Print Page | Close Window

Leinster v Vodacom Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=10430
Printed Date: 06-May-2025 at 5:10pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Leinster v Vodacom Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Leinster v Vodacom Bulls
Date Posted: 09-Jun-2022 at 2:02pm

The teams for Final Four United Rugby Championship fixture between Leinster Rugby and Vodacom Bulls have been named with all details of match officials and broadcast information below.


TEAM NEWS HEADLINES


#LEIvBUL

  • Robbie Henshaw and Jack Conan returning to Leinster's starting XV with Johnny Sexton named on the bench

  • The Vodacom Bulls have made no changes to their starting XV from last week’s Final Eight fixture. Bismarck du Plessis and WJ Steenkamp are new additions to the bench.

Final Four - Friday, June 10


Leinster v Vodacom Bulls

RDS Arena, Dublin – KO 19.35 IRE & UK / 20.35 ITA & SA

Referee: Andrea Piardi (FIR, 24th league game)

AR 1: Craig Evans (WRU) AR 2: Gianluca Gnecchi (FIR)

TMO: Matteo Lipperini (FIR)

Live on: TG4, Premier Sports, SuperSport & URC TV

Leinster: Jimmy O’Brien; Jordan Larmour, Garry Ringrose; Robbie Henshaw, Rory O’Loughlin, Ross Byrne, Jamison Gibson-Park; Andrew Porter, Dan Sheehan, Tadhg Furlong, Joe McCarthy, James Ryan (Capt), Caelan Doris, Josh van der Flier, Jack Conan.

Replacements: Seán Cronin, Cian Healy, Michael Ala’alatoa, Ross Molony, Ryan Baird, Luke McGrath, Johnny Sexton, Ciarán Frawley.

Vodacom Bulls: Canan Moodie, David Kriel, Cornal Hendricks, Harold Vorster, Madosh Tambwe, Chris Smith, Zak Burger; Gerhard Steenekamp, Johan Grobbelaar, Mornay Smith, Walt Steenkamp, Ruan Nortje, Marcell Coetzee, Arno Botha, Elrigh Louw.

Replacements: Bismarck du Plessis, Simphiwe Matanzima, Robert Hunt, Janko Swanepoel, WJ Steenkamp; Embrose Papier, Morne Steyn, Kurt-Lee Arendse.


Vodacom Bulls director of rugby, Jake White: “Leinster is a phenomenal side that is very well-coached and is full if international players. You look at their bench and they have players who have more caps for the club than the entire Vodacom Bulls team combined. So we are definitely up against a quality side and it will be a great challenge at the RDS Arena.”




Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Jun-2022 at 4:43pm
Ek dink hierdie gaan close wees, dit is verseker nie n done deal nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Jun-2022 at 3:07pm
hoor die weer is bietjie iffy.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jun-2022 at 7:05am
Goeie wen vir die Bulle, het dit nie sien kom nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 12-Jun-2022 at 7:09am
Well done vir die bulle. Ek sien Andries Coetsee kom terug Leeus toe


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 12-Jun-2022 at 8:53am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Well done vir die bulle. Ek sien Andries Coetsee kom terug Leeus toe

Rapport? Seker in EW se plek. Of gaan hy slot speel? 


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 12-Jun-2022 at 9:36am
Ja rapport nuus nee nie n idee nie, dink Horn het baie goed gedoen op 15 


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 12-Jun-2022 at 5:54pm
Horn sal nommer 1 bly vir 15 met Boeboes vir diepte. Lyk of Swanepoel meer losskakel gaan speel van hier af agter Hendrikse... Of utility back van die bank af in URC. Sal moet sien hoe skakel Gianni Lombard in. Hy kan mos 10 en 15 speel.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Jun-2022 at 7:23am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Horn sal nommer 1 bly vir 15 met Boeboes vir diepte. Lyk of Swanepoel meer losskakel gaan speel van hier af agter Hendrikse... Of utility back van die bank af in URC. Sal moet sien hoe skakel Gianni Lombard in. Hy kan mos 10 en 15 speel.

Ek wonder wat hulle dink op ons shopping lys moet wees. Hierdie is seker direkte vervangings vir Fred en EW. 



Posted By: Blou
Date Posted: 13-Jun-2022 at 10:33am
Lekker Bulle


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 13-Jun-2022 at 12:45pm
Die jaar se urc is lekker om te kyk maar ek mis dit darem om teen die NZ spanne kragte te meet van die wedstryde wat ek gekyk het van die nuwe superrugby kompetisie was lekker daai is vir my bietjie vinniger as die URC dink ek wat dink julle manne?


Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Jun-2022 at 1:31pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Die jaar se urc is lekker om te kyk maar ek mis dit darem om teen die NZ spanne kragte te meet van die wedstryde wat ek gekyk het van die nuwe superrugby kompetisie was lekker daai is vir my bietjie vinniger as die URC dink ek wat dink julle manne?

Ek het nog gladnie weer super rugby games gekyk vandat SA uit die toernooi is nie. Maar ek stem dat Super rugby was definitief 'n strawwer kompetisie om in te speel. Die feit dat 2 SA spanne in die URC finaal speel in ons eerste toernooi ooit is bewys daarvan. Ek twyfel of dit die geval sou wees as ons nog in super rugby was. 

NZ spanne sal oor algemeen altyd sterker as Europese spanne wees. Ons sal maar sien hoe dit die bokke affekteer oor die langtermyn. Dalk sal dit nie 'n verskil maak nie, want meeste van ons bok begin span speel elkgeval nie vir SA unies nie?


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 13-Jun-2022 at 3:58pm
Ek dink dit is nog vir NZ erger dat SA spanne nie meer in Super rugby speel want Super rugby is defnitief nie meer so fisies sedert SA spanne uit is nie. SA spanne kry ook nou kans om in European Challenge en Championship Cup te speel wat ek dink meer winsgewend as Super Rugby is en nog op 'n hoer vlak ook. 

-------------
Lions4life


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 13-Jun-2022 at 7:41pm
Stem saam julle manne finansieel dink ek dis baie great ek kan nog onthou hier in die vroee 2000's het ek baie 4uur opgestaan om van die super rugby wedstryde te kyk was baie lekker tye maar het baie boring begin raak met die formaat wat die laaste tyd in super rugby was sien uit na hoe die URC nog gaan ontwikkel met ons spanne elke jaar en dit gaan baie van ons spanne begin verg met die champions cup en challenge cup saam die URC



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net