Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 50 - Lions vs Sharks
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 50 - Lions vs Sharks

 Post Reply Post Reply Page  <1 4567>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 9:52am
Leeus het 47-19 gewen, ek kon ongelukkig nie die wedstryd kyk nie
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 9:52am
Ek dink niw ons probleem le net by swys en die spelers nie die afrigting span dink ek is ook n groot probleem behalwe die voorspeler afrigter jy kan nie amateur defence en aanval afrigters inbring in so kompetisie en dink na n jaar of twee gaan hulle great wees nie jy kry n internationale gehalte afrigters wat n jaar of twee met daai afrigters werk ja dan sal hulle dalk baie goed raak maar van laasjaar af kan jy sien watse knock ons defence en aanvak gevat het weet nie wat dink julle manne?
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 10:00am
Hierdie game maak seer, maar ek dink ons moet ook realisties wees.
Ons speel n ball in hand tipe spelpatron, wat afhanklik is van vinnige voorvoet bal. Die strategie is om ander spanne se swaarder voorspelers rond te jaag oor die veld, tot hulle moeg word, tesame met n stewige skrum en solid lynstaan. Ons wil n tempo game speel, waar ons in beheer is van die pas waarteen dinge gebeur. Dis die game wat ons spelers die beste pas. Die strategie gaan vir ons meer games laat wen as verloor, mits dit reg uitgevoer word.
Die negatief van ons gameplan, is dat wanneer die game stadig gemaak word deur hetsy die toestande, of die opponente wat verhoed dat ons balbesit kry of ons in n stop start wedstryd in dwing, gaan ons altyd sukkel.
Die sharks speel weer meer n konserwatiewe game waar hulle staatmaak op groot swaar baldraers om hulle oor die voordeellyn te kry. Gisteraand se toestande het hulle gehelp om die tempo van die game te bepaal. Ons speel wyer oor die veld, na die buitenste kanale waar die gate is. Hulle speel baie meer direk. Gister het die toestande ons verhoed om die bal wyd te vat, en hulle kon dit tight hou agv van hulle sterker baldaers.
Voor dit begin reen het, en nadat dit opgehou reen het, het ons die minste driee afgestaan.
Ons wiele het afgekom toe dit gereen het, omdat ons baldaers hulle nie kon match in die close exchanges nie.
Die logika agter ons gameplan is dat die odds gewoonlik is dat 70 tot 80% van die wedstryde wat ons speel, nie in stormreen gaan plaasvind nie.



Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 10:45am
Ons het sover drie wedstryde verloor (twee van hulle op tuisveld), en was vrek gelukkig om nog een tuis te wen. Ons kon verlede jaar geen wedstryde op toer wen nie, en kon ook geen Kiwi span klop nie. Om toestande of die ref elke keer te blameer gaan nie ons probleme nie oplos nie.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 10:54am
Korreksie, dink ons het het wel 'n wedstryd teen die Tahs verlede jaar op toer gewen
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 10:55am
Toestande maak nie dat Curwin Bosch amper elke keer wat hy aan die bal vat deur helfte van ons span hardloop nie. Toestande kies nie vleuels op senter, slotte op flank en agsteman en agstemanne op vleuel nie... Die Sharks het gate deur ons gehardloop, elke keer wat ons die bal kry verloor ons hom met n aanslaan. As een van ons spelers breek is daar niemand in ondersteuning nie. Daar is geen vertroue onder mekaar nie, geen offloads nie, geen samespel nie. Een een speler wat iets probeer doen. Die Sharks het ons met lekker Leeurugby op ons eie veld pakslae gegee gisteraand... Toe ons die laaste 20 minute die wedstryd moes probeer vinniger maak, word die skrummie met die stadigste diens ooit op die veld gebring... Ek kan regtig nie sien hoe ons enige toerwedstryde gaan wen nie. 
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 11:27am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Toestande maak nie dat Curwin Bosch amper elke keer wat hy aan die bal vat deur helfte van ons span hardloop nie. Toestande kies nie vleuels op senter, slotte op flank en agsteman en agstemanne op vleuel nie... Die Sharks het gate deur ons gehardloop, elke keer wat ons die bal kry verloor ons hom met n aanslaan. As een van ons spelers breek is daar niemand in ondersteuning nie. Daar is geen vertroue onder mekaar nie, geen offloads nie, geen samespel nie. Een een speler wat iets probeer doen. Die Sharks het ons met lekker Leeurugby op ons eie veld pakslae gegee gisteraand... Toe ons die laaste 20 minute die wedstryd moes probeer vinniger maak, word die skrummie met die stadigste diens ooit op die veld gebring... Ek kan regtig nie sien hoe ons enige toerwedstryde gaan wen nie. 
Ek se geensins dat ons goed gespeel het of gee die skuld aan die toestande nie. Ek probeer ons wedstrydplan in perspektief plaas, en realisties wees dat in ons situasie waar ons omtrent al ons top spelers verloor het, ons nie al die wedsryde gaan wen nie. Ek is ook nie n voorstander daarvan om spelers uit posisie te kies nie, maar ons sit met spelers wat beseer is en ander wat nie op vorm is nie. Die vraag is as jy bv 3 of 4 vleuels het wat op vorm is maar jy kort n buitesenter, wat maak jy? Kies jy n uit vorm spesialis, n O21 speler, en los n speler wat dalk op vorm is uit, of kies jy die ekstra vleuel op 13? Elke ou se antwoord gaan verskil hier, en daar is nie n regte of verkeerde antwoord nie.
As die strategie gewerk het, soos 2 weke gelede, kla niemand nie, maar as dit nie uitwerk nie, is alnal op die afrigter se case.
Ek het seker ook iets gemis, want ek het nie regtig Leeu rugby van die sharks gesien nie. Dit was meer die tipe rugby wat Jake White afgerig het.
Ons hantering en verdediging was pateties ja, maar geen afrigter in die wereld leer n speler om mis te tackle of balle aan te slaan nie. Die spelers is professioneel en moet basics kan reg doen. Dis nie die afrigter se werk om spelers basic skills te leer nie.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 11:57am
Ja, alles is nie gloom en doom nie. Behalwe vir gister se nagmerrie (en Bulle), het ons voorspelers hul kant gebring hierdie jaar. Ek is veral beindrk met die jong stutte en slotte wat deurkom. Wanneer ons voorspelers sukkel ( Bulls, Sharks en eerste helfde teen Rebels), word ons middeveld verdediging in repe verskeur. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 12:19pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ja, alles is nie gloom en doom nie. Behalwe vir gister se nagmerrie (en Bulle), het ons voorspelers hul kant gebring hierdie jaar. Ek is veral beindrk met die jong stutte en slotte wat deurkom. Wanneer ons voorspelers sukkel ( Bulls, Sharks en eerste helfde teen Rebels), word ons middeveld verdediging in repe verskeur. 
Jy is reg. Ek dink die rede is dat wanneer ons pak sukkel, word ons loosies, wat soms agter moet help verdedig gedwing word om vaster te speel, wat sodoende hulle sterkpunte heeltemal neutraliseer.

Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 1:27pm
When I saw the weather I knew we were in trouble. The heavier, more physical Sharks were always going to dominate in those conditions. That said, my view is the following:

Elton needs bench time NOW! Sti Sithole is not up to this level. Malcom is not a captain. Dyanti is not a center. Van der Slys was shocking. Our basic skills were completely lacking, nobody could hold a ball it was pathetic. 

Mike Frazier was on Egon Seconds level last night which didn't help our cause.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 2:14pm
Valie ons kannie net 1 wedstryd plan he nie. Ons kannie net wen wanneer toestande ons perfek pas en die opposisie ons toelaat om ons spelpatroon te speel nie. Die sharks het geensins vas gespeel en ons voorlangs oordonder nie. Ons het net die bal in hul keelgatte af geskop en dan staan hulle almal en rond kyk hoe curwin 50m plus hardloop 

Nee wat gestraant het niks met gameplans uit te waai nie. Dit was net plein ons kakste game in 5 jaar. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 5:19pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie ons kannie net 1 wedstryd plan he nie. Ons kannie net wen wanneer toestande ons perfek pas en die opposisie ons toelaat om ons spelpatroon te speel nie. Die sharks het geensins vas gespeel en ons voorlangs oordonder nie. Ons het net die bal in hul keelgatte af geskop en dan staan hulle almal en rond kyk hoe curwin 50m plus hardloop 

Nee wat gestraant het niks met gameplans uit te waai nie. Dit was net plein ons kakste game in 5 jaar. 
Dis nie dat ons net wen as die toestande ons perfek pas nie. Jou gameplan is die sterkpunte van die spelers wat jy het. Die sharks se sterkpunte is heeltemal anders as ons sn. Hulle kon die toestande beter as ons benut.
As jy reken ons is nie oordonder voorlangs nie, gaan kyk bietjie hoe het hulle ons ore aangesit in die rucks, by die kontaksituasie, en in die vaste los. Hulle slotte en flanke het n field day gehad, en behalwe in die skrums was hulle voorry ook ver beter as ons sn.
Ja, ons het die balle in hulle keelgat af geskop, agv die feit dat elke bal wat ons geskop het, was ons so onder druk dat dit n wonder is dat ons skoppe nie afgestorm is nie.
Gaan kyk bietjie op die highlights hoeveel tyd Robert du Preez op die bal gehad het, teenoor Jantjies en Ross. Alles oor hulle die vinnige voorvoetbal en ons die scraps gekry het.
Moenie my verkeerd verstaan nie. Ek kom geensins op vir enigeen nie en ek praat geensins die vertoning goed nie. Ek noem slegs die feite.
Dit bly egter n odds game. 
Gister was die sharks goed en ons was swak. Dit beteken egter nie ons is nou n swak span met n gameplan wat nie werk nie.
Ja, die afrigtingspan moet introspeksie doen, maar imo moet die spelers die hardste na hulleself gaan kyk. Ons het nie verloor oor n paar spelers uit posisie gekies is nie, ons het verloor oor ons nie die bal kon kry en behou nie. Dit het in die sharks se hande ingespeel.
Wat is die plan b as die spelers nie die bal kan vashou nie?
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 5:29pm
Ons forwards was swak, punt. Dit is waar ons sterk was in die verlede, Brink was nerens en so ook Marnus, Orie, Herbst, Sithole. Marx, Sadie en Vermaak was die enigstes wat iets gedoen het. Lewies het niks gehelp toe hy opkom nie, van der Sluys was net OK. 

Lemmer moet hard kyk na sy afrigting, ons kannie net op lynstane en skrum fokus nie. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 9:22pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ons forwards was swak, punt. Dit is waar ons sterk was in die verlede, Brink was nerens en so ook Marnus, Orie, Herbst, Sithole. Marx, Sadie en Vermaak was die enigstes wat iets gedoen het. Lewies het niks gehelp toe hy opkom nie, van der Sluys was net OK. 

Lemmer moet hard kyk na sy afrigting, ons kannie net op lynstane en skrum fokus nie. 
Sten
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 7:27am
So wat nou? Dink julle Swys en die manne kan opstaan en nog 'n sukses maak van die seisoen? Of dink jul daar is groot probleme..?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 7:56am
Hierdie raak gesien in die comments op r365:

Lets go through the line up:
A lock at nr 8.
A wing at nr 13.
A 13 at nr 12

Then the second half:
A hooker at nr 7
A different lock at nr 8
A nr 8 at 13
The starting 13 goes back to 11.
The starting 14 on 15.

He has 5 locks in his 23. No proper loose forward. No flyhalf back up and crucially, no out and out 12.

Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:09am
As mens die span so opsom, lyk dinge baie sleg. Ek verstaan nie wat die doel is met al die eksperimentasie nie. Herhinner my aan ou Harry Viljoen wat geglo het alle spelers moet alle posisies kan speel en kyk maar hoe dit uitgedraai het...
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:09am
laaste 3 games het ons 17 driee afgestaan. Bulls 6, Rebels 5 en Sharks 6
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:10am
En tog het dit gewerk in die vorige wedstryd. As mense wil kla gaan hulle altyd iets kty om oor te kla, ek dink mens moet eerder kyk hoe maak mens dit reg.

Brink moes eerder op die bank begin het, na 7 maande uit dink ek dit was 'n fout om hom in die beginspan te sit, hy het glad nie wedstryd skerp/gereed gelyk nie, en ten minste 2 van die driee was van foute wat hy gemaak het.

Tyrone Green was ook geneig om binne toe te verdedig instede van om die verdediger aan sy binnekant te vertrou, het ook tot driee gelei, en daardie tussen die bene deur aangee van hom in sy eie 22 op die einde wil ek niks eers oor se nie.

Ons opskietverdediging het glad nie gewerk nie, dit het orals gapings veroorsaak.

Herbst is nie gereed om op hierdie vlak te speel nie, het dit al 'n paar keer gese.

Verder het ons weer baie strafskoppe afgestaan en aanslane, enige span se doodsteek.

Die skoppe veld-op het net die gevaarlike Sharks agterlyn skietgoed gegee om ons te bere.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:17am
Tvl, as ons nie mag kla na ons tuis met 42-5 verloor het, dan wane mag ons?

Ek het ook in die week gevra of dit goed is om met Brink te begin, en die ouens het gevoel hy moet. 

As ons 5 slotte in die 23 tal gehad het, hoe word ons steeds fisies oorheers? Herbst was shocking ja.. 

Marx, so great speler as wat hy is, is nie 'n kaptein nie. Ek dink Ross of kwagga sal beter opsies wees.
Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 95
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:29am
Ons verdedigings patroon lyk my werk nie, ons het die Sharks te ver laat hardloop party maal voor ons hulle probeer verdedig het, die Sharks was heeltyd in ons gesigte en kon basies net n paar tree vorder met bal in hand.
My ander vraag is wat doen die afrigting span oor die spelers se swak ball skills? Dit is nou al n geruime tyd n probleem en mens kan nog nie sien dat daar n effense verbetering is nie. Ek dink hulle moet maar roteer as jy die een was wat se stats die slegte was aangaande hantering is jy 2 weke uit om jou skills op te skerp. Iewers moet die spelers bietjie vasgevat word aangaande dit want dit is die basies van rugby.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:42am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Tvl, as ons nie mag kla na ons tuis met 42-5 verloor het, dan wane mag ons?



Moet my nie verkeerd verstaan nie, jy kan kla soveel as wat jy wil, ek bedoel maar net kla gaan niks reg maak nie, en dit help nie om gelukkig oor al die spelers uit posisie te wees as ons wen en dan te kla as ons met dieselfde spelers uit posisie verloor nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:14am
Ek weet nie meer nie.. 4/7 is nognie 'n ramp nie, maar na die toer kan ons dalk 4/10 wees.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:23am
Dit kan maklik 3 verlore wees, maar ons moet maar alles gee teen die Brumbies en Chiefs, waarskynlik die enigste 2 wat ons kan teiken vir 'n moontlike wen.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:25am
het die leeus al 'n toergroep aangewys? 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 4567>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.218 seconds.