The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 19 - Lions vs Bulls |
Post Reply | Page <1 78910> |
Author | ||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek stem Valie
|
||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Dit is die grootste probleem van die Swys de Bruin-era by die Leeus- spankeuses.
|
||||
Up the Vaal!
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek het dit al voorheen gese, maar ek dink dit is seker onredelik om die hele agterlyn summier te vervang. Ek sou Groom heeltemal weglaat, begin met Ross en sit Dillon op die bank. Begin dalk met Reynolds op 12, of haal Elton na 50min af en gee Reynolds 30min op 10. Anders, begin met 'n nuwe 12 en hou Mapoe vir die ervaring. Commies en Skosan op vleuel, of Commies of Mahuza op 15 en sit Boeboes op die bank
|
||||
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Voster, Mapoe, Coetzee, Groom selfs jantjies is in 'n comfortzone... Hulle kort druk van die youngsters af om aantehou perform. As een of twee youngsters die kans kry gaan hulle dalk weer speel vir hulle plek en nie net 'n naam wees op die teamsheet nie.
Vanaf trokkie weg is is daar niemand wat hom meer op sy tone hou nie... net as 'n voorbeeld.
|
||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek sien dinge ietwat anders. Vaardigheid word grootliks onder druk in wedstryd situasies verbeter. 'n Span wat konstant verkrampte beperkte rugby speel gaan nie vaardigheid verbeter nie, maak nie saak hoe hard hulle dit oefen nie.
|
||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
I have said it before, we seem to lack creativity in the backline. Especially at center. Elton's game depends largely on his distribution skills. We do not have anyone able to break that first line of defence to create space. So we become very easy to defend against, as the passes are easy to read. The rush defences we play against seem to be quicker than the ball. In years gone by, the ball would move down the line, and either no 13 or the wing would be given space to move in and break the line. Now, by the time our 13 gets the ball, his opposite number is on him. Just my opinion on why we seem to be flat in the backline.
|
||||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Het nog nooit perform nie...
|
||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||||
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Yip, net 'n naam
|
||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Tinkering with team selections is like re-arranging the deck chairs on the Titanic when the actual problem lies with the captain.
|
||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Jag - backline was poor - strike 1 Sto - backline was worse - strike 2 Bul - backline still nbot performing - strike 3 I agree with Lion4ever we need to give voster a rest... but who can get a chance to stepup??? |
||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Was referring to the captain of the Titanic(i.e. o Our coaching management). Yip i know management are not the ones making mistakes under pressure on the field, but with the present one dimensional game plan, the team will not evolve.
Edited by emiel1 - 05-Mar-2019 at 12:15pm |
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek dink nie dit is net Vorster wat die probleem is nie. Maar dit help nie mens drop Mapoe en behou Vorster, want dan gaan die nuwe 13 elkgeval nooit die bal kry nie, of hy kry bal en man terselfdertyd. Dit maak vir my meer sin om 'n nuwe 12 te probeer wat 'n beter spelskepper is, wat dalk Mapoe sal trigger om beter lyne te hardloop of bietjie spasie te kry. Maar ek dink hy raak elkgeval bietjie lank in die tand, hy het nie meer die spoed wat hy 5 jaar terug gehad het nie |
||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek sien Vorster is maar 25 en Mapoe 30. Albei het nog vrek baie rugby in hulle en behoort eintlik net beter te word (veral Vorster). Swys moet eenvoudig iets doen om die ouens weer aan die brand te kry. 'n Skrummie met goeie, vinnige diens is sekerlik die eerste stappie in daardie rigting.
|
||||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek het baie van Vorster gehou toe hy begin het maar hy is net nie dieselfde na sy twee knie ligament beserings nie. Ek dink hy is maar versigtig en het dalk ook spoed verloor....
|
||||
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek stem maar Voster sal net my verandering wees. Pyn is net dat Reynolds 'n erkende 10 is en nie 12 nie en franco naude is splinter nuut. Ons het geen ander youngster wat regtig kan kompeteer vir die 12 trui nie. Op 13 is daar simi wat kan inval selfs dyanti(ek het net nog nie so baie vertoue met sy hande nie). |
||||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Met die hoeveelheid goeie bal wat ons op die oomblik genereer kan jy Danie Gerber in ons agterlyn sit, dit sal nie help. Begin voor imo en dan sal die backs vlerke kry. Al 7 backs is nie skielik swak, hulle is maar net op agtervoet.
Met al die jongmanne wat voor hulle voete probeer vind sal ek ook daarteen waak om nog meer onervare spelers agter in te bring. Ons het Saterdag in die eerste helfte 75% balbesit teen ons gehad en net een drie afgestaan. Ou moet krediet gee vir hoe die manne in die middelvekd verdedig ook.
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek stem nie saam nie. Ons scrums is solid, en teen WP selfs dominerend. As dit nie voorvoet bal verskaf nie dan weet ek nie wat doen nie? Lynstane is ok. Ons kan wel beter doen by die breakdown om bal te beskerm en vinniger uit te kry, maar dis nie asof ons runners 5m terug geduik word elke keer nie
|
||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Dit is gewoonlik die gebruik om 'n "linebreaker" langs 'n spelskepper no 10 soos Jantjies te speel,en dan weer 'n spelskepper op 13 vir die buite agterspelers. Probleem is dat beide Jantjies en Vorster beide skeppende spelers is. Tans probeer hulle Vorster as stormram te gebruik (nie su natuurlike sterkpunt nie). Maar dit maak nie saak wie hulle op 10, 12 en 13 speel indien die span as geheel se vaardigheidvlkke drasties verbeter nie.
|
||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek stem glad nie saam nie, toe Lombaard opkom teen Stormers het hy goed gelyk. Teen Jags het ons pak definitief die game domineer en niemand in ons agterlyn het daar uitgestaan nie.
|
||||
Go LIONS!!!!!
|
||||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 662 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
My mening .... Ross op 9 gaan n paar probleme oplos... Groom kyk te veel rond voor hy n besluit neem as 9 by ruck aankom moet hy weet wat hy gaan doen .... Boeboes is nie meer wat hy was na hy onder Alister se hande deur is nie ... gee Combrink op 15 n kans en kry n baldraer op 7 (hopenlik is Brink gou reg ... speel kwagga op 8 tot WW terug is
Edited by monster - 05-Mar-2019 at 3:00pm |
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Dit help nie ons pak wen net ons vaste fasette soos skrums en lynstane, maar wanneer ons by na n paar fases die bal moet vinnig maak, is daar geen momentum nie, maw ons vat die bal deur fases, maar verloor veld of gaan net 3 tree vorentoe. Dis weereens wat ek bedoel het in n vorige post dat ons nie die collisions domineer nie. Die kere wat ons wel momentum opbou, verloor ons die bal, of staan n stupid strafskop af.
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Valie, ek hoor wat jy se. Maar ek dink ons ouens doen OK om oor die voordeel lyn te kom huidiglik. Selfs ons klein ouens soos Kwagga en Schoeman is moer sterk en moeilik om grond toe te bring. Ek vat eerder so tipe speler as 'n EE wat almal altyd loof en prys oor hy so monster is en die collisions wen, wat absoluut BS is! Hy is al baie op sy gat gesit deur baie kleiner ouens. Maar ja, daar sal meer balans in ons pak wees as iemand soos Brink terug is, of as Ferreira nog op slot gehad het
|
||||
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Wat is die nuutste nuus rakende WW?
|
||||
Post Reply | Page <1 78910> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |