The Lions next play the Sharks in Durban in the Currie Cup on 5 July 2024, kickoff is at 17:15 |
Match 67 - Crusaders vs Lions |
Post Reply | Page 123 8> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 20-Apr-2019 at 5:43pm |
Friday 26 April 2019 in Christchurch, kickoff at 9:35 SA Time Referee: Paul Williams AR1: Mike Fraser AR2: James Munro TMO: Aaron Paterson Crusaders: 15. David Havili, 14. Sevu Reece, 13. Braydon Ennor, 12. Ryan Crotty, 11. George Bridge, 10. Richie Mo'unga, 9. Mitchell Drummond, 8. Kieran Read, 7. Billy Harmon, 6. Whetukamokamo Douglas, 5. Sam Whitelock (captain), 4. Quinten Strange, 3. Michael Alaalatoa, 2. Codie Taylor, 1. Joe Moody. Replacements: 16. Ben Funnell, 17. Harry Allan, 18. Oliver Jager, 19. Mitchell Dunshea, 20. Jordan Taufua, 21. Ere Enari, 22. Mitchell Hunt, 23. Ngane Punivai. Lions: 15. Ruan Combrinck; 14. Sylvian Mahuza, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Nic Groom; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Robbie Coetzee, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan Mcbeth, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Ross Cronje, 22. Franco Naude, 23. Tyrone Green. LionsWorld Prediction: Crusaders by 12 Edited by Transvaal - 24-Apr-2019 at 8:14am |
|
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie bet vir Lions on te wen.
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien Marx kom terug huis toe vir sy Bokrus. Jan-Henning Campher is op pad NZ toe
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Saders rus vir Matt Todd en Scott Barrett terwyl Owen Franks met 'n skouer besering uit is
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2728 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoop die boys maak tanks leeg
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
As ek dit nie mis het nie sukkel spanne gewoonlik bietjie na hul loslootjie, maar Crusaders in NZ sonder Marx... ai.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(1)
|
Nie dat ek dink dit sal sommer gebeur nie, maar 'n wen teen die Saders sal maak dat ek van al die slegte verlore op EP vergeet..
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons manne moet alles insit en met intensiteit, vryheid en toewyding speel.. dis al wat ondersteuners kan vra. Niemand verwag eers dat die Leeus binne 10 punte van die Crusaders gaan kom nie so sien dit as 'n geleentheid om jouself te meet teen die beste span (by verre) in die komp. Enige punteleer-punte sal 'n onverwagse bonus wees.
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Alles is moontlik - manne moet speel vir mekaar en vir Swys - en kies die regte spelers en probeer by dieselfde span as laasweek bly(Reynolds vir Lombard en Robbie vir Marx)
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Reynolds het laas baie goed gelyk op 12 langs jantjies. Maar hulle 2 sal seker baie ruil op verdediging en aanval. Ideale geleentheid vir Robbie om te wys wat nog in hom steek. Mens kry die gevoel die afrigters is te bang om Marx af te haal en dus speel hy elke game 80 min.
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2728 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daai 5 minute wat Robbie laas op was toe Marx op flank gespeel het, het hy lus gelyk vir rugby. So ek glo nie hy sal ons in die steek laat nie
Edited by PaBz0r - 23-Apr-2019 at 8:25am |
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
Robbie is meer as competent. Hy moet net kophou en luister as die skeidsregter se hy moet die bal los.
Onthou, hy het ook al saam met die Bokke getoer, hoewel hy nog nie n toets gespeel het nie.
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 520 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink die feit dat WW, Kwagga en Brink speel, behoort grootliks op te maak vir die afwesigheid van Marx. Voorlangs gaan ons baie meer teenstand kry as laas week, en dus gaan ons vir langer periodes sonder die bal speel. Ons losvoorspelres gaan heel moontlik meer ingetrek wees in die fisiese stryd en gaan dus nie soos verlede week kan help met die middeveld verdediging nie.
Edited by emiel1 - 23-Apr-2019 at 9:34am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
Span word vandag 13:00 aangekondig.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
Post Options
Thanks(0)
|
Gaan hopelik baie dieselfde wees as laas week se span met net die 2 veranderings
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is Marx regtig terug in SA of is dit weer "mind games"
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2728 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek glo die keer speel hulle nie games nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
En as ons nou begin mind games speel, watter waarde kan ons heg aan die span wat aangekondig word?
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink nie Sanzar of wereld rugby gaan van hierdie tipe mind games hou as elke span 'n "bogus" span aankondig en dan met 'n ander span opdaag!
Ek wonder of Reynolds speelkans gaan kry, of gaan hul volhard met Naude op 12? Dit is regtig jammer maar Naude het tot dusver baie average gelyk. mahuza op 14 was ook baie stil, ek sal hom eerder op 15 speel as hul hom in die span wil he.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wel kyk na n professionele sport soos sokker, die span word eers op die dag aangekondig. Ek verstaan nie die punt in rugby van die span voor die tyd aankondig nie.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is seker ou skool maar ek dink om speletjies met die span aankondiging te speel is iets wat ons liewer kan laat staan.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nog niks?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus het nou net laat weet dat hulle nog wag vir die span uit NZ....LOL!
|
|
Post Reply | Page 123 8> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |