Print Page | Close Window

Match 5 - Lions vs Ulster

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11569
Printed Date: 17-May-2024 at 4:47am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 5 - Lions vs Ulster
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Lions vs Ulster
Date Posted: 10-Oct-2022 at 9:24am
Saturday 15 October 2022 at Ellis Park, kickoff at 14:00

Referee: Sam Grove-White (SRU, 28th league game)
AR 1: Jaco Peyper (SARU) 
AR 2: Griffin Colby (SARU)
TMO: Ben Blain (SRU)

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Edwill van der Merwe, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Emmanuel Tshituka, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Willem Alberts, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Sti Sithole, 18. Ruan Smith, 19. Pieter Jansen van Vuuren, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Morne van der Berg, 22. Jordan Hendrikse, 23. Zander du Plessis.

Ulster: 15. Michael Lowry, 14. Rob Baloucoune, 13.Luke Marshall, 12. Stuart McCloskey, 11. Rob Lyttle, 10. Billy Burns, 9. John Cooney, 8. Duane Vermeulen, 7. Marcus Rea, 6. Dave McCann, 5. Sam Carter, 4. Alan O’Connor (c), 3. Gareth Milasinovich, 2. Rob Herring, 1. Eric O’Sullivan.  
Replacements: 16. John Andrew, 17. Callum Reid, 18. Tom O’Toole, 19. Cormac Izuchukwu, 20. Nick Timoney, 21. Nathan Doak, 22. Stewart Moore, 23. Ethan McIlroy




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2022 at 9:25am
Hulle is 2de op die log op die oomblik, so behoort 'n taai wedstryd te wees


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 10-Oct-2022 at 10:07am
Dink Krappie en Hendrikse gaan begin teen ulster en hopelik sal Edwill ook terug wees. Glo ons sal van die begin af 'n hoë tempo game speel, veral omdat die wedstryd 14h00 begin.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Oct-2022 at 10:36am
 Hulle het daai Ospreys dom gehardloop Saterdag, hulle gaan ons verdediging erg toets.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Oct-2022 at 12:37pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Dink Krappie en Hendrikse gaan begin teen ulster en hopelik sal Edwill ook terug wees. Glo ons sal van die begin af 'n hoë tempo game speel, veral omdat die wedstryd 14h00 begin.


Hierdie water breuke tel baie teen ons en die Bulle wat op altitude speel en die opponente wil moeg hardloop. Juis hoekom Jake so paar weke terug gekla het daaroor. Hy wou seker net nie dit so mooi uitspel soos ek nou sê nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: AK 
Date Posted: 11-Oct-2022 at 7:20am
Sien baie uit na hierdie wedstryd...Glo ons het `n kans om hul te stamp....

Ek moet se ek was bietjie verbaas.... Ek was lanklaas op die park en wou die een gaan kyk met die familie..... Die parkering het duur geword! (Of ten minste ek dink so)... R180 saam met kaarjies is nogals maie glo ek... En as ek met kinders... veral dogters gaan kyk is ek nie gamaklik om in straat te parkeer nie... Het paar jaar terug `n insident gehag....


Posted By: monster
Date Posted: 11-Oct-2022 at 8:07am
Probeer die parkering by die tennisbane , die loop van die boonste  hek by die tennis bane na Ingang by Ellispark is seker 200meter en baie veilig

Ek het teen die Bulle R80 betaal om daar te parkeer en het by die hek betaal


Posted By: AK 
Date Posted: 11-Oct-2022 at 8:17am
Originally posted by monster monster wrote:

Probeer die parkering by die tennisbane , die loop van die boonste  hek by die tennis bane na Ingang by Ellispark is seker 200meter en baie veilig

Ek het teen die Bulle R80 betaal om daar te parkeer en het by die hek betaal

Dankie... Dit klink goed....


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Oct-2022 at 10:40am
Skeidsregter aangewys en opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Oct-2022 at 12:43pm
Span opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Oct-2022 at 12:54pm
Ek tel 5 veranderings: Edwill vd Merwe vir Stean Pienaar, Emmanuel Tshituka vir Sibusiso Sangweni, Willem Alberts vir Pieter Jansen van Vuuren, Jaco Visagie vir PJ Botha, en JP Smith vir Sti Sithole


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Oct-2022 at 4:56pm
Chatting to Lions Defence Coach Jaque Fourie and Henco van Wyk ahead of URC match vs Ulster
https://youtu.be/5GFfCD91-KY%20" rel="nofollow - https://youtu.be/5GFfCD91-KY


Posted By: TunaLion
Date Posted: 13-Oct-2022 at 7:40pm
Gaan weereens 'n tawwe game wees en weereens is ons die underdogs in my opinie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Oct-2022 at 10:00pm
Verseker, Ulster is 'n sterk span


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Oct-2022 at 10:10pm
As ons goed kan begin is enige iets moontlik, maar hulle lyk vrek goed met bal in die hand, dit is wave na wave van aanval. Hoop die manne is ekstra reg vir tackle


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 14-Oct-2022 at 12:09pm
Ou ding op die Park gaan geld... As ons in die game is na 50 minute kan ons enige span daar klop.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Oct-2022 at 2:15pm
Ulster se span opgedateer, die vaskop stut se pa het vir UJ gespeel toe ek nog 'n student was


Posted By: monster
Date Posted: 14-Oct-2022 at 4:45pm
Ek hoop Daune Vermeulen is op die skitterende vorm wat hy was vir die Bokke …. Dit is altyd lekker om teen 14man te speel


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 12:17pm
Wat almal vergeet van die spelers soos Pollard, Elton en Duane is dat hulle al 3 terug gekom het van operasies en dadelik vir die Bokke gekies was, sonder dat hulle vorm kon kry in ander wedstryde. Natuurlik was hulle nie in top vorm nie, om anders te verwag het is malligheid (ja Nienaber en Rassie, wat het julle gedink!?).

In Duane se geval is hy ook al oud, so dit vat baie langer om heeltemaal te herstel en sy operasie was skaars 'n maand of so voor hy gekies was om te speel vir die Bokke. So moet hom nie afskryf vir hierdie game nie. Maar ja, ek hoop hy en sy hele span het 'n af game vandag :)


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:01pm
Ek weet nie of enige van julle die video van Jaque Fourie en Henco van Wyk op ons youtube kanaal gekyk het nie, maar ons het mos 30+ tackles gemis in die vorige wedstryd, en Jaque Fourie se toe dit was 2 of drie spelers wat alles gemis het, sal graag die individuele stats daarvoor wil sien om te sien wie was die skuldige 2 of 3


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:01pm
#URC - #Lions 0 vs #Ulster 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:04pm
#URC - #Lions 0 vs #Ulster 5 - 2m - DRIE Rob Baloucoune


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:05pm
#URC - #Lions 0 vs #Ulster 7 - 3m - DOELSKOP John Cooney


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:09pm
#URC - #Lions 3 vs #Ulster 7 - 7m - STRAFSKOP Gianni Lombard


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:12pm
#URC - #Lions 3 vs #Ulster 10 - 9m - STRAFSKOP John Cooney


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:15pm
Duane het al 3 turnovers gewen... eish.... hoekom moes jy dit jinx Monster!?! :'(


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:18pm
Maar, ek weet nie, dink ons kan hulle steeds vat, al lyk dinge bietjie taai op die stadium....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:20pm
Wow, awesome skrum manne!!!! ekt dit nie verwag nie...


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:21pm
#URC - #Lions 8 vs #Ulster 10 - 16m - DRIE Francke Horn


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:21pm
WOW!!!!!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:22pm
#URC - #Lions 10 vs #Ulster 10 - 17m - DOELSKOP Gianni Lombard


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:24pm
Transvaal wat is jou gevoel so ver van die game???


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:29pm
JP Smith plat op sy rug, lyk nie te gelukkig nie, darem weer op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:30pm
Baie gelykop wedstryd, ons is verseker in die wedstryd en ek dink ons domineer voor en hulle agterspelers is effens beter as ons sin


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:34pm
#URC - #Lions 13 vs #Ulster 10 - 26m - STRAFSKOP Gianni Lombard


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:38pm
Ja, ek stem, hul agterlyn lyk gevaarlik op tye. Dink ons doen goed om hul in toom te hou. As ons ons lynstaan net kan uitsorteer....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:40pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 10 - 32m - DRIE Emmanuel Tshituka


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:46pm
Geel kaart vir Henco van Wyk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:48pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 15 - 39m - DRIE Michael Lowry


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 2:56pm
Geen manier hoe ek gedink het ons gaan voorlopp 18-15 halftyd nie. Ek dink net dis hel warm vir die spelers op die veld, 30 grade op die oomblik


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:01pm
Van Vuren op vir Alberts aan die begin van die 2de helfte


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:02pm
Die laaste drie van Ulster was die losskakel en nie die heelagter nie, sorry


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:04pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 20 - 41m - DRIE Rob Lyttle


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:05pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 22 - 42m - DOELSKOP John Cooney


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:09pm
Daai grubber van Lombard was baie dom...amper kos dit ons nog 'n drie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:09pm
dom=verkeerde opsie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:10pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 27 - 46m - DRIE Stuart McCloskey


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:11pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 29 - 47m - DOELSKOP John Cooney


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:12pm
Hulle het ons nou effens geblits...3 driee terwyl Henco af was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:17pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 34 - 52m - DRIE Rob Herring


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:17pm
Eish, Krappies wys hoekom hy nie meer ons nommer 1 skrummie is nie


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:18pm
#URC - #Lions 18 vs #Ulster 36 - 53m - DOELSKOP Nathan Doak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:23pm
Die hele bank behalwe Zander is nou op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:27pm
#URC - #Lions 23 vs #Ulster 36 - 61m - DRIE Andries Coetzee


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:31pm
#URC - #Lions 28 vs #Ulster 36 - 66m - DRIE Quan Horn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:32pm
#URC - #Lions 30 vs #Ulster 36 - 66m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:42pm
#URC - #Lions 30 vs #Ulster 39 - 73m - STRAFSKOP Nathan Doak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:45pm
#URC - #Lions 35 vs #Ulster 39 - 76m - DRIE Francke Horn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:45pm
#URC - #Lions 37 vs #Ulster 39 - 77m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:50pm
ook die eindtelling maar wat 'n wedstryd...die geel kaart het ons ongelukkig gekos


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:52pm
Verseker transvaal en coetzee wat nie daai laaste penalty uitgeskop het nie maar ek is bly coetzee is terug hy speel verseker van sy beste rugby. Maar what a comback dit was close gewees well done manne hierdie is n baie sterk span ek dink naas Leinster is hulle die tweede beste europese span vir my


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:53pm
Terwyl ek nogals teleurgesteld is oor die verloor, dink ek ons het vrek baie potensiaal. Hele paar ouens het hul hand opgesteek in die span en vorige Leeu spanne sou heeltemaal opgegee het toe ons so ver agter was.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Oct-2022 at 3:53pm
Dit was goeie effort met tye van slaap, daai eerste drie was baie sag, ons gaan nog groot amok maak die jaar, die ouens speel hul harte uit.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 6:23pm
Chatting to Lions Coach Ivan van Rooyen after URC match loss to Ulster
https://youtu.be/gysM_5kRm-Q%20" rel="nofollow - https://youtu.be/gysM_5kRm-Q


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2022 at 6:39pm
Chatting to Ulster coach Dan McFarland after URC match win over Lions
https://youtu.be/rUcve3S_mj4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/rUcve3S_mj4


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Oct-2022 at 6:39pm
Ek sien ons o21's is deur na die finaal van hul reeks nadat hulle 28-26 teen die Wiepie in die semi gewen het. Finaal gaan blykbaar teen die Bulle wees.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Niela
Date Posted: 16-Oct-2022 at 6:18am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Terwyl ek nogals teleurgesteld is oor die verloor, dink ek ons het vrek baie potensiaal. Hele paar ouens het hul hand opgesteek in die span en vorige Leeu spanne sou heeltemaal opgegee het toe ons so ver agter was.

Ek stem , things are looking up. 

Ons attack kry weer beter structure en ons het n hele paar youngsters wat wil/kan naam maak. 

Die European spanne gaan sukkel om in SA Se hitte te speel. Ons speel heel somer rugby ! 

Die lions kan n moerse advantage he. Ons Moet die heel heel fikste span wees , dan is die game reeds halfpad gewen. 

Die hitte en altitude , ons moet spanne van hul voete af hardloop. 




Posted By: monster
Date Posted: 16-Oct-2022 at 8:28am
Na 4 weke in Europa het ons manne ook maar swaar getrek in die hitte, bly dit was nie ek nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Oct-2022 at 9:37am
In die Leeus se defence het ek ook gister swaar getrek in die JHB hitte en al wat ek gedoen het was braai en rugby kyk Tongue


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Leeu
Date Posted: 16-Oct-2022 at 4:01pm
ek is weer skielik baie opgewonde oor die tiepe rugby wat ons speel,dis presies wat ons nog heeltyd gevra het voor.ons speel vinnig,maak beter besluite en verdedig seker beter as ooit...Jacques foure vir volgende afrigter


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 16-Oct-2022 at 5:57pm
Ja nee ek ook baie opgewonde ons druk langafstand driee soos die ene wat Francke afgerond het was voor die halflyn begin het n ou lekker hondervleis gegee


Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Oct-2022 at 9:29am
Ek is die meeste bly om te sien die "gees" is terug. Spelers jol weer hul harte uit. Dit herinner my baie aan ons goeie jare in Super Rugby. 

Dit sal SOOOO lekker wees om die bokke, ag ek bedoel die sharks, te kan stamp met 'n span vol no-names.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2022 at 10:13am
Ek het na Saterdag presies dit vir die coach gese, ek het gese daar is niks wat ons keer om dieselfde groot hoogtes te bereik wat ons in die 3 goeie super rugby jare bereik het nie, en dit met die ouens wat ons nou het. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2022 at 10:19am
Daai 3 wenne oorsee was massive en hierdie vertoning teen 'n baie sterk Ulster span maak my baie opgewonde oor die toekoms van ons span. Weereens met n-names, nie eers een huidige bok in die span nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Oct-2022 at 10:39am
Ons moet nou net 'n gewoonte daarvan maak om tuis wedstryde te wen


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2022 at 10:44am
n-names = no-names



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net