The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 50 - Lions vs Sharks |
Post Reply ![]() |
Page 123 7> |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 31-Mar-2019 at 10:58am |
Friday 5 April 2019 at Ellis Park kickoff at 19:10 SA Time
Referee: Mike Fraser AR1: Rasta Rasivhenge AR2: Brendon Pickerill TMO: Willie Vos Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Tyrone Green, 13. Aphiwe Dyantyi, 12. Lionel Mapoe, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje; 8. Ruan Vermaak, 7. Cyle Brink, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Frans van Wyk, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Stephan Lewies, 21. Nic Groom, 22. Hacjivah Dayimani, 23. Sylvian Mahuza/Wandisile Simelane Sharks: 15 Curwin Bosch, 14 Lwazi Mvovo, 13 Lukhanyo Am, 12 Andre Esterhuizen, 11 Makazole Mapimpi, 10 Robert du Preez, 9 Louis Schreuder (captain), 8 Daniel du Preez, 7 Jacques Vermeulen, 6 Luke Stringer, 5 Hyron Andrews, 4 Ruben van Heerden, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Kerron van Vuuren, 1 Tendai Mtawarira Replacements: 16 Fez Mbatha, 17 Juan Schoeman, 18 Thomas du Toit, 19 JJ van der Mescht, 20 Philip van der Walt, 21 Grant Williams, 22 Kobus van Wyk, 23 Aphelele Fassi LionsWorld Prediction: Lions by 5
Edited by Transvaal - 03-Apr-2019 at 9:41am |
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek hoop maar die breek het 'n positiewe uitwerking op ons ouens en nie soos die Bulls wat pakslae gekry het na hul bye nie..
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons span word Dinsdag (more) om 12:30 bekend gemaak
|
|
![]() |
|
rooibont ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat is Cyle en Warren se situasie met hul beserings ?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek gaan raai dat Cyle reg is vir speel, maar dat Warren nog 'n rukkie uit is. Ons kry geen updates van die unie op die oomblik in terme van beserings nie
|
|
![]() |
|
rooibont ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dankie Tvl !
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek wonder wanneer gaan Marx 'n wedstryd moet uitsit.. hopelik nie hierdie een nie!
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dalk moet hy juis hierdie een uitsit aangesien die sharks nie 'n erkende haker oor het nie? Hoe lyk ons skedule vorentoe?
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
So vroeg? Dis snaaks..
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wedstryd is mos Vrydag en die span is af Woensdae
|
|
![]() |
|
rooibont ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hulle moet net nie Vrydag af wees nie !
|
|
![]() |
|
petri ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek sal Marx afgee teen die Crusaders:)
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hierdie is 'n groot wedstryd vir ons en daarom sal ek Marx speel. Ons het reeds twee wedstryde teen SA spanne verloor. Met die konferensie-stelsel saam is wedstryde teen SA spanne ekstra belangrik. Ons MOET hierdie een deurtrek en om dit te doen gaan ons 'n sterk, fisieke agttal benodig (baie belangrik, veral teen die sharks wat 'n ander span is wanneer hulle fisiek domineer).
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
My los-trio teen die sharks (met al ons beserings) sal wees: Schoeman 6, Brink 7, Vermaak 8.
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit is nie 'n slegte kombinasie daai nie. As Daymani op die bank is kan hy dalk later opkom wanneer die sharks se swaar pak moeg raak? Ek wonder net of Brink self n volle 80 minute gaan maak? Siende dat hul met 'n onervare haker gaan moet speel moet ons baie druk op hul lynstane en scrums probeer plaas. Hul mag dalk ook met Bosch op losskakel begin, en as dit die geval is moet ons hom bietjie teiken
|
|
![]() |
|
rooibont ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek dink Vermaak kan 'n puik agtsteman uitdraai !
|
|
![]() |
|
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die Leeus het geen gras onder hul voete laat groei met die insluiting van die ysterflank Cyle Brink vir Vrydagaand se Sharks-stryd op Emirates Airlinepark nie.
Dit is Brink se eerste wedstryd van die seisoen en sy 36e in SuperRugby. Dit is ook sy 80e in eerstrangse rugby. Ruan Vermaak is ook weer op agtesteman met die rubberbal Marnus Schoeman die derde lid van ‘n uiters gedugte lostrio. Die staatmaker Andries Coetzee is ook weer terug op heelagter maar Tyrone Green behou minstens sy plek, die keer op regtervleuel. Daar is ook ‘n insiggewende verandering aan die middelveld waar die Springbokvleuel Aphiwe Dyantyi as Lionel Mapoe se sentermaat gekies is. Mapoe, wie nuwe lewe as ‘n binnesenter kry, speel teen die Sharks in sy 99e wedstryd vir die Leeus in SuperRugby. Die ander veranderinge is almal op die bank. Eerstens is Nathan McBeth en Jan-Henning Campher albei terug in die skrumkrag te versterk en is die Bok Stephan Lewies en Wilhelm van der Sluys albei tussen die reserwes. Daarmee het die Leeus ‘n volledige Vaste 5 wat kan impak maak. Die X-faktor, Hacjivah Dayimani is ook as impakspeleer gekies terwyl daar ‘n besluit tussen Sylvian Mahuza en Wandisile Simelane gemaak moet word. Leeus teen Sharks: Andries Coetzee; Tyrone Green, Aphiwe Dyantyi, Lionel Mapoe, Cortnall Skosan, Elton Jantjies, Ross Cronjé; Ruan Vermaak, Cyle Brink, Marnus Schoeman, Marvin Orie, Rhyno Herbst, Carlu Sadie, Malcolm Marx ©, Sti Sithole. Reserwes: Jan-Henning Campher, Nathan McBeth, Jacobie Adriaanse, Wilhelm van der Sluys, Stephan Lewies, Nic Groom, Hacjivah Dayimane, Sylvian Mahuza/Wandisile Simelani. Van Suparugby Facebook |
|
![]() |
|
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
aar is ook ‘n insiggewende verandering aan die middelveld waar die Springbokvleuel Aphiwe Dyantyi as Lionel Mapoe se sentermaat gekies is.
Hyt seker elke dag 100 duiksakke geduik die laaste 2 weke......op senter vir n vol wedstryd kan jy nie wegkruip op verdediging
|
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
I dont agree with playing Dyanti at 13, Simeline had been a breath of fresh air. Unless Swys thinks Dyanti will stand up to test of the sharks big centers better than Simeline will.
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Is Robbie Coetzee weer beseer? Waar is Combrinck?
|
|
![]() |
|
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
alby speel vir die Super sport chalenge span teen die sharks
|
|
![]() |
|
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Supersport Challenge (16:00): Xerox Golden Lions vs Cell C Sharks (friendly): Shaun Reynolds; Ruan Combrinck, Franco Naude, Harold Vorster, Stean Pienaar; Gianni Lombard, Bradley Thain; Jo-Hanko de Villiers, PJ Steenkamp, James Venter, Darrien-Lane Landsberg, Ruben Schoeman, Johannes Jonker, Robbie Coetzee, Danie Mienie. Reserves: Pieter Jansen, Leo Kruger, Chergin Fillies, Cristen van Niekerk, MJ Pelser, Mandisi Mthiyane, Tinus Combrink, Jeanluc Cilliers, Eddie Fouche, Madosha Tambwe, Jan-Louis La Grange |
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Een ding wat my pla van Swys is die "rotasie" van sommige spelers. Waarom Robbie Coetzee nie daar is om as backup te dien vir Marx verstaan ek nie. Dan iemand soos Simelani het blerrie goed gedoen tot dusver op 13, waarom word hy nou gedrop en iemand weer uit posisie gespeel (al het Diyanti varsity cup 13 gespeel, hy word tans as n vleuel gesien). Green het uitstekend gedoen op heelagter, nou word hy weer vleuel toe geskuif en iemand soos Combrinck maak gladnie eers die span nie. Ditto Lombard wat goed gedoen het tot dusver..
En op die bank het ons net 2 agterlyn spelers, of word Daymani nou gesien as 'n vleuel??
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 7> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |