The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Zebre vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hierdie is soos ek gese het een van die swakker spanne in die kompetisie, maar heng, nie gedink hulle is so swak nie. Maar ek sien hulle begin bietjie druk sit op die afbreekpunte
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.
Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ah, was te goed om te hou...
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Van puik na pateties. Mis tackles, swak dissipline, geen commitment. Alles wat goed was in eerste helfde. Hierdie is sielkundige issues.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
welkom terug Leeus… ons beter wakker word!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sjo, baie taaier as wat ek gedink het na ons halftyd so ver voor was. Maar ja, baie strafskoppe in die 2de helfte wat al die momentum vir die opponente gee
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jinne
![]() Wen is wen
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Zebre het kwaai teruggekom en hulle subs slim gebruik om die momentum te swaai.
Baie werk wat voorle. Well done met die wen.
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Well done ek is gelukkig die nuwe assistants het maar twee weke gehad en die verdediging was stukke beter ja het bietjie uitgerafel in die tweede helfte ja die manne is nie naby van die sterkste spanne nie maar is steeds n weg wedstryd en van die groot spanne het al verloor teen zebre op zebre se veld so ek dink ons moet bou op die wen en hard werk aan wat ons nog verkeerd doen. En dan manne ek het nie die wedstryd rerag gekyk nie hoe het Jaco Kriel gespeel
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jaco het 'n paar sterk lopies gehad in die eerste helfte, dink hy kan tevrede voel
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Mission accomplished, so ek sal nie kla nie, maar as dit nie was vir 'n stukkie mooi omkeerbesit deur Ntlabakanye op ons doelyn, en 'n briljante tackle deur Morne van der Berg,met die opponente op pad om te druk (albei insidente in die laaste 10 minute ), kon dinge heel anders gewees het. Hopelik gee die wegwedstryd wen die manne broodnodige selfvertroue.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja, hy het 'n goeie westryd gespeel. Verstaan nie hoekom net een oopkant spesialis in die toergroep is nie.
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dankie transvaal dink Jaco en Vicent is n goeie kombinasie dink net ons het n goeie sterk en groot 8 nodig of n beweeglike 8 soos Warren was ons 8ste man op die oomblik is nie vir my so goed nie, ek sou selfs vir Vincent dalk u gespeel het met kriel en mj pelser die flanke maar nou hy nie in die toergroep nie
|
||
![]() |
||
True loin ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
wen is n wen, well done boys....
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.
Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Terwyl ek dit baie sou geniet het as dit waar was, sal Google dit vinnig verkeerd wys. In 2019 alleen het die Cheetahs 8 wenne en die Kings 2 vir 'n totaal van 10 net vir 2019. Ja dit is nie wat wonders nie, maar wragtig nie so swak soos die armchair kenners op Twitter uitmaak nie. En ek gee regtig nie genoeg om vir daardie twee spanne om vir hul stats te soek vir die ander seisoene nie.
Edited by TunaLion - 25-Sep-2021 at 11:13pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hulle het 12 wenne in 2017/18 seisoen gekry en 3de in hul groep geeindig. Verbeel my top 2 sou uitspeel of iets.
So hulle het eintlik oraait gedoen, behalwe op die einde, paar key spelers verloor ens. Ons sal gelukkig wees om naby dit te kom. Edited by PaBz0r - 26-Sep-2021 at 8:51am |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jip, daai comment was spesifiek vir wedstryde in Europa nie weg in SA teen mekaar nie.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ah ok, dit maak meer sin. Thanks
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |