The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Swys de Bruin joins Kings as Coaching Consultant |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 18-Oct-2019 at 12:01pm |
|
The Isuzu Southern Kings are pleased to announce Swys de Bruin has joined the team as a coaching consultant.
De Bruin is a widely sought-after rugby brain and comes with a wealth of coaching experience having recently been the attack coach of the Springboks team as well as Head Coach of the Lions from 2017 until earlier this year. He has also previously coached the Sharks, Griquas and South Africa Under-21. The 59-year-old officially started in his new role on Friday, October 18, ahead of the Isuzu Southern Kings’ tour to Europe. He will be working closely with the coaching team of Robbi Kempson, Vuyo Zangqa and Braam van Straaten. “We are excited to have Swys de Bruin joining the Isuzu Southern Kings as a coaching consultant,” Isuzu Southern Kings Chairman, Loyiso Dotwana, confirmed. “Swys is one of the most respected and sought-after coaches in South Africa. His vast knowledge of the game and international experience will be of great value to our team. “We are also confident that his input and contribution will be beneficial to our coaching team and the playing personnel. Swys’ philosophy is known to be that of producing attractive rugby which is in line with what we are set on achieving at the Isuzu Southern Kings.” |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
WHAT
THE FFFFFFFF!!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Daar was 'n tyd toe Ackers nog by ons was en Swys hulpafrigter was, waar die Kings hom (Swys) gesoek het as hoofafrigter, maar hy het toe nee gese.
Edited by Transvaal - 18-Oct-2019 at 12:10pm |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hierdie kom bietjie as 'n skok!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit beteken daar moes iewers 'n issue met Swys en die GLRU gewees het. Ek is seker dat as hy wou uit die spotlight kom dat hulle n direkteur van rugby of een of ander pos vir hom kon skep. Om die leeus en bokke so te drop en by die kings te teken los maar bietjie van 'n bitter smaak
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So dan was daar issues behind the scenes. Het effe respek verloor nou vir hom...
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink ons kan nie regtig kwaad wees nie.
Daar is baie mense wat hom wou sien loop. Moenie te verbaas wees as meeste van ons huidige sterre volgende jaar hulle rugby in die Baai speel nie. Ek weet nie of die Lions sy kontrak wou beeindig het, en of hy self wou loop nie. As hy coaching consultant is, beteken dit ook waarskynlik dat hy nie voltyds betrokke gaan wees nie, wat heel waarskynlik beter gaan wees vir sy gesondheid.
Edited by valie - 18-Oct-2019 at 12:25pm |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop regtig nie hy gaps van ons sterre nie. Sy kontrak met ons was vir nog 2 jaar, so mens kan seker aanneem dat hy nie uit vrye keuse weg is by ons nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis reg, hy het immers 'n huis in Ebotse, dis nie goedkoop nie en mens moet geld verdien om daarvoor te betaal
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy het nie sy werk verloor nie! Hy het bedank, by die bokke en by die leeus (neem ek aan, want die press release gee nie baie info nie). Soos Tvl se, hy het nog 2 jaar oor gehad op sy kontrak met ons
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Valie, as jy mooi onthou het hy nie sy werk verloor nie, hy en Leeus het ingestem om sy huidige kontrak te beeindig. Die aanname was dat dit vanwee stress was. Hy het ook die bokke baie laat en baie sleg gedrop. Indien dit stress verwant was dan kon mens verstaan, maar nou is Hy gesond genoeg om Kings te gaan help. If you have to ask you will not understand anyway...
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Mutual agreement beteken gewoonlik dat di werkgewer n skeidings pakket aangebied het, wat deur die werknemer aanvaar is.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nee wat, ek glo dit is die teenoorgestelde. Ek dink Swys het gevra om te waai. En aangesien Swys nie die results gekry het wat almal verwag het die laaste seisoen of 2 nie het die leeus ingestem. Ook, hy het die span op no99 gedrop in Australasie, en toe ook die bokke net voor die WC. Soos Vaal Leeu se, en nou ewe skielik is hy gesond genoeg om by die kings af te rig? Dit maak nou mos nie sin nie.
Be that as it may. Ek wens hom alle voorspoed, hy lyk soos n goeie mens.
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink hy gaan net dalk baie goed doen by die Kings. Hulle is nog altyd cannon fodder en daar is min verwagtinge vir die span om goed te doen. Enige verbetering sal 'n bonus wees
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ALmal verwag die Kings gaan elke wedstryd verloor so daar is seker geen druk nie
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dalk is dit die ideale area dan vir hom ja. Maar soos Leeubok se, voorspoed aan hom.👍
|
||
![]() |
||
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem Rooibonte maar die probleem by die kings dink ek is hulle het nie baie balbesit nie en jy kan nie dries druk sonder die bal nie
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het 'n vraag vir julle manne ek weet dit is bietjie van die topic af maar dink julle nie dat daar bietjie fout is met ons prosese in SA waar 'n speler beseer word en sukkel om terug op die veld te kom? Kyk ek weet hulle speel baie rugby maar hoekom sukkel NZ en Australie nie so baie soos ons nie Warren is nie die eerste ene ek dink as ons bietjie moet gaan dink die laaste paar jaar sal ons aan 'n klomp kan dink
|
||
![]() |
||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nee wat dit is nogals n skok...gedink die man sou nou eers gaan rus het vir n slag....ek wens die leeus moet ons n bietjie meer inligting oor die saak gee...
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
![]() |
||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
dalk met die nuwe partner het die kings hom n aanbod gemaak wat hy nie kin los nie.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |