Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 50 - Lions vs Sharks
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 50 - Lions vs Sharks

 Post Reply Post Reply Page  <1 567
Author
Message
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:58am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

So wat nou? Dink julle Swys en die manne kan opstaan en nog 'n sukses maak van die seisoen? Of dink jul daar is groot probleme..?
Nee, ons seisoen gaan nie 'n sukses wees nie. Die swak verdediging en swak hantering van laasjaar word stadig maar seker net erger hierdie jaar. Ons manier van aanval werk, ons probleem lê by die spelers se uitvoering. Ons manier van verdedig werk hoegenaamd glad nie, probleem lê by die afrigtingspan.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:07am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

het die leeus al 'n toergroep aangewys? 

Nog niks gesien nie, en hulle vertrek more (Dinsdag)
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:14am
Ek begin ook te dink dat daar op afrigters vlak veranderinge gaan nodig wees. Ook moet ons besef dat dit nie saak maak oor hoe goed n speler op die grond is of hoe goed hy link of hoe goed wat ookal, jy nie Superrugby kan speel met n ligte pak nie. Die manne maak hulle tackles maar elke keer verloor ons n meter of twee as ons kleiner spelers die tackle maak. Somehow is die span se balans nie lekker nie. Ek kritiseer niemand maar elkeen vervul sy sterkpunt net as daar manne is wat sy swakpunte dek...
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:14am
Ek dink die span is baie beter as wat die telling aandui. Selfs jong Herbst het 'n paar baie goeie wedstryde gehad die jaar. Die spannetjie het ook karakter getoon die jaar (veral teen die Rebels), maar Vrydag het hulle na 'n loslootjie teen 'n span gespeel wat op die dag meeste ander top spanne blou oog sou gee. 

Dink persoonlik die probleem le by die bestuur (en miskien die administrateurs). Soos julle opmerk, te veel rond geskommel in spankeuses, te veel spelers uit posisies, geen gevestigde gameplan waar spelers weet wat hulle rol in die span is nie, swak kontraktering (has beens soos Groom, Kankowski en twee slotte in ons groep, geen gevestigde reserwe haker nie, maar ons kontrakteer slotte links en regs)


Edited by emiel1 - 08-Apr-2019 at 10:28am
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:24am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

So wat nou? Dink julle Swys en die manne kan opstaan en nog 'n sukses maak van die seisoen? Of dink jul daar is groot probleme..?
Nee, ons seisoen gaan nie 'n sukses wees nie. Die swak verdediging en swak hantering van laasjaar word stadig maar seker net erger hierdie jaar. Ons manier van aanval werk, ons probleem lê by die spelers se uitvoering. Ons manier van verdedig werk hoegenaamd glad nie, probleem lê by die afrigtingspan.

Stem, ons verdediging het baie agteruit gegaan sedert Ferreira weg is. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:29am
Ek wonder nou. Toe die Stormers pakslae gekry het teen die Bulls was daar groot konsternasie in die kaap. Ex spelers soos Toks, Rob Louw, Paulse etc het almal baie lawaai gemaak en met die top bestuur van WP gaan vergader. Dit was erg gewees..

Ons kry net so helse pakslae teen die sharks, op ons tuisveld, maar almal aanvaar dit maar net.. Waar is die oud leeu spelers en waarom vra hulle nie ook wat aangaan nie? Al wat ek gesien het is Jaco Kriel op twitter wat gese het dit lyk of die spelers klaar op die vlug Aus toe was.. 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:59am
Dit was 'n baie slegte verloor.. seker die ergste in die laaste vyf jaar. Tog gebeur sulke goed in sport en ons is op die oomblik ekstra kwesbaar met so baie top spelers wat weg of beseer is en klomp jong en nuwe spelers. Sport is snaaks.. as die momentum die dag erg teen jou draai is dit moeilik om dit te stuit en ons huidige span het eenvoudig nie geweet wat hulle tref of hoe om die weghol trein te keer nie. Wat nou belangrik is, is hoe hulle reageer... daar moet eenvoudig 'n groot reaksie wees in ons volgende wedstryd. Gebeur dit nie, het ons baie groot probleme en gaan ons definitief steeds op 4 wenne na 10 weke wees. Swys en kie het beslis introspeksie om te doen en daar moet regstellings wees, maar kom ons gee hulle kans om dinge reg te stel teen die Brumbies. Indien dit weer so geploeter is, moet Swys-hulle maar vat wat na hulle kant kom en dalk sal 'n paar oud Leeus-spelers dan ook hul stemme begin dik maak.
Back to Top
Simba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Sep-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 82
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Simba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 11:10am
Ek het ook 'n eiertjie te lê. Ek dink ons Coaches maak droog om spelers uit posisie te kies. Sover ek dink het ons ten minste 5 x senters in die groep. Mapoe; Naude; Simelane; Vorster en Rass. Hoekom 'n vleuel dan kies? Is Combrinck deesdae so swak dat hy nie die span kan maak nie? Wat maak Groom daar? Ek kan in my kewe nie onthou dat ek ooit 'n skrumskakel in die wêreld gesien het wat 'n ball teen die pale uitgee nie. Is Venter en Hanko De Villiers so swak dat jy eerder met slotte in hulle posisie speel? Lewies kan nou maar oorsee vertrek. Dyamani hoort nie eers op die bank nie. Hys 'n show pony. Jantjies?? Wat het van die regte een geword? Hy draf skuins; val nooit die voordeel lyn meer aan nie; gooi net die bal sonder om te kyk na wie en verkoop ander spelers. Ons aanvals en verdedigings coaches is uit hulle diepte uit. Hoe moet 'n spesialis speler voel (al is jou spelpeil af) as daar 'n voorspeler in jou posisie gekies word? Kies die ouens wat wil speel en hou op om blerrie doellose skoppe te skop wat geen waarde heg nie!! D
db
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 11:54am
Daar is nie rerig een ding wat ons kan na verwys wat die probleem is nie, daar is verskeie! Hoe maak mens dit reg in n week? 

Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 567
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.