Print Page | Close Window

Swys de Bruin joins Kings as Coaching Consultant

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8302
Printed Date: 19-May-2024 at 3:16am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Swys de Bruin joins Kings as Coaching Consultant
Posted By: Transvaal
Subject: Swys de Bruin joins Kings as Coaching Consultant
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:01pm
The Isuzu Southern Kings are pleased to announce Swys de Bruin has joined the team as a coaching consultant.

De Bruin is a widely sought-after rugby brain and comes with a wealth of coaching experience having recently been the attack coach of the Springboks team as well as Head Coach of the Lions from 2017 until earlier this year. He has also previously coached the Sharks, Griquas and South Africa Under-21.

The 59-year-old officially started in his new role on Friday, October 18, ahead of the Isuzu Southern Kings’ tour to Europe. He will be working closely with the coaching team of Robbi Kempson, Vuyo Zangqa and Braam van Straaten.

“We are excited to have Swys de Bruin joining the Isuzu Southern Kings as a coaching consultant,” Isuzu Southern Kings Chairman, Loyiso Dotwana, confirmed.

“Swys is one of the most respected and sought-after coaches in South Africa. His vast knowledge of the game and international experience will be of great value to our team.

“We are also confident that his input and contribution will be beneficial to our coaching team and the playing personnel. Swys’ philosophy is known to be that of producing attractive rugby which is in line with what we are set on achieving at the Isuzu Southern Kings.”

Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:09pm
WHAT
THE 
FFFFFFFF!!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:10pm
Daar was 'n tyd toe Ackers nog by ons was en Swys hulpafrigter was, waar die Kings hom (Swys) gesoek het as hoofafrigter, maar hy het toe nee gese.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:10pm
Hierdie kom bietjie as 'n skok! 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:13pm
Dit beteken daar moes iewers 'n issue met Swys en die GLRU gewees het. Ek is seker dat as hy wou uit die spotlight kom dat hulle n direkteur van rugby of een of ander pos vir hom kon skep. Om die leeus en bokke so te drop en by die kings te teken los maar bietjie van 'n bitter smaak

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:14pm
So dan was daar issues behind the scenes. Het effe respek verloor nou vir hom...

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:22pm
Ek dink ons kan nie regtig kwaad wees nie. 
Daar is baie mense wat hom wou sien loop. 
Moenie te verbaas wees as meeste van ons huidige sterre volgende jaar hulle rugby in die Baai speel nie.
Ek weet nie of die Lions sy kontrak wou beeindig het, en of hy self wou loop nie.

As hy coaching consultant is, beteken dit ook waarskynlik dat hy nie voltyds betrokke gaan wees nie, wat heel waarskynlik beter gaan wees vir sy gesondheid.

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:24pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

So dan was daar issues behind the scenes. Het effe respek verloor nou vir hom...
Hoekom? Hy het sopas sy werk verloor. Daar is seker niks fout daarmee as hy ander werk soek nie...

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:25pm
Ek hoop regtig nie hy gaps van ons sterre nie. Sy kontrak met ons was vir nog 2 jaar, so mens kan seker aanneem dat hy nie uit vrye keuse weg is by ons nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:26pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

So dan was daar issues behind the scenes. Het effe respek verloor nou vir hom...
Hoekom? Hy het sopas sy werk verloor. Daar is seker niks fout daarmee as hy ander werk soek nie...

Dis reg, hy het immers 'n huis in Ebotse, dis nie goedkoop nie en mens moet geld verdien om daarvoor te betaal

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:28pm
Hy het nie sy werk verloor nie! Hy het bedank, by die bokke en by die leeus (neem ek aan, want die press release gee nie baie info nie). Soos Tvl se, hy het nog 2 jaar oor gehad op sy kontrak met ons

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:29pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek hoop regtig nie hy gaps van ons sterre nie. Sy kontrak met ons was vir nog 2 jaar, so mens kan seker aanneem dat hy nie uit vrye keuse weg is by ons nie
Wel, meeste van ons sterre is waar hulle vandag is agv Swys. Warren volg vir Swys al van Natal af, en ek weet daar is spelers wat weer by die Leeus geteken het, net omdat Warren weer geteken het, so al wat hy moet doen om spelers soos Cyle, Marx en Dylan Baai toe te lok, is om vir Warren daar te kry.

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:30pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Hy het nie sy werk verloor nie! Hy het bedank, by die bokke en by die leeus (neem ek aan, want die press release gee nie baie info nie). Soos Tvl se, hy het nog 2 jaar oor gehad op sy kontrak met ons
Hy het bedank by die Bokke. Hy is weg by die Leeus na n vergadering waar daar n "mutual agreement" was dat hy nie verder afrig nie.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:30pm
Valie, as jy mooi onthou het hy nie sy werk verloor nie, hy en Leeus het ingestem om sy huidige kontrak te beeindig. Die aanname was dat dit vanwee stress was. Hy het ook die bokke baie laat en baie sleg gedrop. Indien dit stress verwant was dan kon mens verstaan, maar nou is Hy gesond genoeg om Kings te gaan help. If you have to ask you will not understand anyway...

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:32pm
Mutual agreement beteken gewoonlik dat di werkgewer n skeidings pakket aangebied het, wat deur die werknemer aanvaar is.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:36pm
Nee wat, ek glo dit is die teenoorgestelde. Ek dink Swys het gevra om te waai. En aangesien Swys nie die results gekry het wat almal verwag het die laaste seisoen of 2 nie het die leeus ingestem. Ook, hy het die span op no99 gedrop in Australasie, en toe ook die bokke net voor die WC. Soos Vaal Leeu se, en nou ewe skielik is hy gesond genoeg om by die kings af te rig? Dit maak nou mos nie sin nie.

Be that as it may. Ek wens hom alle voorspoed, hy lyk soos n goeie mens. 

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:40pm

Moet net nie druk op hom sit nie...

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:42pm
Ek dink hy gaan net dalk baie goed doen by die Kings. Hulle is nog altyd cannon fodder en daar is min verwagtinge vir die span om goed te doen. Enige verbetering sal 'n bonus wees

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:42pm
ALmal verwag die Kings gaan elke wedstryd verloor so daar is seker geen druk nie

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Oct-2019 at 12:47pm
Dalk is dit die ideale area dan vir hom ja. Maar soos Leeubok se, voorspoed aan hom.👍

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 18-Oct-2019 at 1:54pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ALmal verwag die Kings gaan elke wedstryd verloor so daar is seker geen druk nie
Nou kan hy net fokus op driee

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Oct-2019 at 1:57pm
Stem Rooibonte maar die probleem by die kings dink ek is hulle het nie baie balbesit nie en jy kan nie dries druk sonder die bal nie

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Oct-2019 at 2:01pm
Ek het 'n vraag vir julle manne ek weet dit is bietjie van die topic af maar dink julle nie dat daar bietjie fout is met ons prosese in SA waar 'n speler beseer word en sukkel om terug op die veld te kom? Kyk ek weet hulle speel baie rugby maar hoekom sukkel NZ en Australie nie so baie soos ons nie Warren is nie die eerste ene ek dink as ons bietjie moet gaan dink die laaste paar jaar sal ons aan 'n klomp kan dink

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 18-Oct-2019 at 2:18pm
Nee wat dit is nogals n skok...gedink die man sou nou eers gaan rus het vir n slag....ek wens die leeus moet ons n bietjie meer inligting oor die saak gee...

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Tin
Date Posted: 18-Oct-2019 at 3:27pm
dalk met die nuwe partner het die kings hom n aanbod gemaak wat hy nie kin los nie. 

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Oct-2019 at 3:42pm
Deel van my wonder of die Leeus nie hier geslip het nie. Soos vroeer genoem moes hulle dalk vir Cash en Warren voor die kameras aangestel het en dan vir de Bruyn in agtergrond laat operate het.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 18-Oct-2019 at 4:14pm
Really sad that we lost him to the Kings.

Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Oct-2019 at 5:27pm
Ek dink hy het n fout gemaak... Ek is seker die Kings gaan ook op Sondae en paasnaweek rugby speel...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Oct-2019 at 5:45pm
Iewers broei iets... 

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-Oct-2019 at 5:55pm
Ek wens hy kon eerder by die Leeus aanbly as "coaching consultant". Dis presies wat ons nodig het.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 6:24pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek wens hy kon eerder by die Leeus aanbly as "coaching consultant". Dis presies wat ons nodig het.
Stem, sodat hy eerder ons coaches kan leer as die Kings s'n

Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 6:24pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Deel van my wonder of die Leeus nie hier geslip het nie. Soos vroeer genoem moes hulle dalk vir Cash en Warren voor die kameras aangestel het en dan vir de Bruyn in agtergrond laat operate het.
Ek wil nogal saamstem

Posted By: rooitrui
Date Posted: 18-Oct-2019 at 6:24pm
gertjie,al wst die kings het is balbesit en gebiedsvootdeel.
Teen munster 67%balbesit en 76 % gebiedsvoordeel.
Dan vetloor hulle nogdteeds ver.hulle het nie finishers nie.
Hoop net swys doen dinge reg en dat dit sy moraal ssl goed doen.
Hy was goed vir die leeus en die leeus was goed vir hom

Posted By: monster
Date Posted: 19-Oct-2019 at 9:25am
Originally posted by rooitrui rooitrui wrote:

gertjie,al wst die kings het is balbesit en gebiedsvootdeel.
Teen munster 67%balbesit en 76 % gebiedsvoordeel.
Dan vetloor hulle nogdteeds ver.hulle het nie finishers nie.
Hoop net swys doen dinge reg en dat dit sy moraal ssl goed doen.
Hy was goed vir die leeus en die leeus was goed vir hom

Miskien tree Swys tydens Pro14 as konsultant op vir die Kings en tydens Super rugby konsultant by die Leeus

Posted By: Tin
Date Posted: 20-Oct-2019 at 1:22pm
in artikel in rapport, lyk dit hy is aanvanklik betrokke en dan 1x n week en verder op video call ens, toer nie saam, so vraag is seker as hy dit da kan doen hkm nie by leeus en dan ook, is die leeus bereid om hom te betaal wat kings hom betaal vi selfde werk, verder as ons jong afrigting span het maak dit 100% sin om meer te betaal vir so konsultant maar as jy n ordentlike erkende ervare afrigter gaan aanstel, dan nie

Posted By: valie
Date Posted: 20-Oct-2019 at 8:19pm
Dis hoekom ek in n vorige post gese het hy het sy werk verloor. As die Leeus hom wou behou, sou hulle n manier gekry het om dit te doen.
IMO het die Leeus die bal n bietjie laat val hier. Ek hoop nie dit byt ons later aan die agterent nie....

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net