Print Page | Close Window

Lions Super Rugby Squad - 2019

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7378
Printed Date: 26-Apr-2024 at 2:04pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions Super Rugby Squad - 2019
Posted By: Transvaal
Subject: Lions Super Rugby Squad - 2019
Date Posted: 04-Feb-2019 at 10:57am
Klink my dit word vandag aangekondig, sal dit hier pos sodra ek dit kry, wag vir bevestiging. Swys het blykbaar na gister se wedstryd in Kaapstad vir die media gese die squad word vandag aangekondig.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 2:36pm
Het nog niks gesien nie, dalk was die ou van Citizen verkeerd. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 2:45pm
Ek tel ten minste 11 name wat waarskynlik nie in die 2019 squad gaan wees nie, wat wel daar was in 2018. Nie almal van die ouens het egter speelkans gekry nie. 

Ashlon Davids, Ruan Dreyer, Willie Engelbrecht, Corne Fourie, Rohan Janse van Rensburg, Marco Jansen van Vuren, Jaco Kriel, Christiaan Meyer, Howard Mnisi, Franco Mostert, Jacques van Rooyen.    



Posted By: Lion4ever
Date Posted: 04-Feb-2019 at 2:48pm
Did I miss something regarding Mnisi?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 2:50pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Did I miss something regarding Mnisi?

Not confirmed


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 2:54pm
One of the regulars on the forum mentioned that he left but I haven't received confirmation from the Lions. I don't think I saw him at Ellis Park on Saturday so it might be true


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 04-Feb-2019 at 3:41pm
Nothing on his Instagram account.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:05pm
Gaan ons vandag die squad sien? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:06pm
Ek weet nie wat rook die ou van die Citizen nie, hy het gese ons sou dit gister kry?



Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:08pm
Wie is die ou wat die bok span so uitblaker, miskien weet hy :D


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:10pm
Dis 'n ou wat vir Netwerk24 werk, maar hy is gebasseer in Bloem, so ek dink nie hy weet wat in die Leeukamp aangaan nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:21pm
Dalk moet hulle dit koordineer met SA Rugby en word die 4 squads op dieselfde tyd aangekondig


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:23pm
Laas jaar was dit op 30 Januarie aangekondig, so al klaar amper 'n week later die jaar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2019 at 12:40pm
okay die Leeus het gese later hierdie week. Waarskynlik. Jammer dat ek almal op hol gejaag het


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Feb-2019 at 1:22pm
No problem, darem weet ons nou om bietjie geduldig te wees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Feb-2019 at 1:25pm
ek is seker 100 keer meer ongeduldig as julle! LOL!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 05-Feb-2019 at 2:08pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek is seker 100 keer meer ongeduldig as julle! LOL!

LOL LOL Niemand kan hierme stry nie Transvaal . Dankie vir al jou gedult 


Posted By: GoLions
Date Posted: 07-Feb-2019 at 10:10pm
The Lions are about to unveil their Super Rugby squad in the knowledge they still need to plug a few holes in their pack.

The Lions‚ who have been hit by defections and injury‚ especially in their pack‚ will soon be boosted by the addition of a lock‚ while they may also swoop on a blindside flank.

They are set to sign a foreign-based South African lock to help avoid a potential crisis once the competition gets underway next week.

Last year they lost Franco Mostert amid much acrimony to Gloucester‚ while injury has put paid to Lourens Erasmus’ chances of playing in the competition this season.

Erasmus‚ who has a fractured tibia and fibula‚ as well as an ankle injury‚ is only expected to return to fitness in June or July.

He would have been sidelined for around nine months by the time he returns.

The Lions have contracted Stephan Lewies but he is slow out of the blocks this season having recovered from injury before a stomach bug ruled him out of last weekend’s clash against the Sharks in Cape Town.

The Lions are also in need of a ball carrying flank.

Cyle Brink’s continued convalescence has left a huge gap in the Lions’ backrow and although he is expected to return in the second or the third round of matches‚ Swys de Bruin’s team needs back-up.

Brink yielded to a long-term knee injury in the build up to the Springboks’ Test against Argentina last year‚ and the Lions need to find a like-for-like replacement for the barrel chested backrower.

Last week they handed Hacjivah Dayimani the No7 jersey and although he brings dynamism to the position‚ he doesn’t remove doors from their hinges in the way Brink is often called upon to do.

Dayimani is quick of hands‚ feet and mind but he really is best suited to No8. He is not a battering ram.

Flank Len Massyn‚ who strictly speaking doesn’t fit that bill either‚ has a shoulder injury and will only return to the playing surface in April.

Brink has been desperately unlucky not to make his Bok debut.

Twice last year he was on the cusp of playing his maiden Test but on both occasions he was ruled out through injury.

He looked set to make his debut against England in June last year before a neck and shoulder injury ruled him out.

In August he was again in the squad for the clash against Los Pumas before a serious knee injury removed him from the equation.

The Lions start their Super Rugby campaign away from home next week when they clash with the Jaguares in Buenos Aires.

https://www.timeslive.co.za/sport/rugby/2019-02-07-lions-to-unveil-their-super-rugby-squad-in-the-knowledge-they-still-need-to-plug-a-few-holes-in-their-pack/" rel="nofollow - https://www.timeslive.co.za/sport/rugby/2019-02-07-lions-to-unveil-their-super-rugby-squad-in-the-knowledge-they-still-need-to-plug-a-few-holes-in-their-pack/



Posted By: ROOIHART
Date Posted: 07-Feb-2019 at 11:11pm
Nou wie die kan die sa slot van oorsee wees. Mees waarskynlik uit Japan want die Euro seisoene is in volle swing. Dan seker iemand soos Reniel Hugo of Carl Wegner...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2019 at 6:10am
Ek speel vanoggend golf, hoop nie hulle kondig die squad aan voor ek terug is nie!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Feb-2019 at 6:39am
Franco van der Merwe? Weet nie hoe hy deesdae speel nie, maar dit sal nogal nice wees as hy nog kan byhou.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: valie
Date Posted: 08-Feb-2019 at 8:06am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Franco van der Merwe? Weet nie hoe hy deesdae speel nie, maar dit sal nogal nice wees as hy nog kan byhou.
Ja, toe hy weg is het hy 99 caps gehad. Sal nice wees as hy sy 100 ste game kan speel.


Posted By: valie
Date Posted: 08-Feb-2019 at 8:10am
Ek wonder wie is die flank na wie hulle kyk.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Feb-2019 at 8:38am
Dit is BAIE laat om nou nog speler aanwinste te wil maak.. Ek hoop maar hul vat raak en koop nie nog 'n "Groom" nie.


Posted By: Tin
Date Posted: 08-Feb-2019 at 8:47am
Glo dit sal net vir die spesifieke super rugby seisoen wees


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 08-Feb-2019 at 11:48am
So wag ons maarSmile



Posted By: Zibbie
Date Posted: 08-Feb-2019 at 1:20pm
wag sekere om die slot en dalk die flank vas te maak . die rugby leer mens maar om geduldig te wees 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Feb-2019 at 1:48pm
Is enige ander spanne se finale squads al bekend?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2019 at 1:55pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Is enige ander spanne se finale squads al bekend?

Nie enige van die SA spanne nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Feb-2019 at 3:17pm
Lyk nie of ons iets gaan hoor vandag nie?! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2019 at 3:45pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Lyk nie of ons iets gaan hoor vandag nie?! 

Lyk nie so nie


Posted By: Simba
Date Posted: 11-Feb-2019 at 5:57am
Ek wonder of hulle weet SUPER RUGBY begin Vrydag want hulle sny dit darem fyn. En dan moet hulle nog die span vir Saterdag ook aankondig. D


-------------
db


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 6:22am
Al 4 SA spanne word seker saam aangekondig


Posted By: Tin
Date Posted: 11-Feb-2019 at 9:07am
hierdie last minute signings het ook daarmee te doen bv Fereirra wat nog nie geteken het nie, en nou die nuwe man wat nog bykom, sekere beseerde spelers sal ook in groep moet wees vir latere gebruik ens ens, glo hul weet reeds wie saam gaan vir saterdag se game en wie die begin span is, maar dis die extra spelers wat groep moet opmaak wat probleem is

Ferreira se geval is nogal intresting, want as ek dit reg verstaan laat oefen hul ook nie n speler saam as hy nog nie geteken het nie, of nie kontak in elke geval so hoe gaan ons slotte lyk vir saterdag ,as ons minus hom is en moontlik minus Lewis aangesien hy nog net oefen en nie in opwarmg wedstryde gespel het nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 9:14am
Ek gaan raai ons beginslotte is Lewies en Orie. Lewies was siek vir die laaste opwarmingswedstryd, anders sou hy gespeel het


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:14am
Ek wonder wat die storie is met Andries. Al wat ons gesien het was hy moet n fiksheids toets slaag nadat hy sy enkel beseer het. So het hy nie sy kontrak hernu nie of het hy beseer geraak voor hy sy kontrak sou hernu en nou is ons harde gat omdat hy miskien nie sal kan speel die jaar nie?


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:17am
Oh ja en ons moet seker bietjie vlieg ook die week, so ek reken hulle gaan die squad en span sommer gelyk aankondig


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:19am
Ek dink hulle vlieg Woensdag


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:32am
Soos ek verstaan het spanne as kollektief besluit om hulle groepe so laat as moontlik aan te kondig. Onthou daar is aansienlike MINIMUM salaris net om deel van ‘n unie se groep te wees al speel jy NUL wedstryde. Jy verdien nie wedstrydgeld as jy nie speel maar die hele groep (al 40 odd) deel in wenbonusse en dit kan aardige bedrag raak.

Dus maak dit eintlik baie goeie besigheids-sin om jou groep so laat as moontlik aan te kondig. Kry ‘n speler in oefengames ernstig seer dan kan jy baie geld spaar.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:34am
Daar was 'n paar spelers in ons groep van 2018 wat NUL wedstryde gespeel het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:47am
Hierdie 3 ouens was in die 2018 squad en het verseker nie gespeel nie, maar daar kan meer wees

Rhyno Herbst, Willie Engelbrecht, Christiaan Meyer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:51am
okay, het nou net 'n e-mail van die Leeus gekry dat die span vir Saterdag se wedstryd more om 4 uur aangekondig word. Die span vlieg Woensdag oggend om 8:15 na Argentinie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 11:56am
The #Lions team for their #SuperRugby match against the #Jaguares on Saturday will be named on Tuesday afternoon and the team will leave for the match on Wednesday morning at 8:15


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 12:03pm
Dit maak dan seker net sin dat ons die squad voor dan of ten minste op dieselfde tyd kry


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 11-Feb-2019 at 12:46pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hierdie 3 ouens was in die 2018 squad en het verseker nie gespeel nie, maar daar kan meer wees

Rhyno Herbst, Willie Engelbrecht, Christiaan Meyer

Ja en die bg spelers het almal SR minimum salarisse getrek (Mininum is bykans R40000)  sowel as gedeel in wenbonusse. Jy wil nie eintlik sulke ouens in jou groep hê.

Verder het iemand soos Skosan eers baie laat in seisoen gespeel as ek reg onthou. Dit is moeilike ene want mens wil ook nie jou lojale staatmakers/ouens skroef nie. Dink Jaco Kriel was ook so geval.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Feb-2019 at 12:57pm
As ek reg onthou het Jaco Kriel ook nie 'n enkele wedstryd gespeel nie, maar dit was nie sy skuld nie. Die minimum salaris vir SR is blykbaar R35k per maand


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 11-Feb-2019 at 1:41pm
Daai geld is addisioneel tot jou Leeu-kontrak so dit is groot aansporing om die groep te maak. Bitter min spelers verdien ook die minimum. Die 35K sal vir junior intree speler wees. Moet dan ook nie die die koste van wenbonusse onderskat. Dit is maar duur speletjie!

Hoe dit ookal sy, ek dink dit raak nou effens belaglik dat finale groepe nie darem teen nou al aangekondig is. Ek verstaan die taktiek om terug te hou maar daar is geen rede dat dit nie vandag kan uitkom.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 11-Feb-2019 at 1:48pm
I think that the players already know whether they are in the touring squad or not. And they should also know if they are in the greater squad. But if you make the squad and don't play, its not a bad gig. You get the training and fitness, but not necessarily the injuries. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2019 at 9:42am
Iemand het op 'n stadium gepos dat die SA Spanne 'n nuwe truuk het, hulle gaan nie squads aankondig nie...nou ja, lyk my dis waar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2019 at 8:33am
Op die Sanzaar webwerf is daar 'n squad bladsy vir die Leeus, maar dit bevat 52 name...laas jaar se squad was 40 name so klink nie heeltemal reg nie.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Feb-2019 at 3:31pm
Snaaks, wonder waarom die SA spanne so laks is om squads aan te kondig?


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 20-Feb-2019 at 4:15pm
Kan iemand dalk onthou wat die Unie gesê het oor Cyle Brink? Wanneer hy reg sal wees? Ek kry dit nou nêrens nie...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2019 at 4:48pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Kan iemand dalk onthou wat die Unie gesê het oor Cyle Brink? Wanneer hy reg sal wees? Ek kry dit nou nêrens nie...

Al wat ek het is dat dit langtermyn is


Posted By: GoLions
Date Posted: 20-Feb-2019 at 5:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Kan iemand dalk onthou wat die Unie gesê het oor Cyle Brink? Wanneer hy reg sal wees? Ek kry dit nou nêrens nie...

Al wat ek het is dat dit langtermyn is
Begin Februarie is gerapporteer dat hy teen die 2de or 3de rondte sal reg wees

7 Feb:
Quote Cyle Brink’s continued convalescence has left a huge gap in the Lions’ backrow and although he is expected to return in the second or the third round of matches
https://www.timeslive.co.za/sport/rugby/2019-02-07-lions-to-unveil-their-super-rugby-squad-in-the-knowledge-they-still-need-to-plug-a-few-holes-in-their-pack/" rel="nofollow - https://www.timeslive.co.za/sport/rugby/2019-02-07-lions-to-unveil-their-super-rugby-squad-in-the-knowledge-they-still-need-to-plug-a-few-holes-in-their-pack/

maar op 19 Feb:
Quote Other seasoned Lions players like Cyle Brink, Robbie Coetzee, Johannes Jonker and Ross Cronje are long-term injury concerns and won’t be considered for selection anytime soon.
https://www.iol.co.za/sport/rugby/super-rugby/fit-again-kwagga-chomping-at-the-bit-to-start-against-stormers-19376638

Die nuutste ivm Ross egter, 'n dag later, is dat hy binne a week of twee kan reg wees
Quote However, I could be back a week or two
https://rugby365.com/tournaments/super-rugby/news-super-rugby/bok-scrummie-easing-into-action

Lyk my nie enigiemand weet rerig nie


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 20-Feb-2019 at 5:17pm
Dankie.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 26-Feb-2019 at 12:49pm
With Warren now out for 6-8 weeks what does our stock look like ar loose forward? Kwagga, Marnus, Dyamani, ???


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2019 at 12:53pm
Brink is supposed to be back soon as well, but probably not this weekend already


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2019 at 12:55pm
Len Massyn was also in the squad last year, but I think he is currently injured. Then there is James Venter and Pikkie de Villiers as well, and Driaan Bester


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2019 at 12:56pm
And of course Robert Kruger can play Lock and Loosie


Posted By: Simba
Date Posted: 26-Feb-2019 at 1:12pm

Ek hou regtig van James Venter. As hy vorentoe gaan dan is hy moeilik om te stop. Hys ook vining. Ek het gedink hulle moet hom op Senter probeer soos Trokkie omdat hy so sterk hardloop en beweeglik is.

Enige kommentaar? D

 



-------------
db


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2019 at 1:37pm
Nee ek hou nie daarvan om spelers uit posisie te kies nie, hy is 'n goeie flank en moet daar bly


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 26-Feb-2019 at 1:43pm
Ek sal dalk vir Kruger nou speel in Whitley se plek,Dyamani Kan Nog van die bank speel.......

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2019 at 2:57pm
Wel hulle het met Franco laasjaar daar gekarring. So hoekom nie?


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 26-Feb-2019 at 3:47pm
Ons sal iemand soos Robert Kruger moet inbring om die lostrio meer balans te gee.. Kwagga, Schoeman en Dayimani is te eenders en te lig. Wat van Kwagga (6), Kruger (7), Dayimani (8), Marnus van die bank af? Kwagga was baie goed teen die Stormers en Dayimani speel meer soos 'n 8 as 'n 7, terwyl Robert goed sal inskakel op 7. Schoeman was nog altyd baie goed wanneer hy opkom vd bank af en sal die game lekker vinnig maak in die laaste 20 minute wanneer die bulle dalk so bietjie die jetlag kan voel.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Feb-2019 at 7:17am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Ons sal iemand soos Robert Kruger moet inbring om die lostrio meer balans te gee.. Kwagga, Schoeman en Dayimani is te eenders en te lig. Wat van Kwagga (6), Kruger (7), Dayimani (8), Marnus van die bank af? Kwagga was baie goed teen die Stormers en Dayimani speel meer soos 'n 8 as 'n 7, terwyl Robert goed sal inskakel op 7. Schoeman was nog altyd baie goed wanneer hy opkom vd bank af en sal die game lekker vinnig maak in die laaste 20 minute wanneer die bulle dalk so bietjie die jetlag kan voel.

Teen die jags was Schoeman uitstekend, en teen Wp was Kwagga uitstekend. En ek dink Schoeman was baie onregverdig gestraf deur Seconds.. So ek dink hulle verdien om nog 'n paar games saam te begin.  


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Feb-2019 at 7:53am
Ek hou ook baie van Kruger, verstaan nie hoekom hy so mis speelkans kry nie. Baie spelers rate ek weer glad nie, maar hul speel heeltyd. So duidelik is my opinies stupid...


-------------
Up the Vaal!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net