Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 19 - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05

Match 19 - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <1 678910>
Author
Message
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 7:55am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek het die naweek 'n paar keer probeer post hier, maar gelukkig het ons slegte sein my verhoed.. 

Daar is seker nie veel meer wat ek kan se wat nognie gese is nie. Ek dink net die probleem le nie soseer by die voorspelers nie. Alhoewel ons 'n baie ligte pak het dink ek hulle staan hul man teen swaarder pakke. As Brink terug is sal ons loosies meer gebalanseerd wees, maar ek hou steeds van Kwagga en Schoeman in dieselfde span. 

Agterlangs is waar die probleem le dink ek. Van 9-15, met die uitsondering van Commies, speel BAIE swak rugby op die oomblik. Verdediging is nie te sleg nie, maar daar is hoegenaamd geen skills of verbeelding op die aanval nie. En al wil mens dit graag doen kan jy nie jou hele agterlyn drop nie. Reynolds is vir my 'n MOET op die bank, en hy moet ten minste 30min speeltyd begin kry. Ek sou Vorster of Mapoe drop, en begin met Ras/Simelane/Naude. Of selfs Reynolds op 12, hy het laas baie goed gedoen daar. 

Dan sal ek ook of Commies 15 toe skuif of Mahuza. Sit Boeboes op die bank aangesien hy 'n hele paar posisies kan cover.
Stem. Nog n ding wat ek opgelet het, was dat, hoewel ons  ons lynstaanballe gewen het, het ons omtrent elke bal van bo af direk vir die skrummie gespeel.
Daar was geen afwisseling nie. Die een keer toe ons die bal verplaas om te maul, toe stamp Kwagga dit met sy kop af grond toe. Ons het reguit in hulle hande gespeel. Hulle het basies vir ons gestaan en wag op defence. Ek sou ook wou sien dat ons agterlyn meer uitrig met ons skrum balle.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 7:57am
Die naweek wat kom is n maak of breek wedstryd vir ons. As ons kan terugkom en die Jaguares oortuigend klop, kan dit vir ons die nodige momentum gee om ons seisoen te red.
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 8:18am
Hier is my vyf sent:

1. Marx was 'n shocking kaptein. Nie net het hy sy humeur verloor teenoor sy eie spelers nie, maar dit het ook sy spel negatief beinvloed. Persoonlik het dit vir my gevoel dat Eltin tweede helfte die leierskap oorgeneem het, of ten minste op homself geneem het. Hy het gefight, en ek sal hom 'n kans gee as cappie. Daar's niemand anders wat regtig hand opsteek nie.

2. Ons agterlyn suck, maar hoekom? Dis dieselfde spelers wat 2 jaar terug aan die brand was, so vir my se dit Coaching. Drop die aanvalsafrigter, en kom ons kyk dan. Op die oomblik hardloop hulle letterlik in mekaar vas, en hulle weet nie eers hoe lyk 'n offload nie, so daar is 'n helse probleem in afrigting.

3. Defense. As ek na die wedstryd kyk, en die stats ignoreer, dan het ons vrek goed verdedig. Om die HELE eerste helfte op ons doellyn te sit, en net 1 drie af te staan wys vir my daar's hart. Die ouens probeer hul bes. Maar ons kan nie die bietjie bal wat ons het aanhou aanslaan, of net teruggee, en dan verwag om te wen nie. Weereens basic attacking skills - coaching.


Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 8:29am
Originally posted by valie valie wrote:

Die naweek wat kom is n maak of breek wedstryd vir ons. As ons kan terugkom en die Jaguares oortuigend klop, kan dit vir ons die nodige momentum gee om ons seisoen te red.

In Arg is die Jags 'n baie goeie span. Ek dink nie hulle toer altyd so baie goed nie en het maar 'n swak rekord in SA. So mens sal verwag ons gaan hulle klop. Dit is die verlore teen ander SA spanne wat ons kanse om die kompetisie te wen regtig seermaak
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 8:34am
Ek dink weer ons verdediging was swak. ons het maar 71 tackles uit 101 gemaak... Dus het ons 30 gemis, die Bulls het 124 uit 138 gemaak, dus het hulle net 14 gemis.

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 8:42am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek dink weer ons verdediging was swak. ons het maar 71 tackles uit 101 gemaak... Dus het ons 30 gemis, die Bulls het 124 uit 138 gemaak, dus het hulle net 14 gemis.


Daai klink amper nie reg nie, het die bulle regtig meer duikslae as ons gemaak? Met al daai balbesit..? Confused
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 8:45am
Dink nie ons moet teveel verwag nie..
Jags het laasjaar in NZ en Aus nie verloor nie.. so ek dink hulle toer bietjie beter as in die verlede.

Wat ek opgemerk het was baie keer wat die bal agterlyn toe gaan, staan die spelers ook net stil en gee die bal aan, dan wil ons later met die senters probeer vorentoe gaan wat reeds te laat is. 




Edited by PaBz0r - 04-Mar-2019 at 8:46am
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 8:56am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek dink weer ons verdediging was swak. ons het maar 71 tackles uit 101 gemaak... Dus het ons 30 gemis, die Bulls het 124 uit 138 gemaak, dus het hulle net 14 gemis.


Daai klink amper nie reg nie, het die bulle regtig meer duikslae as ons gemaak? Met al daai balbesit..? Confused
Ons het die 2de helfte 75% van die balbesit gehad
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 9:00am
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 9:04am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek dink weer ons verdediging was swak. ons het maar 71 tackles uit 101 gemaak... Dus het ons 30 gemis, die Bulls het 124 uit 138 gemaak, dus het hulle net 14 gemis.


Daai klink amper nie reg nie, het die bulle regtig meer duikslae as ons gemaak? Met al daai balbesit..? Confused
Ons het die 2de helfte 75% van die balbesit gehad
Stem. Ek het nogal gister opgemerk dat in 1 beweging Speckman omtrent 4 defenders geklop het, voor hy hooggevat is deur Kruger. 
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 1:26pm
I don't know.of any of this has been mentioned previously, but:

1. We need two centers. Harold and Lional have been very poor.
2. Marnus and Kwagga cannot be on the field at the same time, unless we have a big, strong, mobile lock or #8 to give us some grunt and mongrel.
3. Reynolds needs to be given a chance, even if that means moving Elton to #12.
4. Marz needs to do some soul searching, the "best hooker in the world" was taught a rugby lesson by a 37yo. Add that to his disastrous 1st outing as captain and things are looking bleak, at one lineout he "stripped his moer" and just one handed tossed the ball at the lineout because they couldn't get the call right.
5. Our basic skills are nonexistent, too many missed tackles, too many knock ons, too many high ball spills.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 1:37pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

I don't know.of any of this has been mentioned previously, but:

1. We need two centers. Harold and Lional have been very poor.
2. Marnus and Kwagga cannot be on the field at the same time, unless we have a big, strong, mobile lock or #8 to give us some grunt and mongrel.
3. Reynolds needs to be given a chance, even if that means moving Elton to #12.
4. Marz needs to do some soul searching, the "best hooker in the world" was taught a rugby lesson by a 37yo. Add that to his disastrous 1st outing as captain and things are looking bleak, at one lineout he "stripped his moer" and just one handed tossed the ball at the lineout because they couldn't get the call right.
5. Our basic skills are nonexistent, too many missed tackles, too many knock ons, too many high ball spills.
I know there are some on this forum that do not rate Orie that highly. However, he generally gets his calls right and is a good line out jumper, and has a high tackle rate. 
Our centers have been immense on defence, but as you say, very poor on attack. I would maybe take a leaf out of Rassie's book, and start Reynolds, and at some point, bring Elton on and move Reynolds to 12. It seems as if Elton enjoys having an additional playmaker at12.
Reports are that Cyle Brink will be back soon. That will alleviate our problem in the loose trio.
I agree that maybe Marx is not the best option as captain, but how many players absolutely shine on their first outing as captain.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 1:57pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

I don't know.of any of this has been mentioned previously, but:

1. We need two centers. Harold and Lional have been very poor.
2. Marnus and Kwagga cannot be on the field at the same time, unless we have a big, strong, mobile lock or #8 to give us some grunt and mongrel.
3. Reynolds needs to be given a chance, even if that means moving Elton to #12.
4. Marz needs to do some soul searching, the "best hooker in the world" was taught a rugby lesson by a 37yo. Add that to his disastrous 1st outing as captain and things are looking bleak, at one lineout he "stripped his moer" and just one handed tossed the ball at the lineout because they couldn't get the call right.
5. Our basic skills are nonexistent, too many missed tackles, too many knock ons, too many high ball spills.
1. Agreed that our centers have been poor, but I believe the problem starts with 12. Vorster seems scared to run into contact. He stops dead most of the time before making contact. Maybe his knee injury of a couple of years ago is still bothering him subconsciously. Maybe Mapoe will be better if his 12 plays better.
2. I think that Marnus and Kwagga is doing quite well together, our locks needs to step up. But would love to see Brink back.
3. Agreed. Reynolds needs to be given a shot, I would start him at 12 with Elton at 10. 
4. Marx and Brits are two different type of players. But yes, he needs to up his game. Not making the impact he has the ability to make.
5. Our skills have regressed the last two years to a point where it reminds me of the Lions of 2010... Comparing it to the team of 2016, it is hard to believe that most of the backline was involved back then. Shocking to say the least. Someone needs to account for that, but somehow I doubt that the powers that be will have the balls to force the changes necessary..
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 2:40pm
Vir die eerste keer in n baie lang tyd is ek nie seker wie om op Superbru te pick vir Saterdag se game. Nie lank gelede nie was die probleem van met hoeveel punte leeus sou wen. Nou wonder mens of die klomp actually KAN wen...
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 2:51pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Vir die eerste keer in n baie lang tyd is ek nie seker wie om op Superbru te pick vir Saterdag se game. Nie lank gelede nie was die probleem van met hoeveel punte leeus sou wen. Nou wonder mens of die klomp actually KAN wen...
Ek weet nie, sal maar eers wag en sien hoe lyk die span... Ek dink ook die Leeus se selfvertroue kan nie baie hoog wees na Saterdag nie en as die span nie selfvertroue het nie kan die wiele baie vinnig afkom, veral teen 'n span soos die Jaguares... Ek ssal maar wag en kyk hoe ernstig Swys en kie die ding opvat voor ek my picks maak. Wat my wel bekommer is dat hy baie vinnig was om verskonings te soek vir sekere spelers toe daar genoem is dat die Leeus beter begin lyk het toe die speler vervang is...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 3:01pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Vir die eerste keer in n baie lang tyd is ek nie seker wie om op Superbru te pick vir Saterdag se game. Nie lank gelede nie was die probleem van met hoeveel punte leeus sou wen. Nou wonder mens of die klomp actually KAN wen...
Ek weet nie, sal maar eers wag en sien hoe lyk die span... Ek dink ook die Leeus se selfvertroue kan nie baie hoog wees na Saterdag nie en as die span nie selfvertroue het nie kan die wiele baie vinnig afkom, veral teen 'n span soos die Jaguares... Ek ssal maar wag en kyk hoe ernstig Swys en kie die ding opvat voor ek my picks maak. Wat my wel bekommer is dat hy baie vinnig was om verskonings te soek vir sekere spelers toe daar genoem is dat die Leeus beter begin lyk het toe die speler vervang is...
Ek neem aan jy praat hier van Groom. Daar wil ek met jou saamstem. Dit lyk of hy opkyk voor hy die bal optel, en of hy partykeer geen plan het nie. As hy meer breek of soms net sy pass effens delay, gaan hy nie so maklik gelees word nie. Met ons skrums, Saterdag, het Papier omtrent elke keer halfpad tussen Pollard en die voorspelers gaan staan op defence. Toe Ross opkom was dit asof hy die verdediging ietwat meer aan die raai gehou het, en of hy meer die pillar defence eerlik gehou het.
Back to Top
Simba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Sep-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 82
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Simba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 7:11am
My indrukke:
1. Dyamani is vining maar die vlak rugby pas hom nie. Hy hang rond.
2. Groom moet gedrop word. Hy is baie stadig en dien sleg as 'n stadige skakel. Ek verkies Ross en Dillon. Faf se vinnige diens het die opposisie altyd aan die raai gehou en ons agterlyn op die voorvoet.
3. Jantjies moet gedrop word. Hy trippel en val nie die lyn meer aan nie. Geen grubbers nie.
4. Mapoe en Vorster - hardloop nie meer in spasie in nie en kry die bal staan staan en dan is die opposisie op hulle. Die bal gaan ook meeste van die tyd daar dood.
5. Dyanti moet leer vang en betrokke raak. Hy wag daar op die kantlyn en niks gebeur nie.
6. Boeboes is planloos. 'n Paar jaar terug het hy by die agterlyn aangesluit.
In die algemeen is ons planloos. Swys sal ook die jong ouens 'n kans begin gee. Ek glo nie hulle gaan swakker as die ouer garde vaar nie. Dis nog nie te laat nie maar as ons dit nie regkry nie is ons in ons moer in.
db
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 8:04am
Originally posted by Simba Simba wrote:

My indrukke:
2. Groom moet gedrop word. Hy is baie stadig en dien sleg as 'n stadige skakel. Ek verkies Ross en Dillon. Faf se vinnige diens het die opposisie altyd aan die raai gehou en ons agterlyn op die voorvoet.
3. Jantjies moet gedrop word. Hy trippel en val nie die lyn meer aan nie. Geen grubbers nie.

Sort punt 2 uit en Jantjies sal beter vertoon. Hy het geen ander keuse met sulke swak balle nie. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39185
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 8:06am
Dylan Smith is hierdie week die enigste Leeus speler in die amptelike span van die week

1

Dylan Smith

Lions

Gained the most metres of any prop (26) from his eight carries, as well as making 7/8 tackles and crossing for a try.

Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 8:28am
Die 10, 12 en 13 speel so swak, want hul kry meeste bal op die agtervoet of man-en-bal of almal staan doodstil en pass net.. Dis agv 9. 9 maak nie vinnig genoeg skoon nie. Buiten die effek van 9, is 10, 12 en 13 self ook nie tans goed genoeg nie. 15 weet die vet alleen wat hy aanvang. Sy 'teenaanval' beteken side-step spanmaats wat terugval, raak geisoleerd, hardloop reguit in grootste opponent vas, staan strafskop af of verloor die bal.

"raak geisoleerd, hardloop reguit in grootste opponent vas, staan strafskop af of verloor die bal" is vir my nogal 'n goeie beskrywing van ons huidige wedtrydplan.

As ons nie kan hoek toe skop vir 'n lynstaan en 'n dryf nie, weet ons nie wat om te doen nie.
Up the Vaal!
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 8:40am
Ek persoonlik dink nie om nuwe ouens in te bring, sonder dat ons die aanvalsplan uitsorteer nie, gaan enigsins 'n verskil maak nie. Inteendeel kan dit meer skade doen as goed.

Ek voel ons moet van ons aanvalsafrigter ontslae raak, Swys moet die aanval oorneem (dis tog waarop hy sy hoed hang), en as die ouens dan nogsteeds swak doen, drop hulle dan.

Die hele agterlyn lyk sleg. EJ het vir my ten minste probeer. Maar die senters weet ek nie wat hulle doen, en ek dink hulle weet ook nie. Ons voorspelers staan die hele tyd in die agterlyn, so ek dink ook, wanneer die bal by hulle uitkom, verwag hulle dit nie, want dis die hele tyd 9,10,3. 9,10,4. 9,10,2. Selfs ouens soos Dyamani word gemors, want ons skep nooit geleenthede vir hom op aanval nie.

Dit alles sit ek voor die aanvalsafrigter se deur.

Ek dink ook dat ons dan meer foute maak, omdat ouens soos Kwagga, EJ en Marx probeer meer op hulself neem om iets te laat gebeur. Dan raak hulle geïsoleerd, en dan kom die foute.


Edited by petri - 05-Mar-2019 at 8:43am
Back to Top
5port View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 18-Jan-2018
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 30
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote 5port Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 8:46am
Hoelank kan jy aanhou speel met spelers wat nie op vorm is nie?
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Online
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 9:40am
Om jong spelers in 'n sukkelende span in te bring gaan net hulle selfvertroue breek. Meeste van die ervare huidige spelers het onder 'n ander afrigtingspan uitstekende dinamiese rugby gespeel. Die afrigtingspan moes al lankal ernstige selfondersoek gedoen het. Rugby bestaan uit meer as lynstaan rolmaalbewegings en skrums. Vaardigheid en die vermoe om die situasie te speel ontbreek tans. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 10:01am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Om jong spelers in 'n sukkelende span in te bring gaan net hulle selfvertroue breek. Meeste van die ervare huidige spelers het onder 'n ander afrigtingspan uitstekende dinamiese rugby gespeel. Die afrigtingspan moes al lankal ernstige selfondersoek gedoen het. Rugby bestaan uit meer as lynstaan rolmaalbewegings en skrums. Vaardigheid en die vermoe om die situasie te speel ontbreek tans. 
Dis waar ja, maar vaardigheidis nie die afrigter se verantwoordelikheid nie. 'n Speler wat nie n bal kan vang, en ewe goed uitgee na beid kante toe nie, hoort nie op die vlak nie. Die aanvals afrigter besluit oor die strategie op aanval. as die spelers dit nie kan uitvoer nie, kan hy nie alleen die blaam dra vir dit nie. Die spelers sal hard na hulleself moet kyk en verantwoordelikheid vat op die veld.
Dieselfde vir spelers wat nie die reels ken nie. Ek wil in my broek kak as die ref vir Marnus se om die bal te los en hy hou aan om dit te speel. Dieselfde toe hy getackle is en hy los nie die bal nie, maar staan op en hol verder. Dit is iets wat jy in laerskool al leer.

Dis wel die afrigter se skuld as hy gewoontemisdadigers bly kies, indien daar spelers is wat wel die vaardighede en ondervinding het.

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2019 at 10:03am
Control the controllable. Die afrigting span kan nie en sal nie nou verander word nie. En ek is seker daar is planne in plek, so die blaam moet grotendeels op die spelers gele word. Wat wel verander kan word is spelers wat uit vorm uit is kan gedrop word. Help nie mens ploeter voort met dieselfde spelers week in en week uit en verwag hulle gaan nou ewe skielik die wereld aan die brand begin speel nie
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 678910>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.