Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 16 - Bulls vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 1 June 2024, kickoff is at 14:00

Match 16 - Bulls vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  123>
Author
Message Reverse Sort Order
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39251
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 16 - Bulls vs Lions
    Posted: 09-Mar-2023 at 3:53pm
Sjo, dit was 'n 7 wedstryd losing streak wat ons gebreek het teen die Bulle Saterdag, eerste wedstryd in 8 wat ons wen teen hulle
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 6:00pm
Die mees belangrikste van daardie squad pages is die contract end datums,  dit sê watse span regtig gesê kan word bou n span vir die toekoms en wie se kontraktering en beplanning op die ball is.

Daar kan mens sien die Bulle is redelik nie te bad nie, maar die Stormers is daar weer redelik tops. Te danke aan ons swak media PR mense is daar nie veel info vir ons spelers nie.

Vir die Sharks lyk dinge weer nie goed daar nie (alhoewel dit kan verander te danke aan hulle hordes geld). Hulle het baie spelers wie se kontrakte vanjaar (2023) tot n einde kom.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 5:54pm
Baie keer in die 2de helftes is ons starting squad die ouens wat die beenkop foute en penalties begin weggee in die 40 tot 55 minute merk voor selfs die bench op kom, so ek sou sê mens kan dit nie net afskryf op diepte of die reserwes dat ons swak 2de helfte vertonings het nie. Ek sou sê dit dui ook aan dat die squad se fiksheid n probleem is en dat ons nie aanpas by die ander spanne se taktiese veranderings wat hulle maak nie na halftyd nie en dit voel of ons net n plan A het (en wat daardie plan is is self nie baie duidelik altyd nie).

Maar ja, is nogal opmerkbaar dat ons die kleinste squad het en diepte is definitief n probleem, ek sal nie daarmee stry nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 3:33pm
Originally posted by valie valie wrote:

Verskil in squad groottes:

Lions 45
Stormers 55
Bulls 51
Sharks 57

Miskien is ons diepte die plek waar ons tekort skiet.
Dit is beslis een van ons groot probleme, veral wanneer daar beserings is.. Ons bank lyk dan skielik heeltemal sub-standaard. Hoeveel wedstryde die laaste 2 maande was ons halftyd of voor of in die wedstryd en dan sak ons erg uit wanneer die bank opkom. Ons beste 25 of 26 spelers is goed, maar daarna val die standaard te veel.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 2:54pm
Verskil in squad groottes:

Lions 45
Stormers 55
Bulls 51
Sharks 57

Miskien is ons diepte die plek waar ons tekort skiet.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 1:35pm

Dit is interessant as mens die stats onderaan die pages vergelyk. Albei spanne se gemiddeld ouderdom is 26 jaar oud. Gemiddelde gewig is ook baie dieselfde, 102 kg (Bulle) vs 103kg (Lions).

Dan kan mens dit vergelyk met die Stormers (26 jaar oud gemiddeld) en Sharks (27 jaar oud gemiddeld).

Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 1:31pm

Ex Leeus spelers is as volg:

1. Dylan Smith
2. Jacques van Rooyen
3. Ruan Vermaak
4. Cyle Brink
5. Marco Jansen Van Vuren
6. Harold Vorster
7. Lionel Mapoe
8. Wandisile Simelane

Lyk my (9) Ruan Combrink is weg by hulle, maar hy was nog tot die einde van laas seisoen ook by hulle.

Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2023 at 1:13pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


En daar is nog heelwat in die Bulle se vergrote groep....
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 3:08pm
Hy het nog onlangs gespeel onthou ek nou. Sy hare is mos weer blonde gekleur.. Of sy baard of iets
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2724
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 2:39pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mapoe maak seker nie meer die span nie

Hy laat nooit n span in die steek nie.. maar ja hulle bou seker diepte, wonder tot wanneer sy kontrak loop
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39251
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 12:23pm
Mapoe maak seker nie meer die span nie
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 11:37am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


Voster en Mapoe het op 'n stadium baie goed gespeel. Dis moeilik vir enigiemand om uit te staan as die span sukkel, en op die stadium lyk dit of daar fout is in die Bulls kamp. Met die coach en squad wat hul het moet hul baie beter doen as wat hul tans doen. Dit moet vernederend wees vir hulle om teen ons te verloor.. LOL


Of wag, verwar ek Mapoe nou met Cornal Hendricks...? Waar speel Mapoe deesdae?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 11:36am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


Voster en Mapoe het op 'n stadium baie goed gespeel. Dis moeilik vir enigiemand om uit te staan as die span sukkel, en op die stadium lyk dit of daar fout is in die Bulls kamp. Met die coach en squad wat hul het moet hul baie beter doen as wat hul tans doen. Dit moet vernederend wees vir hulle om teen ons te verloor.. LOL
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39251
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 11:08am
5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.
Back to Top
Blou View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 188
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Blou Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Mar-2023 at 10:16am
Originally posted by valie valie wrote:

Hoerdie was n MOERSE wen vir ons! Well done manne!

Geluk manne. Goeie game vir julle. Baie ged begin
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2023 at 6:12pm
Laas jaar het die 8ste span 50 punte en 10 wenne gehad . So ons kan nie by 50 punte meer uitkom nie. Maw dit hang baie af hoe die spanne bo ons doen, maar ek dink ook hierdie seisoen is daar baie meer kompetisie tussen die spanne en dit gaan moontlik wees om 8ste te kom met minder as 50 liga punte.


Edited by TunaLion - 05-Mar-2023 at 6:12pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1029
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2023 at 2:50pm
Altyd lekker om teen die blou bulle te wen al is dit n verswakte span van hulle gewees, hopelik het dit die voodoo gebreek teen die sa spanne en help dit met selfvertroue ek dink ons grootste wedstryd nou om te wen is die benetton wedstryd want as ons hom wen het ons n baie goeie kans om zebre ook te vat dan kan ons dalk n verswakte span van leinster n goeie gou gee en veras sal lekker wees as ons in die top 8 kan eindig maar gaan baie moeilik wees 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2023 at 12:47pm
Ek glo dit was ons eerste wen teen ñ ander SA span in 2 seisoene van die post-covid URC.

Ek glo meeste van ons het gedink ons het ñ goeie kans gehad na die Bulle hul span aangekondig het.
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2023 at 10:07am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Benetton sal moeilik wees om te klop, hulle is redelik sterk, al is hulle net 9de op die log, maar by die huis is hulle gewoonlik goed



Jip, gaan baie tough wees. Maar ons het net 3 games oor, en ons moet ten minste 2 wen as ons hoop om beter as laas jaar te doen.

Games is Benetton weg, dan Leinster en Zebre tuis.

Ons is tans op 33 punte met 7 wenne en laas seisoen het ons op 41 punte geëindig met 8 wenne


Edited by TunaLion - 05-Mar-2023 at 10:08am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39251
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Mar-2023 at 8:53am
Benetton sal moeilik wees om te klop, hulle is redelik sterk, al is hulle net 9de op die log, maar by die huis is hulle gewoonlik goed
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2023 at 9:31pm
Kyk, ons kan eintlik dankbaar wees ook dat die Bulle die game bietjie ligtelik opgeneem het, hulle het definitief paar snaakse spankeuses gemaak, soos Kriel op senter, debuut vir die een vleuel, Jacques Du Plessis af te bring terwyl hy ons begin ore aansit, Morné Steyn wat begin (ek is groot fan van hom, maar hulle het self erken in die week hy is nie meer hul nr 1 nie), ens ens.

Hoop ons ouens hou kop, want as ons Benetton kan wen en vir Zebre, en paar bonuspunte vat teen Leinster (of dalk hulle wen as hulle hul 2de span stuur wat nogsteeds n uitdaging is) kan ons dalk net net in die top 8 eindig. Sal eintlik n helse prestasie wees.


Edited by TunaLion - 04-Mar-2023 at 9:32pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2023 at 9:27pm
Ek dink ons agterlyn sukkel met Lombaard wat so laag op confidence is. Alles draai immers om die 10.

Quan Horn is n speler waarvan niemand ooit praat nie, selfs nie eers hier nie, maar ek dink hy is regtig n speler met baie potensiaal en hy groei ook baie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2023 at 8:20pm
Hoop ons kan Ruben Schoeman behou. Ons pak lyk baie meer kompiterend wanneer hy speel. Ageterlangs was daar 'n paar blink individuele oomblikke uit gebroke spel deur Nohamba en van der Merwe, maar ons sukkel steeds om aanvals geleenhede te skep met al die besit. 

Stem saam oor Julian Redelinghuis  as skrumafrigter. Sou ook graag Jacques Fourie as afrigter wil behou, (miskien self as hoofafrigter). Hy het 'n baie kompeterende temperament, iets wat broodnodig is en wat duidelik was op die veld vandag.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2724
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2023 at 7:59pm
Goeie wen, Jaco het by tye gehelp, maar ons het ook ons deel gedoen. Min kere wat ons die triljoenebulle kan wen op Loftus
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2023 at 7:40pm
Dis darem maar baie lekker om die bulle op loftus te wen! Maar so amper of boeboes het ons die game gekos. 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.125 seconds.