The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Match 27 - Lions vs Jaguares |
Post Reply | Page <1234 6> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy was op die bank teen die Bulle en het 'n rukkie gespeel
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kom ons hoop maar jy is wel verkeerd, en die ou speel 'n barshou saterdag!
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel, Swys rate vir Groom ook...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Blikskottel...
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
So dis 9 veranderings. Heeltemal te veel in my opinie, dit gaan die span ontwrig, maar dit stuur hopelik ook 'n boodskap aan sommige van die spelers dat hulle uit hulle gemaksone moet kom
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wow. Dis n hele klomp jong spelers.
Commies is seker nog beseer. Hy het mos afgegaan laasweek met moontlike harsingskudding. Ek kan ook nie se dat Tsituka my al vreeslik impress het nie, hoewel hy nogal baie energie gebring het, laasweek toe hy opgekom het. Ek hoop die jong ouens kan die knoop deurhaak.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
The Lions Rugby Company is excited about the wealth of talented junior players that have come through their ranks and knocked on the door of Vodacom Super Rugby.
Coach Swys de Bruin will be giving some of them an opportunity against the Jaguares at Emirates Airline Park on Saturday (kick-off 15:05).
Players like Wandisile Simelane, a product of Lions rugby since his Under 13 years and SA Rugby Junior Springbok Player of the Year in 2018 and who is playing out of Soweto, Ruan Vermaak, a former Monument Hoerskool pupil, Vincent Tshituka (Northcliff High School) and on the bench Nathan McBeth, James Venter and Tyrone Green are all getting an opportunity.
The changes are: Simelane will partner with Franco Naude in midfield, Sylvian Mahuza comes in at wing, Ross Cronje at scrumhalf, Kwagga Smith moves to number eight with Vincent Tshituka slotting in at seven while Vermaak will form the lock combination with Rhyno Herbst.
New faces on the bench include Nathan McBeth, also a former Monnas schoolboy, James Venter and Tyrone Green (Jeppe High School). |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hier kan nou een van 2 goed gebeur:
Die jong manne, wat honger is om te speel, kan absoluut hulle kanse gebruik, en ons wen die game, of die ding kan in Swys se gesig ontplof. Ek hoop maar dis eersgenoemde.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het net nie gedink hy gaan 9 veranderinge aanbring nie. Die anderkant is natuurlik dat die Jaguares baie min inligting het van die jong spelers, so dit kan dalk net n meesterskuif wees van Swys.
Edited by valie - 07-Mar-2019 at 11:33am |
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nou het hy n verskoning as hulle weer verloor
|
|||
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek like dit, hou die spelers op hulle tone...
Nou hoop ek nie dit backfire nie... Sjoe verbaas me Mahuza op vleuel sou eerder combrink gehou het en mahuza 15 gespeel het.(of visa versa)
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel, ons almal het vir hierdie shakeup gevra, vlge week mag ons niks se as dit nie werk nie. Ek vir een dink dis n goeie, regte boodskap wat uitgaan na die geruste ou manne. Verheug oor Groom se weglating...
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hierdie ouens is volgende jaar se starters, noem hierdie n bou jaar en beweeg aan.
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sjoe paar onverwagse name daar.
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
So wie dink ons is wel beseer? Ruan en Marvin?
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Waarskynlik daai 2 ja
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het gehoop vir 'n paar skuiwe maar 9 is te veel, dit kan net 'n span ontwrig. En die storie oor die woorde tussen die afrigter en die Ceo, ek wonder waaroor dit gegaan het, is die skuiwe afgedwing op Swys of het die CEO vir hom gese jy is mal om 9 skuiwe te maak?
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kan seker n paar dinge wees, kom ons hoop dit was maar net om te sê jy beter wen
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem saam met meeste van die bogenoemde kommentaar. Die span is desperaat, hulle is 'n onbekede faktor en dit kan dalk net werk.
Kommerwekkend is hoe ons te werk gaan met jong spelers wat deurkom. Laas jaar is spelers Jaco van der Walt en Marko Janse van Rensburg laat gaan. Dyantyi en Dayimani is uitgemaak as ons volgende wereldbrekers, nou haal hulle nie eers die span nie. Spelers soos Green, Lombaard en Simelane het maar baie eina gelyk op verdediging teen die Franse O20 in laas jaar se IRB O20 toernooi, nou moet hulle 'n hardebaard Puma span in toom hou.
Edited by emiel1 - 07-Mar-2019 at 12:06pm |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Steeds geen Reynolds? Ek is verbaas hy het die guts gehad om Vorster EN Mapoe te drop. Ek hoop maar Commies is beseer, want hy is die 1 agterlyn speler wat NIE verdien om gedrop te word nie. Verstaan nie hoe Boeboes sy plek behou nie.. Ek stem 9 veranderings is dalk bietjie baie, so kom ons kyk maar hoe verloop dinge. Hul kan seker nie vrotter doen as ons A span die vorige 2 games nie?
|
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons sit steeds met 'n liggewig lostrio en met nog 'n liggewig oopkant flank op die bank
Egter bly om te sien die jong Leeutjies kry 'n run maar dalk te veel van die jonges in die span. As ek so vinnig tel is 10 van die spelers o23
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel, verloor ons met die span, dan is dit maar so, ons sou inelkgeval met ons ander span ook verloor het. Ek sal myslef darem nou so ver kan kry om die wedstryd te kyk Saterdag. Opgewonde oor die veranderinge, 9 is dalk bietjie baie op een slag, maar ons het darem nog vir Ross, Elton, Skosan, Mahuza en Boeboes (alhoewel hy ook maar bietjie kan bench) in die agterlyn wat senior spelers is. Sou graag vir Reynolds in Vorster se plek op die bench wou sien. En wat het van Tambwe geword?
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dalk het die CEO die span uitgestuur om so vir Swys voor te spring en te dwing om sy span te verander...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Swys: Sjoe ons was sleg teen die Bulle Ceo: Nee jy is vekeerd ons was hond sleg teen Bulle Swys : Nee man ons was net bitter sleg Ceo: Nee ons was net plein weg k@@ 😤
|
|||
Post Reply | Page <1234 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |