Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 50 - Lions vs Sharks
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05

Match 50 - Lions vs Sharks

 Post Reply Post Reply Page  123 7>
Author
Message Reverse Sort Order
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 50 - Lions vs Sharks
    Posted: 08-Apr-2019 at 11:54am
Daar is nie rerig een ding wat ons kan na verwys wat die probleem is nie, daar is verskeie! Hoe maak mens dit reg in n week? 

Back to Top
Simba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Sep-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 82
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Simba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 11:10am
Ek het ook 'n eiertjie te lê. Ek dink ons Coaches maak droog om spelers uit posisie te kies. Sover ek dink het ons ten minste 5 x senters in die groep. Mapoe; Naude; Simelane; Vorster en Rass. Hoekom 'n vleuel dan kies? Is Combrinck deesdae so swak dat hy nie die span kan maak nie? Wat maak Groom daar? Ek kan in my kewe nie onthou dat ek ooit 'n skrumskakel in die wêreld gesien het wat 'n ball teen die pale uitgee nie. Is Venter en Hanko De Villiers so swak dat jy eerder met slotte in hulle posisie speel? Lewies kan nou maar oorsee vertrek. Dyamani hoort nie eers op die bank nie. Hys 'n show pony. Jantjies?? Wat het van die regte een geword? Hy draf skuins; val nooit die voordeel lyn meer aan nie; gooi net die bal sonder om te kyk na wie en verkoop ander spelers. Ons aanvals en verdedigings coaches is uit hulle diepte uit. Hoe moet 'n spesialis speler voel (al is jou spelpeil af) as daar 'n voorspeler in jou posisie gekies word? Kies die ouens wat wil speel en hou op om blerrie doellose skoppe te skop wat geen waarde heg nie!! D
db
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:59am
Dit was 'n baie slegte verloor.. seker die ergste in die laaste vyf jaar. Tog gebeur sulke goed in sport en ons is op die oomblik ekstra kwesbaar met so baie top spelers wat weg of beseer is en klomp jong en nuwe spelers. Sport is snaaks.. as die momentum die dag erg teen jou draai is dit moeilik om dit te stuit en ons huidige span het eenvoudig nie geweet wat hulle tref of hoe om die weghol trein te keer nie. Wat nou belangrik is, is hoe hulle reageer... daar moet eenvoudig 'n groot reaksie wees in ons volgende wedstryd. Gebeur dit nie, het ons baie groot probleme en gaan ons definitief steeds op 4 wenne na 10 weke wees. Swys en kie het beslis introspeksie om te doen en daar moet regstellings wees, maar kom ons gee hulle kans om dinge reg te stel teen die Brumbies. Indien dit weer so geploeter is, moet Swys-hulle maar vat wat na hulle kant kom en dalk sal 'n paar oud Leeus-spelers dan ook hul stemme begin dik maak.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:29am
Ek wonder nou. Toe die Stormers pakslae gekry het teen die Bulls was daar groot konsternasie in die kaap. Ex spelers soos Toks, Rob Louw, Paulse etc het almal baie lawaai gemaak en met die top bestuur van WP gaan vergader. Dit was erg gewees..

Ons kry net so helse pakslae teen die sharks, op ons tuisveld, maar almal aanvaar dit maar net.. Waar is die oud leeu spelers en waarom vra hulle nie ook wat aangaan nie? Al wat ek gesien het is Jaco Kriel op twitter wat gese het dit lyk of die spelers klaar op die vlug Aus toe was.. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:24am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

So wat nou? Dink julle Swys en die manne kan opstaan en nog 'n sukses maak van die seisoen? Of dink jul daar is groot probleme..?
Nee, ons seisoen gaan nie 'n sukses wees nie. Die swak verdediging en swak hantering van laasjaar word stadig maar seker net erger hierdie jaar. Ons manier van aanval werk, ons probleem lê by die spelers se uitvoering. Ons manier van verdedig werk hoegenaamd glad nie, probleem lê by die afrigtingspan.

Stem, ons verdediging het baie agteruit gegaan sedert Ferreira weg is. 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:14am
Ek dink die span is baie beter as wat die telling aandui. Selfs jong Herbst het 'n paar baie goeie wedstryde gehad die jaar. Die spannetjie het ook karakter getoon die jaar (veral teen die Rebels), maar Vrydag het hulle na 'n loslootjie teen 'n span gespeel wat op die dag meeste ander top spanne blou oog sou gee. 

Dink persoonlik die probleem le by die bestuur (en miskien die administrateurs). Soos julle opmerk, te veel rond geskommel in spankeuses, te veel spelers uit posisies, geen gevestigde gameplan waar spelers weet wat hulle rol in die span is nie, swak kontraktering (has beens soos Groom, Kankowski en twee slotte in ons groep, geen gevestigde reserwe haker nie, maar ons kontrakteer slotte links en regs)


Edited by emiel1 - 08-Apr-2019 at 10:28am
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:14am
Ek begin ook te dink dat daar op afrigters vlak veranderinge gaan nodig wees. Ook moet ons besef dat dit nie saak maak oor hoe goed n speler op die grond is of hoe goed hy link of hoe goed wat ookal, jy nie Superrugby kan speel met n ligte pak nie. Die manne maak hulle tackles maar elke keer verloor ons n meter of twee as ons kleiner spelers die tackle maak. Somehow is die span se balans nie lekker nie. Ek kritiseer niemand maar elkeen vervul sy sterkpunt net as daar manne is wat sy swakpunte dek...
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 10:07am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

het die leeus al 'n toergroep aangewys? 

Nog niks gesien nie, en hulle vertrek more (Dinsdag)
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:58am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

So wat nou? Dink julle Swys en die manne kan opstaan en nog 'n sukses maak van die seisoen? Of dink jul daar is groot probleme..?
Nee, ons seisoen gaan nie 'n sukses wees nie. Die swak verdediging en swak hantering van laasjaar word stadig maar seker net erger hierdie jaar. Ons manier van aanval werk, ons probleem lê by die spelers se uitvoering. Ons manier van verdedig werk hoegenaamd glad nie, probleem lê by die afrigtingspan.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:25am
het die leeus al 'n toergroep aangewys? 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:23am
Dit kan maklik 3 verlore wees, maar ons moet maar alles gee teen die Brumbies en Chiefs, waarskynlik die enigste 2 wat ons kan teiken vir 'n moontlike wen.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 9:14am
Ek weet nie meer nie.. 4/7 is nognie 'n ramp nie, maar na die toer kan ons dalk 4/10 wees.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:42am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Tvl, as ons nie mag kla na ons tuis met 42-5 verloor het, dan wane mag ons?



Moet my nie verkeerd verstaan nie, jy kan kla soveel as wat jy wil, ek bedoel maar net kla gaan niks reg maak nie, en dit help nie om gelukkig oor al die spelers uit posisie te wees as ons wen en dan te kla as ons met dieselfde spelers uit posisie verloor nie.
Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 95
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:29am
Ons verdedigings patroon lyk my werk nie, ons het die Sharks te ver laat hardloop party maal voor ons hulle probeer verdedig het, die Sharks was heeltyd in ons gesigte en kon basies net n paar tree vorder met bal in hand.
My ander vraag is wat doen die afrigting span oor die spelers se swak ball skills? Dit is nou al n geruime tyd n probleem en mens kan nog nie sien dat daar n effense verbetering is nie. Ek dink hulle moet maar roteer as jy die een was wat se stats die slegte was aangaande hantering is jy 2 weke uit om jou skills op te skerp. Iewers moet die spelers bietjie vasgevat word aangaande dit want dit is die basies van rugby.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:17am
Tvl, as ons nie mag kla na ons tuis met 42-5 verloor het, dan wane mag ons?

Ek het ook in die week gevra of dit goed is om met Brink te begin, en die ouens het gevoel hy moet. 

As ons 5 slotte in die 23 tal gehad het, hoe word ons steeds fisies oorheers? Herbst was shocking ja.. 

Marx, so great speler as wat hy is, is nie 'n kaptein nie. Ek dink Ross of kwagga sal beter opsies wees.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:10am
En tog het dit gewerk in die vorige wedstryd. As mense wil kla gaan hulle altyd iets kty om oor te kla, ek dink mens moet eerder kyk hoe maak mens dit reg.

Brink moes eerder op die bank begin het, na 7 maande uit dink ek dit was 'n fout om hom in die beginspan te sit, hy het glad nie wedstryd skerp/gereed gelyk nie, en ten minste 2 van die driee was van foute wat hy gemaak het.

Tyrone Green was ook geneig om binne toe te verdedig instede van om die verdediger aan sy binnekant te vertrou, het ook tot driee gelei, en daardie tussen die bene deur aangee van hom in sy eie 22 op die einde wil ek niks eers oor se nie.

Ons opskietverdediging het glad nie gewerk nie, dit het orals gapings veroorsaak.

Herbst is nie gereed om op hierdie vlak te speel nie, het dit al 'n paar keer gese.

Verder het ons weer baie strafskoppe afgestaan en aanslane, enige span se doodsteek.

Die skoppe veld-op het net die gevaarlike Sharks agterlyn skietgoed gegee om ons te bere.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:09am
laaste 3 games het ons 17 driee afgestaan. Bulls 6, Rebels 5 en Sharks 6
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 8:09am
As mens die span so opsom, lyk dinge baie sleg. Ek verstaan nie wat die doel is met al die eksperimentasie nie. Herhinner my aan ou Harry Viljoen wat geglo het alle spelers moet alle posisies kan speel en kyk maar hoe dit uitgedraai het...
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 7:56am
Hierdie raak gesien in die comments op r365:

Lets go through the line up:
A lock at nr 8.
A wing at nr 13.
A 13 at nr 12

Then the second half:
A hooker at nr 7
A different lock at nr 8
A nr 8 at 13
The starting 13 goes back to 11.
The starting 14 on 15.

He has 5 locks in his 23. No proper loose forward. No flyhalf back up and crucially, no out and out 12.

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2019 at 7:27am
So wat nou? Dink julle Swys en die manne kan opstaan en nog 'n sukses maak van die seisoen? Of dink jul daar is groot probleme..?
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 9:22pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ons forwards was swak, punt. Dit is waar ons sterk was in die verlede, Brink was nerens en so ook Marnus, Orie, Herbst, Sithole. Marx, Sadie en Vermaak was die enigstes wat iets gedoen het. Lewies het niks gehelp toe hy opkom nie, van der Sluys was net OK. 

Lemmer moet hard kyk na sy afrigting, ons kannie net op lynstane en skrum fokus nie. 
Sten
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 5:29pm
Ons forwards was swak, punt. Dit is waar ons sterk was in die verlede, Brink was nerens en so ook Marnus, Orie, Herbst, Sithole. Marx, Sadie en Vermaak was die enigstes wat iets gedoen het. Lewies het niks gehelp toe hy opkom nie, van der Sluys was net OK. 

Lemmer moet hard kyk na sy afrigting, ons kannie net op lynstane en skrum fokus nie. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 5:19pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie ons kannie net 1 wedstryd plan he nie. Ons kannie net wen wanneer toestande ons perfek pas en die opposisie ons toelaat om ons spelpatroon te speel nie. Die sharks het geensins vas gespeel en ons voorlangs oordonder nie. Ons het net die bal in hul keelgatte af geskop en dan staan hulle almal en rond kyk hoe curwin 50m plus hardloop 

Nee wat gestraant het niks met gameplans uit te waai nie. Dit was net plein ons kakste game in 5 jaar. 
Dis nie dat ons net wen as die toestande ons perfek pas nie. Jou gameplan is die sterkpunte van die spelers wat jy het. Die sharks se sterkpunte is heeltemal anders as ons sn. Hulle kon die toestande beter as ons benut.
As jy reken ons is nie oordonder voorlangs nie, gaan kyk bietjie hoe het hulle ons ore aangesit in die rucks, by die kontaksituasie, en in die vaste los. Hulle slotte en flanke het n field day gehad, en behalwe in die skrums was hulle voorry ook ver beter as ons sn.
Ja, ons het die balle in hulle keelgat af geskop, agv die feit dat elke bal wat ons geskop het, was ons so onder druk dat dit n wonder is dat ons skoppe nie afgestorm is nie.
Gaan kyk bietjie op die highlights hoeveel tyd Robert du Preez op die bal gehad het, teenoor Jantjies en Ross. Alles oor hulle die vinnige voorvoetbal en ons die scraps gekry het.
Moenie my verkeerd verstaan nie. Ek kom geensins op vir enigeen nie en ek praat geensins die vertoning goed nie. Ek noem slegs die feite.
Dit bly egter n odds game. 
Gister was die sharks goed en ons was swak. Dit beteken egter nie ons is nou n swak span met n gameplan wat nie werk nie.
Ja, die afrigtingspan moet introspeksie doen, maar imo moet die spelers die hardste na hulleself gaan kyk. Ons het nie verloor oor n paar spelers uit posisie gekies is nie, ons het verloor oor ons nie die bal kon kry en behou nie. Dit het in die sharks se hande ingespeel.
Wat is die plan b as die spelers nie die bal kan vashou nie?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 2:14pm
Valie ons kannie net 1 wedstryd plan he nie. Ons kannie net wen wanneer toestande ons perfek pas en die opposisie ons toelaat om ons spelpatroon te speel nie. Die sharks het geensins vas gespeel en ons voorlangs oordonder nie. Ons het net die bal in hul keelgatte af geskop en dan staan hulle almal en rond kyk hoe curwin 50m plus hardloop 

Nee wat gestraant het niks met gameplans uit te waai nie. Dit was net plein ons kakste game in 5 jaar. 
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2019 at 1:27pm
When I saw the weather I knew we were in trouble. The heavier, more physical Sharks were always going to dominate in those conditions. That said, my view is the following:

Elton needs bench time NOW! Sti Sithole is not up to this level. Malcom is not a captain. Dyanti is not a center. Van der Slys was shocking. Our basic skills were completely lacking, nobody could hold a ball it was pathetic. 

Mike Frazier was on Egon Seconds level last night which didn't help our cause.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 7>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.201 seconds.