Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 58 - Brumbies vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login

The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 58 - Brumbies vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  123 6>
Author
Message Reverse Sort Order
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu

Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 58 - Brumbies vs Lions
    Posted: 16-Apr-2019 at 8:58am
Originally posted by J J J J wrote:

Ek dink nie die probleem le heeltemal by Swys nie...sy seun en die ou wat in beheer is van verdeging kom nie die mas op nie. Hierdie is die twee aspekte wat ons knou en die ander is die bal hantering. Miskien moet die manne weer soos laerskool kinders geleer word om te pass en die bal te beskerm, los die gym sessies vir eers en irriteer die manne met hierdie basiese aspekte. Hopelik kan hulle dit darem in die wedstryd toepas.

Maar is dit nie juis Swys se werk om sy hulpafrigters te kies nie? En Swys is eerstens 'n aanvalsafrigter, so as die hulpafrigter droogmaak, behoort hy as hoofafrigter in te tree en beter leiding te gee.

Ons moet albei afdank en nuwe bloed daar inkry. Ek voel nog die hele tyd Swys se seun mos nooit aangestel geword het nie, en dit het niks met sy pedigree te doen nie.
Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu

Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 95
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Apr-2019 at 8:10am
Ek dink nie die probleem le heeltemal by Swys nie...sy seun en die ou wat in beheer is van verdeging kom nie die mas op nie. Hierdie is die twee aspekte wat ons knou en die ander is die bal hantering. Miskien moet die manne weer soos laerskool kinders geleer word om te pass en die bal te beskerm, los die gym sessies vir eers en irriteer die manne met hierdie basiese aspekte. Hopelik kan hulle dit darem in die wedstryd toepas.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 4:02pm
It has been a very long time since I didnt look forward to Lions games and stopped watching and that is what is starting to happen. It is really hard to sit though a Lions game this year, even those we ended up winning, wasnt very nice to watch and was mostly nerve wracking.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 3:41pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

our defense all around was poor, twice Combrink was left to defend 3 Brumbies which resulted in 2 tries. There seems to be very little structure to the defensive line and not much commitment with 1-1 tackles (hense the close to 40 missed tackles). Is our current defensive coach the right man for the job?

Lombard looked very good when he came on, he really gave to backline some impetus. I think Elton probably had his best performance of the season playing at #12, but his defense will be a major issue with that kind of move.

Red_Machine...apologies, the stats you quoted on saturday regarding defence was right. The “app” (Rugby Stats)  I used reflected a 93% tackle success rate and us only missing 11 tackles...and to be honest I was frustrated by other comments doing the rounds on social media after the game. Anyway...sorry bud.
no problem at all, we were all understandably irritated after the game 

Edited by Red_Machine - 15-Apr-2019 at 3:42pm
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu

Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 2:21pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

our defense all around was poor, twice Combrink was left to defend 3 Brumbies which resulted in 2 tries. There seems to be very little structure to the defensive line and not much commitment with 1-1 tackles (hense the close to 40 missed tackles). Is our current defensive coach the right man for the job?

Lombard looked very good when he came on, he really gave to backline some impetus. I think Elton probably had his best performance of the season playing at #12, but his defense will be a major issue with that kind of move.

Red_Machine...apologies, the stats you quoted on saturday regarding defence was right. The “app” (Rugby Stats)  I used reflected a 93% tackle success rate and us only missing 11 tackles...and to be honest I was frustrated by other comments doing the rounds on social media after the game. Anyway...sorry bud.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:56am
our defense all around was poor, twice Combrink was left to defend 3 Brumbies which resulted in 2 tries. There seems to be very little structure to the defensive line and not much commitment with 1-1 tackles (hense the close to 40 missed tackles). Is our current defensive coach the right man for the job?

Lombard looked very good when he came on, he really gave to backline some impetus. I think Elton probably had his best performance of the season playing at #12, but his defense will be a major issue with that kind of move.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:33am
Dis nie net Elton se verdediging wat sleg is nie, sy algemene spel is nie meer wat dit was nie. Ons weet hierdie is sy laaste seisoen by ons, Lombaard en Reynolds moet nou soveel as moontlik kans kry om saam Elton te oefen en speel om te leer.. Sodat ons nie vlg seisoen met 'n nat agter die ore losskakel sit nie
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:32am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Jantjies het 2 tackles gemis wat direk gelei het tot driee vir die Brumbies. Daai one on one tackle teen die Brumbie vleuel dink ek was wel 'n mismatch, maar dit was 'n power probeerslag van Jantjjies. Ek het hom nog altyd probeer verdedig as mense praat van sy swak verdediging, maar ek is ook nou gatvol. 

Jip, ek voel presies dieselfde en was altyd n groot fan van hom

Thumbs Up
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 9:23am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..

En hy is ook een van die groot sondebokke op verdediging, alhoewel ek weet nie of Lombard veel beter gaan doen aangesien hy ook maar klein is.
Groote is nie die alpha en omega as dit by verdediging kom nie, vat maar vir Faf en ander "klein" spelers soos Gio Aplon. Dit gaan meer oor hart en tegniek as groote. 'n Groter speler se groter momentum gaan dalk 'n meter of twee wen na die duikslag, maar mens kan nie verbroude duikslae aan groote toeskryf nie...
Dis waar, en Lombaard lyk nogal nie of hy bang is om n groter ou te tackle nie. Elton moet dalk n bietjie op die duiksakke gaan oefen.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:55am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Jantjies het 2 tackles gemis wat direk gelei het tot driee vir die Brumbies. Daai one on one tackle teen die Brumbie vleuel dink ek was wel 'n mismatch, maar dit was 'n power probeerslag van Jantjjies. Ek het hom nog altyd probeer verdedig as mense praat van sy swak verdediging, maar ek is ook nou gatvol. 

Jip, ek voel presies dieselfde en was altyd n groot fan van hom
Go LIONS!!!!!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:48am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..

En hy is ook een van die groot sondebokke op verdediging, alhoewel ek weet nie of Lombard veel beter gaan doen aangesien hy ook maar klein is.
Groote is nie die alpha en omega as dit by verdediging kom nie, vat maar vir Faf en ander "klein" spelers soos Gio Aplon. Dit gaan meer oor hart en tegniek as groote. 'n Groter speler se groter momentum gaan dalk 'n meter of twee wen na die duikslag, maar mens kan nie verbroude duikslae aan groote toeskryf nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:39am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras

Damien is beseer so kan dalk bietjie van die slaan krag verminder. Ons kan maar net hoop.. 

Die leeus het darem n paar fases aanmekaar geslaan, iets wat ons nog nie veel van gesien het die jaar nie. Miskien kan ons net genoeg doen om dit te sneak.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:34am
Jantjies het 2 tackles gemis wat direk gelei het tot driee vir die Brumbies. Daai one on one tackle teen die Brumbie vleuel dink ek was wel 'n mismatch, maar dit was 'n power probeerslag van Jantjjies. Ek het hom nog altyd probeer verdedig as mense praat van sy swak verdediging, maar ek is ook nou gatvol. 
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 8:26am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..

En hy is ook een van die groot sondebokke op verdediging, alhoewel ek weet nie of Lombard veel beter gaan doen aangesien hy ook maar klein is.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Apr-2019 at 7:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen

Ek het nog so klein bietjie hoop dat ons DALK die Chiefs nog kan verras, siende dat WW en Kwagga beskikbaar gaan wees. Maar mens kan ook nie te veel van hulle verwag die eerste game na besering nie. So ons gaan heel waarskynlik met 0 punte terugkeer huistoe..

Was dit vir julle ook opvallend hoeveel beter Lombard se distribusie was toe hy op losskakel gaan speel het? Ek dink regtig dit is tyd dat jantjies gedrop moet word. Onder andere..
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Apr-2019 at 8:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die amptelike SuperRugby website se stats moet gebruik word,

Volgens hulle het ons 127 tackles gemaak en 41 gemis
thanks TVL, so those stats equate to 24% missed tackles.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Apr-2019 at 8:50pm
Die amptelike SuperRugby website se stats moet gebruik word,

Volgens hulle het ons 127 tackles gemaak en 41 gemis
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Apr-2019 at 8:45pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

It's not unrealistic to expect that these professionals rugby players have good basic skills, use a solid defensive pattern and ensure that those 1-1 tackles are made... we missed 25% of our tackles today, that's 1 in 4 tackles attempted, that is completely unacceptable. 

It is absolute BS like this. We made 137 tackles and missed 11 tackles. Our tackle completion rate was 93%. 
not sure which stats you use but according to SuperSport we made 118 and missed 36, my comment was based on those stats.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 5:14pm
Ons probleem is dat ons voplgende 2 wedstryde waarskynlik ook geen punte gaan oplewer nie, so die ouens gaan 'n gaping van 8 tot 10 op ons oopmaak. Ons moes DIE een wen
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu

Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 5:05pm
Ek is ook nie tevrede nie. Ek verstaan dit net en ek dink as ons geduldig is sal ons binnekort weer goed doen. Ek voorspel sommer klaar ‘n beter CC.

Anyway, sien julle by die Park! Nou is nie die tyd om te gaan lê.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 4:41pm
Rooihart, daai jong ouens het n kern ervare kerels om hulle. Maar ek verstaan wat jy sê  ons span is baie ontwrig deur beserings en ouens wat gewaai het. Maar met die kern ervare spelers wat ons steeds het, en dieselfde afrigters groep as laasjaar verwag ek beter van hierdie span. Ek is jammer maar die uiters kak verdediging van die span kan ons nie blameer op die paar groentjies nie. Dit wys op n groter probleem in die groep en verdediging afrigter..

Na 3 finale in n ry kan ek netnie tevrede wees met hierdie kak spel nie. 
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu

Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 4:36pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

M

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Jisliaak mense...wat van bietjie geduld. Julle kry so swaar omdat julle verwagtinge onrealisties is. Doen bietjie grondwerk oor alles wat verander het...dink daaroor...en dan is dit mos nou maklik om te verstaan wat aangaan.
Ongeag van al die spelers wat ons verloor het en beserings glo ek steeds ons het die spelers en bestuur om veel beter te vaar as tans. Te veel dom foute in ons spel en vreemde spankeuses kom ons duur te staan. Dis super-frustrerend, want ek weet ons is beter.

Stem saam jou Attie. Behalwe vir binnesenter het ons dieselfde agterlyn as die laaste paar seisoene.marx,smith en Sadie is n blerrie goeie voorry. Dis op slot en los voorspelers waar ons groentjies het. Hierdie span is supposed om baie beter te doen as die gemors wat hul elke nwk opdis

Jy kan maar All Black agterlyn hê. As jou voorspelers nie vinnige voorvoetbal genereer gaan agterlyn nêrens. 

Dylan het nie gespeel vandag en Sadie het op sy moer gekry by een van die beste loskoppe in wêreld rugby. Nie omdat Sadie swak is maar omdat Slipper al amper 100 toetse gespeel het en 100+ SR games gespeel het. Hy eet 21 jarige laaities vir breakfast met sy ervaring.

Ons voorspelers verskil DRASTIES kêrels. 

Agter is dit dalk in naam dieselfde maar ouens soos Commies en Andries gaan deur bad patches. Gee hulle kans, Commies sal weer regkom. Agterspelers trek swaarder skielik moet hulle werk doen wat Jaco of Franco gedoen het. Dit het ripple effek wat skrik vir niks. Die verlies van Faf en Rohan verander ook ALLES. Jy kan nie net verwag ‘n Franco Naude moet aangaan waar Rohan opgehou het...dit werk duidelik nie so.

Faf is nou al hoe lank weg? En rohan het bitter min laasjaar begin. Jaco kriel het gladnie gespeel as ek reg onthou. En steeds het ons die finaal gehaal. Ek sê nie ons mis hulle nie, natuurlik doen ons. Niemand meer as Franco nie.. Maar:

Elke span gaan elke jaar n paar spelers verloor. Jy kannie elke jaar na jy n speler verloor het sê OK nou bou ons weer nie... Dis n ou afgesaagde sa verskoning daai! Ons is alewig besig om te bou. Wane is ons eendag klaar gebou??? 

Weet jy...ek wil nou nie in sirkels gaan en ek kan 20 redes gee oor hoekom ons so sukkel. Daar is meriete in wat jy ook sê...maar as mens dinge mooi ontleed is dit eintlik vir my presies wat mens verwag. Bv Wat verwag mens van 22 jarige warm onder die kraag slot soos Rhyno Herbst. Natuurlik gaan hy tyd vat om sy dissipline en aggressie te reguleer. Wat verwag ons van ‘n pak met Mcbeth (20 JAAR?)/Sadie/Hachivah/Herbst? Daai 4 is bloedjonk en onervare. Nat nat agter die ore...wat verwag ons nou regtig van daai ouens. Hel man...hulle eerste keer ooit in Canberra seker. Dis die HELFTE van ons pak wat hulle eie demons moet fight en dinge moet deurwerk vir hulself. Daar was ouens soos Mann Rae wat 38 jaar oud is. Dit voel vir my mense se vermoë om dit te probeer verstaan is bitter min. Ek wil nou nie met my eie mense baklei...ons is in dieselfde kant.

Elke 2de ou sê ook Swys se kop is by bokke...gebaseer op wat? Omdat ons verloor? Hoekom speel Marx dan elke week as Swys net worry oor RWC. Sulke goed maak mos nie sin.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 4:12pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

M
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Jisliaak mense...wat van bietjie geduld. Julle kry so swaar omdat julle verwagtinge onrealisties is. Doen bietjie grondwerk oor alles wat verander het...dink daaroor...en dan is dit mos nou maklik om te verstaan wat aangaan.
Ongeag van al die spelers wat ons verloor het en beserings glo ek steeds ons het die spelers en bestuur om veel beter te vaar as tans. Te veel dom foute in ons spel en vreemde spankeuses kom ons duur te staan. Dis super-frustrerend, want ek weet ons is beter.

Stem saam jou Attie. Behalwe vir binnesenter het ons dieselfde agterlyn as die laaste paar seisoene.marx,smith en Sadie is n blerrie goeie voorry. Dis op slot en los voorspelers waar ons groentjies het. Hierdie span is supposed om baie beter te doen as die gemors wat hul elke nwk opdis

Jy kan maar All Black agterlyn hê. As jou voorspelers nie vinnige voorvoetbal genereer gaan agterlyn nêrens. 

Dylan het nie gespeel vandag en Sadie het op sy moer gekry by een van die beste loskoppe in wêreld rugby. Nie omdat Sadie swak is maar omdat Slipper al amper 100 toetse gespeel het en 100+ SR games gespeel het. Hy eet 21 jarige laaities vir breakfast met sy ervaring.

Ons voorspelers verskil DRASTIES kêrels. 

Agter is dit dalk in naam dieselfde maar ouens soos Commies en Andries gaan deur bad patches. Gee hulle kans, Commies sal weer regkom. Agterspelers trek swaarder skielik moet hulle werk doen wat Jaco of Franco gedoen het. Dit het ripple effek wat skrik vir niks. Die verlies van Faf en Rohan verander ook ALLES. Jy kan nie net verwag ‘n Franco Naude moet aangaan waar Rohan opgehou het...dit werk duidelik nie so.

Faf is nou al hoe lank weg? En rohan het bitter min laasjaar begin. Jaco kriel het gladnie gespeel as ek reg onthou. En steeds het ons die finaal gehaal. Ek sê nie ons mis hulle nie, natuurlik doen ons. Niemand meer as Franco nie.. Maar:

Elke span gaan elke jaar n paar spelers verloor. Jy kannie elke jaar na jy n speler verloor het sê OK nou bou ons weer nie... Dis n ou afgesaagde sa verskoning daai! Ons is alewig besig om te bou. Wane is ons eendag klaar gebou??? 
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu

Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 3:44pm
M
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Jisliaak mense...wat van bietjie geduld. Julle kry so swaar omdat julle verwagtinge onrealisties is. Doen bietjie grondwerk oor alles wat verander het...dink daaroor...en dan is dit mos nou maklik om te verstaan wat aangaan.
Ongeag van al die spelers wat ons verloor het en beserings glo ek steeds ons het die spelers en bestuur om veel beter te vaar as tans. Te veel dom foute in ons spel en vreemde spankeuses kom ons duur te staan. Dis super-frustrerend, want ek weet ons is beter.

Stem saam jou Attie. Behalwe vir binnesenter het ons dieselfde agterlyn as die laaste paar seisoene.marx,smith en Sadie is n blerrie goeie voorry. Dis op slot en los voorspelers waar ons groentjies het. Hierdie span is supposed om baie beter te doen as die gemors wat hul elke nwk opdis

Jy kan maar All Black agterlyn hê. As jou voorspelers nie vinnige voorvoetbal genereer gaan agterlyn nêrens. 

Dylan het nie gespeel vandag en Sadie het op sy moer gekry by een van die beste loskoppe in wêreld rugby. Nie omdat Sadie swak is maar omdat Slipper al amper 100 toetse gespeel het en 100+ SR games gespeel het. Hy eet 21 jarige laaities vir breakfast met sy ervaring.

Ons voorspelers verskil DRASTIES kêrels. 

Agter is dit dalk in naam dieselfde maar ouens soos Commies en Andries gaan deur bad patches. Gee hulle kans, Commies sal weer regkom. Agterspelers trek swaarder skielik moet hulle werk doen wat Jaco of Franco gedoen het. Dit het ripple effek wat skrik vir niks. Die verlies van Faf en Rohan verander ook ALLES. Jy kan nie net verwag ‘n Franco Naude moet aangaan waar Rohan opgehou het...dit werk duidelik nie so.

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2019 at 3:32pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Jisliaak mense...wat van bietjie geduld. Julle kry so swaar omdat julle verwagtinge onrealisties is. Doen bietjie grondwerk oor alles wat verander het...dink daaroor...en dan is dit mos nou maklik om te verstaan wat aangaan.
Ongeag van al die spelers wat ons verloor het en beserings glo ek steeds ons het die spelers en bestuur om veel beter te vaar as tans. Te veel dom foute in ons spel en vreemde spankeuses kom ons duur te staan. Dis super-frustrerend, want ek weet ons is beter.

Stem saam jou Attie. Behalwe vir binnesenter het ons dieselfde agterlyn as die laaste paar seisoene.marx,smith en Sadie is n blerrie goeie voorry. Dis op slot en los voorspelers waar ons groentjies het. Hierdie span is supposed om baie beter te doen as die gemors wat hul elke nwk opdis
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 6>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.211 seconds.