Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 19 - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05

Match 19 - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <1 56789 10>
Author
Message
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 4:50pm
Kan ons nou erken ons het probleme?
Pa en seun afrigting werk nie. Ons agterlyn is pateties, 3 wedstryde, 7 driee en alles deur voorspelers... Swys se seun weet nie wat hy doen nie en Swys is NIE 'n hoofafrigter nie. Ons  vlak van speel het die laaste 2 jaar weer 10 jaar terug gegaan. Ek het dejavu beleef vandag, het gevoel of ek weer leeurugby van 2010 kyk... Het nie een keer kwaad geraak nie, want ek raak nou weer gewoond om te verwag dat ons gaan verloor. Ons gaan laaste in die SA konferensie eindig, mark my words...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 5:00pm
Ek ego al die bogenoemde. Ek het rerig die tv halftyd afgesit, ek gaan ook nie weer die moeite doen om na die sirkus te kyk nie. Waarom gil en skree en kwaad raak. Die leeus het groot moeilikheid en ons het nie n Johan Ackerman om ons weer reg te ruk nie. Moontlik weer die begin van die maer jare waaraan ons op n stadium gewoond was. 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1023
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 5:22pm
Stem 100 peresnt saam jou martinus, mens sien al hoe meer en meer hoe baie Ackerman beteken het vir elke speler. En ja die swys en seun combo werk nie hy gaan seker weer net se daar is so hier en daar n ding om aan te skaaf as dit nie vir marx en schoeman was wat balle gesteel het nie was dit n groot telling teen ons
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 5:56pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Kan ons nou erken ons het probleme?
Pa en seun afrigting werk nie. Ons agterlyn is pateties, 3 wedstryde, 7 driee en alles deur voorspelers... Swys se seun weet nie wat hy doen nie en Swys is NIE 'n hoofafrigter nie. Ons  vlak van speel het die laaste 2 jaar weer 10 jaar terug gegaan. Ek het dejavu beleef vandag, het gevoel of ek weer leeurugby van 2010 kyk... Het nie een keer kwaad geraak nie, want ek raak nou weer gewoond om te verwag dat ons gaan verloor. Ons gaan laaste in die SA konferensie eindig, mark my words...
Ek stem dat ons probleme het, maar die afrigters is nie die enigste sondebokke nie. Die spelers moet n slag diep en hard na hulleself kyk. Die hoeveelheid aanslane en simpel strafskoppe wat ons afstaan, is onaanvaarbaar, en nie die afrigter se skuld nie.
Waar hy wel die kluts kwyt geraak het, was toe hy Combrink, wat die beste van ons Back 3 was vervang, en Dyantyi, wat IMO moet teruggaan klubrugby toe, to hy leer om n bal te vang, op die veld hou. Skosan lyk goed met bal in die hand, maar wil die ou langs hom dood gooi met die bal.
Marnus staan elke game dom strafskoppe af. Marx is nie n skadu van die speler wat hy laasjaar was nie.

Ek dink die senior spelers het n bietjie untouchable geraak. Swys moet die hele lot drop en o 21 spelers wat lus is kans gee. 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 6:20pm
Presies. Dit is die afrigter se werk om die spelers bymekaar en eerlik tehou. Die spelers weet hulle sal nie gedrop word nie want Swys is te nice... Kyk die verskil tussen die span van Ackermann en Swys se span. Ackermann se span het elke keer met smiles op die veld gedraf en geniet wat hulle gedoen het. Hulle het vir mekaar gespeel en in mekaar geglo. Daar was nooit gerugte dat Ackermann spelers in die duister gehou het oor sy planne met hulle nie (soos wat Rohan sê Swys met hom gedoen het nie). Ek is jammer, maar die krake het al begin wys in 2017 se Curriebeker, laasjaar het die formaat van die kompetisie ons gehelp tot in die finaal, maar die jaar is ons selfs te swak om voordeel daaruit te trek. 
Ek wonder net hoe lank gaan die unie vat om die moeilike call te maak en hulp vir Swys te kry of om hom heeltemal te vervang. Hy kom nie die mas op nie... Die wiele kom behoorlik af nou.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 6:21pm
Darem nie myself gestraf nie, ekt nou baie tyd om ander dinge te doen
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 6:40pm
Kyk, dinge lyk sleg, maar as so 3-4 spelers wie nou al lank nie goed speel nie, vervang, aal dinge baie beter lyk.

Ek was vandag op die park en het baie die ouens van die bal af dopgehou. Ons voorspelers is goed genoeg, maar agter is daar probleme. Dik, stadig, onfiks, moan, stry.
Up the Vaal!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 6:44pm
Ek dink weer ons voorspelers was uiters power vandag.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39185
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 7:43pm
Ons dissipline was altyd een van ons sterk punte, maar sover hierdie jaar is dit 'n swak punt. Dis 'n baie moeilike ding as jy dit verkeerd kry, want dit breek jou momentum en dit gee momentum aan die ander span. Skrums het goed gelyk vandag, maar ons lynstane was onder druk.

Ek het eerlikwaar gedink ons gaan terug kom in die 2de helfte, en ons was op pad, totdat ons daardie verspotte drie afgetsaan het met die vinnige ingooi, dit het ons gekelder.

Ons het verseker spelers wat nie regtig tuis is op Super Rugby vlak nie, en ons betaal seker die prys daarvoor
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39185
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 8:36pm
Coach Swys de Bruin after Lions vs Bulls Super Rugby match on 2 March 2019
https://youtu.be/uwOuEbbwkXc
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39185
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2019 at 10:22pm
Coach Pote Human after Lions vs Bulls Super Rugby match on 2 March 2019
https://youtu.be/ITuk6wpnYhQ
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 6:40am
Lyk darem of Swys ook bietjie kwaad is. 😂 


Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 6:50am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Coach Swys de Bruin after Lions vs Bulls Super Rugby match on 2 March 2019
https://youtu.be/uwOuEbbwkXc
Weet nie hoekom hy so opkom vir Groom nie of wat hy in die eerste plek in hom sien nie...
Dit is waar ons probleem begin, spankeuses... Drop die spelers wat nou al vir maande nie op vorm is nie. Gister was dit ook vir my duidelik hoekom Vorster nie meer speel soos wat hy gespeel het nie. Dit lyk of hy bang is om seer te kry, steek vas voor hy kontak maak.
Boeboes, Dyantyi, Vorster, Mapoe, Groom moet almal gedrop word. Swys se laaitie moet ook plek maak vir iemand wat iets weet van aanval af en ons verdediging is ook nie op standaard nie. Weet nie wat die amptelike telling was nie maar ons het amper 30 tackles gemis. 
Swys se tyd om met Ackermann se kallers te ploeg is verby. Tyd vir hom om die moeilike besluite te vat of om pad te vat.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 6:56am
My een pel reken die Leeus moet vir Marlize kry, sy weet darem waar is die pale...
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 7:12am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

My een pel reken die Leeus moet vir Marlize kry, sy weet darem waar is die pale...
LOL
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 8:31am
Hierdie wedstryd het vir my n paar dinge laat uitstaan:
1 ons kan nie meer maul nie
2 Dyantyi is kwesbaar onder die hoe bal
3 Britz, Vermeulen en Speckman was baie beter kopies as wat ons gedink het
4 Die bulle is glad nie meer so kwesbaar in die skrums nie.
5 Ons skills is shocking ( maar dit het ons al laas week gesien tee die Stormers)
6 Combrinck is tans ons enigste agterspeler wat enigsins iets beteken.
7 Soos ons reeds opgemerk het, het ons n reuse tekort aan leierskap, en dit bekommer my dat dit nie lyk of enigeen by Warren kan oorneem nie.
8 Ons moet seriously begin dink daaraan om te begin speel om te wen, ipv speel om driee te druk. Teen die Jaguares het ons gespeel om te wen, en dis presies wat gebeur het.
9 Pote is besig om homself te bewys as n baie goeie coach.



Edited by valie - 03-Mar-2019 at 8:38am
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 8:59am
Originally posted by valie valie wrote:

Hierdie wedstryd het vir my n paar dinge laat uitstaan:
3 Britz, Vermeulen en Speckman was baie beter kopies as wat ons gedink het

Dit help dat die Bulle soos n span speel. Ons speel al n ruk nie meer as n span saam nie.


Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 9:02am
Ek hoop ons kan nou n paar veranderings sien in die agterlyn, dit is tyd. Ek dink ons moet solank dink aan die volgende generasie, hierdie spelers se koppe is op ander plekke wat tans net in hul gemaksone lewe en die jaar wil uitsien.
Back to Top
Billy3 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 23-Feb-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 49
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Billy3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 10:12am
Ek Dink ons benader 2019 seisoen heeltemal verkeerd! Ek sou dit investment seisoen genoem het. Baie ervare speler waai die einde van die jaar. So ek sal Baie meer jonger speler kans gee. Drop Elton en mapoe  en coetzee. Bring nuwe bloed in en teiken 2020 seisoen eerder.

Edited by Billy3 - 03-Mar-2019 at 10:13am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39185
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 10:50am
Photos from the Super Rugby match between the Lions and the Bulls on 2 March
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 6:32pm
Ek het myself nou weer gestraf en weer die game gekyk. Hoewel ons kak was, was daar tog kere wat ons goed gespeel het, net om die bal te verloor in kontak, of om n simpel strafskop af te staan. Dis asof ons as n span speel tot op n punt, en dan verloor ons kop.
2 areas waar die bulle slimmer as ons gespeel het, was om die game in ons helfte te speel, en strafskoppe binne tref afstand pale toe te skop.
As ons beter takties skop, minder simpel strafskoppe afstaan en sorg dat die passe stick, gaan ons baie beter lyk.
Skrums en lynstane was goed. Op die aanval kan ons defnitief spelers soos Dayimane beter gebruik.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 7:16am
Ek het die naweek 'n paar keer probeer post hier, maar gelukkig het ons slegte sein my verhoed.. 

Daar is seker nie veel meer wat ek kan se wat nognie gese is nie. Ek dink net die probleem le nie soseer by die voorspelers nie. Alhoewel ons 'n baie ligte pak het dink ek hulle staan hul man teen swaarder pakke. As Brink terug is sal ons loosies meer gebalanseerd wees, maar ek hou steeds van Kwagga en Schoeman in dieselfde span. 

Agterlangs is waar die probleem le dink ek. Van 9-15, met die uitsondering van Commies, speel BAIE swak rugby op die oomblik. Verdediging is nie te sleg nie, maar daar is hoegenaamd geen skills of verbeelding op die aanval nie. En al wil mens dit graag doen kan jy nie jou hele agterlyn drop nie. Reynolds is vir my 'n MOET op die bank, en hy moet ten minste 30min speeltyd begin kry. Ek sou Vorster of Mapoe drop, en begin met Ras/Simelane/Naude. Of selfs Reynolds op 12, hy het laas baie goed gedoen daar. 

Dan sal ek ook of Commies 15 toe skuif of Mahuza. Sit Boeboes op die bank aangesien hy 'n hele paar posisies kan cover.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 7:28am
Ek kan nie verstaan dat ons basiese skills so agteruit gegaan het nie... mens hou jou asem op met elke pass en elke keer wat ons in kontak ingaan. Om nie eers te praat van hoë balle nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 7:29am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Ek kan nie verstaan dat ons basiese skills so agteruit gegaan het nie... mens hou jou asem op met elke pass en elke keer wat ons in kontak ingaan. Om nie eers te praat van hoë balle nie.

En dit was juis ons sterkpunt so paar seisoene terug
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 7:34am
Die Bulle aan die ander kant, het niks uitsonderlik gedoen in hul twee goeie wenne nie. Hulle het net die basiese dinge baie goed gedoen.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 56789 10>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.