The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Lions Super Rugby Squad - 2019 |
Post Reply | Page <123> |
Author | |
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
So wag ons maar
|
|
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
wag sekere om die slot en dalk die flank vas te maak . die rugby leer mens maar om geduldig te wees
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is enige ander spanne se finale squads al bekend?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nie enige van die SA spanne nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk nie of ons iets gaan hoor vandag nie?!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk nie so nie
|
|
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek wonder of hulle weet SUPER RUGBY begin Vrydag want hulle sny dit darem fyn. En dan moet hulle nog die span vir Saterdag ook aankondig. D
|
|
db
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Al 4 SA spanne word seker saam aangekondig
|
|
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 211 |
Post Options
Thanks(0)
|
hierdie last minute signings het ook daarmee te doen bv Fereirra wat nog nie geteken het nie, en nou die nuwe man wat nog bykom, sekere beseerde spelers sal ook in groep moet wees vir latere gebruik ens ens, glo hul weet reeds wie saam gaan vir saterdag se game en wie die begin span is, maar dis die extra spelers wat groep moet opmaak wat probleem is
Ferreira se geval is nogal intresting, want as ek dit reg verstaan laat oefen hul ook nie n speler saam as hy nog nie geteken het nie, of nie kontak in elke geval so hoe gaan ons slotte lyk vir saterdag ,as ons minus hom is en moontlik minus Lewis aangesien hy nog net oefen en nie in opwarmg wedstryde gespel het nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek gaan raai ons beginslotte is Lewies en Orie. Lewies was siek vir die laaste opwarmingswedstryd, anders sou hy gespeel het
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek wonder wat die storie is met Andries. Al wat ons gesien het was hy moet n fiksheids toets slaag nadat hy sy enkel beseer het. So het hy nie sy kontrak hernu nie of het hy beseer geraak voor hy sy kontrak sou hernu en nou is ons harde gat omdat hy miskien nie sal kan speel die jaar nie?
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
Oh ja en ons moet seker bietjie vlieg ook die week, so ek reken hulle gaan die squad en span sommer gelyk aankondig
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink hulle vlieg Woensdag
|
|
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
Soos ek verstaan het spanne as kollektief besluit om hulle groepe so laat as moontlik aan te kondig. Onthou daar is aansienlike MINIMUM salaris net om deel van ‘n unie se groep te wees al speel jy NUL wedstryde. Jy verdien nie wedstrydgeld as jy nie speel maar die hele groep (al 40 odd) deel in wenbonusse en dit kan aardige bedrag raak.
Dus maak dit eintlik baie goeie besigheids-sin om jou groep so laat as moontlik aan te kondig. Kry ‘n speler in oefengames ernstig seer dan kan jy baie geld spaar.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar was 'n paar spelers in ons groep van 2018 wat NUL wedstryde gespeel het
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hierdie 3 ouens was in die 2018 squad en het verseker nie gespeel nie, maar daar kan meer wees
Rhyno Herbst, Willie Engelbrecht, Christiaan Meyer
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
okay, het nou net 'n e-mail van die Leeus gekry dat die span vir Saterdag se wedstryd more om 4 uur aangekondig word. Die span vlieg Woensdag oggend om 8:15 na Argentinie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
The #Lions team for their #SuperRugby match against the #Jaguares on Saturday will be named on Tuesday afternoon and the team will leave for the match on Wednesday morning at 8:15
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit maak dan seker net sin dat ons die squad voor dan of ten minste op dieselfde tyd kry
|
|
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja en die bg spelers het almal SR minimum salarisse getrek (Mininum is bykans R40000) sowel as gedeel in wenbonusse. Jy wil nie eintlik sulke ouens in jou groep hê. Verder het iemand soos Skosan eers baie laat in seisoen gespeel as ek reg onthou. Dit is moeilike ene want mens wil ook nie jou lojale staatmakers/ouens skroef nie. Dink Jaco Kriel was ook so geval.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
As ek reg onthou het Jaco Kriel ook nie 'n enkele wedstryd gespeel nie, maar dit was nie sy skuld nie. Die minimum salaris vir SR is blykbaar R35k per maand
|
|
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daai geld is addisioneel tot jou Leeu-kontrak so dit is groot aansporing om die groep te maak. Bitter min spelers verdien ook die minimum. Die 35K sal vir junior intree speler wees. Moet dan ook nie die die koste van wenbonusse onderskat. Dit is maar duur speletjie!
Hoe dit ookal sy, ek dink dit raak nou effens belaglik dat finale groepe nie darem teen nou al aangekondig is. Ek verstaan die taktiek om terug te hou maar daar is geen rede dat dit nie vandag kan uitkom.
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
I think that the players already know whether they are in the touring squad or not. And they should also know if they are in the greater squad. But if you make the squad and don't play, its not a bad gig. You get the training and fitness, but not necessarily the injuries.
Edited by Lion4ever - 11-Feb-2019 at 1:58pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Iemand het op 'n stadium gepos dat die SA Spanne 'n nuwe truuk het, hulle gaan nie squads aankondig nie...nou ja, lyk my dis waar
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Op die Sanzaar webwerf is daar 'n squad bladsy vir die Leeus, maar dit bevat 52 name...laas jaar se squad was 40 name so klink nie heeltemal reg nie.
|
|
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |