Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Zebre vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00

Zebre vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 7:25pm
Hierdie is soos ek gese het een van die swakker spanne in die kompetisie, maar heng, nie gedink hulle is so swak nie. Maar ek sien hulle begin bietjie druk sit op die afbreekpunte
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 7:27pm
Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.  

Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 7:58pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.  

Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.
Nou begin ons die game weg pis
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:01pm
Ah, was te goed om te hou...
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:04pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek kan op die stadium aan niks beter dink as om te sê dis absoluut puik nie.  

Die ding wat my die blyste maak is die positiewe houding op verdediging.
Nou begin ons die game weg pis

Van puik na pateties.

Mis tackles, swak dissipline, geen commitment. Alles wat goed was in eerste helfde.

Hierdie is sielkundige issues.
Up the Vaal!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2786
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:08pm
welkom terug Leeus… ons beter wakker word!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:29pm
Sjo, baie taaier as wat ek gedink het na ons halftyd so ver voor was. Maar ja, baie strafskoppe in die 2de helfte wat al die momentum vir die opponente gee
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:29pm
JinneShocked

Wen is wen
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:30pm
Zebre het kwaai teruggekom en hulle subs slim gebruik om die  momentum te swaai.
Baie werk wat voorle.
Well done met die wen.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1062
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 8:35pm
Well done ek is gelukkig die nuwe assistants het maar twee weke gehad en die verdediging was stukke beter ja het bietjie uitgerafel in die tweede helfte ja die manne is nie naby van die sterkste spanne nie maar is steeds n weg wedstryd en van die groot spanne het al verloor teen zebre op zebre se veld so ek dink ons moet bou op die wen en hard werk aan wat ons nog verkeerd doen. En dan manne ek het nie die wedstryd rerag gekyk nie hoe het Jaco Kriel gespeel
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 9:03pm
Jaco het 'n paar sterk lopies gehad in die eerste helfte, dink hy kan tevrede voel
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 549
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 9:04pm
Mission accomplished, so ek sal nie kla nie, maar as dit nie was vir 'n stukkie mooi omkeerbesit deur Ntlabakanye op ons doelyn, en 'n briljante tackle deur Morne van der Berg,met die opponente op pad om te druk (albei insidente in die laaste 10 minute ), kon dinge heel anders gewees het. Hopelik gee die wegwedstryd wen die manne broodnodige selfvertroue.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 549
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 9:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jaco het 'n paar sterk lopies gehad in die eerste helfte, dink hy kan tevrede voel

Ja, hy het 'n goeie westryd gespeel. Verstaan nie hoekom net een oopkant spesialis in die toergroep is nie.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1062
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 9:11pm
Dankie transvaal dink Jaco en Vicent is n goeie kombinasie dink net ons het n goeie sterk en groot 8 nodig of n beweeglike 8 soos Warren was ons 8ste man op die oomblik is nie vir my so goed nie, ek sou selfs vir Vincent dalk u gespeel het met kriel en mj pelser die flanke maar nou hy nie in die toergroep nie
Back to Top
True loin View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 16-Jun-2021
Location: Randfontein
Status: Offline
Points: 37
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote True loin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Sep-2021 at 9:12pm
wen is n wen, well done boys.... 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2021 at 5:53am
Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.

Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen! 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2021 at 10:16am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.

Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen! 
Zebre was power in die eerste helfte, maar ek sien hulle het 10 Italiaanse toets spelers in hul squad gehad. Seker hoekom hulle die 2de helfte soveel verbeter het.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2021 at 11:12pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek gaan ook maar niks se oor die 2de helfde nie.

Well done ouens! Lekker om weer n wen te kry! Iemand het op Twitter uirgewys die kings en cheetahs het maar 5 wenne oor 3 seisoene gekry in pro14. So al is zebre een van die swakker spanne, n wen is n wen! 


Terwyl ek dit baie sou geniet het as dit waar was, sal Google dit vinnig verkeerd wys. In 2019 alleen het die Cheetahs 8 wenne en die Kings 2 vir 'n totaal van 10 net vir 2019. Ja dit is nie wat wonders nie, maar wragtig nie so swak soos die armchair kenners op Twitter uitmaak nie.

En ek gee regtig nie genoeg om vir daardie twee spanne om vir hul stats te soek vir die ander seisoene nie.


Edited by TunaLion - 25-Sep-2021 at 11:13pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2786
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Sep-2021 at 8:50am
Hulle het 12 wenne in 2017/18 seisoen gekry en 3de in hul groep geeindig. Verbeel my top 2 sou uitspeel of iets.

So hulle het eintlik oraait gedoen, behalwe op die einde, paar key spelers verloor ens. 

Ons sal gelukkig wees om naby dit te kom.


Edited by PaBz0r - 26-Sep-2021 at 8:51am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Sep-2021 at 8:51am
Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Sep-2021 at 11:49am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat

Jip, daai comment was spesifiek vir wedstryde in Europa nie weg in SA teen mekaar nie.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Sep-2021 at 4:40pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink die ou wat die stats gelys het, het van WEG wenne gepraat

Jip, daai comment was spesifiek vir wedstryde in Europa nie weg in SA teen mekaar nie.

Ah ok, dit maak meer sin. Thanks
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.