Print Page | Close Window

Zebre vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9244
Printed Date: 06-May-2025 at 7:09am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Zebre vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Zebre vs Lions
Date Posted: 22-Sep-2021 at 3:00pm
Friday 24 September 2021 - KO 17.35 IRE/UK 18.35 ITA/SA

Stadio Sergio Lanfranchi, Parma

Referee: Chris Busby (IRFU, 10th league game)
AR1: Riccardo Angelucci (FIR), AR2: Federico Boraso (FIR),
TMO: Brian MacNeice (IRFU)

Live on: OTT, SuperSport and Premier Sport

Zebre: 15. Junior Laloifi, 14. Pierre Bruno, 13. Giulio Bisegni (c), 12. Tommaso Boni, 11. Mattia Bellini, 10. Carlo Canna, 9. Marcello Violi, 8. Danilo Fischetti, 7. Luca Bigi, 6. Matteo Nocera, 5. David Sisi, 4. Leonard Krumov, 3. Maxime Mbanda’, 2. Iacopo Bianchi, 1. Renato Giammarioli.
Replacements: 16. Oliviero Fabiani, 17. Andrea Lovotti, 18. Ion Neculai, 19. Andrea Zambonin, 20. Govanni Licata, 21. Alessandro Fusco, 22. Antonio Rizzi, 23. Jacopo Trulla

Lions: 15. EW Viljoen, 14. Jamba Ulengo, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Rabz Maxwane, 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Pieter Jansen Van Vuren, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Ruan Dreyer.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Sti Sithole, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Morne van den Berg, 22. Eddie Fouche, 23. Divan Rossouw.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2021 at 3:16pm
Ek dink my begin XV sou so lyk, gekies uit die toergroep:

15. Divan Rossouw, 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Sibahle ‘Rabz’ Maxwane, 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Ruben Schoeman, 4. Wilhelm van der Sluys, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole

Eddie Fouche, Ginter Smuts en Pieter Jansen van Vuren van die Pumas sal 3 van my 8 op die bank wees, dan Brandon as Haker, Ruan Dreyer as loskop op die bank en Asenathi Ntlabakanye as vaskop, dan Ruhan Straeuli as loosie op die bank en Matt More as utility back


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2021 at 3:21pm
Sangweni en Emmanuel Tshituka is altwee redelike goeie spelers maar is ook lopende strafskoppe...weet nie of hulle te gretig is of nie die reels ken nie. Veral Sangweni staan veels te veel strafskoppe af in my opinie


Posted By: valie
Date Posted: 22-Sep-2021 at 4:40pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sangweni en Emmanuel Tshituka is altwee redelike goeie spelers maar is ook lopende strafskoppe...weet nie of hulle te gretig is of nie die reels ken nie. Veral Sangweni staan veels te veel strafskoppe af in my opinie
Stem, ek dink dis maar oorgretigheid. Dit wys ook hoe uitgedun ons spelers op n stadium was, met Sangweni wat in die laaste paar games ons beste beskikbare loosie was, en hier haal hy tans nie eers die bench nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2021 at 5:52pm
Valie, dis my begin XV en nie die amptelike span nie, dalk begin die perd nog


Posted By: valie
Date Posted: 22-Sep-2021 at 6:53pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Valie, dis my begin XV en nie die amptelike span nie, dalk begin die perd nog
Yes, ek weet dis jou persoonlike beginspan, maar ek dink hy sal min ouens se span haal.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-Sep-2021 at 7:43pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Valie, dis my begin XV en nie die amptelike span nie, dalk begin die perd nog
Yes, ek weet dis jou persoonlike beginspan, maar ek dink hy sal min ouens se span haal.

Ek voel hy het elke minuut op die veld sy beste gegee en sy gat af probeer.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2021 at 7:58pm
presies wat ek gese het, hy is nie sleg nie maar staan baie strafskoppe af en maak dom foute. Dit gee momentum aan die opponente, iets wat ons nie kan bekostig nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Sep-2021 at 7:26am
Ek sien actually uit na hierdie game. Ek dink dis omdat ons nie weet wat om te verwag teen 'n onbekende span nie. Plus ek wil sien of die nuwe hulp afrigters enigsins 'n verskil kon maak in die kort tydjie wat hul saam die span was. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 23-Sep-2021 at 9:01am
Sibusisi gaan nog groot rugby speel, hy moet net soos Marnus destyds net bietjie in beheer gebring word dat hy nie sulke foute begaan wat ons momentum kos nie. Ons het rerig goeie losvoorspelers wat in sterre kan ontwikkel met die regte coaching.




Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Sep-2021 at 9:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

presies wat ek gese het, hy is nie sleg nie maar staan baie strafskoppe af en maak dom foute. Dit gee momentum aan die opponente, iets wat ons nie kan bekostig nie

Daar was amper geen tussenspel tussen ons voor en agterspelers die afgelope Curriebeker reeks nie, en ek dink die grootste rede hiervoor was die swak spel en onbalvaardigheid van ons losvoorspelers (sowel as ons skakelpaar). Sengweni is 'n eerlike harwerkende speler, en is een van die betere jong losvoorspelers in die toergroep, maar maggies , die man maak baie hanteer en oordeelsfoute. Hy is ook nie regtig 'n opsie in lynstane of agsteman nie, en is nie regtig 'n baljagter nie, so hy bring nie enige iets uniek aan die span nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Sep-2021 at 10:46am
Emirates Lions name strong line-up for Zebre clash.

The Emirates Lions have named a strong 23-man side to face Italian-based outfit Zebre in their opening fixture of the Vodacom United Rugby Championship match on Friday in Parma.

Commenting on his selections, Emirates Lions head coach Ivan 'Cash' van Rooyen:

"It's an exciting new chapter for the Emirates Lions and we are really looking forward to our first match tomorrow against Zebre."

"The URC will test our character as a group but it's a challenge we are up for. We believe the match-23 we've decided upon will be competitive on the day and hopefully establish some momentum going into the next few weeks of the tournament," concluded van Rooyen.

Teams:

 

Zebre (TBA) 


Emirates Lions
15 EW Viljoen,14 Jamba Ulengo,13 Wandisile Simelane,12 Burger Odendaal (c),11 Rabz Maxwane ,10 Jordan Hendrikse, 9 Andre Warner, 8 Francke Horn, 7 Vincent Tshituka, 6 Jaco Kriel, 5 Pieter Jansen Van Vuren, 4 Ruben Schoeman, 3 Carlu Sadie, 2 Jaco Visagie, 1 Ruan Dreyer

Replacements
16 PJ Botha, 17 Sti Sithole, 18 Asenathi Ntlabakanye, 19 Reinhard Nothnagel, 20 Sibusiso Sangweni, 21 Morne van den Berg, 22 Eddie Fouche, 23 Divan Rossouw.

  

Kick-off is at 18:35 (SA and ITA time) at Stadio Sergio Lanfranchi, Parma.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Sep-2021 at 10:51am
So ek was reg met 11 uit 14, sal my game moet lig


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Sep-2021 at 10:56am
Die 4 wat ek verkeerd gehad het is EW Viljoen, Jamba Ulengo, Pieter Jansen van Vuren en Ruan Dreyer


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 23-Sep-2021 at 11:51am
EW Viljoen... Nee bliksem, ek weet nie wat gaan in Cash se kop aan nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Sep-2021 at 3:38pm
Zebre se span opgedateer, ek ken niemand in daai span nie


Posted By: Niela
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:20am
decent team (given our squad), EW is a joke though.

Will be good to see if Jacque’s Fourie could inspire/learn Simelane how to tackle. 

He could be great if he can add that to his current skill set 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:53am
yip, it's a big GAP in his armour...


Posted By: emiel1
Date Posted: 24-Sep-2021 at 10:28am
As Viljoen maar ons enigste probleem was. Vaste vyf en die flanke lyk redelik kompeterend. In die middeveld is Odendaal betroubaar op verdediging (maar pass amper nooit nie), terwyl Simelane goed uit gebroke spel is maar kan nie verdedig nie. Om Warner en Ulengo (saam met Viljoen), steeds na 2 jaar se geploeter in 'n beginspan te sien is nogal mismoedegend.


Posted By: valie
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:02pm
Lyk sover nie sleg nie


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:12pm
Kyk ek die regte game Tongue


Posted By: valie
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:15pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Kyk ek die regte game Tongue
LOL


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:23pm
Ek dink ek het aan die slaap geraak en nou droom ek ons speel hulle stukkend


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:24pm
As die seisoen maar net ook sal eindig. Ons het confidence nodig, miskien is dit genoeg om ons na die volgende vlak te vat.


Posted By: True loin
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:25pm
Sover lyk dit blerrie goed, ew doen skielik baie beter. Manne tackle vir n slag. Hardloop mooi lyne... Ons het paar goeie bewegings.beslis ons beste game in 2 jaar tot nou... Hoop ons kan die tempo so hou in die 2de helfde.... 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:25pm
Hierdie is soos ek gese het een van die swakker spanne in die kompetisie, maar heng, nie gedink hulle is so swak nie. Maar ek sien hulle begin bietjie druk sit op die afbreekpunte


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:27pm
Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.  

Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 24-Sep-2021 at 7:58pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.  

Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.
Nou begin ons die game weg pis


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:01pm
Ah, was te goed om te hou...


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:04pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.  

Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.
Nou begin ons die game weg pis

Van puik na pateties.

Mis tackles, swak dissipline, geen commitment. Alles wat goed was in eerste helfde.

Hierdie is sielkundige issues.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:08pm
welkom terug Leeus… ons beter wakker word!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:29pm
Sjo, baie taaier as wat ek gedink het na ons halftyd so ver voor was. Maar ja, baie strafskoppe in die 2de helfte wat al die momentum vir die opponente gee


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:29pm
JinneShocked

Wen is wen


-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:30pm
Zebre het kwaai teruggekom en hulle subs slim gebruik om die  momentum te swaai.
Baie werk wat voorle.
Well done met die wen.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Sep-2021 at 8:35pm
Well done ek is gelukkig die nuwe assistants het maar twee weke gehad en die verdediging was stukke beter ja het bietjie uitgerafel in die tweede helfte ja die manne is nie naby van die sterkste spanne nie maar is steeds n weg wedstryd en van die groot spanne het al verloor teen zebre op zebre se veld so ek dink ons moet bou op die wen en hard werk aan wat ons nog verkeerd doen. En dan manne ek het nie die wedstryd rerag gekyk nie hoe het Jaco Kriel gespeel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2021 at 9:03pm
Jaco het 'n paar sterk lopies gehad in die eerste helfte, dink hy kan tevrede voel


Posted By: emiel1
Date Posted: 24-Sep-2021 at 9:04pm
Mission accomplished, so ek sal nie kla nie, maar as dit nie was vir 'n stukkie mooi omkeerbesit deur Ntlabakanye op ons doelyn, en 'n briljante tackle deur Morne van der Berg,met die opponente op pad om te druk (albei insidente in die laaste 10 minute ), kon dinge heel anders gewees het. Hopelik gee die wegwedstryd wen die manne broodnodige selfvertroue.


Posted By: emiel1
Date Posted: 24-Sep-2021 at 9:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaco het 'n paar sterk lopies gehad in die eerste helfte, dink hy kan tevrede voel

Ja, hy het 'n goeie westryd gespeel. Verstaan nie hoekom net een oopkant spesialis in die toergroep is nie.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Sep-2021 at 9:11pm
Dankie transvaal dink Jaco en Vicent is n goeie kombinasie dink net ons het n goeie sterk en groot 8 nodig of n beweeglike 8 soos Warren was ons 8ste man op die oomblik is nie vir my so goed nie, ek sou selfs vir Vincent dalk u gespeel het met kriel en mj pelser die flanke maar nou hy nie in die toergroep nie


Posted By: True loin
Date Posted: 24-Sep-2021 at 9:12pm
wen is n wen, well done boys.... 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Sep-2021 at 5:53am
Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.

Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen! 


Posted By: valie
Date Posted: 25-Sep-2021 at 10:16am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.

Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen! 
Zebre was power in die eerste helfte, maar ek sien hulle het 10 Italiaanse toets spelers in hul squad gehad. Seker hoekom hulle die 2de helfte soveel verbeter het.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Sep-2021 at 11:12pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.

Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen! 


Terwyl ek dit baie sou geniet het as dit waar was, sal Google dit vinnig verkeerd wys. In 2019 alleen het die Cheetahs 8 wenne en die Kings 2 vir 'n totaal van 10 net vir 2019. Ja dit is nie wat wonders nie, maar wragtig nie so swak soos die armchair kenners op Twitter uitmaak nie.

En ek gee regtig nie genoeg om vir daardie twee spanne om vir hul stats te soek vir die ander seisoene nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Sep-2021 at 8:50am
Hulle het 12 wenne in 2017/18 seisoen gekry en 3de in hul groep geeindig. Verbeel my top 2 sou uitspeel of iets.

So hulle het eintlik oraait gedoen, behalwe op die einde, paar key spelers verloor ens. 

Ons sal gelukkig wees om naby dit te kom.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2021 at 8:51am
Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Sep-2021 at 11:49am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat

Jip, daai comment was spesifiek vir wedstryde in Europa nie weg in SA teen mekaar nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Sep-2021 at 4:40pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat

Jip, daai comment was spesifiek vir wedstryde in Europa nie weg in SA teen mekaar nie.

Ah ok, dit maak meer sin. Thanks



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net