
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time |
SF - Lions vs Bulls |
Post Reply
|
Page 12> |
| Author | ||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Topic: SF - Lions vs BullsPosted: 14-Jan-2021 at 8:31am |
|
|
Saterdag 23 Januarie 2021 in Pretoria, afskop 14:00
Referee: Rasta Rasivhenge Assistant Referees: AJ Jacobs and Griffin Colby TMO: Marius Jonker Bulle: 15. David Kriel, 14. Kurt-Lee Arendse, 13. Stedman Gans, 12. Cornal Hendricks, 11. Stravino Jacobs, 10. Morné Steyn, 9. Ivan van Zyl, 8. Duane Vermeulen (C), 7. Elrigh Louw, 6. Marco van Staden, 5. Ruan Nortje, 4. Sintu Manjezi, 3. Trevor Nyakane, 2. Schalk Erasmus, 1. Lizo Gqoboka. Replacements: 16. Johan Grobbelaar, 17. Jacques van Rooyen, 18. Mornay Smith, 19. Jan Uys, 20. Arno Botha, 21. Embrose Papier, 22. Chris Smith, 23. Marco Jansen van Vuren. Leeus: 15. Tiaan Swanepoel; 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies (Capt), 9. Andre Warner; 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Jannie du Plessis, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Ruan Dreyer, 18. Carlu Sadie, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Wilhelm van der Sluys, 21. Morne van den Berg, 22. Dan Kriel, 23. Francke Horn.
Edited by Transvaal - 21-Jan-2021 at 2:14pm |
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 20-Jan-2021 at 10:28am |
|
|
Skeidsregter opgedateer
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 20-Jan-2021 at 10:37am |
|
|
Altwee skeidsregters redelik power...VD Westhuizen blaas die ander semi en hy is regtig baie swak, maar Rasta nie ver agter hom nie
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 20-Jan-2021 at 10:38am |
|
|
Peyper bly maar die beste in SA, en dis moeilik om te besluit wie is 2de, dalk Stuart Berry of die vrou wat hierdie Curriebeker begin blaas het
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 20-Jan-2021 at 10:40am |
|
|
Stem transvaal Peyper gaan seker die finaal blaas glo ek. Ek dink die algehele standaard van die blasers was skokend in hierdie jaar se currie beker
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 20-Jan-2021 at 10:51am |
|
|
Rasta is oraait. Hy verloor net soms die plot by die skrums. Sy kommunikasie is goed, en hy is meestal konsekwent.
Marius is n ander storie. Lyk of hy vou onder die druk. Hy doen beter as TMO, waar hy nie druk op hom het nie.
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Jan-2021 at 2:11pm |
|
|
Leeus opgedateer in eerste pos
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Jan-2021 at 2:14pm |
|
|
Bulle se span ook opgedateer
|
||
![]() |
||
rooibont
Pasgebore Leeu
Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Jan-2021 at 2:38pm |
|
|
Net iets anders ... waar is Ruben Schoeman ?
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Jan-2021 at 2:55pm |
|
|
Die 4 slotte in die wedstryd 23 hou hom seker uit die span. Ek hou ook van hom
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2799 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Jan-2021 at 4:41pm |
|
|
Sal graag hom saam met Alberts wil sien, kan nogals n storie wees
|
||
![]() |
||
Red_Machine
Ervare Leeu
Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 574 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 21-Jan-2021 at 10:58pm |
|
|
Where is Roelof Smit?
|
||
![]() |
||
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2021 at 10:55am |
|
|
Daai is nou regtig nie 'n bulls span waarvoor ons hoef bang te wees nie. Op papier lyk ons eintlik beter... Ja ek weet hul B span het ons noudie dag gewen, maar hel ek verstaan nie hoe nie?
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2021 at 10:57am |
|
|
Hulle gameplan was om te teer op ons foute en ons het aanhou foute maak. Hopelik sny ons die foute uit in more se wedstryd
|
||
![]() |
||
vdwestjo
Welpie
Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2021 at 11:46am |
|
|
Dink ons moet more vir die wen gaan en nie wag vir die Bulle om foute te maak. Ons moet spel baie vinnig maak in daai hitte. Ons is die fikse span en die Bulle gaan nie vir 80 minute by ons bly in daai hitte nie. Ons moet glo ons kan dit doen!
|
||
|
Lions4life
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2799 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2021 at 2:16pm |
|
|
Ons moet maar net fokus en ons kanse vat.
|
||
![]() |
||
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2021 at 2:20pm |
|
Dink hy is die tipe speler wat ons beslis tans mis. Ja, ons het 'n fisiese pak, maar op die oomblik lyk ons maar redelik lomp en stadig.
|
||
![]() |
||
vdwestjo
Welpie
Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 22-Jan-2021 at 3:07pm |
|
|
Ruben Schoeman het nog nooit vir my fisiek genoeg gespeel om bo Albert verkies te word en hy is ook nie so goed in die lynstane om Orie te vervang nie. Maar is beslis 'n speler vir die toekoms. Hy sal weer 'n kans kry veral in Pro 16
|
||
|
Lions4life
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 9:01am |
|
Marnus Schoeman? Ruben is op die bank.
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40724 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 12:54pm |
|
|
TEAM CHANGE
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 2:37pm |
|
|
stream enige iemand die wedstryd live
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 2:46pm |
|
|
toemaar lyk nie of ek wil kyk nie lyk nie eers of ons in die game is nie al is ons net 8-0 agter
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 2:53pm |
|
|
Uiters swak dissipline en balhantering
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 2:55pm |
|
|
Elton het sover n shocker
|
||
![]() |
||
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 23-Jan-2021 at 2:55pm |
|
|
Ek kyk nie die game live nie maar hoekom het ons ons laaste penalty kantlyn toe geskop en nie pale toe nie
|
||
![]() |
||
Post Reply
|
Page 12> |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |