Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 3 - Cardiff vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00

Match 3 - Cardiff vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 40235
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 10:38pm
Great wen vir ons...wind was duidelik 'n faktor want beide spanne was vasgepen in hulle 22 elke helfte
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 10:42pm
Blykbaar was die wind baie minder in die 2de helfte, volgens die Welliese kommentators waarna ek geluister het. Lyk my die af seisoen het die span baie goed gedoen. Ek hou van ons (basiese) game plan, herhinner my baie aan die 2015 seisoen se gameplan van: defend, defend en gebruik die min kanse wat jy kry, terwyl jy die basics goed doen.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 153
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 10:46pm
Was goed om te sien dat ons n vaste game kan speel. Scrummies se skoppe en die hoëballe kan beter, maar ons het die omstandighede goed gespeel. 
Henco gaan nog bok word, sodra ons ons 13's op aanval gaan gebruik, gaan hy uitsaan.
Lombard se skopwerk was ook baie goed.
Hoop van der Merwe is OK
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2786
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 10:49pm
Goed gedoen met al daai druk, ons gaan nie volgende week sulke foute kan maak nie.

Edited by PaBz0r - 30-Sep-2022 at 10:50pm
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1062
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 10:55pm
Well done manne!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 11:01pm
Die laaste drie het my baie beindruk. Dit het gewys die "never-say-die" houding van die span en die kersie op die koek was toe Lombaard se skop daarna wat hy oorgesit het van so 'n moeilike hoek terwyl ons anyway so ver voor al was. Voel of almal hul hardste probeer weer vir 'n slag en hul als gee - of ten minste in die 2 games wat ek nou van die Leeus gesien het was dit so.

Ons verdediging is regtig vir 'n slag weer uitstekend en dit help ons het nie meer spelers soos 'n Simelane, Rabz of EW Viljoen. Ek weet Rabz is nog by ons, maar hy moet maar bly by die CC vlak asb.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2022 at 11:04pm
Lekker manne!! Julle maak ons trots!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 40235
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Oct-2022 at 8:34am
Lions coach Ivan van Rooyen after victory over Cardiff in the URC on 30 September 2022
https://youtu.be/MISXpC13b3g
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Oct-2022 at 1:29pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Wow, Henco van Wyk het massiewe potensiaal!

Stem saam, by is nie die grootse van Ouens nie. Laat my dink aan n Jaco Pretorius , maar met beter handling en defensive skills. 

It really was a pleasant suprise to see us win last night. Didn’t expect the team to pull of 2 in a row. 

We seem to be building some depth at lock , which has een oor biggest problem area for the last 3 seasons. 

I am not a big PJ Botha supporter , I always thought he was average at best , but he is doing the basics right , which is so important , really encouraging start to our season! 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Oct-2022 at 7:30am
Man dis sommer weer lekker om 'n leeu ondersteuner te wees! 

As die manne nou net kan bou op hierdie eerste twee wenne.

Ek stem oor Henco van Wyk, hy het uitstekend gespeel! Baie goeie verdediger
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Oct-2022 at 5:11pm
Dan wil ek ook vir Marius Louw bietjie uitsonder. Hoe die Sharks hierdie ou laat gaan het, verstaan ek nie. Hy speel met so 'n f-jou houding agv hoe hy weggesmyt is deur hulle (of so kom dit voor vir my) en voel of hy sy als gee met als wat hy doen, of dit op verdediging of op aanval is. Dit is presies die tipe speler wat my hoop gee vir die toekoms, underrated en discarded ouens soos 'n Mostert en 'n Whiteley van destyds wat als gee vir die span.

Ek hoop regtig hierdie is nie 'n false dawn nie en dit kan heel moontlik nog wees, want die Walliese spanne is maar taamlik swak, so kom ons kyk maar wat die toekoms in hou. Die komende week se game gaan baie sê van die span, want Edinburgh is regtig een van die beter spanne (in my opinie).
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.063 seconds.