat die 10 kanaal kan help verdedig. Met so 'n speler"in ons middeveld verlede Saterdag sou ons maklik twee of drie driee meer afgestaan het.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal, ban vir Tiny nou dadelik asb!!!! Nee dankie, ek kry eerder Earl Rose uit retirement uit as wat ek Bosch in 'n leeu trui wil sien..
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Paar manne hier wat nie veel ooghare vir Bosch het nie... Maar.... Hy het ons span soos 'n klomp derde span spelers laat gryp na wind toe die Sharks ons vermorsel het op Ellispark... Ek hou meer van hom op 15, maar sy verdediging laat veel te wense oor...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat dink julle van ons koop Bosch van die Sharks. Ek dink hy sal ons agterlyn lekker aan die beweeg kry.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ai dis 'n jammerte. Reynolds moet nou die kans gegun word om homself in die span te vestig en ervaring op te doen. Ons weet Jantjies gaan nie vlg jaar meer met ons wees nie, so dis tussen Reynolds en Lombard vir die losskakel posisie vlg jaar. Ons sou kon doen met Jaco vd Walt nou..
|
||
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lombard uit vir nege maande
Die Leeus sal tot aanstaande seisoen moet wag om die towenaar Gianni Lombard weer in aksie te sien. Lombard is vir min of meer nege maande buite aksie wat beteken dat hy vir aanstaande seisoen se SuperRugby beskikbaar sal wees. Die jong losskakel het groot impak gemaak toe hy vanjaar speelkans kry en daar word hoë verwagtinge van hom gekoester. Hy het sy knie in die wedstryd teen die Chiefs beseer in ‘n wedstryd waarin hy en Elton Jantjies skitterend gekombineer het, Van Suparugby |
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hierdie bye is op 'n goeie tyd dink ek. Gee die manne kans om te rus na die toer, en die paar beseerdes kan herstel.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39245 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
okay, hulle kry eers vandag die verslae oor Warren, Brink en Mahuza se beserings, en hulle sal ook vir ons uitvind oor Dylan. Swys vorder blykbaar goed en hulle verwag dat hy met die Waratahs wedstryd weer met die media sal praat.
|
||
Post Reply | Page 123 8> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |