The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Leinster vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Mooi op die bord
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Teen alle verwagting in is ons nog in die game. As ons afronding beter was, kon ons actually al n entjie voorgeloop het
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Daai drie van Leinster was heeltemal te maklik. Quan Horn wys sover hy wil URC speel. Hendrikse lyk vir my klein bietjie verroes op 10
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek is pleasantly verbaas. Wens ek kon die game kyk.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bietjie wat ek gekyk het lyk algemene attitude baie meer positief.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Tipies... sodra ek begin aandag gee aan die Lions tydens n game, neuk als inmekaar....
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek wil so graag verkeerd wees oor die huidige stand van die Leeus. Kom tog! Wen die game en ek sal my hoed eet met graagte!
Edited by TunaLion - 25-Feb-2022 at 11:00pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ag Vrystaat!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit is seker nie te slegte telling nie... :( Kon seker baie erger wees
Edited by TunaLion - 25-Feb-2022 at 11:22pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie skrums, baie goeie dekverdediging, het genoeg balbesit gehad, maar met die uitsondering van van der Berg, en miskien Pienaar; was daar niemand wat regtig geleendhede geskep het.
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Shoe manne ek het die game gemis maar ek gaan kyk nou na die stats op rugbypass ons het 4 clean breaks teen die nul van hulle, defenders beaten 36 teen die 8 van hulle al waar hulle ons seergemaak het was turnovers conceded het ons 19 en hulle 6 so ja ons kon verseker die game gewen het as ek na die stats kyk en dit is die beste span in die kompetisie as ons kan voortbou van hierdie game af kan ons verseker nog n klomp games wen. Ek lees baie van die oorsee manne se die telling weerspieel nie doe game nie hulle se dit moes n 1 of twee punt game gewees het
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Lions Coach Ivan van Rooyen and Captain Jaco Kriel after URC match vs Leinster in Dublin on 25 February 2022 |
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
2 x mis strafskoppe = 6 punte As Krappie vir Edwill gepass het = 7 punte 2 x lynstane wat ons op hul doellyn die bal verloor = 14 punte 1 x Skrum onder hulle pale, wat ons n strafdrie kon kry, toe staan ons en rondtrap met die engage, wat eindig in n vryskop teen ons = 7 punte. As ons net die helfte van die geleenthede wat ons geskep het in punte omskep het, het ons nog 17 punte by ons 13 gesit, wat die telling 30 - 21 vir ons sou maak. As die manne net met die effort kan volhou, sal die wenne kom.
Edited by valie - 26-Feb-2022 at 9:13am |
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem meestal saam. My woordekeuse kon miskien beter gewees het. Alhoewel ons genoeg besit gehad het, en die verdediging en skrums goed was, was ons planloos op die aanval, en met die uitsondering van v/d Berg, was daar geen spelskeppers of spelbrekers nie.
Leinster se lynstaan verdediging is gewoonlik puik, so daai was beslis nie automatiese driee vir ons nie. Daar was 2 aanvals gelleendhede (een breuk deur v/d Berg, een breuk deur Pienaar), sowel as die 2 skrums voor hulle pale, waarvan ons een kon omskep in punte.
Edited by emiel1 - 26-Feb-2022 at 10:21am |
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As ons vir Munster se B-span oor n paar weke van nou op die Park kan wen, is ons dalk nie in so n bad spot soos ons almal dink nie. Kom ons hoop die boys oefen hul gatte af om ons verkeerd te bewys. Ek voel bietjie positief na hierdie game vir die eerste keer in n lang ruk, vir some rede, maar my kop sĂȘ dit is maar net soos altyd wat daar die false hoop gegee word in die occassional game, net om verkeerd bewys te word deur n vertrapping in die toekoms.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |