The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 50 - Lions vs Sharks |
Post Reply | Page <1 23456 7> |
Author | |||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek probeer nie Elton aanval of slegse nie. Ek wou maar net n swakplek uitwys en het maar net hardop gewonder waarom hulle aan sy tegniek werk nie.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jy kan dit sugarcoat soveel as wat jy wil, maar as die stats sê jy is die swakste verdediger in super rugby dan is jy n swak verdediger. Hkm dink jy moes hy so baie tackles maak? Omdat ander spanne doelgerig sy kanaal aanval..
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Losskakels en vleuel is oor die algemeen die swakste verdedigers in spanne. Lossskakels omdat he gewoonlik groot voorspelers moet tackle, en vleuels seker omdat hulle teestanders gewoonlik op spoed is met spasie om te systap. Elton maak die meeste tackles van enige losskakel in Super Rugby - 63 probeerslae met 46 suksesvol. Dit teenoor Mo'unga met 42 (29/13) en Barrett met 37 (31/9). Cooper het slegs 36 (23/13) maar Foley is ook besig met 58 (39/19) Die Leeus beskerm egter nie vir Elton soos met Barrett en Mo'unga gemaak word nie. Hulle dek gewoonlik agter wanneer hulle op verdediging is. Snaaks dat ek nog nie 'n NZ ondersteuner gehoor kla het oor Mo'unga nie kan verdedig nie. Inteendeel meeste soek hom in die All Black span. Miskien bekommer ons Suid Afrikaners ons te veel oor "tackle stats". Die top 4 spanne in tackle % le onder die Leeus op die log, twee van hulle 13de en 14de voor vandag
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
It seems to have stopped raining for a while.
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jip, hele Vaaldriehoek ok al sopnat en die buie bly kom. Dit gaan n nat game wees vanaand...
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Eish, dis nie goeie nuus nie. Maar ek dink ons pak kan hul man staan teen die sharks sin.. Ouens moet net slim rugby speel in die nat, en dalk maar vergeet van 10 driee probeer druk
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit reen al die hele oggend in JHB, weet nie of dit gaan opklaar teen vanaand nie, nie die beste weer vir rugby nie
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jantjies defense may not be his strong point, but is generally good. I think Lombard will be defensively a problem for the Lions in the future (though he also puts his body on the line for such a small player).
Edited by emiel1 - 05-Apr-2019 at 1:20pm |
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lyk na tussen 60%-80% kans op reën vanaand. Speel bietjie meer in die Sharks se hande...ons sal takties reg moet wees!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nee ek weet hy het baie hart, hy is nie soos Bosch wat weghardloop van die ou met die bal nie.. Maar dis my hele punt. Hy is obviously nie te klein om rugby te speel nie anders sou hy nie so lang en suksesvolle loopbaan gehad het nie. En as 'n ou 2cm en 8kg meer soos 'n demoon kan verdedig, wat is fout met Jantjies? Dit moet tegniek wees? Dalk probeer hy te veel van die judo gooi tackles waarvoor hy so lief is..
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Schoeman is 2 sentimeter langer as Jantjies en 8 kilos swaarder
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit vat baie guts van so klein speler om die groter ouens wat op jou afstorm te tackle, hy probeer altyd so 10 vir effort, ek het hom nog nooit sien wegskram van 'n tackle nie, alhoewel die ouens baie keer oor hom hardloop
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy lyk tog nie SO klein nie.. Wat is Schoeman se stats?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jantjies is eintlik baie klein vir 'n rugbyspeler, hy is maar 1.76 meter
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien op die LionsWorld se squad bladsy hulle altwee weeg 88, maar Ross is 4 sentimeter langer. Ek sal moet uitvind of daardie gewig stats nog korrek is
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Rerig? Maar dis besides my point.. Jantjies is 'n taai, fris bogger en hy het nie 'n verskoning om so baie tackles te mis nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ross is groter as Jantjies
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het iewers gelees Jantjies het die hoogste persentasie missed tackles in die kompetisie. Dit is regtig sleg dat hy nie daaraan werk nie. Ek meen dit het niks met size te doen nie, kleiner ouens soos Ross verdedig uitstekend.
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jip, dit is wat mens maar altyd van hom kan verwag...
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het dit gesien ja... Hel ek hoop net hy kan nou bietjie beseringvry bly vir die res van die seisoen.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons kan maar verwag AE gaan heel middag daai kanaal tussen Elton en Mapoe aanval..
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goeie nuus!
|
|||
Post Reply | Page <1 23456 7> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |