The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Match 58 - Brumbies vs Lions |
Post Reply | Page <1234 6> |
Author | ||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Verdediging bepaal grootliks die eindresultaat in groot games, en al was beide Vorster en Mapoe ietwat van vorm laas jaar, was hulle altyd 'n betroubare senter kombinasie op verdediging, in die uitklop finals laas jaar en die jaar vantevore.
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is jammer, maar ek stem nie saam nie. Ons het dan laasjaar al die 3de meeste drieë afgestaan as ek reg onthou. En toe offer hulle darem nog as kombinasie op aanval meer as wat hulle vanjaar aangebied het.(En moet my nie verkeerd verstaan nie, ek lê nie al die blaam by Vorster/Mapoe se deur nie, die hoof probleem is maar nog altyd by Joey gewees op verdediging, ek probeer net sê hul verdediging as kombinasie was nog nooit iets spesiaals gewees nie)
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek vat dit nie persoonlik Tuna, elkeen is geregtig op sy opinie. Ek beoordeel spelers grootliks op hulle vertoning in groot wedstryde (finale en semis), en nie Vorster of Mapoe is regtig oorskadu deur hulle Kiwi en Ausie teenstanders in die wedstryde nie. Stem saam dat ons groentjie afrigtingkorps 'n probleem is.
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Inteendeel, die Leeus het die 5de minste driee afgestaan, alhowel dit steeds baie was Crusaders 39 Hurricanes 43 Chiefs 45 Brumbies 52 Leeus/Jaguares 55 Swys het laasjaar telke male gese dit gaan vir hom oor driee druk Lionel en Harold was ook swak op die aanval in die middeveld laasjaar en het baie minder lynbreke en "linebreak assists" gemaak as in die vorige twee jaar. Dit was deels agv die rush defence wat meeste spanne laasjaar toegepas het, en seker deels omdat die Leeus baie meer met die voorspelers gespeel het
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
As mens kyk na die hoeveelheid groentjies wat al gebruik is (12), en die gereelde rotasie van spelers en die nuwe kombinasies, is my teorie dat Swys besig is om te doen wat hy in die CB laasjaar gedoen het.
Hy is besig om die groentjies voor te berei vir volgende jaar wanneer 'n klomp van die senior spelers nie meer met ons gaan wees nie. Hy speel rond grootliks met dieselfde groentjies met wie hy in die CB laasjaar rondgespeel het. Hy het onlangs gese dat ons in 2021, wanneer hierdie groentjies volwaardig deurkom op senior vlak, 'n fantasiese span behoort te he My teorie. Nie dat enigiemaand by die Leeus dit sal erken nie :) Die feit is dat baie van ons senior spelers het laasjaar al hulle platos bereik en bied min nuuts aan die span. Dis tyd om ons jong spelers ryp te maak
Edited by GoLions - 09-Apr-2019 at 6:56pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Onthou net Swys was nie laas jaar die CB afrigter nie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Rasta Rasivhenge wil referee the match between the #Brumbies and the #Lions in Canberra on Saturday, kickoff is at 11:45 SA Time
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daardie herhinder my nogal aan Loffie Eloff...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is jammer maar ek hou nie van die ons "BOU" vir jaar X verskoning nie. Daar sal natuurlik altyd beplanning wees vir die toekoms, maar mens kannie groentjies wat nou sukkel laat speel in die hoop dat hulle n great span gaan wees oor 2 jaar nie. Nie ten koste van jou huidige games nie! Ja ons het n klomp ster spelers verloor en n klomp is beseer, maar ons het steeds 'n kern ervare manne: Marx, Brink, Ross, Jantjies, Mapoe, Skosan, Commies en Boeboes. WW en Kwagga ook nog daar, net tydelik beseer. Tegnies kon Swys net aangaan waar ons opgehou het laasjaar met daai kern. Sy probleem is die klomp beserings en die feit dat 'n klomp van ons ervare manne nie op vorm is nie. Gooi dan in slegte kope soos Lewies en Groom, en die feit dat ons 'n wereld klas slot mos, en ons sit met n probleem..
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons SA spanne is geneig om altyd die beste 25 spelers by die unie deurlopend op die veld te wil hê. Van die sogenoemde groeintjies moes die vorige 2 jaar meer geleenthede op super rugby vlak te kry. Kom ons vat bv vir nr 9 Bradley Twain... hy word geoogmerk as ons scrummie van die toekoms... as Ross en kie vanjaar kla maak sit ons volgende jaar met n onervare scrummie in die span ... Twain kon velede jaar al 3/4 games van die bench af gekom het en vanjaar self 2 of so games begin het. Hierdie inbloei van groeintjies moet n deurlopende proses wees nie ons begin oor elke 4 jaar nie
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die hele "groentjies" verskoning dra ook nie gewig nie... In 2014 het ons basies met 'n hele nuwe span gespeel en ons het nie een keer "pakslae" teen ander SA spanne gekry nie. Ons grootste verloor was teen die Crusaders met 21 punte... Die Sharks het ons met 13 punte op Ellispark gewen... Die jaar speel ons met verskeie Springbokke (Orie, Lewies, Ross, Jantjies, Mapoe, Dyantyi, Skosan, Boeboes) en ons verloor teen die Bulle met 18 punte en teen die Sharks met 37 punte op Ellispark!
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is juis die probleem, Groom wat weggaan en in my opinie nie in die span hoort nie, word bo 'n opkomende speler gekies. Dieselfde met Lewies. As jy dan wil bou, kan jy nie die dagha met herwinde sementpoeier wil aanmaak nie...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Monster, ek stem 100% saam jou. Groentjies moet ervaring opbou deur hier en daar van die bank af te speel. Dit is hoekom ek al hoe lank kla oor die feit dat Elton elke liewe game die volle 80min speel. Reynolds het bietjie speelkans op 12 gekry en blerrie goed gelyk. Lombard het ook nou darem bietjie speeltyd gekry en self baie goed gedoen. Roteer daai 2 ouens en gee elk 'n paar minute van die bank af elke game. Ditto op scrummie en 'n klomp ander posisies..
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wedstrydbeamptes opgedateer
|
||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die leeus spelers het seker nie geweet gaan swys bly of ry nie. Wel dis nou uitgesort. Hopeluk speel die manne beter weg as tuis. Wat ek nie kan verstaan nie is as die NZ n nuwe speller in die span het lyk dit of die ou al 10 wedstyde saam gespeel het maar ons spelers sukkel as daar verandering is. Ek hoop regtig die dokter het die regte doepa vir die spelers want ek kan die getjommel nie verstaan nie. Hoe is ons van hero na Zero. teken ons nie die regte spelers nie of wat gaan aan. Ek weet baie speller is weg maar speel ons dan nie ons spelers in die grond in nie. Dis hoekom ons seker nou weer moet bou ek is so moeg vir daai verskoning. lekker dag ou grootte.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ross is op die bank, so Groom begin, en Combrinck is ook terug in die begin XV
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Naude is op 12, Mapoe 13, Combrinck 14, Boeboes 15
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
McBeth begin op loskop, Brink op 6, Hacjivah op 8
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lewies is op 7, en dit is waar hy sover die beste werk vir ons gedoen het
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hier is die span:
15. Andries Coetzee; 14. Ruan Combrinck, 13. Lionel Mapoe, 12. Franco Naude, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom; 8. Hacjivah Dayimani, 7. Stephan Lewies, 6. Cyle Brink, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Johannes Jonker, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Nathan McBeth. Replacements: 16. Robbie Coetzee, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Ross Cronje, 22. Gianni Lombard, 23. Sylvian Mahuza |
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek weet nie wat om te dink van die span,Groom en losvoorspelers pla my alreeds baie....bly dat Mcbeth begin.....
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So dit is 10 veranderings
Combrinck op 14 vir Green Mapoe op 13 vir Dyantyi Naude op 12 vir Mapoe Dyantyi op 11 vir Skosan Groom op 9 vir Cronje Dayimani op 8 vir Vermaak Lewies op 7 vir Brink Brink op 6 vir Schoeman Jonker op 3 vir Sadie McBeth op 1 vir Sithole 3 is posisioneel, naamlik Mapoe, Dyantyi en Brink
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Behalwe vir Groom is dit seker nie 'n slegte span nie. Snaaks dat ons nou wegdoen met 'n fetcher en 2 redelike groot flanke speel. Probeer Swys nou over-compensate vir ons ligte pak? Kom ons hoop maar die manne sit alles in en dat dit genoeg sal wees vir n wen!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis seker nie heeltemal wegdoen met 'n fetcher nie, Brink is 'n fetcher in eie reg en dis seker die rol wat Swys vir hom wil he in die wedstryd, maar hy is ewe tuis op 7 as 'n baldraer
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Mens wil seker nie individuele spelers kritiseer nie, maar Brink was vir my glad nie wedsryd skerp laas Vrydag nie, en ek weet nie of dit iets is wat hy in een week kan reg maak nie
|
||
Post Reply | Page <1234 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |