Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 12 - Munster vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05

Match 12 - Munster vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  123 4>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 12 - Munster vs Lions
    Posted: 01-Jan-2023 at 8:06am
Vrydag 6 Januarie 2023 in Ierland, afskop 21:35

Referee: Hollie Davidson (SRU, 5th league game)
AR 1: Andrew Cole (IRFU)  
AR 2: Sam Holt (IRFU)
TMO: Sam Grove-White (SRU)

Munster: 15. Mike Haley, 14. Shane Daly, 13. Malakai Fekitoa, 12. Rory Scannell, 11. Liam Coombes, 10. Ben Healy, 9. Paddy Patterson, 8. Alex Kendellen, 7. John Hodnett, 6. Jack O'Donoghue (c), 5. Gavin Coombes, 4. Jean Kleyn, 3. Roman Salanoa, 2. Diarmuid Barron, 1. Josh Wycherley. 
Replacements: 16. Scott Buckley, 17. Dave Kilcoyne, 18. Stephen Archer, 19. Cian Hurley, 20. Jack O'Sullivan, 21. Conor Murray, 22. Dan Goggin, 23. Patrick Campbell

Leeus: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Emile van Heerden, 6. Jarod Cairns, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruan Venter, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Smith, 19. Willem Alberts, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Andre Warner, 22. Gianni Lombard, 23. Manuel Rass.


Edited by Transvaal - 05-Jan-2023 at 3:38pm
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jan-2023 at 9:55am
Al die wedstryde begin "moet wenne" word as ons in die Top 8 wil eindig en aangesien ons nog twee games teen SA spanne oor het waar ons heeltemaal mentally weer gaan uitmekaar val.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jan-2023 at 5:52pm
Top spanne het 'n goeie balaans klavier draers (vasty vyf) en kalavierspelers (losvoor- en agterspelers). Ons het dalk genoeg van die eerstes, maar beslis te min van die tweede groep.
Ons groot probeleme le tussen die losvoorspelers en die binne agterspelers.

Tussen ons flanke en agstemanne is net Tshituka en 'n fikse Kriel op standaard. Venter is 'n baie belowende fisiese slot (beslis beter as die twee wat Saterdag diens gedoen het), maar as flank, moet hy leer dat hy nie heeltyd deur en oor opponente kan stormramp nie. 

Cairns, is soos Sengweni, 'n speler wat sy alles gee, maar min impak het. Ons moes al lankal belowende jong "loosies" soos JC Pretorius, Renzo du Plessis en Izan Esterhuizen blootstelling gee.

Agterlangs, is daar 'n paar vaardige bestendige jong spelers soos Hendriks, Lombaard en Horn, wat goed kan skop en hulle deel bydrae op verdediging, maar nie een van hulle sou ek klasifiseer as 'n impak-wedstrydwenners nie. 

Ons kort beslis versterkings in die middeveld. Marius Louw se stampkar taktiek werk somtyds teen kleiner spanne, maar is veels te een-dimensioneel teen top spanne. Miskien  vir eers Henco van Wyk saam met Stean Pienaar in die middeveld in span en sien hoe dit werk. 


Edited by emiel1 - 01-Jan-2023 at 5:53pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jan-2023 at 7:06am
ons was 5de op die log voor die twee ramp wedstryde, nou 11de. Gaan taai wees om weer in die top 8 te kom
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jan-2023 at 7:12am
Munster het die laaste ruk hul voete begin vind... ons sal goed moet wees of nog 'n pakslae wag.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jan-2023 at 7:21am
Hulle het gister gewen teen Ulster, by Ulster
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jan-2023 at 6:01pm
Sien die toerspan het weer n paar name by die huis gelos..


Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 662
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 6:14am
Sien Emile van Heerden (slot) is nou ook by die Leeus van die Sharks

Sien hy is Fritz van Heerden se seun … wie van julle kan nog die kaal naeler se tekkel onthou op Fritz van Heerden in n Currie beker semie finaal WP teen Vrystaat


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 6:21am
Hopelik 'n stap in die regte rigting, ons is baie dun op slot
Back to Top
Simba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Sep-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 82
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Simba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 9:20am
Geseënde en voorspoedige 2023 aan almal!! Hoop ons LEEUS begin weer wen. 
Die STORMERS het ons goed opgeneuk. Wat vir my uitgestaan het was hul onderteunende spel. Daar was altyd 1 of meer ondersteuners saam met die baldraer. Dis hoe die LEEUS onder ACKERS gespeel het. 
Hoekom het ons Afrigters dit nog nie opgetel nie? Ons storm een een vorentoe sonder ondersteuning want almal sprei uit in die agterlyn. Intussen tackle hulle die baldraer en dadelik sak DEON FOURIE oor hom en wen die strafskop voordat die ondersteuning daar kan uitkom! DYAMANI het in die wye kanaal gespeel soos wat hy by die LEEUS gedoen het en wat JACO KRIEL altyd doen. Daai 2 het soos SPRINGBOKKE gelyk. Ons het ook geweet dat hulle goeie aanvallende rugby speel soos wat die LEEUS voorheen gedoen het maar ons bly die bal in hulle keelgatte afskop. Ons agterlyn hardloop so skuins en word telkens teen die kantlyn vasgedruk en wen selde enige veld. Waar is die ouens wat die lyn reguit maak? Kan ons AFRIGTERS nie die wedstryde behoorlik analiseer nie en kyk wat doen die ander goed en reg en implimenteer dit dan by ons nie? Weet iemand dalk waar is Tiaan Swanepoel?
db
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 9:34am
Stem saam oor die skopwerk, dis vreeslik dom om die bal op die Stormers se agterste 3 te skop en dan te wag dat hulle op jou afhardloop, jy smeek om driee af te staan
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 10:47am
Dit is maar irriterend om te sien dat die ander spanne slim rugby speel soos die 2016-2018 Leeus en ons speel soos die Stormers van daai tyd.

Ons agterlyn het hope potensiaal.
Ons taktiek is maar stupid.
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 12:49pm
Originally posted by monster monster wrote:

Sien Emile van Heerden (slot) is nou ook by die Leeus van die Sharks

Sien hy is Fritz van Heerden se seun … wie van julle kan nog die kaal naeler se tekkel onthou op Fritz van Heerden in n Currie beker semie finaal WP teen Vrystaat



Ek sal daai een nooit vergeet nie. Angry
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 662
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 1:43pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

[QUOTE=monster]Sien Emile van Heerden (slot) is nou ook by die Leeus van die Sharks

Sien hy is Fritz van Heerden se seun … wie van julle kan nog die kaal naeler se tekkel onthou op Fritz van Heerden in n Currie beker semie finaal WP teen Vrystaat



Ek sal daai een nooit vergeet nie. Angry
[/QUOTE

Ek het gedink Oom PB sal daai onthou ….. baie rugby ondersteuners reken daai kaal naeler het WP die Curriebeker gekos
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jan-2023 at 5:34pm
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

[QUOTE=monster]Sien Emile van Heerden (slot) is nou ook by die Leeus van die Sharks

Sien hy is Fritz van Heerden se seun … wie van julle kan nog die kaal naeler se tekkel onthou op Fritz van Heerden in n Currie beker semie finaal WP teen Vrystaat



Ek sal daai een nooit vergeet nie. Angry
[/QUOTE

Ek het gedink Oom PB sal daai onthou ….. baie rugby ondersteuners reken daai kaal naeler het WP die Curriebeker gekos

Verseker. Ek kan n verloor op die ken vat maar daai een  het my geroer.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jan-2023 at 1:33pm
Hollie Davidson aangewys as skeidsregter
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jan-2023 at 2:42pm
Transvaal, sal jy asb vra wat die storie is met Schoeman as jy kans kry by die volgende media sessie? 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jan-2023 at 2:51pm
Ruben Schoeman?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jan-2023 at 4:28pm
Chatting to Julian Redelinghuys and Jaco Kriel on 4 January 2023
https://youtu.be/J2k9eOLcU3k
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jan-2023 at 4:40pm
Ruben Schoeman en Tiaan Swanepoel altwee besering vry op die oomblik en hulle oefen saam met die spelers by die huis wat nie op die toer is nie
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jan-2023 at 7:03pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ruben Schoeman en Tiaan Swanepoel altwee besering vry op die oomblik en hulle oefen saam met die spelers by die huis wat nie op die toer is nie

Verstaan nie wat die storie is met Ruben nie.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jan-2023 at 12:02am
Originally posted by Simba Simba wrote:

Geseënde en voorspoedige 2023 aan almal!! Hoop ons LEEUS begin weer wen. 
Die STORMERS het ons goed opgeneuk. Wat vir my uitgestaan het was hul onderteunende spel. Daar was altyd 1 of meer ondersteuners saam met die baldraer. Dis hoe die LEEUS onder ACKERS gespeel het. 
Hoekom het ons Afrigters dit nog nie opgetel nie? Ons storm een een vorentoe sonder ondersteuning want almal sprei uit in die agterlyn. Intussen tackle hulle die baldraer en dadelik sak DEON FOURIE oor hom en wen die strafskop voordat die ondersteuning daar kan uitkom! DYAMANI het in die wye kanaal gespeel soos wat hy by die LEEUS gedoen het en wat JACO KRIEL altyd doen. Daai 2 het soos SPRINGBOKKE gelyk. Ons het ook geweet dat hulle goeie aanvallende rugby speel soos wat die LEEUS voorheen gedoen het maar ons bly die bal in hulle keelgatte afskop. Ons agterlyn hardloop so skuins en word telkens teen die kantlyn vasgedruk en wen selde enige veld. Waar is die ouens wat die lyn reguit maak? Kan ons AFRIGTERS nie die wedstryde behoorlik analiseer nie en kyk wat doen die ander goed en reg en implimenteer dit dan by ons nie? Weet iemand dalk waar is Tiaan Swanepoel?
daai Dyamani forward pass try was vir my die heel beste, die naai die Leeus agenda is duidelik vir almal
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jan-2023 at 10:58am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

daai Dyamani forward pass try was vir my die heel beste, die naai die Leeus agenda is duidelik vir almal

Die Sharks game was vir my ene gewees waar ons baie "offside" was, maar die kere waar hulle ons gerush het was daar verseker n paar manne offside wat nooit gecall was nie. Die ander ene van die Sharks game was daar was min of geen ruck penalties omtrent nie, die ouens kon aankarring en kon nie een keer voordeel kry uit hulle wat dit stadig gemaak het nie. 

Op die agenda, ek dink nie daar is ene nie, maar dit is duidelik daar word steeds baie goed gemis en die span met momentum en n beter track rekord trek voordeel uit van die calls. Ek onthou ook  hoe van die kapteine kan gesels met die ref, dan gebeur dinge, maar ons manne val op dowe ore. Ons gaan moet leer die ref manage. 


Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jan-2023 at 12:34pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Simba Simba wrote:

Geseënde en voorspoedige 2023 aan almal!! Hoop ons LEEUS begin weer wen. 
Die STORMERS het ons goed opgeneuk. Wat vir my uitgestaan het was hul onderteunende spel. Daar was altyd 1 of meer ondersteuners saam met die baldraer. Dis hoe die LEEUS onder ACKERS gespeel het. 
Hoekom het ons Afrigters dit nog nie opgetel nie? Ons storm een een vorentoe sonder ondersteuning want almal sprei uit in die agterlyn. Intussen tackle hulle die baldraer en dadelik sak DEON FOURIE oor hom en wen die strafskop voordat die ondersteuning daar kan uitkom! DYAMANI het in die wye kanaal gespeel soos wat hy by die LEEUS gedoen het en wat JACO KRIEL altyd doen. Daai 2 het soos SPRINGBOKKE gelyk. Ons het ook geweet dat hulle goeie aanvallende rugby speel soos wat die LEEUS voorheen gedoen het maar ons bly die bal in hulle keelgatte afskop. Ons agterlyn hardloop so skuins en word telkens teen die kantlyn vasgedruk en wen selde enige veld. Waar is die ouens wat die lyn reguit maak? Kan ons AFRIGTERS nie die wedstryde behoorlik analiseer nie en kyk wat doen die ander goed en reg en implimenteer dit dan by ons nie? Weet iemand dalk waar is Tiaan Swanepoel?
daai Dyamani forward pass try was vir my die heel beste, die naai die Leeus agenda is duidelik vir almal

Wie is die naai?Embarrassed
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jan-2023 at 1:52pm
Span opgedateer in die eerste pos
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 4>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.