Print Page | Close Window

Leinster vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9335
Printed Date: 06-May-2025 at 3:22pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Leinster vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Leinster vs Lions
Date Posted: 20-Feb-2022 at 7:55pm
Vrydag 25 Feb in Dublin, Ierland, afskop 21:35

Referee: Craig Evans (WRU, 28th competition game)
AR 1: Peter Martin (IRFU) 
AR 2: Stuart Gaffikin (IRFU)
TMO: Colin Stanley (IRFU)

Leinster: 15. Max O’Reilly, 14. Tommy O’Brien, 13. Jamie Osborne, 12. Harry Byrne, 11. Dave Kearney, 10. Ross Byrne, 9. Nick McCarthy, 8. Rhys Ruddock (c), 7. Dan Leavy, 6. Josh Murphy, 5. Joe McCarthy, 4. Devin Toner, 3. Michael Ala’alatoa, 2. James Tracy, 1. Ed Byrne.     
Replacements: 16. Seán Cronin, 17. Peter Dooley, 18. Thomas Clarkson, 19. Jack Dunne, 20. Max Deegan, 21. Luke McGrath, 22. Adam Byrne, 23. Scott Penny

Lions: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Jaco Kriel (c), 5. Ruben Schoeman, 4. PJ Steenkamp, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Dreyer, 19. Lunga Ncube, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Nico Steyn, 22. Manuel Rass, 23. Tiaan Swanepoel.

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2022 at 7:55pm
Leeus se toergroep so pas bekend gemaak:

PJ Botha, Ruan Dreyer, Jordan Hendrikse, Francke Horn, Quan Horn, Jaco Kriel, Morgan Naude, Burger Odendaal, Stean Pienaar, Manuel Rass, Carlu Sadie, Sibusiso Sangweni, Ruben Schoeman, Wandisile Simelane, Sti Sithole, JP Smith, PJ steenkamp, Nico Steyn, Tiaan Swanepoel, Emmanuel Tshituka, Vincent Tshituka, Morne van den Berg, Edwill van der Merwe, Ruan Venter, EW Viljoen, Jaco Visagie.

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 20-Feb-2022 at 8:23pm
Geen Warner!!!

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 20-Feb-2022 at 8:38pm
15. Swanepoel, 14. vd Merwe, 13. Pienaar, 12 Odendaal, 11. Horn, 10. Hendrikse, 9. Steyn, 8. Horn, 7. Tshitsuka, 6. Kriel, 5. Steenkamp, 4. Schoeman, 3. Sadie, 2. Botha, 1.Sithole - Reserves 16. Visagie, 17. Dreyer, 18. Naude, 19. Venter,  20. E Tshitsuka, 21. vd Bergh, 22. Viljoen, 23. Simelane

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 20-Feb-2022 at 9:13pm
Ek sal die span kies vir Saterdag. Steyn lyk goed op 9 behoort vinniger bal tr kry, Pienaar kan goed verdedig en spoed op 13 bring, Horn kan help met hoe balle op 11. Swanepoel kan kyk vir 50/22 van heelagter

Posted By: valie
Date Posted: 21-Feb-2022 at 9:16am
Originally posted by LIONS4EVA LIONS4EVA wrote:

Ek sal die span kies vir Saterdag. Steyn lyk goed op 9 behoort vinniger bal tr kry, Pienaar kan goed verdedig en spoed op 13 bring, Horn kan help met hoe balle op 11. Swanepoel kan kyk vir 50/22 van heelagter
Tian se skopvoet is verseker n aanwins, maar my bekommernis is sy vermoe onder die hoe bal. EW (love him or hate him) was sover nog baie solid in die lug. 

Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Feb-2022 at 10:03am
Besef dat ons desperaat is, maar meeste van hierdie juniors (met uitsondering van die Tshetuka broers), was maar redelik lig in die broek teen 'n Sharks CB span. Sou die Tshetuka broers met Kriel as lostrio gebruik (Horn het te min impak op 8). 

Swanepoel en Hedrickse se skopskoen het die afgelope 2 seisoene min gehelp (het albei min impak on aanval of verdediging) , so ek sou die jong Nico Steyn op 9 'n kaans gee met Krappie can der Berg op 10. Odendaal en Viljoen (wat pale toe sal skop) sou die senters wees, met Simelane op 15 en v/d Merwe en Pienaar as vleeuls. 

Verbaas dat Mollentze op sy vertoning Saterdag nie 'n kaans gegee was om te toer nie.

Posted By: valie
Date Posted: 21-Feb-2022 at 11:19am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek ook. Op n stadium in die game, het hy maar 3 keer die bal gekry, waarvan 2 op driee uitgeloop het. Dit lyk ook asof hy baie tyd met die bal het, en goeie besluitneming, 'n teken van n speler met class. Ek sou hom defnitief in Rass se plek gekies het.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2022 at 4:25pm
Due to unforeseen circumstances relating to their travel document requirements, brothers Vincent and Emmanuel Tshituka will no longer make the trip to Dublin for their team’s Vodacom United Rugby Championship fixture against Leinster on Friday, 25 February at the RDS Arena. The Tshitukas were originally named in the 26-man Emirates Lions travelling squad.

Lunga Ncube will join the squad in Dublin as cover.

Posted By: valie
Date Posted: 21-Feb-2022 at 4:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Aaag shit! Hoeveel bad luck gaan die span nou nog tref?

Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Feb-2022 at 6:00pm
Originally posted by valie valie wrote:

Hoop eks verkeerd, maar dit lyk meer na tipiese Afrika onbevoegdheid as "bad luck"

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2022 at 3:48pm
https://youtu.be/fZhe_cFiRE4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/fZhe_cFiRE4
Backline & Skills Coach Ricardo Laubscher on 22 Feb 2022 ahead of URC match vs Leinster

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 12:01pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Due to unforeseen circumstances relating to their travel document requirements, brothers Vincent and Emmanuel Tshituka will no longer make the trip to Dublin for their team’s Vodacom United Rugby Championship fixture against Leinster on Friday, 25 February at the RDS Arena. The Tshitukas were originally named in the 26-man Emirates Lions travelling squad.

Lunga Ncube will join the squad in Dublin as cover.
Aaag shit! Hoeveel bad luck gaan die span nou nog tref?

Hoop eks verkeerd, maar dit lyk meer na tipiese Afrika onbevoegdheid as "bad luck"

Hierdie klink wel soos iets wat dalk voor die tyd uitgesorteer kon gewees het
 
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 12:08pm
Ons span word 13:30 aangekondig

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 1:55pm
Span opgedateer in die eerste pos, 8 veranderings van laaste wedstryd

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 2:41pm
Soos ons weet het Warner nie saam getoer nie, maar wat ek nie geweet het nie is dit omdat hy siek is, maar hulle het nie gese wat hom makeer nie. Dalk siek vir al die verloor?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 3:09pm
Onderhoud met die Afrigter en kaptein so uur gelede:
https://youtu.be/R163XDSfqUg" rel="nofollow - https://youtu.be/R163XDSfqUg

Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Feb-2022 at 3:09pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Soos ons weet het Warner nie saam getoer nie, maar wat ek nie geweet het nie is dit omdat hy siek is, maar hulle het nie gese wat hom makeer nie. Dalk siek vir al die verloor?

LOLLOL

In daai geval is ons almal siek..

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 3:11pm
hondsiek

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 3:12pm
Klink of die Leeus dalk meer wil skop in die wedstryd, in die onderhoud se Cash Quan Horn is daar vir sy goeie linkervoet

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2022 at 4:13pm
Leinster se span en die wedstrydbeamptes ook opgedateer

Posted By: valie
Date Posted: 24-Feb-2022 at 9:30pm
As ek so na die posts van die Leinster ondersteuners kyk, sien ek daar is n paar van hulle wat reken ons pak hou n bedreiging in vir hulle, en ons sal gevaarlik wees, aangesien ons nou al ons springbokke terug het. Het ek dalk iets gemis?LOL

Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Feb-2022 at 9:37pm
Originally posted by valie valie wrote:

As ek so na die posts van die Leinster ondersteuners kyk, sien ek daar is n paar van hulle wat reken ons pak hou n bedreiging in vir hulle, en ons sal gevaarlik wees, aangesien ons nou al ons springbokke terug het. Het ek dalk iets gemis?LOL

Ek en jy mag dalk gereeld nie saamstem oor baie dinge nie, maar hierdie is vrek snaaks LOLLOLLOL

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Feb-2022 at 9:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Klink of die Leeus dalk meer wil skop in die wedstryd, in die onderhoud se Cash Quan Horn is daar vir sy goeie linkervoet

Is Tiaan nie ook links nie? Of verwar ek hom dalk met iemand anders (wat heel moontlik die geval is).

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: monster
Date Posted: 25-Feb-2022 at 9:46pm
Eish here we go

Posted By: monster
Date Posted: 25-Feb-2022 at 9:49pm
Mooi op die bord

Posted By: valie
Date Posted: 25-Feb-2022 at 10:25pm
Teen alle verwagting in is ons nog in die game. As ons afronding beter was, kon ons actually al n entjie voorgeloop het

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2022 at 10:27pm
Daai drie van Leinster was heeltemal te maklik. Quan Horn wys sover hy wil URC speel. Hendrikse lyk vir my klein bietjie verroes op 10

Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Feb-2022 at 10:32pm
Ek is pleasantly verbaas. Wens ek kon die game kyk.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Feb-2022 at 10:40pm
Bietjie wat ek gekyk het lyk algemene attitude baie meer positief. 

-------------
Up the Vaal!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Feb-2022 at 10:58pm
Tipies... sodra ek begin aandag gee aan die Lions tydens n game, neuk als inmekaar....

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Feb-2022 at 10:59pm
Ek wil so graag verkeerd wees oor die huidige stand van die Leeus. Kom tog! Wen die game en ek sal my hoed eet met graagte!

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: monster
Date Posted: 25-Feb-2022 at 11:13pm
Ag Vrystaat!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Feb-2022 at 11:21pm
Dit is seker nie te slegte telling nie... :( Kon seker baie erger wees

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: valie
Date Posted: 25-Feb-2022 at 11:29pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Dit is seker nie te slegte telling nie... :( Kon seker baie erger wees
Ja, die ironie is dat ons die game kon wen. Verkeerde opsie deur Krappie en 2 mis strafskoppe was ons doodsteek.

Posted By: emiel1
Date Posted: 26-Feb-2022 at 12:10am
Goeie skrums, baie goeie dekverdediging, het genoeg balbesit gehad, maar met die uitsondering van van der Berg, en miskien Pienaar; was daar niemand wat regtig geleendhede geskep het. 

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Feb-2022 at 6:25am
Shoe manne ek het die game gemis maar ek gaan kyk nou na die stats op rugbypass ons het 4 clean breaks teen die nul van hulle, defenders beaten 36 teen die 8 van hulle al waar hulle ons seergemaak het was turnovers conceded het ons 19 en hulle 6 so ja ons kon verseker die game gewen het as ek na die stats kyk en dit is die beste span in die kompetisie as ons kan voortbou van hierdie game af kan ons verseker nog n klomp games wen. Ek lees baie van die oorsee manne se die telling weerspieel nie doe game nie hulle se dit moes n 1 of twee punt game gewees het

Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2022 at 6:32am
Lions Coach Ivan van Rooyen and Captain Jaco Kriel after URC match vs Leinster in Dublin on 25 February 2022
https://youtu.be/ZIZq47tBMWA" rel="nofollow - https://youtu.be/ZIZq47tBMWA

Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2022 at 9:12am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Goeie skrums, baie goeie dekverdediging, het genoeg balbesit gehad, maar met die uitsondering van van der Berg, en miskien Pienaar; was daar niemand wat regtig geleendhede geskep het. 
Ek wil effens verskil hier. Om geleenthede te skep kom meestal van spanwerk. Ons het baie geleenthede geskep. Afronding was die probleem.
2 x mis strafskoppe = 6 punte
As Krappie vir Edwill gepass het = 7 punte
2 x lynstane wat ons op hul doellyn die bal verloor = 14 punte
1 x Skrum onder hulle pale, wat ons n strafdrie kon kry, toe staan ons en rondtrap met die engage, wat eindig in n vryskop teen ons = 7 punte.

As ons net die helfte van die geleenthede wat ons geskep het in punte omskep het, het ons nog 17 punte by ons 13 gesit, wat die telling 30 - 21 vir ons sou maak.

As die manne net met die effort kan volhou, sal die wenne kom.

Posted By: emiel1
Date Posted: 26-Feb-2022 at 10:20am
Stem meestal saam. My woordekeuse kon miskien beter gewees het. Alhoewel ons genoeg besit gehad het, en die verdediging en skrums goed was, was ons planloos op die aanval, en met die uitsondering van v/d Berg, was daar geen spelskeppers of spelbrekers nie. 

Leinster se lynstaan verdediging is gewoonlik puik, so daai was beslis nie automatiese driee vir ons nie. Daar was 2 aanvals gelleendhede (een breuk deur v/d Berg, een breuk deur Pienaar), sowel as die 2 skrums voor hulle pale, waarvan ons een kon omskep in punte.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Feb-2022 at 9:08pm
As ons vir Munster se B-span oor n paar weke van nou op die Park kan wen, is ons dalk nie in so n bad spot soos ons almal dink nie. Kom ons hoop die boys oefen hul gatte af om ons verkeerd te bewys. Ek voel bietjie positief na hierdie game vir die eerste keer in n lang ruk, vir some rede, maar my kop sê dit is maar net soos altyd wat daar die false hoop gegee word in die occassional game, net om verkeerd bewys te word deur n vertrapping in die toekoms.

-------------
Go LIONS!!!!!

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net