Print Page | Close Window

Match 27 - Lions vs Jaguares

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7594
Printed Date: 14-May-2024 at 5:57pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 27 - Lions vs Jaguares
Posted By: Transvaal
Subject: Match 27 - Lions vs Jaguares
Date Posted: 04-Mar-2019 at 9:33am
Saturday 9 March 2019 at Ellis Park, kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Rasta Rasivhenge
AR1: Cwengile Jadezweni
AR2: Griffin Colby
TMO: Willie Vos

Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Sylvian Mahuza, 13. Wandisile Simelane, 12. Franco Naude, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje; 8. Kwagga Smith, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Rhyno Herbst, 4. Ruan Vermaak, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Dylan Smith. 
Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Nathan McBeth, 18. Frans van Wyk, 19. Stephan Lewies, 20. James Venter, 21. Dillon Smit, 22. Harold Vorster, 23. Gianni Lombard/Tyrone Green

Jaguares: 15 Joaquin Tuculet (Capt), 14 Sebastian Cancelliere, 13 Matias Moroni, 12 Bautista Ezcurra, 11 Emiliano Boffelli, 10 Joaquin Diaz Bonilla, 9 Martin Landajo, 8 Rodrigo Bruni, 7 Marcos Kremer, 6 Juan Manuel Leguizamon, 5 Matias Alemanno, 4 Guido Petti, 3 Enrique Pieretto, 2 Julian Montoya, 1 Juan Pablo Zeiss
Replacements: 16 Gaspar Baldunciel, 17 Santiago Garcia Botta, 18 Santiago Medrano, 19 Tomas Lavanini, 20 Tomas Lezana, 21 Tomas Cubelli, 22 Juan Cruz Mallia, 23 Matias Orlando

LionsWorld Prediction: Lions by 10

Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-Mar-2019 at 10:12am
Veranderings wat ek wil graag wil sien:
1. Die slotte moet harder begin werk en meer grunt verskaf.
2. As Brink nognie reg is nie, begin dalk met Kruger op 7. 
3. Ross in vir Groom. Dillon Smit op bank
4. Reynolds op die bank, haal Elton af na 50min
5. Begin met 'n nuwe binne senter, maak nie saak wie nie!
6. Mahuza in vir Boeboes
7. Skosan in vir Diyanti
8. Gee kapteinskap vir Kwagga sodat Marx eerder op sy spel kan fokus

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2019 at 11:31am
Drop Groom, Harold en Mapoe.
Gee bietjie meer grunt in pak.
Leer ouens om bal te vang en ordentlik te pass.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2019 at 12:00pm
Transvaal, weet jy dalk wanneer van Wilhelm van der Sluys by ons in? Ek kan nie onthou nie.
Op sy video compilation lyk hy nogal na n goeie baldraer, wat nie bang is om in te klim nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2019 at 12:06pm
Ek het al vergeet hy kom na ons toe, maar groot lang ouens moet maar oppas om naby Ellispark te kom in die week, jy word baie maklik ingesleep in die oefening en maak dan waarskynlik jou debuut Saterdag teen die Jaguares!

Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2019 at 12:10pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het al vergeet hy kom na ons toe, maar groot lang ouens moet maar oppas om naby Ellispark te kom in die week, jy word baie maklik ingesleep in die oefening en maak dan waarskynlik jou debuut Saterdag teen die Jaguares!
LOL

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2019 at 12:14pm
Hierdie in 'n artikel in Citizen gekry:

>>Van der Sluys will join the Lions only on March 1 

https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2081453/it-turns-out-the-lions-lock-problem-hasnt-exactly-been-solved/" rel="nofollow - https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2081453/it-turns-out-the-lions-lock-problem-hasnt-exactly-been-solved/

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2019 at 3:45pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hierdie in 'n artikel in Citizen gekry:

>>Van der Sluys will join the Lions only on March 1 

https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2081453/it-turns-out-the-lions-lock-problem-hasnt-exactly-been-solved/" rel="nofollow - https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2081453/it-turns-out-the-lions-lock-problem-hasnt-exactly-been-solved/

Menend hy is dan al by die Leeus?

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2019 at 4:39pm
March 1 < March 4

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2019 at 4:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

March 1 < March 4

Presies, net gehoop jy het iets al gehoor of kan uitvind..

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2019 at 6:02pm
okay het gou gevra, hy het nog nie by ons aangemeld nie

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2019 at 6:42pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

okay het gou gevra, hy het nog nie by ons aangemeld nie

Baie dankie, dit was baie vinnig!

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Mar-2019 at 5:24am
Rasta Rasivhenge will referee the match between the #Lions and the #Jaguares at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Mar-2019 at 8:13am
wedstryd beamptes opgedateer:

Referee: Rasta Rasivhenge
AR1: Cwengile Jadezweni
AR2: Griffin Colby
TMO: Willie Vos

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 07-Mar-2019 at 8:56am
Kom Leeus!! Wys vir almal wat 'n gewonde Leeus-span op die Park kan doen. Tyd vir praat is verby.. Dis tyd om te wys wat julle kan doen.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:03am
Die volgende 3 games MOET ons 5 punte elk kry. Jags, Rebels en dan Sunwolves weg. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:12am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Die volgende 3 games MOET ons 5 punte elk kry. Jags, Rebels en dan Sunwolves weg. 

Rebels lyk vir my na Aus se top span...gaan nie 'n geval wees van sommer 5 punte teen hulle vat nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Die volgende 3 games MOET ons 5 punte elk kry. Jags, Rebels en dan Sunwolves weg. 

Rebels lyk vir my na Aus se top span...gaan nie 'n geval wees van sommer 5 punte teen hulle vat nie

Maar dit is 'n tuis wedstryd. Nie een van daai games gaan maklik wees nie, selfs die Sunwolves het gewys hulle kan enige span klop as hul die dag wil. Maar tuis games is nie onderhandelbaar nie, ons moet wen en hopelik met 'n bonus ook. Wolves weg kan taai wees, maar dit sal nog n groot stap agteruit wees as ons hom nie deurtrek nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:35am
Die wolwe het ons amper geklop op Ellis Park laas jaar as jy so bietjie terug dink

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:36am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die wolwe het ons amper geklop op Ellis Park laas jaar as jy so bietjie terug dink

Telling was 40-38

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:55am
En hulle het die bulls en stormers al laat les opse in Japan. Beteken nogsteeds nie ons moet hul sien as 'n beter span as ons nie!

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:14am
Sien Tshituka is lank maar weeg net 93kg. Hoop hy is 'n sterk baldraer. Kan nie sê ek ken hom nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:16am
Het hom al baie sien speel en rate hom ongelukkig glad nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:17am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Het hom al baie sien speel en rate hom ongelukkig glad nie

EISH! dis nie goed om te hoor nie! So weereens 'n questionable seleksie deur Swys..

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:19am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Het hom al baie sien speel en rate hom ongelukkig glad nie

EISH! dis nie goed om te hoor nie! So weereens 'n questionable seleksie deur Swys..

Wel, dalk is ek verkeerd. Swys is 'n ervare afrigter en ek ontwikkel sagteware vir 'n lewe

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:20am
Hy was op die bank teen die Bulle en het 'n rukkie gespeel

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:21am
Kom ons hoop maar jy is wel verkeerd, en die ou speel 'n barshou saterdag! 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Mar-2019 at 10:49am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Het hom al baie sien speel en rate hom ongelukkig glad nie

EISH! dis nie goed om te hoor nie! So weereens 'n questionable seleksie deur Swys..

Wel, dalk is ek verkeerd. Swys is 'n ervare afrigter en ek ontwikkel sagteware vir 'n lewe
Wel, Swys rate vir Groom ook... 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:14am
Blikskottel... 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:14am
So dis 9 veranderings. Heeltemal te veel in my opinie, dit gaan die span ontwrig, maar dit stuur hopelik ook 'n boodskap aan sommige van die spelers dat hulle uit hulle gemaksone moet kom

Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:15am
Wow. Dis n hele klomp jong spelers.
Commies is seker nog beseer. Hy het mos afgegaan laasweek met moontlike harsingskudding.

Ek kan ook nie se dat Tsituka my al vreeslik impress het nie, hoewel hy nogal baie energie gebring het, laasweek toe hy opgekom het.

Ek hoop die jong ouens kan die knoop deurhaak.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:16am

The Lions Rugby Company is excited about the wealth of talented junior players that have come through their ranks and knocked on the door of Vodacom Super Rugby.

Coach Swys de Bruin will be giving some of them an opportunity against the Jaguares at Emirates Airline Park on Saturday (kick-off 15:05).

Players like Wandisile Simelane, a product of Lions rugby since his Under 13 years and SA Rugby Junior Springbok Player of the Year in 2018 and who is playing out of Soweto, Ruan Vermaak, a former Monument Hoerskool pupil, Vincent Tshituka (Northcliff High School) and on the bench Nathan McBeth, James Venter and Tyrone Green are all getting an opportunity.

The changes are: Simelane will partner with Franco Naude in midfield, Sylvian Mahuza comes in at wing, Ross Cronje at scrumhalf, Kwagga Smith moves to number eight with Vincent Tshituka slotting in at seven while Vermaak will form the lock combination with Rhyno Herbst.

New faces on the bench include Nathan McBeth, also a former Monnas schoolboy, James Venter and Tyrone Green (Jeppe High School).

Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:27am
Hier kan nou een van 2 goed gebeur:

Die jong manne, wat honger is om te speel, kan absoluut hulle kanse gebruik, en ons wen die game, of die ding kan in Swys se gesig ontplof.

Ek hoop maar dis eersgenoemde.

Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:32am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

So dis 9 veranderings. Heeltemal te veel in my opinie, dit gaan die span ontwrig, maar dit stuur hopelik ook 'n boodskap aan sommige van die spelers dat hulle uit hulle gemaksone moet kom
Stem. Lyk of Swys n statement wil maak. Die ouens wat grootskaalse veranderinge gesoek het, het dit nou gekry.  Die beste ding wat kan gebeur, is dat hulle die wedstryd deurtrek. Dan is daar skielik weer kompetisie vir plekke, wat net n goeie ding is.
Ek het net nie gedink hy gaan 9 veranderinge aanbring nie.
Die anderkant is natuurlik dat die Jaguares baie min inligting het van die jong spelers, so dit kan dalk net n meesterskuif wees van Swys.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:34am
Nou het hy n verskoning as hulle weer verloor 

Posted By: 5port
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:36am
Ek like dit, hou die spelers op hulle tone...

Nou hoop ek nie dit backfire nie...

Sjoe verbaas me Mahuza op vleuel sou eerder combrink gehou het en mahuza 15 gespeel het.(of visa versa)

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:38am
Wel, ons almal het vir hierdie shakeup gevra, vlge week mag ons niks se  as dit nie werk nie. Ek vir een dink dis n goeie, regte boodskap wat uitgaan na die geruste ou manne. Verheug oor Groom se weglating...

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:40am
Hierdie ouens is volgende jaar se starters, noem hierdie n bou jaar en beweeg aan. 

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:41am
Sjoe paar onverwagse name daar.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:43am
So wie dink ons is wel beseer? Ruan en Marvin? 

Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:49am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Nou het hy n verskoning as hulle weer verloor 
Die moeilike ding is dat n afrigter nooit almal sal kan gelukkig hou nie. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:49am
Waarskynlik daai 2 ja

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 11:51am
Ek het gehoop vir 'n paar skuiwe maar 9 is te veel, dit kan net 'n span ontwrig. En die storie oor die woorde tussen die afrigter en die Ceo, ek wonder waaroor dit gegaan het, is die skuiwe afgedwing op Swys of het die CEO vir hom gese jy is mal om 9 skuiwe te maak?

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:01pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het gehoop vir 'n paar skuiwe maar 9 is te veel, dit kan net 'n span ontwrig. En die storie oor die woorde tussen die afrigter en die Ceo, ek wonder waaroor dit gegaan het, is die skuiwe afgedwing op Swys of het die CEO vir hom gese jy is mal om 9 skuiwe te maak?

Kan seker n paar dinge wees, kom ons hoop dit was maar net om te sê jy beter wen Wink

Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:04pm
Stem saam met meeste van die bogenoemde kommentaar. Die span is desperaat, hulle is 'n onbekede faktor en dit kan dalk net werk. 

Kommerwekkend is hoe ons te werk gaan met jong spelers wat deurkom. Laas jaar is spelers Jaco van der Walt en Marko Janse van Rensburg laat gaan. Dyantyi en Dayimani is uitgemaak as ons volgende wereldbrekers, nou haal hulle nie eers die span nie. 

Spelers soos Green, Lombaard en Simelane het maar baie eina gelyk op verdediging teen die Franse O20 in laas jaar se IRB O20 toernooi, nou moet hulle 'n hardebaard Puma span in toom hou.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Saturday 9 March 2019 at Ellis Park, kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Rasta Rasivhenge
AR1: Cwengile Jadezweni
AR2: Griffin Colby
TMO: Willie Vos

Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Sylvian Mahuza, 13. Wandisile Simelane, 12. Franco Naude, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje; 8. Kwagga Smith, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Rhyno Herbst, 4. Ruan Vermaak, 3. Carlu Sadie, 2. Malcom Marx, 1. Dylan Smith. 
Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Nathan McBeth, 18. Frans van Wyk, 19. Stephan Lewies, 20. James Venter, 21. Dillon Smit, 22. Harold Vorster, 23. Gianni Lombard/Tyrone Green

Jaguares: TBA

LionsWorld Prediction: Lions by 10

Steeds geen Reynolds? Ek is verbaas hy het die guts gehad om Vorster EN Mapoe te drop. 

Ek hoop maar Commies is beseer, want hy is die 1 agterlyn speler wat NIE verdien om gedrop te word nie. Verstaan nie hoe Boeboes sy plek behou nie.. 

Ek stem 9 veranderings is dalk bietjie baie, so kom ons kyk maar hoe verloop dinge. Hul kan seker nie vrotter doen as ons A span die vorige 2 games nie?

Posted By: GoLions
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:14pm
Ons sit steeds met 'n liggewig lostrio en met nog 'n liggewig oopkant flank op die bank

Egter bly om te sien die jong Leeutjies kry 'n run maar dalk te veel van die jonges in die span. As ek so vinnig tel is 10 van die spelers o23

Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:32pm
Wel, verloor ons met die span, dan is dit maar so, ons sou inelkgeval met ons ander span ook verloor het. Ek sal myslef darem nou so ver kan kry om die wedstryd te kyk Saterdag. Opgewonde oor die veranderinge, 9 is dalk bietjie baie op een slag, maar ons het darem nog vir Ross, Elton, Skosan, Mahuza en Boeboes (alhoewel hy ook maar bietjie kan bench) in die agterlyn wat senior spelers is. Sou graag vir Reynolds in Vorster se plek op die bench wou sien. En wat het van Tambwe geword?

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:33pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek wonder of die dametjie dit nie per ongeluk uitgestuur het nie, span aankondiging is eers 12:30
Dalk het die CEO die span uitgestuur om so vir Swys voor te spring en te dwing om sy span te verander...LOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: monster
Date Posted: 07-Mar-2019 at 12:58pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek wonder of die dametjie dit nie per ongeluk uitgestuur het nie, span aankondiging is eers 12:30
Dalk het die CEO die span uitgestuur om so vir Swys voor te spring en te dwing om sy span te verander...LOL

Swys: Sjoe ons was sleg teen die Bulle
Ceo: Nee jy is vekeerd ons was hond sleg teen Bulle
Swys : Nee man ons was net bitter sleg
Ceo: Nee ons was net plein weg k@@ 😤

Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Mar-2019 at 1:00pm
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek wonder of die dametjie dit nie per ongeluk uitgestuur het nie, span aankondiging is eers 12:30
Dalk het die CEO die span uitgestuur om so vir Swys voor te spring en te dwing om sy span te verander...LOL

Swys: Sjoe ons was sleg teen die Bulle
Ceo: Nee jy is vekeerd ons was hond sleg teen Bulle
Swys : Nee man ons was net bitter sleg
Ceo: Nee ons was net plein weg k@@ 😤
Dalk moet Straeuli ons afrigterspan om 'n kamp staaldraad vat...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 1:26pm
Ek het nog verkeerd getel ook, dis eintlik 10 veranderings, waarvan 3 posisioneel is

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 07-Mar-2019 at 1:26pm
I like the team. Its time to shake up the established stars. Naude impressed me when he came on last week. We started looking better when him and Ross came on.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 1:34pm
Wilhelm van der Sluys was ook daar en is voorgestel aan die media, het 'n foto van hom op twitter en Facebook gepos. Swys se die enigste speler wat nie oorweeg is nie as gevolg van besering was Aphiwe

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Mar-2019 at 1:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wilhelm van der Sluys was ook daar en is voorgestel aan die media, het 'n foto van hom op twitter en Facebook gepos. Swys se die enigste speler wat nie oorweeg is nie as gevolg van besering was Aphiwe

In daai geval is Commies gedrop. Ek kan maar net my kop skud en wonder waarom? Ja hy het nie die wereld aan die brand gespeel nie, maar hy was beter as die res van die agterlyn! 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 2:12pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Steeds geen Reynolds?

Hy was Saterdag vir 'n ruk van die veld af en het toe later terug gekom, dalk het hy 'n klein niggle

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 2:40pm
Ek sien Creevy is beseer en het nie saamgetoer na SA nie. Al raak hy 'n bietjie lank in die tand is hy seker steeds een van hulle staatmakers

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 07-Mar-2019 at 2:52pm
Who is the captain? Is it Marx, or someone else?

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 07-Mar-2019 at 2:54pm
Heigint, dis rof. Maar lekker. Soos jou eerste keer...

 Ek het ñ oorweldigende positiewe gevoel oor al hierdie veranderings. As jy dan nou so baie ouens vervang, hiekom nie sommer 15 ook nie? Maar nou ja. Hierdie klomp gaan dit nag maak vir die Jags. Ek dink nie net ons gaan wen nie, maar relatief gemaklik daarby. Die grootste verskil gaan wees agv die 2 kwaliteit 9s. Elton gaan meer tyd hê en ek dink Naude en Simelane gaan great games hê.

Go Lions!

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 3:00pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Who is the captain? Is it Marx, or someone else?

It's Marx

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 07-Mar-2019 at 3:09pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Who is the captain? Is it Marx, or someone else?

It's Marx
Thanks. Had to dig a bit. Hope he is more comfortable with the job this week.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 3:11pm
Jaguares se span opgedateer, heelwat veranderings in hulle span ook

Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2019 at 3:30pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wilhelm van der Sluys was ook daar en is voorgestel aan die media, het 'n foto van hom op twitter en Facebook gepos. Swys se die enigste speler wat nie oorweeg is nie as gevolg van besering was Aphiwe
Dit maak nie sin nie. Aphiwe was loshande een van die kakste agterspelers op die veld Saterdag, terwyl ek nogal sou se Commies was weer een van die beteres.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 07-Mar-2019 at 3:46pm
Originally posted by valie valie wrote:

Actually I disagree. Aphiwe tried his heart out. Probably tried to force things a bit too much. I agree, he has to work on his aerial skills, but he has a great attitude, and an ability to beat the defence that will still bring him and us lots of tries.

Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2019 at 3:53pm

I'm not saying he is a bad player, but against the Bulls he had quite a shocker. 

Posted By: Billy3
Date Posted: 07-Mar-2019 at 4:12pm
Ek Dink Aphiwe is Baie over rated. Hy Kan nie eers bal uit lig Vang nie. Gan. Selfde pad as Lwazi Mvovo. 

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 07-Mar-2019 at 4:20pm
Sjoe nie verwag so baie veranderinge ,maar dalk net wat ons nodig het....2 dinge wat pla,nog steeds gin Reynolds en kan ook nie verstaan hoekom word Commies gedrop......

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 07-Mar-2019 at 8:57pm
Combrink is baie beter as enige van ons ander wingers

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:14pm
Lions coach Swys de Bruin - Pre-match Lions vs Jaguares - 7 March 2019
https://youtu.be/8TTlGnne3Ic" rel="nofollow - https://youtu.be/8TTlGnne3Ic

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2019 at 9:40pm
Leeus se span vir Saterdag 9 Maart 2019 vs Jaguares
https://youtu.be/SLMw3bkap00" rel="nofollow - https://youtu.be/SLMw3bkap00

Posted By: 5port
Date Posted: 08-Mar-2019 at 7:36am
Hulle klink confident en ons weet die struktuur is nou mooi in plek om youngsters deur te bring... maar as ek ook reg onthou het hulle 'n klomp kontrakte van jong spelers gekanseleer laas jaar ook.

Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2019 at 8:23am
Originally posted by 5port 5port wrote:

Hulle klink confident en ons weet die struktuur is nou mooi in plek om youngsters deur te bring... maar as ek ook reg onthou het hulle 'n klomp kontrakte van jong spelers gekanseleer laas jaar ook.
Ek onthou dit. Het Saru nie besluit om die O/19 kompetisie te skrap, of so iets  nie? As ek reg onthou, was meeste van hulle O/19's.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2019 at 8:26am
Dis reg, SARugby het die o/19 kompetisie geskrap, wat natuurlik malligheid is. So al die unies se o/19 spelers is amper oorbodig. Dink aan die arme Bulle wat blykbaar iets soos 55 onder 19's op hulle boeke het

Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2019 at 9:06am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis reg, SARugby het die o/19 kompetisie geskrap, wat natuurlik malligheid is. So al die unies se o/19 spelers is amper oorbodig. Dink aan die arme Bulle wat blykbaar iets soos 55 onder 19's op hulle boeke het
Ja, dis sleg, maar aan die ander kant het hulle 55 junior spelers se geld nou beskikbaar.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2019 at 9:09am
Nee hulle het nie want die spelers is nog op hulle boeke

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2019 at 9:13am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaguares se span opgedateer, heelwat veranderings in hulle span ook

Jaguares coach Gonzalo Quesada has made 11 changes to his starting XV for Saturday’s Super Rugby clash against the Lions in Johannesburg

So hy dink seker as Swys 10 kan verander kan hy 1 beter gaan!

Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2019 at 9:17am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hulle het nie want die spelers is nog op hulle boeke
Ja, dis nogal n gatslag. Ek was onder die indruk die bulle het hulle laat gaan.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 08-Mar-2019 at 9:22am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hulle het nie want die spelers is nog op hulle boeke
Ja, dis nogal n gatslag. Ek was onder die indruk die bulle het hulle laat gaan.
Leeus kan dalk 'n paar toekomstige sterre so opraap.. die oukies van hulle hande (boeke) afneem. 

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 08-Mar-2019 at 10:25am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaguares se span opgedateer, heelwat veranderings in hulle span ook

Jaguares coach Gonzalo Quesada has made 11 changes to his starting XV for Saturday’s Super Rugby clash against the Lions in Johannesburg

So hy dink seker as Swys 10 kan verander kan hy 1 beter gaan!

Ek dink net die Jaguares se 2de bestes is beter as ons sin, diepte het ons nie, en die jong manne wat Swys so goed laat voel laat my dink aan die bulle was paar jaar terug al die top jong manne gekontrakteer het en hulle het in niks verander nie, terwyl die Leeus ouens opgeraap het wat nie hoog aangeskrewe was nie maar wat die regte houding gehad en span manne was, en die groter porentjie gesien het, ek voel werklik Swys neem ons op verkeerde pad en ek dink Ackers het gewaai deels omdat hy in n rigting ingedwing was deur politiek 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Mar-2019 at 10:43am
Daar is n man op R365 wat nogals kwaad is dat die Jags die 2de span in span, ipv dit doen teen die WP. Maar ek dink hulle is steeds confident hulle sal ons kan trap met hulle

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 08-Mar-2019 at 10:51am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Daar is n man op R365 wat nogals kwaad is dat die Jags die 2de span in span, ipv dit doen teen die WP. Maar ek dink hulle is steeds confident hulle sal ons kan trap met hulle
Do you have that link?

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Mar-2019 at 10:52am
Ja, goeie afrigters bou kampioen spanne stelselmatig op, met die klem op goeie spankultuur, vaardigheid. en kontinuiteit . Hierdie eksperiment kan Saterdag dalk net werk, maar ek glo nie dat dit langtermyn 'n goeie ding is nie. 

Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:05am
As dit werk, en daai jong outjies speel n hond uit n bos, het Swys n dik streekp in die sand getrek vir die senior spelers. Spelers verval soms in n gemaksone, en dink hulle kan nie gedrop word nie.

Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:11am
Ek dink ook die boodskap aan die spelers met WB aspirasies is duidelik: As jy in aanmerking wil kom vir die WB groep, beter jy jou kant in SR bring.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:12am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ja, goeie afrigters bou kampioen spanne stelselmatig op, met die klem op goeie spankultuur, vaardigheid. en kontinuiteit . Hierdie eksperiment kan Saterdag dalk net werk, maar ek glo nie dat dit langtermyn 'n goeie ding is nie. 
I think that the established players needed a wake up call. I believe that putting youngsters in a pressure situation like this worth a lot more than easing them into SR. If (big if) we make it to the play offs, you don't want to have a youngster playing in a such a huge pressure situation when they have only had tastes of SR.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:14am
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Daar is n man op R365 wat nogals kwaad is dat die Jags die 2de span in span, ipv dit doen teen die WP. Maar ek dink hulle is steeds confident hulle sal ons kan trap met hulle
Do you have that link?

https://rugby365.com/tournaments/super-rugby/news-super-rugby/lions-give-rookies-a-shot-against-jaguares" rel="nofollow - https://rugby365.com/tournaments/super-rugby/news-super-rugby/lions-give-rookies-a-shot-against-jaguares

Look in the comments section for "Nortie"

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:20am
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ja, goeie afrigters bou kampioen spanne stelselmatig op, met die klem op goeie spankultuur, vaardigheid. en kontinuiteit . Hierdie eksperiment kan Saterdag dalk net werk, maar ek glo nie dat dit langtermyn 'n goeie ding is nie. 
I think that the established players needed a wake up call. I believe that putting youngsters in a pressure situation like this worth a lot more than easing them into SR. If (big if) we make it to the play offs, you don't want to have a youngster playing in a such a huge pressure situation when they have only had tastes of SR.

Emiel, hoe kan jonger ouens inbring NIE 'n goeie ding oor die langtermyn wees nie? Ek glo nouweer om die ou ervare manne te bly speel terwyl hulle gladnie op vorm is nie juis sleg gaan wees oor die langtermyn! 

Lion4ever I agree. Rather give the youngster a chance now, early in the season, than later on when we're possibly fighting for a play-off spot and the pressure is higher

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:23am

Exactly my thoughts, we should have done more of it last year already. The CC must also be used to get unity among the players and combinations.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:27am
Wel, baie van hierdie jong spelers wat die naweek vir ons speel, het in die Curriebeker vir ons gespeel laas jaar en eintlik maar swak gedoen as span

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:39am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ja, goeie afrigters bou kampioen spanne stelselmatig op, met die klem op goeie spankultuur, vaardigheid. en kontinuiteit . Hierdie eksperiment kan Saterdag dalk net werk, maar ek glo nie dat dit langtermyn 'n goeie ding is nie. 
I think that the established players needed a wake up call. I believe that putting youngsters in a pressure situation like this worth a lot more than easing them into SR. If (big if) we make it to the play offs, you don't want to have a youngster playing in a such a huge pressure situation when they have only had tastes of SR.

Emiel, hoe kan jonger ouens inbring NIE 'n goeie ding oor die langtermyn wees nie? Ek glo nouweer om die ou ervare manne te bly speel terwyl hulle gladnie op vorm is nie juis sleg gaan wees oor die langtermyn! 

Lion4ever I agree. Rather give the youngster a chance now, early in the season, than later on when we're possibly fighting for a play-off spot and the pressure is higher

Leeubok, ek glo hierdie proses moes 'n jaar of twee terug geleidelik gedoen gewees het. Jong manne moet by die ou ysters ondervinding optel, terwyl die ou garde moet weet dat daar kompetisie van die jong generasie is. Dit is ongelukkig nie wat gebeur het. Ons volg op die Bulle van 'n paar jaar terug se voetspore waar jy 'n klomp jong latte het wat belowend mag lyk, maar nie die ervaring het om die stap op te vat nie.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:47am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel, baie van hierdie jong spelers wat die naweek vir ons speel, het in die Curriebeker vir ons gespeel laas jaar en eintlik maar swak gedoen as span

Dit is waar, maar ek dink hulle het seker darem al gevorder van daar af

Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2019 at 11:53am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel, baie van hierdie jong spelers wat die naweek vir ons speel, het in die Curriebeker vir ons gespeel laas jaar en eintlik maar swak gedoen as span

Dit is waar, maar ek dink hulle het seker darem al gevorder van daar af
Miskien was daai span se "spine" nie so goed nie, lol!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Mar-2019 at 12:00pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel, baie van hierdie jong spelers wat die naweek vir ons speel, het in die Curriebeker vir ons gespeel laas jaar en eintlik maar swak gedoen as span

Dit is waar, maar ek dink hulle het seker darem al gevorder van daar af
Miskien was daai span se "spine" nie so goed nie, lol!

"Spineless" Ouch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2019 at 3:19pm
Official matchday programme for Saturday's match
https://matchday.lionsrugby.co.za/09/cover" rel="nofollow - https://matchday.lionsrugby.co.za/09/cover

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 08-Mar-2019 at 4:52pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel, baie van hierdie jong spelers wat die naweek vir ons speel, het in die Curriebeker vir ons gespeel laas jaar en eintlik maar swak gedoen as span

Dit is waar, maar ek dink hulle het seker darem al gevorder van daar af
Nie so seker of jy die jaar sal goed doen in SR as jy laasjaar swak was in CC nie, maar kom ons wag en sien sal more die tyd weet

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2019 at 3:04pm
SuperRugby - #Lions 0 vs #Jaguares 0 - Kickoff!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2019 at 3:20pm
SuperRugby - #Lions 5 vs #Jaguares 0 - 14m - TRY Herbst 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2019 at 3:21pm
SuperRugby - #Lions 7 vs #Jaguares 0 - 15m - CONVERSION Jantjies

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-Mar-2019 at 3:23pm
Hoe lyk dit sover Transvaal ek bietjie vas vandag kan nie kyk nie?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2019 at 3:23pm
SuperRugby - #Lions 7 vs #Jaguares 3 - 18m - PENALTY Bonilla

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net