Print Page | Close Window

Match 3 - Cardiff vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11555
Printed Date: 06-May-2025 at 9:18pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 3 - Cardiff vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 3 - Cardiff vs Lions
Date Posted: 26-Sep-2022 at 3:53pm
Friday 30 September 2022 in Cardiff, kickoff at 20:35

Referee: Sam Grove-White (SRU, 26th league game)
AR 1: Craig Evans (WRU) 
AR 2: Carwyn Williams (WRU)
TMO: Ben Blain (SRU)

Cardiff: 15. Rhys Priestland, 14. Aled Summerhill, 13. Rey Lee-Lo, 12. Max Llewellyn, 11. Theo Cabango, 10. Jarrod Evans, 9. Tomos Williams, 8. Taulupe Faletau, 7. James Botham, 6. Josh Turnbull (c), 5. Seb Davies, 4. Lopeti Timani, 3. Dillon Lewis, 2. Liam Belcher, 1. Brad Thyer.   
Replacements: 16. Kirby Myhill, 17. Corey Domachowski, 18. Dmitri Arhip, 19. Rory Thornton, 20. Shane Lewis-Hughes, 21. Lloyd Williams, 22. Mason Grady, 23. Uilisi Halaholo

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Edwill van der Merwe, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Pieter Jansen van Vuren, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Ruan Smith, 19. Ruan Venter, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van den Berg, 22. Jordan Hendrikse, 23. Zander du Plessis.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2022 at 3:53pm
Chatting to Jaque Fourie and Sanele Nohamba on 26 September 2022
https://youtu.be/73_SsER_Hds%20" rel="nofollow - https://youtu.be/73_SsER_Hds


Posted By: monster
Date Posted: 26-Sep-2022 at 7:57pm
Lyk my of dit gaan reen , Vrydag aand in Cardiff


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Sep-2022 at 8:41pm
Originally posted by monster monster wrote:

Lyk my of dit gaan reen , Vrydag aand in Cardiff

Trane vir die Bloues!


Posted By: monster
Date Posted: 28-Sep-2022 at 11:52am
Gaan nogal intresant wees om die week se begin span te sien

13,10,9,7 en slot 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Sep-2022 at 1:54pm
Span opgedateer, net 2 veranderings aan die begin XV, Henco op 13 vir Zander en Pieter op slot vir Ruben


Posted By: Hugelion
Date Posted: 28-Sep-2022 at 3:37pm
There is one thing that I just can't put my finger on and that is why Rabz Maxwane isn't with the team.
I love Quan horn and I think that there should definitely be a spot for him on the team but we should have two out-and-out wingers. Every time that he plays he looks dangerous. I hope that there arent issues between him and the coaches because that would be an absolute shame as him and Edwill is so dangerous.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Sep-2022 at 3:45pm
His problem is that he never makes a tackle. Same as Wandi. As soon as your opponents know that you don't tackle they will run at you all day


Posted By: Hugelion
Date Posted: 28-Sep-2022 at 5:47pm
I mean if he cant tackle then there is either something wrong with the coaching or the player but both can be fixed - defence is about attitude


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-Sep-2022 at 6:22pm
Originally posted by Hugelion Hugelion wrote:

I mean if he cant tackle then there is either something wrong with the coaching or the player but both can be fixed - defence is about attitude

The cliche is always there is no substitute for pace in rugby. That he has. His defending isn't much worse than most wingers I think. Maybe he has a niggle, or his partner is giving birth? Who knows? 

In general IMO, you can't coach a player not to be scared in rugby. The first thing you must overcome as a player, even at a young age, in the fear of tackling. Like catches win matches in cricket- tackles win matches in rugby.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: monster
Date Posted: 29-Sep-2022 at 6:15am
Daar is baie aspekte wat in ag geneem moet word by verdediginging … in vandag se rugby is dit nie net belangrik om n man te te tekkel nie maar tog belangrik om n man agter die voordeel lyn te tekkel en terug te tekkel…. Vir n klein ligte speler is dit moeilik. Verder is oordeel en besluitneming ook belangrig by verdediging, baie spelers is te veel uit posisie en verwar net hulle eie span maats as dit by verdedig kom. Die speler aan jou binne en buitekant moet vetroue hê in jou vermoë om jou man te tekkel


Posted By: Lion1986
Date Posted: 29-Sep-2022 at 8:58am
Yeah, Rabz can't tackle. He is one of the worst defenders I have seen in a while. From angles to the tackle itself.

When he played wing with Simelane at 13. Guys just ran at that channel over and over.
I actually like the prospect of Simelane at 15 at the bulls. He kicks better than what people give him credit for. He played at 15 against the bulls a few years ago and I thought that was his best game in a Lions jersey. He just doesn't have the physicality that you need in a 13.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Sep-2022 at 2:14pm
Cardiff se span opgedateer


Posted By: monster
Date Posted: 30-Sep-2022 at 12:51pm
Is Cardiff Arms Park en Millennium Stadium een en dieselde plek?

Ek sien daar word reen voorspel in Cardiff vandag — Millennium Stadium het mos n dak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Sep-2022 at 1:21pm
nee nie dieselfde plek nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Sep-2022 at 1:23pm
maar hulle is reg langs mekaar, soos die twee in durban


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 30-Sep-2022 at 6:21pm
Ons gaan hulle stamp, GO LEEUS!

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 30-Sep-2022 at 8:54pm
Henco van Wyk's defence is a thing of beauty 


Posted By: Lion1986
Date Posted: 30-Sep-2022 at 8:58pm
Ruan Dreyer's brains, not so much


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Sep-2022 at 9:26pm
Nohamba het 'n shocker so ver!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Sep-2022 at 9:30pm
Een ding wat baie opmerkbaar is van hierdie span van die Leeus is dat die ouens met baie hart vir 'n slag weer speel. Lanklaas dit van die ouens gesien.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Sep-2022 at 9:32pm
13-10 halftyd, hopelik kan ons die wind gebruik in die 2de helfte


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Sep-2022 at 9:41pm
En die 1 extra man vir die eerste 10 min agv die geel kaart


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Sep-2022 at 9:47pm
Wow, Henco van Wyk het massiewe potensiaal!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 30-Sep-2022 at 10:36pm
Fantasties manne


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Sep-2022 at 10:38pm
Great wen vir ons...wind was duidelik 'n faktor want beide spanne was vasgepen in hulle 22 elke helfte


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Sep-2022 at 10:42pm
Blykbaar was die wind baie minder in die 2de helfte, volgens die Welliese kommentators waarna ek geluister het. Lyk my die af seisoen het die span baie goed gedoen. Ek hou van ons (basiese) game plan, herhinner my baie aan die 2015 seisoen se gameplan van: defend, defend en gebruik die min kanse wat jy kry, terwyl jy die basics goed doen.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 30-Sep-2022 at 10:46pm
Was goed om te sien dat ons n vaste game kan speel. Scrummies se skoppe en die hoëballe kan beter, maar ons het die omstandighede goed gespeel. 
Henco gaan nog bok word, sodra ons ons 13's op aanval gaan gebruik, gaan hy uitsaan.
Lombard se skopwerk was ook baie goed.
Hoop van der Merwe is OK


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Sep-2022 at 10:49pm
Goed gedoen met al daai druk, ons gaan nie volgende week sulke foute kan maak nie.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Sep-2022 at 10:55pm
Well done manne!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Sep-2022 at 11:01pm
Die laaste drie het my baie beindruk. Dit het gewys die "never-say-die" houding van die span en die kersie op die koek was toe Lombaard se skop daarna wat hy oorgesit het van so 'n moeilike hoek terwyl ons anyway so ver voor al was. Voel of almal hul hardste probeer weer vir 'n slag en hul als gee - of ten minste in die 2 games wat ek nou van die Leeus gesien het was dit so.

Ons verdediging is regtig vir 'n slag weer uitstekend en dit help ons het nie meer spelers soos 'n Simelane, Rabz of EW Viljoen. Ek weet Rabz is nog by ons, maar hy moet maar bly by die CC vlak asb.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Sep-2022 at 11:04pm
Lekker manne!! Julle maak ons trots!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Oct-2022 at 8:34am
Lions coach Ivan van Rooyen after victory over Cardiff in the URC on 30 September 2022
https://youtu.be/MISXpC13b3g%20" rel="nofollow - https://youtu.be/MISXpC13b3g


Posted By: Niela
Date Posted: 01-Oct-2022 at 1:29pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Wow, Henco van Wyk het massiewe potensiaal!

Stem saam, by is nie die grootse van Ouens nie. Laat my dink aan n Jaco Pretorius , maar met beter handling en defensive skills. 

It really was a pleasant suprise to see us win last night. Didn’t expect the team to pull of 2 in a row. 

We seem to be building some depth at lock , which has een oor biggest problem area for the last 3 seasons. 

I am not a big PJ Botha supporter , I always thought he was average at best , but he is doing the basics right , which is so important , really encouraging start to our season! 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Oct-2022 at 7:30am
Man dis sommer weer lekker om 'n leeu ondersteuner te wees! 

As die manne nou net kan bou op hierdie eerste twee wenne.

Ek stem oor Henco van Wyk, hy het uitstekend gespeel! Baie goeie verdediger


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Oct-2022 at 5:11pm
Dan wil ek ook vir Marius Louw bietjie uitsonder. Hoe die Sharks hierdie ou laat gaan het, verstaan ek nie. Hy speel met so 'n f-jou houding agv hoe hy weggesmyt is deur hulle (of so kom dit voor vir my) en voel of hy sy als gee met als wat hy doen, of dit op verdediging of op aanval is. Dit is presies die tipe speler wat my hoop gee vir die toekoms, underrated en discarded ouens soos 'n Mostert en 'n Whiteley van destyds wat als gee vir die span.

Ek hoop regtig hierdie is nie 'n false dawn nie en dit kan heel moontlik nog wees, want die Walliese spanne is maar taamlik swak, so kom ons kyk maar wat die toekoms in hou. Die komende week se game gaan baie sê van die span, want Edinburgh is regtig een van die beter spanne (in my opinie).


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net