Print Page | Close Window

Match 16 - Bulls vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11693
Printed Date: 22-May-2024 at 3:43am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 16 - Bulls vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 16 - Bulls vs Lions
Date Posted: 01-Mar-2023 at 5:43pm
Saturday 4 March 2023 at Loftus, kickoff at 15:45

Referee: Jaco Peyper (SARU, 15th league game)
AR 1: Aimee Barrett-Theron (SARU) 
AR 2: Griffon Colby (SARU)
TMO: Quinton Immelman (SARU)

Bulls: 15. Wandisile Simelane, 14. Sibongile Novuka, 13. Cornal Hendricks, 12. David Kriel, 11. Sbu Nkosi, 10. Morne Steyn, 9. Embrose Papier, 8. Elrigh Louw, 7. WJ Steenkamp, 6. Marco van Staden, 5. Ruan Nortje (C), 4. Jacques du Plessis, 3. Mornay Smith, 2. Johan Grobbelaar, 1. Dylan Smith.
Replacements: 16. Jan-Hendrik Wessels, 17. Simpiwe Matanzima, 18. Francois Klopper, 19. Ruan Vermaak, 20. Cyle Brink, 21. Bernard van der Linde, 22. Chris Smith, 23. Harold Vorster

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Emmanuel Tshituka, 5. Ruben Schoeman, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Rhynardt Rijnsburger, 18. Ruan Smith, 19. Ruan Delport, 20. Jarod Cairns, 21. Morne van den Berg, 22. Rynhardt Jonker, 23. Andries Coetzee.



Replies:
Posted By: TunaLion
Date Posted: 01-Mar-2023 at 8:23pm
Die build-up vir hierdie naweek se games is maar stil, veral teenoor laas week se skok nuus berigte....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 02-Mar-2023 at 2:53pm
When are they announcing the teams? Are the springboks back this week?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Mar-2023 at 4:02pm
our team friday around 10 am


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Mar-2023 at 9:19pm
Ruan Dreyer is vir 3 weke geskors na sy rooi kaart die naweek


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 03-Mar-2023 at 8:16am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ruan Dreyer is vir 3 weke geskors na sy rooi kaart die naweek
absolutely ridiculous, it was such an innocuous incident. He barely even made contact with the head/neck area


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Mar-2023 at 9:44am
Ons span opgedateer in eerste pos


Posted By: valie
Date Posted: 03-Mar-2023 at 1:03pm
Bulle span:

15. Wandisile Simelane
14. Sibongile Novuka
13. Cornal Hendricks
12. David Kriel
11. Sbu Nkosi
10. Morne Steyn
9. Embrose Papier
8. Elrigh Louw
7. WJ Steenkamp
6. Marco van Staden
5. Ruan Nortje (C)
4. Jacques du Plessis
3. Mornay Smith
2. Johan Grobbelaar
1. Dylan Smith

16. Jan-Hendrik Wessels
17. Simpiwe Matanzima
18. Francois Klopper
19. Ruan Vermaak
20. Cyle Brink
21. Bernard van der Linde
22. Chris Smith
23. Harold Vorster


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Mar-2023 at 2:53pm
Ons span het 3 veranderings waarvan 2 posisioneel is: Ruan Venter van slot na Blindekant Flank, Tshituka van Blindekant Flank na Oopkant Flank, Willem Alberts in op slot


Posted By: emiel1
Date Posted: 03-Mar-2023 at 9:23pm
Jaco Kriel se leierskap en ervaring was krities toe ons laas week onder druk was, veral sy omdraaibesit toe Glasgow op pad was om om hulle tweede drie te druk. Ons gaan hom mis.  


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Mar-2023 at 3:49pm
Dog ons speel nou 😂 eers 16:45?


Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2023 at 5:36pm
Lyk sover nie te sleg nie. Ons sal moet meer akkuraatwees in die 2de helfte.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:38pm
Hy manne het ek die regte leeus game gekyk verseker een van die skokke van die jaar


Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:39pm
Hoerdie was n MOERSE wen vir ons! Well done manne!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:41pm
Vir die eerste keer in n lang tyd kon jy sien die manne het hulle lywe op die spel geplaas baie groot wen vir ons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:41pm
yip...ons het hard probeer om weer te verloor maar gelukkig kry ons toe die wen. Goeie uitslag en dit wys ook maar alles is nie so lekker daar by die Bulle met al hulle geld nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:46pm
Hulle beleid van al die ou Leeus te lok werk duidelik nie vir hulle nie....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:48pm
Groot verskil is Nohamba, vandat hy terug is, wen ons weer. Voor sy besering, het ons ook gereeld gewen. Toeval? Ek glo nie so nie. Hy bring baie stabiliteit vir ons, asook x-faktor. Hy lyk of hy bietjie ook kalmeer het en volwasse geword het die laaste jaar of so.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2023 at 6:54pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Groot verskil is Nohamba, vandat hy terug is, wen ons weer. Voor sy besering, het ons ook gereeld gewen. Toeval? Ek glo nie so nie. Hy bring baie stabiliteit vir ons, asook x-faktor. Hy lyk of hy bietjie ook kalmeer het en volwasse geword het die laaste jaar of so.
Stem, en hy en Francke het omtrent gelyk beseer geraak, en daarvanaf het ons wiele lelik begin afkom. Ek staan steeds by my stelling dat ons tekort aan kwaliteit diepte 'n groter rol in ons swak vertonings  gespeel het as wat ons dalk besef.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:06pm
Ekt vergeet van Francke. Hy is ook 'n groot speler vir ons. Asook Ruben Schoeman.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:09pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ekt vergeet van Francke. Hy is ook 'n groot speler vir ons. Asook Ruben Schoeman.
Jip, Ruben was nog elke keer sy gewig in goud werd. Vandag sou hy verseker my 2de keuse vir speler van die wedstryd wees.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:09pm
Iemand wat my laat wil kots is nogsteeds PJ Botha, al was hy baie beter met sy lynstaan gooie vandag. Hy maak net te veel foute nog op die vlak en help niks met losgemale nie (in my opinie).

Ons begin stutte is ook baie goed en ons mis glad nie eintlik meer vir Carlu nie. Asenathi Ntlabakanye is 'n monster en ek was baie verkeerd oor hom in die verlede.

Die een speler wat ons eintlik nog kos op die oomblik is Gianni Lombaard, sy confidence is nowhere op die stadium en dit is duidelik in sy spel. Ek glo hyt baie potensiaal, hy moet iewers net confidence weer kry.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:12pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Iemand wat my laat wil kots is nogsteeds PJ Botha, al was hy baie beter met sy lynstaan gooie vandag. Hy maak net te veel foute nog op die vlak en help niks met losgemale nie (in my opinie).

Ons begin stutte is ook baie goed en ons mis glad nie eintlik meer vir Carlu nie. Asenathi Ntlabakanye is 'n monster en ek was baie verkeerd oor hom in die verlede.

Die een speler wat ons eintlik nog kos op die oomblik is Gianni Lombaard, sy confidence is nowhere op die stadium en dit is duidelik in sy spel. Ek glo hyt baie potensiaal, hy moet iewers net confidence weer kry.
Vir my begin dit al hoe meer lyk of Carlu overrated is. Ali Vermaak het hom vandag behoorlik laat les opse in die skrums.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:16pm
Ek het so ook na die Sharks game vandag gekyk en presies dieselfde gedink dat hy maar overrated is. Hyt gedink hy was groter as die Leeus en nou sonder ons, praat niemand meer van hom nie.

Ek dink Julian Redlinghuys is net 'n baie goeie skrum afrigter. Hy was briljant as speler en nou ook as afrigter is hy briljant. Ons skrums is solied, maak amper nie saak wie ons stutte is nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:16pm
Ek wonder net wat is die storie met Sti Sithole?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:19pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek wonder net wat is die storie met Sti Sithole?

Dink Sti gaan Kaap toe om Kitshoff te vervang


Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:40pm
Dis darem maar baie lekker om die bulle op loftus te wen! Maar so amper of boeboes het ons die game gekos. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Mar-2023 at 7:59pm
Goeie wen, Jaco het by tye gehelp, maar ons het ook ons deel gedoen. Min kere wat ons die triljoenebulle kan wen op Loftus


Posted By: emiel1
Date Posted: 04-Mar-2023 at 8:20pm
Hoop ons kan Ruben Schoeman behou. Ons pak lyk baie meer kompiterend wanneer hy speel. Ageterlangs was daar 'n paar blink individuele oomblikke uit gebroke spel deur Nohamba en van der Merwe, maar ons sukkel steeds om aanvals geleenhede te skep met al die besit. 

Stem saam oor Julian Redelinghuis  as skrumafrigter. Sou ook graag Jacques Fourie as afrigter wil behou, (miskien self as hoofafrigter). Hy het 'n baie kompeterende temperament, iets wat broodnodig is en wat duidelik was op die veld vandag.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 9:27pm
Ek dink ons agterlyn sukkel met Lombaard wat so laag op confidence is. Alles draai immers om die 10.

Quan Horn is n speler waarvan niemand ooit praat nie, selfs nie eers hier nie, maar ek dink hy is regtig n speler met baie potensiaal en hy groei ook baie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Mar-2023 at 9:31pm
Kyk, ons kan eintlik dankbaar wees ook dat die Bulle die game bietjie ligtelik opgeneem het, hulle het definitief paar snaakse spankeuses gemaak, soos Kriel op senter, debuut vir die een vleuel, Jacques Du Plessis af te bring terwyl hy ons begin ore aansit, Morné Steyn wat begin (ek is groot fan van hom, maar hulle het self erken in die week hy is nie meer hul nr 1 nie), ens ens.

Hoop ons ouens hou kop, want as ons Benetton kan wen en vir Zebre, en paar bonuspunte vat teen Leinster (of dalk hulle wen as hulle hul 2de span stuur wat nogsteeds n uitdaging is) kan ons dalk net net in die top 8 eindig. Sal eintlik n helse prestasie wees.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Mar-2023 at 8:53am
Benetton sal moeilik wees om te klop, hulle is redelik sterk, al is hulle net 9de op die log, maar by die huis is hulle gewoonlik goed


Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Mar-2023 at 10:07am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Benetton sal moeilik wees om te klop, hulle is redelik sterk, al is hulle net 9de op die log, maar by die huis is hulle gewoonlik goed



Jip, gaan baie tough wees. Maar ons het net 3 games oor, en ons moet ten minste 2 wen as ons hoop om beter as laas jaar te doen.

Games is Benetton weg, dan Leinster en Zebre tuis.

Ons is tans op 33 punte met 7 wenne en laas seisoen het ons op 41 punte geëindig met 8 wenne


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 05-Mar-2023 at 12:47pm
Ek glo dit was ons eerste wen teen ñ ander SA span in 2 seisoene van die post-covid URC.

Ek glo meeste van ons het gedink ons het ñ goeie kans gehad na die Bulle hul span aangekondig het.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 05-Mar-2023 at 2:50pm
Altyd lekker om teen die blou bulle te wen al is dit n verswakte span van hulle gewees, hopelik het dit die voodoo gebreek teen die sa spanne en help dit met selfvertroue ek dink ons grootste wedstryd nou om te wen is die benetton wedstryd want as ons hom wen het ons n baie goeie kans om zebre ook te vat dan kan ons dalk n verswakte span van leinster n goeie gou gee en veras sal lekker wees as ons in die top 8 kan eindig maar gaan baie moeilik wees 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Mar-2023 at 6:12pm
Laas jaar het die 8ste span 50 punte en 10 wenne gehad . So ons kan nie by 50 punte meer uitkom nie. Maw dit hang baie af hoe die spanne bo ons doen, maar ek dink ook hierdie seisoen is daar baie meer kompetisie tussen die spanne en dit gaan moontlik wees om 8ste te kom met minder as 50 liga punte.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Blou
Date Posted: 06-Mar-2023 at 10:16am
Originally posted by valie valie wrote:

Hoerdie was n MOERSE wen vir ons! Well done manne!

Geluk manne. Goeie game vir julle. Baie ged begin


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Mar-2023 at 11:08am
5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Mar-2023 at 11:36am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


Voster en Mapoe het op 'n stadium baie goed gespeel. Dis moeilik vir enigiemand om uit te staan as die span sukkel, en op die stadium lyk dit of daar fout is in die Bulls kamp. Met die coach en squad wat hul het moet hul baie beter doen as wat hul tans doen. Dit moet vernederend wees vir hulle om teen ons te verloor.. LOL


Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Mar-2023 at 11:37am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


Voster en Mapoe het op 'n stadium baie goed gespeel. Dis moeilik vir enigiemand om uit te staan as die span sukkel, en op die stadium lyk dit of daar fout is in die Bulls kamp. Met die coach en squad wat hul het moet hul baie beter doen as wat hul tans doen. Dit moet vernederend wees vir hulle om teen ons te verloor.. LOL


Of wag, verwar ek Mapoe nou met Cornal Hendricks...? Waar speel Mapoe deesdae?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Mar-2023 at 12:23pm
Mapoe maak seker nie meer die span nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Mar-2023 at 2:39pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mapoe maak seker nie meer die span nie

Hy laat nooit n span in die steek nie.. maar ja hulle bou seker diepte, wonder tot wanneer sy kontrak loop


Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Mar-2023 at 3:08pm
Hy het nog onlangs gespeel onthou ek nou. Sy hare is mos weer blonde gekleur.. Of sy baard of iets


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Mar-2023 at 1:13pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

5 ex-leeus in die Bulle se wedstryd 23, kan nie met eerlikheid se ons mis enige van hulle nie.


En daar is nog heelwat in die Bulle se vergrote groep....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Mar-2023 at 1:31pm
https://all.rugby/club/bulls/squad" rel="nofollow - https://all.rugby/club/bulls/squad

Ex Leeus spelers is as volg:

1. Dylan Smith
2. Jacques van Rooyen
3. Ruan Vermaak
4. Cyle Brink
5. Marco Jansen Van Vuren
6. Harold Vorster
7. Lionel Mapoe
8. Wandisile Simelane

Lyk my (9) Ruan Combrink is weg by hulle, maar hy was nog tot die einde van laas seisoen ook by hulle.



-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Mar-2023 at 1:35pm
https://all.rugby/club/lions/squad" rel="nofollow - https://all.rugby/club/lions/squad

Dit is interessant as mens die stats onderaan die pages vergelyk. Albei spanne se gemiddeld ouderdom is 26 jaar oud. Gemiddelde gewig is ook baie dieselfde, 102 kg (Bulle) vs 103kg (Lions).

Dan kan mens dit vergelyk met die Stormers (26 jaar oud gemiddeld) en Sharks (27 jaar oud gemiddeld).

https://all.rugby/club/stormers/squad" rel="nofollow - https://all.rugby/club/stormers/squad
https://all.rugby/club/sharks/squad" rel="nofollow - https://all.rugby/club/sharks/squad


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 07-Mar-2023 at 2:54pm
Verskil in squad groottes:

Lions 45
Stormers 55
Bulls 51
Sharks 57

Miskien is ons diepte die plek waar ons tekort skiet.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 07-Mar-2023 at 3:33pm
Originally posted by valie valie wrote:

Verskil in squad groottes:

Lions 45
Stormers 55
Bulls 51
Sharks 57

Miskien is ons diepte die plek waar ons tekort skiet.
Dit is beslis een van ons groot probleme, veral wanneer daar beserings is.. Ons bank lyk dan skielik heeltemal sub-standaard. Hoeveel wedstryde die laaste 2 maande was ons halftyd of voor of in die wedstryd en dan sak ons erg uit wanneer die bank opkom. Ons beste 25 of 26 spelers is goed, maar daarna val die standaard te veel.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Mar-2023 at 5:54pm
Baie keer in die 2de helftes is ons starting squad die ouens wat die beenkop foute en penalties begin weggee in die 40 tot 55 minute merk voor selfs die bench op kom, so ek sou sĂȘ mens kan dit nie net afskryf op diepte of die reserwes dat ons swak 2de helfte vertonings het nie. Ek sou sĂȘ dit dui ook aan dat die squad se fiksheid n probleem is en dat ons nie aanpas by die ander spanne se taktiese veranderings wat hulle maak nie na halftyd nie en dit voel of ons net n plan A het (en wat daardie plan is is self nie baie duidelik altyd nie).

Maar ja, is nogal opmerkbaar dat ons die kleinste squad het en diepte is definitief n probleem, ek sal nie daarmee stry nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Mar-2023 at 6:00pm
Die mees belangrikste van daardie squad pages is die contract end datums,  dit sĂȘ watse span regtig gesĂȘ kan word bou n span vir die toekoms en wie se kontraktering en beplanning op die ball is.

Daar kan mens sien die Bulle is redelik nie te bad nie, maar die Stormers is daar weer redelik tops. Te danke aan ons swak media PR mense is daar nie veel info vir ons spelers nie.

Vir die Sharks lyk dinge weer nie goed daar nie (alhoewel dit kan verander te danke aan hulle hordes geld). Hulle het baie spelers wie se kontrakte vanjaar (2023) tot n einde kom.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2023 at 3:53pm
Sjo, dit was 'n 7 wedstryd losing streak wat ons gebreek het teen die Bulle Saterdag, eerste wedstryd in 8 wat ons wen teen hulle



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net