The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 5 - Lions vs Ulster |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 10-Oct-2022 at 9:24am |
Saturday 15 October 2022 at Ellis Park, kickoff at 14:00
Referee: Sam Grove-White (SRU, 28th league game) AR 1: Jaco Peyper (SARU) AR 2: Griffin Colby (SARU) TMO: Ben Blain (SRU) Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Edwill van der Merwe, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Emmanuel Tshituka, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Willem Alberts, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Sti Sithole, 18. Ruan Smith, 19. Pieter Jansen van Vuuren, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Morne van der Berg, 22. Jordan Hendrikse, 23. Zander du Plessis. Ulster: 15. Michael Lowry, 14. Rob Baloucoune, 13.Luke Marshall, 12. Stuart McCloskey, 11. Rob Lyttle, 10. Billy Burns, 9. John Cooney, 8. Duane Vermeulen, 7. Marcus Rea, 6. Dave McCann, 5. Sam Carter, 4. Alan O’Connor (c), 3. Gareth Milasinovich, 2. Rob Herring, 1. Eric O’Sullivan. Replacements: 16. John Andrew, 17. Callum Reid, 18. Tom O’Toole, 19. Cormac Izuchukwu, 20. Nick Timoney, 21. Nathan Doak, 22. Stewart Moore, 23. Ethan McIlroy Edited by Transvaal - 14-Oct-2022 at 2:14pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hulle is 2de op die log op die oomblik, so behoort 'n taai wedstryd te wees
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dink Krappie en Hendrikse gaan begin teen ulster en hopelik sal Edwill ook terug wees. Glo ons sal van die begin af 'n hoë tempo game speel, veral omdat die wedstryd 14h00 begin.
Edited by Goue Leeu - 10-Oct-2022 at 10:09am |
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hulle het daai Ospreys dom gehardloop Saterdag, hulle gaan ons verdediging erg toets.
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hierdie water breuke tel baie teen ons en die Bulle wat op altitude speel en die opponente wil moeg hardloop. Juis hoekom Jake so paar weke terug gekla het daaroor. Hy wou seker net nie dit so mooi uitspel soos ek nou sê nie.
Edited by TunaLion - 10-Oct-2022 at 12:38pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
AK ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sien baie uit na hierdie wedstryd...Glo ons het `n kans om hul te stamp....
Ek moet se ek was bietjie verbaas.... Ek was lanklaas op die park en wou die een gaan kyk met die familie..... Die parkering het duur geword! (Of ten minste ek dink so)... R180 saam met kaarjies is nogals maie glo ek... En as ek met kinders... veral dogters gaan kyk is ek nie gamaklik om in straat te parkeer nie... Het paar jaar terug `n insident gehag....
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Probeer die parkering by die tennisbane , die loop van die boonste hek by die tennis bane na Ingang by Ellispark is seker 200meter en baie veilig
Ek het teen die Bulle R80 betaal om daar te parkeer en het by die hek betaal
|
|
![]() |
|
AK ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dankie... Dit klink goed....
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Skeidsregter aangewys en opgedateer in eerste pos
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Span opgedateer in eerste pos
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek tel 5 veranderings: Edwill vd Merwe vir Stean Pienaar, Emmanuel Tshituka vir Sibusiso Sangweni, Willem Alberts vir Pieter Jansen van Vuuren, Jaco Visagie vir PJ Botha, en JP Smith vir Sti Sithole
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Chatting to Lions Defence Coach Jaque Fourie and Henco van Wyk ahead of URC match vs Ulster https://youtu.be/5GFfCD91-KY
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Gaan weereens 'n tawwe game wees en weereens is ons die underdogs in my opinie.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Verseker, Ulster is 'n sterk span
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As ons goed kan begin is enige iets moontlik, maar hulle lyk vrek goed met bal in die hand, dit is wave na wave van aanval. Hoop die manne is ekstra reg vir tackle
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ou ding op die Park gaan geld... As ons in die game is na 50 minute kan ons enige span daar klop.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ulster se span opgedateer, die vaskop stut se pa het vir UJ gespeel toe ek nog 'n student was
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek hoop Daune Vermeulen is op die skitterende vorm wat hy was vir die Bokke …. Dit is altyd lekker om teen 14man te speel
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat almal vergeet van die spelers soos Pollard, Elton en Duane is dat hulle al 3 terug gekom het van operasies en dadelik vir die Bokke gekies was, sonder dat hulle vorm kon kry in ander wedstryde. Natuurlik was hulle nie in top vorm nie, om anders te verwag het is malligheid (ja Nienaber en Rassie, wat het julle gedink!?). In Duane se geval is hy ook al oud, so dit vat baie langer om heeltemaal te herstel en sy operasie was skaars 'n maand of so voor hy gekies was om te speel vir die Bokke. So moet hom nie afskryf vir hierdie game nie. Maar ja, ek hoop hy en sy hele span het 'n af game vandag :)
Edited by TunaLion - 15-Oct-2022 at 12:17pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek weet nie of enige van julle die video van Jaque Fourie en Henco van Wyk op ons youtube kanaal gekyk het nie, maar ons het mos 30+ tackles gemis in die vorige wedstryd, en Jaque Fourie se toe dit was 2 of drie spelers wat alles gemis het, sal graag die individuele stats daarvoor wil sien om te sien wie was die skuldige 2 of 3
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 0 vs #Ulster 0 - Afskop!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 0 vs #Ulster 5 - 2m - DRIE Rob Baloucoune
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 0 vs #Ulster 7 - 3m - DOELSKOP John Cooney
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 3 vs #Ulster 7 - 7m - STRAFSKOP Gianni Lombard
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 3 vs #Ulster 10 - 9m - STRAFSKOP John Cooney
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |