The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Leinster v Vodacom Bulls |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 09-Jun-2022 at 2:02pm |
The teams for Final Four United Rugby Championship fixture between Leinster Rugby and Vodacom Bulls have been named with all details of match officials and broadcast information below. TEAM NEWS HEADLINES #LEIvBUL
Final Four - Friday, June 10 Leinster v Vodacom Bulls RDS Arena, Dublin – KO 19.35 IRE & UK / 20.35 ITA & SA Referee: Andrea Piardi (FIR, 24th league game) AR 1: Craig Evans (WRU) AR 2: Gianluca Gnecchi (FIR) TMO: Matteo Lipperini (FIR) Live on: TG4, Premier Sports, SuperSport & URC TV Leinster: Jimmy O’Brien; Jordan Larmour, Garry Ringrose; Robbie Henshaw, Rory O’Loughlin, Ross Byrne, Jamison Gibson-Park; Andrew Porter, Dan Sheehan, Tadhg Furlong, Joe McCarthy, James Ryan (Capt), Caelan Doris, Josh van der Flier, Jack Conan. Replacements: Seán Cronin, Cian Healy, Michael Ala’alatoa, Ross Molony, Ryan Baird, Luke McGrath, Johnny Sexton, Ciarán Frawley. Vodacom Bulls: Canan Moodie, David Kriel, Cornal Hendricks, Harold Vorster, Madosh Tambwe, Chris Smith, Zak Burger; Gerhard Steenekamp, Johan Grobbelaar, Mornay Smith, Walt Steenkamp, Ruan Nortje, Marcell Coetzee, Arno Botha, Elrigh Louw. Replacements: Bismarck du Plessis, Simphiwe Matanzima, Robert Hunt, Janko Swanepoel, WJ Steenkamp; Embrose Papier, Morne Steyn, Kurt-Lee Arendse. Vodacom Bulls director of rugby, Jake White: “Leinster is a phenomenal side that is very well-coached and is full if international players. You look at their bench and they have players who have more caps for the club than the entire Vodacom Bulls team combined. So we are definitely up against a quality side and it will be a great challenge at the RDS Arena.” |
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek dink hierdie gaan close wees, dit is verseker nie n done deal nie.
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
hoor die weer is bietjie iffy..
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie wen vir die Bulle, het dit nie sien kom nie
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Well done vir die bulle. Ek sien Andries Coetsee kom terug Leeus toe
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Rapport? Seker in EW se plek. Of gaan hy slot speel?
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja rapport nuus nee nie n idee nie, dink Horn het baie goed gedoen op 15
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Horn sal nommer 1 bly vir 15 met Boeboes vir diepte. Lyk of Swanepoel meer losskakel gaan speel van hier af agter Hendrikse... Of utility back van die bank af in URC. Sal moet sien hoe skakel Gianni Lombard in. Hy kan mos 10 en 15 speel.
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek wonder wat hulle dink op ons shopping lys moet wees. Hierdie is seker direkte vervangings vir Fred en EW. |
|
![]() |
|
Blou ![]() Welpie ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 199 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Lekker Bulle
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die jaar se urc is lekker om te kyk maar ek mis dit darem om teen die NZ spanne kragte te meet van die wedstryde wat ek gekyk het van die nuwe superrugby kompetisie was lekker daai is vir my bietjie vinniger as die URC dink ek wat dink julle manne?
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het nog gladnie weer super rugby games gekyk vandat SA uit die toernooi is nie. Maar ek stem dat Super rugby was definitief 'n strawwer kompetisie om in te speel. Die feit dat 2 SA spanne in die URC finaal speel in ons eerste toernooi ooit is bewys daarvan. Ek twyfel of dit die geval sou wees as ons nog in super rugby was. NZ spanne sal oor algemeen altyd sterker as Europese spanne wees. Ons sal maar sien hoe dit die bokke affekteer oor die langtermyn. Dalk sal dit nie 'n verskil maak nie, want meeste van ons bok begin span speel elkgeval nie vir SA unies nie?
|
|
![]() |
|
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek dink dit is nog vir NZ erger dat SA spanne nie meer in Super rugby speel want Super rugby is defnitief nie meer so fisies sedert SA spanne uit is nie. SA spanne kry ook nou kans om in European Challenge en Championship Cup te speel wat ek dink meer winsgewend as Super Rugby is en nog op 'n hoer vlak ook.
|
|
Lions4life
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem saam julle manne finansieel dink ek dis baie great ek kan nog onthou hier in die vroee 2000's het ek baie 4uur opgestaan om van die super rugby wedstryde te kyk was baie lekker tye maar het baie boring begin raak met die formaat wat die laaste tyd in super rugby was sien uit na hoe die URC nog gaan ontwikkel met ons spanne elke jaar en dit gaan baie van ons spanne begin verg met die champions cup en challenge cup saam die URC
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |