Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 8 - Lions vs Pumas
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 8 - Lions vs Pumas

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 8 - Lions vs Pumas
    Posted: 24-Apr-2023 at 9:24am
Friday 28 April 2023 at Ellis Park, Kickoff at 17:00

Referee: AM Jacobs
AR1: Local
AR2: Local
TMO: Archie Sehlako

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Prince Nkabinde, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Rabz Maxwane, 10. Gianni Lombard, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Travis Gordon, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie (c), 1. Rhynardt Rijnsburger.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Kayden Kiewit, 18. Ruan Smith, 19. Raynard Roets, 20. Ruhan Straeuli, 21. Nico Steyn, 22. Vaughen Isaacs, 23. Stean Pienaar.

Pumas: 15. Devon Williams, 14. Jade Stighling, 13. Stefan Coetzee, 12. Ali Mgijima, 11. Lundi Msenge, 10. Tinus de Beer, 9. Giovan Snyman, 8. Ruwald van der Merwe, 7. Andre Fouche, 6. Jaco Labuschagne, 5. Shane Kirkwood (c), 4. Malembe Mpofu, 3. Njabulo Gumede, 2. Corne Fourie, 1. Cameron Dawson.
Replacements: 16. PJ Jacobs, 17. Etienne Janeke, 18. Simon Raw, 19. Jeandre Leonard, 20. Franna Kleinhans, 21. Chriswill September, 22. Brandon Thomson, 23. Andrew Kota


Edited by Transvaal - 28-Apr-2023 at 8:51am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Apr-2023 at 9:25am
Mens kan nooit raai hoe hierdie ouens dink nie maar ek sou die span laai met URC spelers 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Apr-2023 at 10:22am
Stem maar dit wil voorkom asof die manne wat die besluite neem op Ellispark altyd anders en beter weet en dan sit ons altyd met rooi gesigte
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Apr-2023 at 11:05am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mens kan nooit raai hoe hierdie ouens dink nie maar ek sou die span laai met URC spelers 
ñ Opsie is gaan kyk na minute gespeel. Almal wie meer as ñ sekere hoeveelheid minute in URC gespeel het, kan die naweek rus. Maar van volgende naweek kies ons beste span.

Ek glo natuurlik kies jou beste span, want ons wil die CC wen. As hul nie ons beste span kies nie, dan is dit duidelik dat ons nie die CC wil wen nie en dan kan ons sommer nou al ontrek en nie meer deelneem nie.
 




Edited by Attie Karate - 24-Apr-2023 at 11:07am
Up the Vaal!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Apr-2023 at 11:25am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mens kan nooit raai hoe hierdie ouens dink nie maar ek sou die span laai met URC spelers 

Sien dinge ietwat anders. D's nou 'n paar seisoene wat ons nie opgang maak in URC nie. Ons het te veel spelers wat nie impak maak in groot wedstryde en in groot oomblike nie, maar teen gemiddelde spanne skaflik vertoon. Om aan te hou om met hierdie einste spelers te ploeg bring ons nerens nie. 

Wenne in die CB broodnodige sal help met self-vertroue, maar dit moet gepaard gaan met antwoorde kry vir  probleem areas soos verstandhouding tussen hakers en slotte, gebrek aan vaardighede en taktiese besluitneming, veral in die 10, 12 en 15 kanaal, geen baljagters wat opposisie se bal stadig maak nie, en sagte omkeebesit agv swak balvaardighede ens. 




Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Apr-2023 at 11:37am
Ek verstaan dan nie heeltemal wat jy wil he hulle moet doen nie. In my opinie is meeste van die spelers wat vir ons in die Curriebeker speel nie goed genoeg om aan te bly by ons nie, hulle is so swak dat hulle nerens in die Curriebeker kom nie, en geen hoop het om die ste up te maak na URC nie
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Apr-2023 at 1:22pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek verstaan dan nie heeltemal wat jy wil he hulle moet doen nie. In my opinie is meeste van die spelers wat vir ons in die Curriebeker speel nie goed genoeg om aan te bly by ons nie, hulle is so swak dat hulle nerens in die Curriebeker kom nie, en geen hoop het om die ste up te maak na URC nie

Die standaard en diepte van ons spelerskorps is 'n probleem, maar dit is 'n probleem wat afrigters soos Ackerman gehad het en afrigters in kleiner unies ook het (Mens moet in ag neem dat die standaard van ons CB afrigting, sowel as spankeuses, baie swak is). Goeie afrigters en administrateurs vind oplossings en antwoorde vir hierdie tipe probleme, hulle ploeter nie voort jaar na jaar sonder enige strategiese visie nie.

Ons kontraktering en benutting van spelerskorps in die unie is ook 'n groot probleem. 'n Voorbeeld is die talentvolle Tukkie baljagter Stephan Smit wat nie ons CB die jaar kon haal nie, maar in in die Griekwas CB span in stap, en ander talentvolle jong losvoorspelers soos Mark Snyman en junior Bok Izan Esterhuizen wat geignoreer word, dit terwyl  gemiddelde ploeteraars soos Strauli, Sengweni, en ander jaar na jaar gekies word. Ons het dieselfde probleem in ons middeveld.

Daar is 'n handvol jong spelers wat met blootstelling 'n goeie kaans het om impak maak op hoer vlak (JC Pretorius, Renzo du Plessis, Nico Steyn plus twee of drie ander). Maar plaas dan hierdie jong manne onder bekwame afrigting en tussen kwakiteit ouer spelers wat impak kan maak onder die jonger manne.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Apr-2023 at 7:52am
Off topic, maar die gesprek laat my nou wonder. Wat is dan die grootste enkele "bestanddeel" van 'n suksesvolle span? In my opinie is dit 'n goeie afrigter wat die regte spelers recruit wat by sy gameplan gaan pas.

Kyk maar na die sharks wat met 'n springbokspan speel (as jy nie-huidige bokke bytel) en maar dieselfde aantal wenne kon kry. Wereldklas span, average afrigters. By die bulls wil ek amper meer se dis andersom, wereld klas afrigter en avg spelers. Maar hy het self al daai spelers aangekoop as ek dit nie mis het nie, so dalk is ou Jake nie meer die afrigter wat hy eens was nie?

Hoe bly die Stormers so konsekwent goed? Lykmy Dobson is 'n baie underrated coach, en hul het het 'n goeie mix van bokke en jong talent.

Ons nouweer het uiters swak hoof afrigters en hoogtens gemiddelde spelers. Dis nie 'n wen resep nie
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Apr-2023 at 8:16am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

By die bulls wil ek amper meer se dis andersom, wereld klas afrigter en avg spelers. Maar hy het self al daai spelers aangekoop as ek dit nie mis het nie, so dalk is ou Jake nie meer die afrigter wat hy eens was nie?

Hy het hulle aangekoop voor en net na COVID, ek dink nie sy langtermyn planne het mooi uitgewerk nie want van daai kern spelers is in tussen weg en die wat nou eintlik nie meer die mas opkom nie sit nog met kontrakte. Ek dink baie van daai ouens se kontrakte is seker amper op, dan gaan hy weer koop en weer great lyk..

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Hoe bly die Stormers so konsekwent goed? Lykmy Dobson is 'n baie underrated coach, en hul het het 'n goeie mix van bokke en jong talent.
Speel tot hulle spelers se sterkpunte ook wat hulle nog beter laat lyk.


Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Apr-2023 at 11:35am
En ek dink hulle speler ontwikkeling is baie goed kyk maar hoe min spelers hulle inkoop teenoor spanne soos die Bulls en Sharks hulle gebruik meestal hulle jong spelers wat deurkom maar ek dink dan moet jy die regte ouens in die regte poste he om te help met die hele proses
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Apr-2023 at 11:38am
Dis maar n paar goed. Dit begin met die Hoofagrigter.
Daar is n ou gesegde in die NFL. Players win games and coaches lose games. Die Lions se hoofafrigter blameer spelers.

n Goeie sisteem is die begin van n goeie resep vir wen. As die spelers verstaan waar hul moet wees op aanval en verdediging, dan kan jy klaar begin met iets. Spelers kies hulself nie. PJ Botha kies homself nie elke week nie. Ek weet nie hoe hy onlangs speel nie want ek het ophou Lions rugby kyk. Ek gaan nie terwyl Cash coach is nie. My Saterdae is vele beter.

N goeie coach kan average spelers goed laat lyk. Ackerman is n goeie voorbeeld. N goeie coach ontwikkel spelers ook.

Dan kom die ding in waar daar n goeie coach is, maar hy het sy motivering verloor. Jake White se bulls is maar baie swakker nadat hy uit die hospitaal uitgekom het. Hy het selfs gesê dat sy priotiteite moes verander.

Partykeer is daar ook net n kultuur verskil tussen spelers en coaches. Al die goeie coaches kan tog die beste uit hul spelers kry.

Leinster se sisteem is belaglik goed. Jy kan die b span senter speel en hy weet ook presies wat hy moet doen.

Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Apr-2023 at 12:20pm
Geen span kan net spelers links en regs koop om ñ spesifieke plan te speel nie. So dit is die afrigter se werk om te verseker dat ñ plan gevolg word wat pas by jou span se sterkpunte. 

Ek glo steeds ñ redelike konserwatiewe spelpatroon rondom goeie balretensie is die beste. Skop vir posisie uit jou eie kwartgebied, skop hoog tussen kwartgebied en halflyn. Enige besit in opposisie se helfde moet gehou word met kort fases en eers wyd gaan na so 3, 4 fases.

Balretensie was juis een van ons grootste uitdagings die seisoen. So ook die onvermoë om opposisie se bal te vertraag.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Apr-2023 at 2:42pm
Span opgedateer, mengsel van URC en CB
Back to Top
Puttertjie View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 03-Apr-2016
Location: Sydney, NSW
Status: Offline
Points: 89
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Puttertjie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Apr-2023 at 11:28pm
Wat de ### maak Ruhan Streauli nog in enige span? Ek is oortuig enige van Sangweni of Renzo du Plessis kan baie meer vir die span beteken.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2023 at 5:52pm
21-3 vir ons rustyd, lyk of ons URC spelers gewoond is aan 'n baie vinniger tempo. Landsberg en Lombard is vol foute en tot dusver die pumas se beste spelers
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2023 at 6:49pm
Ons verdediging was puik vanaand. Het die Pumas in baie hanteerfoute in gedwing wat hul tempo heeltemal gebreek het. Verdediging teen hul mauls was letterlik 100% effektief. Verder het Pumas ons heeltemal onderskat met paar vreemde spankeuses. Weet nie of dit agv beserings was nie.

Met bal in hand was ons maar weereens baie verbeeldingloos en voorspelbaar. Gelukkig het ons pak gedomineer.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2023 at 6:52pm
26-10 wen vir ons, nie juis ons beste 2de helfte nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2023 at 7:05pm
Een dingh wat my verbaas is al die websites en selfs die kommentators wat gereken het die Pumas is die gunstelinge, met ons URC spelers as ons vertloor het kon ons maar toemaak
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2023 at 7:12pm
Ons was wel op 'n 5 wedstryd losing streak teen die Pumas
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2023 at 7:58pm
Pretorius , van der Berg en Horn het goed gelyk met bal in hand, maar Prertorius was uitstaande om teenstanders se bal stadig te maak. Vaste vyf was solied. Behalwe vir Krappie, het ons maar agterlangs gesukkel en planloos gelyk toe ons goeie voorvoetbal gekry het. Dir is dalk tyd dat Andries Coetzee sy toks ophang. 

Edited by emiel1 - 28-Apr-2023 at 8:01pm
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2023 at 6:34am
[QUOTE=emiel1]Pretorius , van der Berg en Horn het goed gelyk met bal in hand, maar Prertorius was uitstaande om teenstanders se bal stadig te maak. Vaste vyf was solied. Behalwe vir Krappie, het ons maar agterlangs gesukkel en planloos gelyk toe ons goeie voorvoetbal gekry het. Dir is dalk tyd dat Andries Coetzee sy toks ophang.  
Ek moet sê: vir my was Reihard Jonker ook goed op die aanval, sowel as die verdediging.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.125 seconds.