Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 13 - Stormers vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 13 - Stormers vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 5678>
Author
Message
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 9:01am
Wonder wanneer gaan ons duidelikheid kry oor Warren se besering.. hou maar styf duim vas dat dit nie te ernstig is nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 9:10am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Wonder wanneer gaan ons duidelikheid kry oor Warren se besering.. hou maar styf duim vas dat dit nie te ernstig is nie.

Moet seker vandag nog eers toetse doen en spesialiste sien? Maar ons kan seker maar verwag hy gaan n paar weke uit wees. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 9:21am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Wonder wanneer gaan ons duidelikheid kry oor Warren se besering.. hou maar styf duim vas dat dit nie te ernstig is nie.

Hulle het ons reeds laat weet dat dit baie laat vandag gaan wees as ons dit enigsens vandag gaan kry
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 10:09am
Dankie. Ons moet seker maar weer regmaak vir 'n lang ruk sonder hom. 
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 10:31am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ref was baie swak maar moet wel ook se die leeus speel glad nie baie goed.Wat het geword van ons aanvallende spel,ons het geen ritme,doen alles staan staan,voor en agterspelers combine nie,Dan sit ons met die bok aanvals afrigter??
Om te pass, lyk vir my is die probleem met die agterspelers. Dis asof hul dit nie kan doen nie- almal donner 1-1 in die opposisie vas. As hul wel pass is die dikwels swak en dan skrik die ou wat moet vang so groot dat hy die bal aanslaan.

Hul hardloop ook baie skuins, lê te vlak en niemand hardloop 'n ander lyn.
In short its the rush defence and linespeed of defending teams. The Lions are not the only team that struggle to get the ball past the first receiver.  Modern defences are killing the game, as they are frequently offside. Too often we have the defensive no 13 in the attacking line before the ball even gets to the 12 and so doing kills the movement by forcing the attacking team to stay in the narrow channels and thus we see the pick and goes to try and disrupt the defence, as well as your inside center being used as a battering ram. That's where Trokkie was very good for us. Neither Vorster or Mapoe are crash ball players. They need a bit more space to be creative. 

Edited by Lion4ever - 25-Feb-2019 at 10:39am
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Online
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 10:44am
All true, but I can't but help feel that the skill levels the past two or so seasons have deteriorated. A couple of seasons ago our forwards handling under pressure was as good, if not better than those of the backs, in fact forwards were used in attacking tactical moves to create space for the backs. Nowadays, our game plan revolves around line-out mauls and scrums and the odd capitalization of opposition mistakes.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 10:53am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

All true, but I can't but help feel that the skill levels the past two or so seasons have deteriorated. A couple of seasons ago our forwards handling under pressure was as good, if not better than those of the backs, in fact forwards were used in attacking tactical moves to create space for the backs. Nowadays, our game plan revolves around line-out mauls and scrums and the odd capitalization of opposition mistakes.

Stem. Ek het 'n video op my foon met highlights van driee wat ons in 2015/16/17 gedruk het. Elke nou en dan as ek dit kyk dink ek WOW, het die leeus regtig sulke driee gedruk!!!?? Soos jy se, nou druk Marx meer driee vanaf rolmaal bewegings as ons hele agterlyn saam. 

Ek weet ons het 'n probleem op 9, Groom is nie die regte tipe scrummie wat ons nodig het nie. Maar ek kan ook nie help om te wonder of dit tyd is om Reynolds of Giovanni op 10 n kans te gee? Ek voel net daar is n paar spelers wat seisoen na seisoen hul plek behou, maak nie saak hoe hul speel. 

Dis 'n catch 22 want ons het so baie spelers verloor, so jy kan nie sommer die ervare ouens drop as hul nie op form is nie..
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 11:16am
My opinie is dat ons Agterlyn sukkel omdat ons nie die voordeellyn domineer nie, daarom is dit of die ouens bang is om die bal deur fases te vat, want hulle word terug geduik. Saterdag het ons in een van die min kere wat ons die bal langer as 7 fases gehou het, omtrent 10 meter veld verloor. Ons het nie tans spelers wat 2 defenders besig hou nie, dis hoekom die ander spanne kan uitsprei op defence en baie maklik al die spasie op die veld vul. 
2017 het ons ouens soos Jaco Kriel, Ruan Ackermann, Ferreira, Jacques van Rooyen en Ruan Dreyer in die pak gehad, wat meer dikwels as nie, of n man geklop, plat gehol of ten minste die collision gewen het.
Ons mis tans vir Cyle Brink, en sal defnitief kan doen met n groot enforcer slot, wat die rucks met impak kan skoonmaak. Orie speel tans 4, hoewel hy eintlik meer n 5 is. 
Ons is saterdag n hele paar kere terug geruck, waarna ons die bal verloor het.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 11:38am
Ek weet meeste stem nie saam met my nie, maar ek dink daar skort iets met ons afrigters. Vandat Swys oorgevat het, het ons annvallende spel drasties verswak...
Top driedrukkers vanaf 2015:
2015 - Ruan Combrinck (5), Faf de Klerk (5), Jaco Kriel (4)
2016 - Rohan jv Rensburg (10), Skosan (10), Lionel Mapoe (9)
2017 - Skosan (9), Kriel (8), Kwagga (8)
2018 - Marx (12), Tambwe (7) waarvan 4 in 1 wedstryd en Schoeman (6)

So 2015 en 2016 het ons agterspelers by verre die meeste driee gedruk.
2017 baie minder en laasjaar het ons voorspelers by verre die meeste gedruk.
Die jaar het ons na 2 wedstryde en 5 driee nog nie 'n drie deur 'n agterspeler gesien nie... Iets is fout en ja, ek hoor wat julle se ten opsigte van die "rush" defence, maar ander top spanne soos die Crusaders, Hurricanes, Waratahs en selfs die Jaguares druk nogsteeds driee met hulle agterspelers...
Tweedens dink ek Swys se neiging om sy voorkeur speler tenspyte van sy vorm te kies, veroorsaak dat die speler 'n "untouchable" houding kry. 
Dit lyk amper asof Swys sy favourite speler kies en dan glo dat die speler eventually weer sal goed speel... Ek dink spesifiek aan Groom en Vorster laasjaar. Selfs in 'n mate Boeboes en Jantjies.
En laastens dink ek, en ek weet 90% van julle kan dalk aanstoot neem hieroor, dat Swys meer bekommerd is oor sy godsdiens as wat hy is oor hoe sy span vertoon... Laasjaar toe ons teen die Crusaders op paas sondag vasgeval het, het Swys in sy onderhoud na die wedstryd iets gese in die lyn van, dat die uitslag nie vir hom saak maak nie, want hy is klaar 'n wenner omdat Jesus vir hom aan die kruis gesterf het... Alles goed en wel, maar hy moet besef dat al die Leeus ondersteuners nie Christene is nie en die Leeus se grootste borg 10 teen 1 nie Christene is nie... 
As mens na die vertonings op die veld kyk, moet hy en die span dalk minder bid en meer aan balvaardighede werk... Ek is jammer, maar bid gaan nie die span regkry nie en ons is besig met proffesionele sport, nie 'n kerksdiens nie. As Swys wil preek en Godsdiens bevorder moet hy dalk oorweeg om n pastoor te word... As ek swak uitslae by my werk lewer en ek moet direk na die tyd vir my baas vertel, dit maak nie saak nie want ek was in die kerk Sondag, dan gaan ek my werk verloor... 

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:03pm
Ek wil ook by sê ek dink dit gaan baie oor karakter en ywer. Daardie nuwe jong agterlyn outjie wat opgekom het (dink dit is Lombard) het baie goed gelyk die paar keer wat hy die bal gekry het. Ek dink van die ouer spelers het bietjie van hul lus verloor vir die game, soos Mapoe en Harold en is so bang om weer beseer te word dat hulle nie meer baie hard proveer nie. Ek begin voel dit is tyd om van die jonger spelers soos Simelane, ens n kans te gee om te begin. Net sodat die ouens sal wakker skrik en ook omdat hulle nie meer hul plekke in die beginspan verdien nie, in terme van vorm,ens.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:12pm
Ek vir een wat redelik verbaas dat Swys begin het met die plaasvervangers so vroeg as die 55ste minuut van die wedstryd, ek sou eerder die begin XV so lank as moontlik laat speel het. Maar ja, te veel geleenthede in die eerste helfte nie gebruik nie...ons moes hulle gebere het met al die besit en gebiedsvoordeel wat ons in die eerste 40 geniet het
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:16pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek vir een wat redelik verbaas dat Swys begin het met die plaasvervangers so vroeg as die 55ste minuut van die wedstryd, ek sou eerder die begin XV so lank as moontlik laat speel het. Maar ja, te veel geleenthede in die eerste helfte nie gebruik nie...ons moes hulle gebere het met al die besit en gebiedsvoordeel wat ons in die eerste 40 geniet het
Ek stem oor dat ons hulle in die eerste helfte moes gebere het. Ek dink die plaasvervangers het hy opgebring oor die ander ouens dalk moeg was of krampe gehad het, mens sal nie weet nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:16pm
Aan die ander kant van die muntstuk het ons 2 spelers op die bank gehad wat glad nie eers opgegaan het nie, Mahuza en Jansen. Ons kan nie beskostig om spelers op die bank te kies wat ons nie vertrou om ten minste 'n paar minute te speel nie. Wat sou ons byvoorbeeld doen as Marx in die eerste 5 minute moet afgaan, dan moet Jansen in elk geval 75 minute speel, so ons moet hom vertou om te speel, of ons moet 'n ander nommer 2 haker kry
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:32pm
Congrats to Stephan Lewies and Gianni Lombard who made their Super Rugby debut for the Lions on Saturday against the Stormers
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Aan die ander kant van die muntstuk het ons 2 spelers op die bank gehad wat glad nie eers opgegaan het nie, Mahuza en Jansen. Ons kan nie beskostig om spelers op die bank te kies wat ons nie vertrou om ten minste 'n paar minute te speel nie. Wat sou ons byvoorbeeld doen as Marx in die eerste 5 minute moet afgaan, dan moet Jansen in elk geval 75 minute speel, so ons moet hom vertou om te speel, of ons moet 'n ander nommer 2 haker kry
Gepraat van haker, wat het van die Campher outjie geword, wat ons by die Bulle gekoop het? Volgens die media was hy die volgende Marx.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:47pm
Die Leeus se spelers wat nie betrokke is by Super Rugby nie, speel hierdie Saterdag in 'n voorwedtryd teen die Valke. Ons sal dan seker sien hoe dit gaan met die spelers wat nog nie in aksie was nie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Leeus se spelers wat nie betrokke is by Super Rugby nie, speel hierdie Saterdag in 'n voorwedtryd teen die Valke. Ons sal dan seker sien hoe dit gaan met die spelers wat nog nie in aksie was nie
O, ok, dankie.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 2:00pm
Mapoe was vir my baie goed op verdediging, maar ek sal like om vir Reynolds op 12 en Simelane op 13 te sien. Maar ook, jy kom eksperimenteer nie in SR nie, dis eerder waar voor die CC daar is. O wag, ek sou kon sweer dit het gebeur en as ek reg onthou was heelwat mense nogal beindruk.

Ek voel ook baie spelers is daar op reputasie en speel nie meer goed genoeg nie, al van laasjaar af...
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 2:13pm
Witboer, jou comments rakende Swys en sy godsdiens.. Ek dink nie dit gaan soseer daaroor nie. Ek dink hy wil soms TE nice wees, TE humble wees. Soos na die WP game se hy, hy is bly vir Flecky. My magtig man, twak daarmee en Flecky se gat! Ons as leeu ondersteuners wil nie hoor hy is bly vir Flecky se part nie! Kyk na Ackers, hy is ook n groot Christen, maar hy het altyd daai "competitive edge" gehad. Soms moet jy bietjie hard wees op jou spelers, en die opposisie probeer intimideer. Nie hulle gat lek nie! Ek is nou oortuig Swys is 'n uitstekende hul afrigter, maar nie 'n goeie hoof afrigter nie!


Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 2:28pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Witboer, jou comments rakende Swys en sy godsdiens.. Ek dink nie dit gaan soseer daaroor nie. Ek dink hy wil soms TE nice wees, TE humble wees. Soos na die WP game se hy, hy is bly vir Flecky. My magtig man, twak daarmee en Flecky se gat! Ons as leeu ondersteuners wil nie hoor hy is bly vir Flecky se part nie! Kyk na Ackers, hy is ook n groot Christen, maar hy het altyd daai "competitive edge" gehad. Soms moet jy bietjie hard wees op jou spelers, en die opposisie probeer intimideer. Nie hulle gat lek nie! Ek is nou oortuig Swys is 'n uitstekende hul afrigter, maar nie 'n goeie hoof afrigter nie!
Ek stem saam met wat jy se. Godsdiens behoort glad nie 'n probleem te wees nie, net so ook moet "nice" wees nie 'n probleem wees nie, maar met die dinge wat Swys se na wedstryde lyk dit soms of wen net 'n bysaak is... Maar op die einde van die dag is wen AL wat saak maak in Pro sports. 
Nice wees tel op die einde van die dag niks...

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 5:47am
Kwagga Smith is the only Lions player in the Official team of the week from Round 2 of Super Rugby
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 7:33am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kwagga Smith is the only Lions player in the Official team of the week from Round 2 of Super Rugby

En hoeveel Stormers?
Once a Lion always a lion
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 7:57am
Kwagga is the only player from a SA franchise in the team. But there are two SA players, Sunwolves's Gerhard vd Heever being the other
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 8:11am
no Bulls ? That is a bit shocking 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39089
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 8:13am
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

no Bulls ? That is a bit shocking 

was hulle nie almal by die prysuitdeling nie? van die voorseisoen beker oorhandiging?
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 5678>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.